05.05.2013 Views

1406 FH Max Afr Rates+Benefits - Fedhealth

1406 FH Max Afr Rates+Benefits - Fedhealth

1406 FH Max Afr Rates+Benefits - Fedhealth

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

BYKOMENDE EN UNIEKE FEDHEALTH VOORDELE

Fedhealth bied ’n verskeidenheid bykomende voordele wat waarde aan sy produkte sowel as aan u lewe byvoeg.

Hierdie voordele sluit in:

• Fedhealth tarief

Die Fedhealth tarief betaal tot en met 3 maal die NGT tarief.

• 30-dae na-hospitaliseringsvoordeel

Die na-hospitaliseringsvoordeel geld vir tot en met 30 dae nadat u uit die hospitaal ontslaan

is. Die voordeel word betaal vanuit RISIKO en die doel is om u dag-tot-dag voordele nie

uit te put nie. Die voordeel sluit in fisioterapie; radiologie; patologie; X-strale & suurstof.

Die voordeel dek nie medisyne en/of behandeling soos byvoorbeeld pynstillers, slaappille,

verbande, krukke, rolstoele, ens. nie. MAAR: sogenaamde “voorgeskrewe ontslag-medisyne”

wat in die hospitaal vir u gegee word om saam te neem, sal betaal word tot en met 7 dae

na ontslag uit die hospitaal.

• Dekking vir professionele & gevaarlike sportsoorte

Fedhealth spesialiseer in die voorsiening van dekking vir persone wat deelneem aan

professionele en ekstreme sportsoorte.

• Gespesialiseerde radiologie

Fedhealth is een van die min skemas wat gespesialiseerde radiologie, bv. MRI & CTskanderings,

dek vanuit die hospitaalvoordeel ongeag of die prosedure binne of buite

hospitaal uitgevoer word. Vooraf-toestemming moet verkry word vanaf die Solutio Hospitaal

Bestuursafdeling.

• Kinderafhanklikes tot en met ouderdom 27 jaar

Fedhealth sal kinderpremie hef tot ouderdom 27 indien die kind studeer of totaal afhanklik

is van die hooflid.

• Siektetoestand Bestuursprogramme

Fedhealth glo in holistiese behandeling vir lede met ernstige siektes soos Diabetes, VIGS

of Kanker. Programme sluit in CDE (Centre for Diabetes and Endocrinology) en Aid for

AIDS.

• Mondelikse Voorbehoedmiddels

(Nie beskikbaar op Maxima Core)

Maandelikse voorskrif vir die pil word betaal vanuit risiko.

• Trauma berading

Na ’n traumatiese ondervinding bv. slagoffer van geweld of ’n motorongeluk, sal Fedhealth

emosionele en praktiese ondersteuning verleen deur ICAS. Skakel ICAS op 0800 212 695.

• Europ Assistance - omvattende mediese bystand

Elke Fedhealth lid kan Europ Assistance skakel by 0860 333 432 vir ‘n verskeidenheid

van nooddienste, insluitend:

• Ambulansvervoer of nood ontruiming

• Vervoer van lewensnoodsaaklike medisyne en nood bloed

• Terugvervoer van pasiënt gehospitaliseer ver vanaf blyplek

• Terugbring van oorskot in geval van sterfte oorsee

• Emosionele bystand & telefoniese berading.

• Noodbehandeling

Fedhealth betaal vir buite-pasient noodbehandeling in the ongevalle afdeling vanuit Risiko

in die geval van:

- Trauma: fisiese beserings aan die liggaam as gevolg van eksterne kragte wat onmiddellike

behandeling vereis.

- Lewensgevaarlike situasies wat onmiddellike toelating tot die hospitaal vereis na

noodbehandeling.

• Prosedures uitgevoer in ’n dagsaal word gedek

vanuit risiko

Meer as 60 prosedures wat veilig in ’n dagsaal, dagkliniek of die dokter se spreekkamer uitgevoer

kan word, word gedek vanuit risiko en nie dag-tot-dag voordele.

• Fedhealth Baby

Fedhealth Baby is ’n gratis bestuursprogram wat ’n volledige moederskap fokus bied gedurende

swangerskap en na geboorte. Die program fokus op die gesondheid van beide moeder en baba.

Om aan te sluit skakel 0861 116 016 vir ’n registrasievorm.

• Hospitaal ontslag Medisyne word gedek vanuit

Risiko

Fedhealth betaal vir medisyne ontvang tydens ontslag van hospitaal tot en met sewe dae

vanuit Risiko.

• Werk in Afrika

Mediese evakuasie vir Suid-Afrikaanse kontrakwerkers in Afrika.

• Rentevrye lenings vir re-konstruktiewe en

kosmetiese chirurgie

Fedhealth bied finansiering teen 0% rente oor onderhandelbare terugbetalings tydperke,

vir prosedures wat die lewenskwaliteit van lede kan verbeter.

Hierdie opsomming is alleenlik vir inligting doeleindes en vervang nie die Reëls van die skema nie. In die geval van enige weerspreking tussen die opsomming en die Reëls sal die Reëls geld. ’n Afrskrif van die Reëls is op aanvraag beskikbaar.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!