04.05.2013 Views

Twee smokkelaars vas

Twee smokkelaars vas

Twee smokkelaars vas

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Friday 22 May 2009 R2.00c incl.

VOLUME 24 NO. 20

Dagga met 'n straatwaarde van R68 000 is in die wildtuin gevind. Die twee vermeende dwelmsmokkelaars, agter op die voertuig het Donderdag

in die hof in Skukuza verskyn. Links staan Insp. Oosie oosthuizen. Nicolaas Mkantshwa en Dawie botha van die beskermingsdienste van die

Kruger wildtuin staan regs. Foto: Raymond Travers.

Twee smokkelaars vas

Dagga met 'n straat waarde geraam op R68

000 is in die Krugerwildtuin gevind.

Twee smokkelaars is op 13 Mei met 33 kg

dagga in die Krugerwildtuin vasgetrek het insp.

Oubaas Coetzer, polisiewoordvoerder in

Skukuza, gesê.

Die twee jong verdagtes, albei Suid-Afrikaners,

het die wildtuin Woensdag oggend

vroeg by die Malalane-hek binnegekom.

Die smokkelaars is sowat 8 km van die

Krugerhek by ’n padversperring van die polisie

en die wildtuin se beskermingsdienste voorgek

e e r.

Insp. Oosie Oosthuizen en sy hond, Grant,

het hulle vodde Toyota Corolla deurgesoek.

In die kattebak het hulle drie en ’n half sakke

dagga ontdek. Daar word vermoed dat die

dagga van Swaziland kom.

Dit was vermoedelik vir handelaars in

Gauteng bestem. Die verdagtes het Donderdag

in die Skukuza hof verskyn.

Raymond Travers, woordvoerder van die

wildtuin, het gesê hulle sal alles in hul vermoë

doen om misdadigers wat die wildtuin as

smokkelroete gebruik, te stuit. Travers het

Oosthuizen, wat die verdagte voertuig opgemerk

en voorgekeer het, vir sy oplettendheid

geprys.

Nog talle gesamentlike operasies soos dié sal

in die toekoms gehou word, luidens Travers.

Dienste styg 100%

Die Ba-Phalaborwa Munisipaliteit gaan aanstaande

maand ‘n verhoging van 100% plaas

op dienste wat hulle lewer.

Die Ba-Phalaborwa gemeenskap word genooi

om beswaar daarop aan te teken. Die

jaarlikse belasting betalers vereniging vergader

op 28 Mei om 18:00 by Laerskool Phalaborwa

Noord (Rooiskool).

Indien U enige navrae het in die verband

skakel gerus die volgende persone : Hans

Herri: 082 569 7791, Lood de Jager: 082 418

7929, Roelf du Plooy: 082 870 0596.

Services increase

The Ba – Phalaborwa Municipality are going

to increase payment of services delivered by

100%.

The Ba – Phalaborwa Community is invited

to object to this rate and would welcome you

all to the annual general meeting of the taxpayers

association to be held on the May 28 at

18:00 at the Phalaborwa Primary School North

( Rooiskool).

If a person have any inquiries regarding this

issue contact the following persons: Hans Herri

: 082 569 7791, Lood de Jager: 082 418 7929:

Roelf du Plooy: 082 870 0596.

SAPS arrests 18 suspects

Police in Namakgale arrested 18 people

for various crimes last week.

Two were arrested for driving vehicles

without a drivers licence, three for assault

with intend to cause grievous bodily harm,

one for theft, one for common assault

resulting from domestic violence, three for

failure to appear in court, one for theft by

false pretence, one for driving an unroadworthy

vehicle and six for drinking in

public.

PAGE 2 PHALABORWA HERALD - Friday 22 May 2009 PROMOTIONS

So word ‘n tafel voorberei vir gaste. Inhouse het onlangs ‘n baie suksesvolle aand aangebied vir

die skoner geslag in Phalaborwa.

Regstelling

Phalaborwa/Hoedspruit Herald het

verlede week ‘n advertensie gepubliseer van

Lombathe Trading Enterprise.

