05.05.2013 Views

Die Suid-Afrikaanse Vereniging van Musiekonderwysers Pligte van ...

Die Suid-Afrikaanse Vereniging van Musiekonderwysers Pligte van ...

Die Suid-Afrikaanse Vereniging van Musiekonderwysers Pligte van ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

m. Vise-Presidente moet moontlikhede vir die stigting van nuwe Sentra of die

werwing van Onafhanklike lede in afgeleë areas van Suid-Afrika ondersoek en

ontgin.

n. Vise-Presidente moet Sentrums wat hulp nodig het, bystaan.

o. Vise-Presidente moet jaarliks Streekskonvensies in hulle streke as belangrikste

funksie van die Streek organiseer. Sentrums of Institusionele Sentra mag genader

word om as gashere vir sodanige funksies op te tree.

Die Uitvoerende Beampte

a. 'n Uitvoerende Beampte word op 'n Algemene Jaarvergadering van die

Vereniging aangestel om finansiële en administratiewe sake te hanteer. Dit sluit

publisiteit en skakeldienste in.

b. Die Uitvoerende Beampte is ex officio 'n lid van die Raad en behoort alle

Raadsvergaderings by te woon. Hy/sy moet die instruksies van die Raad na die

beste van sy/haar vermoë uitvoer, maar mag geen beleidsaksies wat nie deur die

Raad goedgekeur is nie, invoer nie. Die Uitvoerende Beampte moet die

prerogatiewe van die President ondersteun en bevorder.

c. Die Uitvoerende Beampte moet, in samewerking met die betrokke Vise-

President, voorstelle rakende die stigting van moontlike nuwe sentra opvolg of

leiding aan sentra wat dit nodig het gee.

d. Indien onderhandelinge met die media, verteenwoordigers van Instansies of

ander persone gehou moet word en die President nie beskikbaar is nie, mag 'n

Uitvoerende Beampte versoek word om namens hom/haar op te tree.

e. Die Uitvoerende Beampte moet vertroud wees met alle sake wat met die

Vereniging verband hou.

f. 'n Gereelde maandelikse honorarium is aan die Uitvoerende Beampte betaalbaar.

Die bedrag word deur die Raad by die Algemene Jaarvergadering bepaal. Ander

ad hoc uitgawes mag deur die Uitvoerende Beampte teruggeëis word.

Noukeurige rekords moet van alle uitgawes gehou word.

g. Die Raad mag die aanstelling van die Uitvoerende Beampte te eniger tyd

beëindig, of deur 'n ander lid vervang.

Die Sentrum Voorsitter

Die Voorsitter van 'n Sentrum word jaarliks by die Algemene Jaarvergadering van die

Sentrum verkies.

Die Voorsitter moet:

a. Op 'n geskikte datum vir vergaderings besluit. L.W. Belê ten minste een

vergadering per kwartaal en stuur die notule per e-pos na die Streeks

Vise-President en na die Uitvoerende Beampte.

b. Gereeld met die Sentrumsekretaris/esse kommunikeer om agendas vir

Sentrumvergaderings saam te stel en betyds aan lede te stuur.

c. Die voorsitterstoel inneem en besprekings beheer.

d. Die persoonlike en professionele belange en behoeftes van alle lede op die hart

dra en gereeld met Instansies in die area in verbinding tree.

e. Bekend wees met die korrekte bestuur van alle sake wat met die Vereniging

verband hou soos hieronder uiteengesit:

1) Die komitee wat uit ten minste 5 lede moet bestaan moet minstens 4

keer per jaar vergader.

Bladsy 2 van 4

SASMT/SAVMO Reg. No. 1905/004247/08

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!