Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
DAG 6 (31 DESEMBER 2009)<br />
Die tweede dag by Nakatwa moes ons na kamplek no 2 verskuif. Kampplek 2 is ook op die<br />
wal van die Kwando rivier.<br />
Nadat ons verskuif het, het ons by die Nakatwa Kantoor gaan raporteer en bevestig dat ons<br />
vir 3 aande daar gaan staan. Toe het ons ‘n draai by Hippo Pool gaan maak en ‘n paar