In dié advertensie is die 18000 BTU SPLIT

AIR CON HEAT+COOL teen ‘n laer prys

g e a d v e r t e e r.

Die kontant prys moes lees: R5 575. 57.

"Modelle" het ook deelgeneem aan die aand wat aangebied is deur Inhouse.

Inhouse gee skoner geslag raad!

Inhouse meubel winkel, het vroue die geleentheid

gebied om hulle te touwys te maak om

deur kreatiwiteit ‘n positiewe atmosfeer te skep

vir jou gaste of familie.

Nie net was daar ‘n heerlike vinger ete nie,

maar is die vroue vermaak met musiek van

Phalaborwa se plaaslike sang talent, Geran.

Die aand het gesorg vir baie opwinding en

die gaste is gewys hoe om hulle wonings op te

kikker sonder enige moeite.

Daar was ook ‘n aantal pryse wat deur

Inhouse weggegeeis! In samewerking met Inhouse

het “Suzi Q the one shoe shop” ook

hulle deure oop gegooi vir die aand en vroue is

N.I.C Makelaars wil graag van die geleentheid

gebruik maak om al hulle kliënte, individue en

besighede, te bedank vir hulle voortgesette

ondersteuning.

Dit is vir N.I.C Makelaars aangenaam om

almal mee te deel dat hulle 'n silwer toekenning

verwerf het vir uitsonderlike prestasie

vir die finansiële jaar van 2008 in die Limpopo

die geleentheid gebied om die spoggerige

winkel te besoek en hulle wye verskeidenheid

van dames skoene te besigtig.

Hertez fabriek (Johannesburg) en Lind Sowing

Centre was ook van die besighede wat

betrokke was met die reëlings van die suksesvolle

aand.

Die aand sou net nie dieselfde gewees het

sonder ‘n modeparade nie.

Almal was welkom en vroue het hulle skoonheid

of kom ons sê hoë hakke behoorlik

gewys!

Van die geld wat ingesamel was is ten bate vir

die N.G kerk Phalaborwa.

Makelaar verwerf Silwer Toekenning

Streek. Die toekenning is op 21 April deur

Santam tydens 'n geleentheid in Polokwane

aan N.I.C oorhandig.

N.I.C wil ook vir PSG Konsultante, Tzaneen

(goud) en Anshe Kruger, Phalaborwa (brons)

geluk wens met hul toekennings.

N.I.C Makelaars is geregistreer as 'n

korttermyn versekerings makelaar in 1993 en is

goedgekeur deur die Finansiële Raad op Diens

Verskaffers om 'n intermediêre- en advies

diens aan kliënte te lewer.

Op 1 Oktober 2005 het die besigheid uitgebrei

en 'n kantoor is ingerig in Phalaborwa.

Sedertien voorsien ons 'n professionele diens

met mededingende premies aan ons kliënte.

Hulle maak gebruik van verskeie versekeraars

en streef daarna om eise vinnig en doeltreffend

af te handel.

Persone kan hulle kantoor besoek by Combretumlaan

01, of skakel (015) 781 5195 vir

enige advies of 'n gratis kwotasie op persoonlike-

of besigheids versekering.

Palabora signs contract

Palabora signed a 26 Percent Equity Transaction

Framework Agreement for its Broad

Based Black Economic Empowerment transaction.

On April 30 Palabora Mining Company

Limited (“Palabora”) signed and submitted a

Transaction Framework Agreement (TFA)

bearing the signatures of its Broad Based Black

Economic Empowerment (BBBEE) partners to

the Department of Minerals and Energy (DME)

in Polokwane. Under its BBBEE transaction

(the transaction), Palabora will sell 26 per cent

of its operations to a broad based BEE group

comprising of employees, the community and

key individuals. A significant feature of the

transaction is its focus on community development.

