05.05.2013 Views

1406 FH Max Afr Rates+Benefits - Fedhealth

1406 FH Max Afr Rates+Benefits - Fedhealth

1406 FH Max Afr Rates+Benefits - Fedhealth

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

2009 MAXIMA REEKS: CORE

BINNE-HOSPITAAL VOORDELE

Alle koste vir hospitalisasie word gedek deur hierdie voordeel.

VOORDEEL DEKKING GESINSLIMIET PER JAAR

Algehele jaarlikse limiet Onbeperk

Voorgeskrewe minimum voordele 100% van koste Onbeperk slegs in staatshospitale

Hospitalisasie koste Tot en met 100% FT Onbeperk

R1 150 bybetaling vir Hospitalisasie koste

op: artroskopie, artroskopie knie, artroskopie

skouer,kolono-skopie; Laparoskopie by

galblaas-verwydering; Laparoskopie hiatus

hernia herstel. Geen bybetaling in dagsale

en dagklinieke; Hiatus Hernia en Inguinal

hernia chirurgie R2 500 bybetaling.

Gewrigsvervanging: R5 000 bybetaling

Alternatiewe tot hospitalisasie Tot en met 100% FT Onbeperk

Ambulansdienste 100% van koste Onbeperk Europ Assistance

Mediese toebehore, bloed,

gelyksoortige & verwante produkte

100% van koste Onbeperk

Tandheelkunde: Kaak-gesig Tot en met 100% FT Onbeperk, maar moet goedgekeur word deur

operasies Tandheelkunde Adviserende Dienste.

Tandheelkunde Adviserende Dienste.

R1 150 bybetaling op hospitaalkoste by

trek van verstandtande. Geen bybetaling in

tandartskamers.

Noodbehandeling in ongevalle Tot en met 100% NGT Onbeperk

Immuniteitsgebrek verwant aan HIV

infeksie

Tot en met 100% NGT Onbeperk

Hospies versorging Tot en met 100% NGT R12 370

Onkologie (insluitend goedgekeurde

medisyne)

Tot en met 100% FT R162 750

Gespesialiseerde medisyne voordeel 100% koste R120 000 ingesluit in Onkologie voordeel

Orgaanoorplantings insluitend

immuno-onderdrukkende medikasies

Tot en met 100% NGT R162 750

Na-hospitalisasie voordeel Tot en met 100% NGT Tot 30 dae na ontslag

Nageboorte vroedvrou voordeel Tot en met 100% NGT 4 dae

Psigiatriese voordeel Tot en met 100% FT R17 250

Nier-dialise (Akute en Chronies) Tot en met 100% NGT R195 300

Hospitaal ontslag Tot 100% MPL 7 dae behandeling per hospitaal

Medisyne

Prostese/Kunsledemate

gebeurtenis

Interne 100% koste R13 000

Eksterne 100% koste R8 913

Hulpdienste (arbeidsterapie,

konsultasies & besoeke, kraam,

patologie, liggaamsterapie

(fisioterapie & biokinetika),

radiologie, chirurgiese &

nie-chirurgiese prosedures

& toetse)

Tot 100% FT Onbeperk

Vroulike Gesondheids Voordeel:

Mondelikse Voorbehoedmiddels

Tot en met 100% MPL Geen Voordeel

* FT - Fedhealth Tarief * NGT - Nationale Gesonheidstarief (vorige ingekontrakteerde tarief of

minimum tarief wat mediese fondse betaal)

* MPL - Medskema Medisyne Pryslys

DAG tot DAG VOORDELE

Dag-tot-dag uitgawes soos besoeke aan u dokter en tandarts, en medisyne word gedek deur

beskikbare fondse in u Spaarrekening. Limiete kan van toepassing wees wanneer eise bereken

word vir akkumulasie tot Veiligheidsnet. Hierdie limiete geld ook vir terugbetalings vanuit

Veiligheidsnet.

VOORDEEL DEKKING LIMIET PER GESIN PER JAAR

Mediese Toebehore: Gehoortoestelle; Tot en met 100% NGT R7 595 per jaar, voor & na Veiligheidsnet.

rolstoele; kunsledemate; ens Onderhewig aan geld in Spaar en

Veiligheidsnet

Homeopatie en naturopatie Tot en met 100% NGT Onderhewig aan Spaar

(insluitend medisyne) Akkumuleer nie tot Veiligheidsnet nie

Hulpdienste: oudiologie, dieetkunde, Tot en met 100% NGT Onderhewig aan Spaar, en

arbeidsterapie,ortopedies verwante Veiligheidsnet. Onbeperk wanneer

diens, podiatrie (voetkunde) Veiligheidsnet beruik is.

spraakterapie & maatskaplike werk

Tandheelkunde (gevorderde): Tot en met 100% NGT R4 828 per lid per jaar

mondchirurgie Tand- R14 484 per gesin per jaar voor en na

implantate en chirurgie Veiligheidsnet

Onderhewig aan Spaar en

Veiligheidsnet

Kraam Tot en met 100% NGT 2 voor-geboorte skanderings per jaar.