Culminating a key-stakeholder consultation

process that Palabora has undertaken since

2007, it signed the TFA with the 5 tribes of the

Ba-Phalaborwa community. A community

trust to be held for the benefit of Makhushane,

Selwane, Maseke, Mashishimale, and Majeje

tribes will acquire 10 percent of the equity in a

newly formed, special purpose subsidiary of

Palabora, which subsidiary will acquire all or

an appropriate part of Palabora's business

SANBS: sms and win

Every year the South African National Blood

Service (SANBS) and Western Province Blood

Transfusion Service (WPBTS) celebrates Blood

Donor Month in June with the primary event

being the celebration of World Blood Donor

Day on 14 June.

The primary reason for Blood Donor Month

is to acknowledge and honour blood donors

who are providing the strongest foundation for

a safe and sustainable blood supply. Voluntary

blood donors are those very special people

PHALABORWA HERALD - Friday 22 May 2009

PAGE 3

local community”.

commented as follows: “While this trans-

It is intended that the transaction will result action has been a real balancing act, Palabora

in an enduring and sustainable BBBEE trans- seeks to implement a transaction meeting both

action and ensure that Palabora and accord- the letter and the spirit of the Mining Charter.

under the transaction. The host communities

will not be required to contribute upfront

equity for their stake in the subsidiary of

Palabora as the transaction is being

vendor-financed by Palabora.

Matt Gili, Managing Director of Palabora

said: “We are delighted that this long and

thorough process is closer to completion and

that further benefits will flow to the communities

from completion of the transaction.

In addition to this, Palabora will continue to be

a major contributor to the Phalaborwa economy.

Palabora paid R235 million in corporate

tax during 2008 and spent R2.6 billion

with suppliers of which R1.1 billion was with

BBBEE companies. Approximately R964 million

of the Company’s supplier spend was in

the Ba-Phalaborwa area; with R679 million

going to BEE enterprises. Palabora will continue

its Corporate Social Responsibility programmes

through the Palabora Foundation to

assist local communities within a 50 km radius

of Phalaborwa to become self reliant through

sustainable development programmes.

Palabora Foundation has a budget of R35.9

million for this year, of which 65% will be

spent on education programmes to benefit the

ingly the business, immediately comply with

all the equity ownership of the mining charter

thereby fulfilling the 26 per cent target set for

2014 and exceeding the 15 per cent target set

for 2009.

All Palabora’s approximately 2200 permanent

employees, 70% of whom are Historically

Disadvantaged South Africans (HDSA) and of

whom 8 per cent are women, and 44% are

HDSA’s in senior management, will participate

in the Employee Share Participation

Trust (ESPT). All Palabora employees will

participate in the ESPT at equal level regardless

of race or seniority. The ESPT will

acquire a 10 per cent equity interest in the

subsidiary of Palabora.

The key business individuals consortium led

by George Negota, erstwhile chair of the

Palabora Mining Company board for years,

will acquire 6 percent equity of the new

subsidiary. George has been a director at

Palabora since 1998 and in 2007 was appointed

as chair. It is envisaged that the key

business individuals will spearhead business

development and job creation in the

Ba-Phalaborwa area.

Speaking of the transaction, Charles Asubonten,

Chief Financial Officer, of Palabora

We’ll continue to optimize value for our

existing and in-coming shareholders at both

the listed company and operating subsidiary

levels.”

Palabora, listed on the Johannesburg Stock

Exchange, is a member of the Rio Tinto Group

of Companies, It is owned 58% by Rio Tinto,

17% by Anglo-American, and 25% by others,

Situated in the Ba-Phalaborwa area of

Limpopo, Palabora operates a large block cave

copper mine and a smelter complex. Palabora

has a planned mine life for the copper business

of 8 years, with plans for further expansion.

When including the magnetite and vermiculite

businesses, the combined life of mine is

more than 30 years. In 2008 the mine continued

to produce above 32,000 tonnes per

day and produced 1/3 of the world’s vermiculite.

The mine is probably now the most

productive single shaft mine in the world and

provides South Africa with 85% of its copper

requirements and has achieved significant

technical success with the underground expansion

now operating at 10% above design

capacity. For more information The on Rio Tinto

please go to www.riotinto.com

For more information on Palabora Mining

Company and The Palabora Foundation –

please go to www.palabora.co.za

who donate blood, plasma or cellular components

of their own free will for altruistic

reasons.

The objective of Blood Donor Month is also

to create wider awareness of the importance of

blood donation and to encourage more people

to become regular donors.

When blood is donated a single “whole

blood” donation may help as many as three

patients. Each unit of blood can be separated

into its various components – red cells, plasma

and platelets – and given to patients with

different needs.

This year, a number of celebrities who

endorse blood donation, will appear at various

venues and in the media throughout the month

of June in support of Blood Donor Month. This

will launch an exciting partnership between

the blood services and a host of top-notch

South African celebrities as ambassadors for

blood donation. Look out for your favourite TV

personalities who will be encouraging you to

donate blood in June.

The celebrities will be calling on the public

to make a difference by sending an SMS to

become a blood donor. Participating donors

will go into a draw for a mystery prize. Current

blood donors will be called on to “bring a

buddy” to donate blood through the SMS

campaign.

Be a celebrity blood buddy and stand a

chance to win a prize. SMS “ABO” along with

your contact name and town to 31454.

Make a difference to your community in

Blood Donor Month – Give the gift of life –

give blood. It just takes just a moment to give

someone else a lifetime. Your blood saves

lives.

Contact SANBS on 0800 11 9031 or WPBTS

on 021- 507 6300

PAGE 4 PHALABORWA HERALD - Friday 22 May 2009 KALENDER

Die personeel van Talisman Plant en Tool

Hire.

Jagtersaand 2009 suksesvol!

Laerskool Phalaborwa Noord het hul

jaarlikse Jagtersaand funksie gehou en

natuurlik het dit gepaard gegaan met

goeie gees onder die mense en ‘n

potjiekos kompetisie!

Dié kompetisie het uitstekende deelname

geniet. Vir die beoordelaars was

dit nie 'n maklike taak om die wenners

aan te kondig nie.

Al die deelnemers se potjies was

heerlik, daarvan kon baie smulpape

getuig! Nie net was die potjies fantasties

nie , maar die optrede van Sarel

Snyman met sy skotse tema het gesorg

vir groot vermaak. Sarel het die mense

vermaak met sy goeie musiek en die

aand was een om nooit te vergeet nie!

Almal word bedank wat die aand ‘n

Die personeel van Heqlen Mica Home Warehouse.

sukses gemaak het.

Dankie aan die be-oordelaars: Ds

Martin J van Rensburg, Monika Kruger

en Salome Williams. Die potjiekos

kokke was: Gage Specialists, Heqlen

Mica Warehouse, Freddie’s Minerals,

Bearing Man, MBA Sekuriteit

Klevan Mining, Bosveld Discount

Motor Spares, Gears Technologies,

Boogjagtersklub, Solarbotics, Tallisman,

Round Table, Dawid Pretorius,

Dave Smith, Cranetech,

Bouvest/GMCA, Rooiskool onderwysers.

Borge en skenkings wat die aand

moontlik gemaak het: Palabora Scaffolding,

MBA Sekuriteit, Foskor,

Heqlen Mica Home Warehouse, Yur-

ok Spur, Santam, Wilfred Projects,

Bosveld Discount Motors, Pick & Pay,

Kruger Park Spar, Gert Grobler, Koos

Bekker, Chris van der Westhuizen,

Ettienne van der Riet, Nic Makelaars,

Koert Henning, Sarel Snyman & Johan

(klankman), Buffalo’s Pub & Grill,

Lood se Slaghuis, Voltaan. Komitee –

lede: Glenda Fourie, Danie & Linda

van Rooyen

Chris & Elaine Nel, Andries &

Daleen Wilson, Gerrit & Annatjie

Scheepers, Johan Fraser & Chantelle

van Rooyen, Sonja Schultz, Dawid

Pretorius, Gert & Jaquilene Coetzee,

Wessel Labuschangne, Reinette Strydom,

Llette Eager, Hester Campbell,

Louise Roux en Ferdi Minnaar.