Onderhewig aan Spaar en

Veiligheidsnet.

Oor die toonbank medisyne Tot en met 100% MPL Onderhewig aan geld in Spaar

Gespesialiseerde Radiologie Tot en met 100% NGT Betaal uit die Binne-Hospitaal voordeel met

vooraf toestemming

Voorgeskrewe medisyne Tot en met 100% MPL R6 430 per lid per jaar. R12 880 per gesin

per jaar voor en na Veiligheidsnet.

Onderhewig aan geld in Spaar en

Veiligheidsnet

Optometrie (oogkundig) Tot en met 100% NGT R2 170 per lid per jaar. R6 560 per gesin

Rame, enkel visie, bifokale & multi- per jaar voor en na Veiligheidsnet.

fokale lense, kontak lense & Onderhewig aan geld in Spaar en

oogkundige toetse Veiligheidsnet

Algemene Praktisyns, Spesialiste, Tot en met 100% NGT Onderhewig aan Spaar en Veiligheidsnet.

Tandheelkundig (voorkomend), Onbeperk nadat Veiligheidsnet bereik is.

Radiologie (algemene), Patologie,

Geestesgesondheid, Fisiese Terapie:

Fisioterapie, Chiropraktisyn &

Biokinetika

VEILIGHEIDSNET VOORDEEL

CHRONIESE SIEKTE VOORDELE

U medisyne vir goedgekeurde chroniese siektetoestande word vanuit hierdie voordeel betaal

Dekking Tot en met 100% MPL

Limiete R1 207 per begunstigde, onderhewig aan ‘n

R2 415 algehele limiet per gesin per jaar

HIV/AIDS medisyne voordeel,

insluitend behandeling vir moeder

-na-kind oordrag, verkragting en

na-blootstelling voorkoming

Dekking Tot en met 100% MPL

Limiet R5 950 per jaar

Chroniese toestande

Addison se Siekte, Angina, Ankoliserende Spondilitis,

Anorexia Nervosa, Asma, Aandagafleibaarheid

(ADD), Barret’s Esofagus, Bipolêre Gemoedsteuring,

Brongiëktase, Bulimia Nervosa, Hart aritmieë,

Kardiomiopatie, Chroniese nierversaking,

Kongestiewe Hartversaking, Conn se Sindroom,

Chroniese Obstruktiewe Lugwegsiekte, Emfiseem,

Chroniese Brongitis, Koronêre Bloedvatsiekte, Crohn

se Siekte, Cushing Sindroom, Diepaartrombose,

Depressie, Dermatomiositis, Diabetes Insipidus,

Diabetes Mellitus tipe I en II, Epilepsie, Algemene

Angssteuring, Gloukoom, Gastro-esofageale

Reflukssiekte, Hemofilie, Hipercholesterolemie met

risikofaktore, Hipertensie, Hipotiroidisme, Isgemiese

Hartsiekte, Veelvoudige Sklerose, Narkolepsie,

Obsessiewe Kompulsiewe Steuring, Panieksteuring,

Paraplegie/Kwadriplegie (verwante medikasie),

Parkinson se Siekte, Poliarteritis Nodosa, Posttraumatiese

Stressindroom, Pulmonêre Interstisiële

Fibrose, Rumatoide Artritis, Skisofrenie, Skleroderma,

Sistemiese Lupus Eritematose, Tromboangitis

Obliterans, Trombositopeniese Purpura, Tourette se

Sindroom, Ulseratiewe Kolitis, Unipolêre

Gemoedsteuring, Hartklepsiekte, Zollinger-Ellison

Sindroom

VOORGESKREWE MINIMUM VOORDELE

• Wanneer u steeds binne u jaarlikse chroniese limiet is, kan medikasie verkry

word vanaf ‘n verskaffer van u keuse.

• Wanneer u die jaarlikse limiet bereik het, sal medikasie vir die behandeling van

die 25 Voorgeskrewe Minimum Voordele toestande slegs verkry kan word

vanaf die voorgeskrewe diensverskaffer, die Staat. Medikasie verkry vanaf enige

ander diensverskaffer sal ‘n bybetaling van 40% teweegbring wat nie vanuit u

Spaarrekening verhaal kan word nie.

Die Veiligheidsnet Voordeel betaal vir dag-tot-dag uitgawes wanneer die Spaarrekening uitgeput is en u eise geakkumuleer het tot die voorgeskrewe vlak. U Veiligheidsnet vlak word bereik deur die

akkumulasie van u eise betaal vanuit Spaarrekening en uit u eie sak deur die jaar teen MPL en NGT tariewe. Waar limiete van toepassing is, sal uitgawes slegs akkumuleer tot by hierdie limiete en

hierdie limiete is ook van toepassing op terugbetalings vanuit Veiligheidsnet.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!