Die personeel van BMG.

Die personeel van Bosveld Discount Motor Spares.

PROMOSIE

PHALABORWA HERALD - Friday 22 May 2009

PAGE 5

PAGE 6 PHALABORWA HERALD - Friday 22 May 2009 KALENDER

Kerk hou Reik na die Sterre basaar

Die Nederduitsch Hervormde gemeente

Phalaborwa se “REIK NA DIE STERRE” basaar

is om die draai.

Op 29 en 30 Mei vind dit op die sportterrein

van die Laerskool Phalaborwa plaas.

Benewens al die stalletjies met hulle lekkernye

en wit-olifante items te koop, is daar op

Vrydag 29 Mei heerlike vermaak deur

trompoppies en volkspele soos in die verlede.

‘n Paar nuwe items maak hierdie jaar hulle

verskyning. Eerstens is die gewilde basaar Idols

uitgebrei met die byvoeging van ‘n junior

Idols.

Die bywoning van die Idols vertoning is

absoluut gratis en begin om 18:30 Vrydagaand

op die basaar-terrein. Om ‘n sitplek te verseker,

is u welkom om ‘n opvoustoel saam te bring.

Die oudisies het getoon dat ‘n puik vertoning

van ons plaaslike talent verwag kan word.

Tweedens gaan die tienerjeug van die kerk

met 12 tieners ‘n poging tydens die basaar

PPK Pinkster dienste

Kom ervaar die krag van die heilige gees

vanaf 29 tot 31 Mei 2009.

Tye: Vrydag om :19:00, Saterdag om 19:00,

Sondag oggend om :09:30, Sondag aand om :

18:30.

Tema:Die hgees van die Heilge Gees – is in

aanwend om die wêreldrekord oor 24 uur op ‘n

“treadmill” afgelê, te breek. Die huidige rekord

staan op 398,13 km.

Kom besoek die basaar en hou die vordering

van die span deurentyd dop. Ondersteun asseblief

die tieners in hulle poging!!

Benewens die stalletjies is daar op Saterdag

30 Mei weer bulletjie-rugby met al die opwinding

wat dit bied.

Hierdie jaar se nuwe toevoeging op Saterdag

is ‘n mini-netbaltoernooi wat ook baie belangstelling

gaande behoort te maak.

Op Saterdagaand 30 Mei tree die Campbells

op dieselfde terrein op ter fondsinsameling vir

die “Frail Care “ sentrum.

Kom geniet die vertoning en rond so ‘n

heerlike, opwindende naweek af.

Kaartjies vir die vertoning is verkrygbaar soos

op die advertensieplakate aangedui.

Aan al die borge ‘n groot dankie.

jou!

Kontak persone :Past. Chris le Roux, Tel :

0767708383.

Adres : H/V Pres Kruger en Pres Boshoff.

PPK. Posbus 469. Phalaborwa.1390

Kamer beplan funksie

Die Phalaborwa Besigheidskamer beplan

hulle: "Annual Awards Function" in Junie

maand, en nominasies word afgewag soos op

die nominasievorm gestipuleer.

Nominasievorms moet hulle asseblief voor of

op Vrydag, 22 Mei bereik.

Vorms kan gefaks word na: (015) 781 5420, of

epos -chamber@lantic.net, of skakel Cornel:

071 536 2190 / 015-781 0300.

Phone Ben 083-229-8384

Atlete van Frans du Toit: Beste junior meisies baan en middelafstande, Rachelle Strydom,verspring

Tshepo Mophuru, hoogspring , Jonè van Staden,Chane Venter (afwesig),

gewigstoot-Belinda Badenhorst.

Fransies vereer hulle top-atlete

Frans du Toit vereer atlete vir hul uitstekende

prestasies!

Frans du Toit Hoërskool het die afgelope

week hul atlete vereer vir die uitstekede

prestasies wat hulle opgelewer het. Hierdie

seuns en dogters het hulle uitstekend van hulle

taak gekwyt.Dankie aan al die onderwysers

wat gehelp het gedurende die verloop van die

jaar om hierdie atlete top fiks te hou.

Senior atletiek meisies van Frans du Toit: Diskus en gewigstoot, Shailate Ntsanwisi, spiesgooi.

hoogspring en verspring, Chantel Palmer, baan, Ntila Mayimela.

Learners of Fauna Park took part in the Limpopo Provincial Hockey trials last week Friday in

Tzaneen. From left to right: Mobi Chauke, Louis Sekgobela, Kabelo Monyela, Edith Kopong

Louis Sekgobela has

been selected for the

u/13 Limpopo Provincial

Hockey Team.

He will be participating

in a tournament

which will take place

in Pietersmaritzburg

during the winter

holidays.This is the

second time that

Louis makes it to the

Limpopo team. Last

year he was selected

for the u/12 and participated

at the interprovincial

hockey

tournament at the

university of Johanesburg.

S KO L E N U U S

Groenskool spog met sportsterre

Baie geluk aan die volgende seuns van die Groenskool wat in die Blou Bulle Limpopo Laerskole

span opgeneem is. O/13: J van der Linde, C. Mtombeni, G Manjetela, O Lemekwane, D

Oberhalzer, U Ngobeni. 0/ 12: J du Toit en D Mills.

Beide die O/11 A en B spanne van Laerskool Phalaborwa het goed vertoon teen Laerskool

Pietersburg Oos!

Beidie die O/12 A en B netbal spanne van Laerskool Phalaborwa het goed vertoon teen

Laerskool Pietersburg Noord. O/12 A wen 18 – 7, O/11 B wen 13 7.

PHALABORWA HERALD - Friday 22 May 2009

PAGE 7

PAGE 8 PHALABORWA HERALD - Friday 22 May 2009 S KO L E N U U S / S P O R T

Laerskool Phalaborwa se O/9 Rugby span spog met wen. Die O / 9 Rugby span van Laerskool Phalaborwa het met 5-0

teen Laerskool Pietersburg-Oos gewen.

Frangipani loods kompetisie vir junior jagters

Frangipani Skool loods 'n Junior

jagter Jagpakket Kompetisie.

Waarde van prys R 4 000 en

sluit in: Skietopleiding met

jaggeweer, 'n Rooibokram en die

taxidermie daarvan (skouer en

kop). Seuns en dogters tussen 10

en 18 jaar mag deelneem. Geen

beperkinge op aantal inskrywings

Die graad RR’e van die

Groenskool bied ‘n pretdag op 23

Mei by die Groenskool

rugbyvelde aan.

Hul nooi oud en jonk uit om te

gaan deelneem aan sport, vermaak

en hope pret! Inskrywings

open vanaf 08:00 by die

rugbyveld.

Pretloop:

Begin om 09:00 vir 2-6 jariges.

Inskrywingsfooi R5 per kleuter.

nie. Inskrywings beloop R 100 -

00 per inskrywing. Sluitingsdatun

vir inskrywings :18 June. Inskrywingsvorms

beskikbaar by:

Rooiskool Admin Kantoor, Pala's

Pizza, Frangipani Skool, Hoërskool

Frans du Toit, Larciano Rekenmeesters

( Verona ), FNB

(Lani).

Groenskool hou pretdag

Elke kleuter sal ‘n sertifikaat

ontvang.

Pretdraf:

Begin om 09:15 vir 7 -100 jaar.

3km draf/stap. R5 per Laerskool,

R10 per hoërskool leerlinge en

volwasssenes.

Spinning kompetisie:

Inskrywingsfooi R500 per span

– 4 lede per span. Hope pryse om

te wen. Skakel Barry Louw vir

inskrywings 082 2908922

Potjiekos kompetisie:

Inskrywingsfooi R 250 per span. Die pot wat

gemaak word, moet genoeg wees vir 25-30

persone. Kompetisie begin 12:00 by die

Groenskool lapa. Potjiekos sal te koop wees

teen 15:00 daardie middag.

Daar gaan heerlike kos en koeldrank wees

om te koop. Vir kinders gaan daar gesiggieverf,

springkastele en baie meer wees om hul te

vermaak! Kom geniet die dag saam met ons.

Vir meer inligting skakel: Elna : 083 659

6709 of Barry: 082 290 8922

Mopani jagters leer patrone herlaai

Kassie Kasselman besig om patrone te herlaai tydens Mopani Jagters

se herlaaikursus. Berig op agterblad.

Chearleaders of the day.

"Singing when your winning" chearleaders from Kingfisher’s fun day.

Activities of the day.

Kingfisher annual fun day

Great weather, a good vibe

among the teachers and learners

of Kingfisher made this day a fant-

astic event.

The afternoon started with a bit

of singing among the learners and

the school’s learners

was divided into two

different teams

namely the

Malachite’s (Green)

and the Kookaburra’s

(red).

The rest of the afternoon

was spend

among the learners

having fun.

They competed in

al sorts of fun and

games which included

water carrying

and gum boots running.

All the learners enjoyed

the afternoon’s

fun and games and

teachers and parents

had a great evening

having a braai.

This truly was a fun

and memorable day

for the learners!

Thanks to Anne

Joubert for arranging

this day.

PROMOSIE

NTT Toyota, ‘n "manjifieke sewe finalis" stap

weg met die welverdiende toekenning van

Sewells/Nada "Performance group bussiness

man of the year"!

Die toekenning word deur NADA, Nasionale

Motor handelaars Assosiasie aangewys.

Francois Strauss van NTT Toyota het weer eens

bewys dat hierdie motorhandelaar ‘n ster

uitblinker is in die motor handel bedryf.

Phalaborwa mag dalk ‘n klein dorpie wees,

maar by NTT word daar groot gedink.

NTT Toyota Phalaborwa wat sy deure in Junie

1996 oopgemaak het, het in bestek van ‘n paar

jaar reeds met talle toekennings weggestap.

Dit spreek van hulle puik uitneemendheid.

Hulle uitstekende en vriendelike personeel

korps draai op 50.

Hulle hoof klante basis bestaan uit die myn

industrie, Hoedspruit en Gravelotte se boere

gemeenskap asook die besigheids sektor.

Die handelaar sluit alles onder een dak in.

Nuwe en gebruikte motor voertuie, onderdele,

PHALABORWA HERALD - Friday 22 May 2009

Die gedugte personeel korps van NTT Toyota. Strategiese beplaning vorm deel van NTT Toyota se sukses resep.

Met sulke groot glimlagte kan hande- Francois Strauss, handelaarshoof is onlangs vereer deur NADA.

laarshoof Francois Strauss trots wees.

Francois kry gesogte toekenning

en motor herstel dienste.

Francois Strauss, handelaarshoof van NTT

Toyota en sy personeel het ‘n absuluute passie

vir mense.

As een van die manjifieke sewe finaliste wat

regoor die land aangekondig word vir die

gesogte toekenning, is Francois,

handelaarshoof aangewys as besigheids man

van die jaar.

Die handelaar is al vyf keer binne nege jaar

genomineer en het reeds drie keer met die

gesogte trofee weggestap in 2003, 2004 en

ook vanjaar.

Die oorhandiging het tydens ‘n prestige

geleentheid, wat deur Wesbank geborg word

plaasgevind.

Phalaborwa/Hoedspruit Herald het in die

uitgawe van 13 Maart berig dat NTT aangewys

is as beste Automark Handelaar in die hele

land.

Francois het op hierdie spoggeleentheid die

Presidentstoekenning vir beste Automark

handelaar ontvang, terwyl David Bernstein,

Automark verkoopsbestuurder die Presidents

toekenning ontvang het vir beste Automark

bestuurder. Dit is ‘n uitsonderlike prestasie.

Nie net vir NTT Toyota nie maar vir die hele

gemeenskap.

Die onlangse toekenning van Sewells/NADA

besigheids man van die jaar het net weer

bewys dat ‘n dorpie klein kan wees, maar dat

‘n besigheid "getrain" kan wees.

Francois het Dinsdag al sy personeel bedank

vir die unieke en puik diens wat hulle geleweer

het oor die afgelope paar jare.

Hy was dit eens dat die magdom toekennings

wat NTT al ingepalm het, te wyte is aan elke

personeel lid wat hulle puik van hulle taak

kwyt in hulle verskeie departemente. Francois

het sy personeel geloof vir hulle getrouheid en

harde werk.

Welgedaan en welverdiend Toyota!

PAGE 9

PAGE 10 PHALABORWA HERALD - Friday 22 May 2009 CLASSIFIEDS

A DV E R T E N S I E S

PHALABORWA HERALD - Friday 22 May 2009

PAGE 11

PAGE 12 PHALABORWA HERALD - Friday 22 May 2009 SPORT

Die tweedespan in aksie!

Die eetste rugby span van Phalborwa na hul oorwinning!

Phalaborwa speel aanskoulike rugby

Phalaborwa Rugby klub speel aanskoulike

rugby!

Phalaborwa Rugby klub se 2 spanne het die

afgelope naweek teen Louis Trichardt

gespeel.

Die tweedespan se wedstryd teen Louis

Trichardt was vir ‘n paar minute spannend.

Die wedstryd was baie aanskoulik en die

skare het dit geniet. Phalaborwa se tweedespan

en hulle voorspelers het goed vertoon in

die wedstryd en in die laaste tien minute het

die span met slim skopwerk die wedstryd in

hulle guns beklink.

Die tweedespan wen met 19 punte teenoor

die 5 van Louis Trichardt.

Die eerstespan was volgende aan die beurt

en het ook gesorg vir ‘n baie goeie wedstryd.

Die eerste helfte van die wedstryd is in die

Louis Trichardt gebied gespeel.

Dié helfte is gekenmerk deur ‘n paar hanteer

foute, maar die verdediging van Louis

Trighardt, veral in die eerste 25 minute van die

wedstryd was suksesvol en het die aanslag van

Phalaborwa afgeweer.

Daarna het die eerstespan begin om ‘n paar

fasette op te stel en met goie momentum begin

speel.

Met die aanbreek van die tweede helfte het

Phalaborwa die wedstryd begin beheer en baie

aanskoulike drieë is gedruk.

Veral die agterlyn van die eerstespan het

skerper as hul teenstaanders vertoon en bewegings

was met sukses uitgevoer.

Die span wen uiteindelik met 37 punte

teenoor met die 13 van Louis Trichardt.

Jagters hou herlaaikursus

S A Jagters Mopani Tak het 'n baie suksesvolle

herlaaikursus aangebied op 15 en 16

Mei.

Die alom bekende Kassie Kasselman het die

kursus aangebied. Die kursus is deur 21 lede

bygewoon. Die manne het Vrydag aand bymekaar

gekom en die basiese beginsels van

herlaai bespreek.

Daarna was daar gesellig gekuier om die

braai. Saterdag oggend is daar herlaai metodes,

gevorderde tegnieke en praktiese herlaai

aangebied. Daarna is daar na die dorpsbaan

vertrek waar 'n paar van die manne die

"6mmPPC" Bench rest geweer getoets het.

Louis van Niekerk het vanaf 100m 'n 3 skoot

groepering geskiet van .119duim / 3.02mm.

Kennisgewing: 23 Mei Skiet op Dorpsbaan.

.22Tabel, Simulasie

en Jaghandwapen. 25

Mei - Junior vergadering

- alle juniors

en hul ouers word uitgenooi.

Hannes Smit gaan

die veilige hantering

van handwapens bespreek.

30 Mei - Junior

skietdag - by die

Dorpsbaan - Handwapen

skiet - juniors

moet deur hul ouers

vergesel word.

Vir meer inligting skakel: Tina van Niekerk:

082 316 9178.

Riaan de Wet oorhandig ‘n Mopani tak trofee

aan Kassie Kasselman.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!