05.05.2013 Views

Rooiskool Boek - Laerskool Phalaborwa Noord

Rooiskool Boek - Laerskool Phalaborwa Noord

Rooiskool Boek - Laerskool Phalaborwa Noord

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Detensie:

1 Detensie sal op Vrydagmiddae gehou word vanaf 13:45 tot 14:45.

2 Ouers sal ten minste 4 dae voor Detensie per brief in kennis gestel word.

3 Ouers moet skeurstrokie ten opsigte van Detensie invul en die volgende dag terugstuur.

4 Leerders wat nie Detensieklas bywoon nie, moet ‘n skriftelike, aanvaarbare verskoning

deur ouers by die hoof inhandig, alvorens leerder tot die onderrigprogram toegelaat

sal word.

5 Ouers se kinders wat van huurmotors of ander vervoer gebruik maak om huis toe te

gaan, moet kennis neem dat ouers verantwoordelik is om alternatiewe vervoer te

reël.

6 Gr 7 leerders wat meer as –100 punte teen hom/haar verwerf het, diskwalifiseer

hulself outomaties van die jaareindfunksie en kry slegs rapport.

7 Gr 6 leerders wat meer as –100 punte teen hom/haar verwerf het, diskwalifiseer

hulself outomaties van die kortlys voor die verkiesing van leiers aan die einde van

die jaar.

8 Leerders met meer as –80 punte teen hulle, sal ook voorreg verbeur om aan entrepreneursdae,

speletjiesdae, ens deel te neem.

Positiewe Punte:

Elke voog / onderwyser hanteer nog steeds op ‘n Vrydag die positiewe inskrywings.

Met +10 punte mag die leerlinge gewone klere aantrek op bepaalde Vrydae, soos

aan leerders bekend gemaak.

+1 of +2 vir positiewe gedrag

1 Hulpvaardigheid (skoolaktiwiteite help opruim, in klas, hulp, ens). +1

2 Geen negatiewe inskrywings oor 2 weke siklus +1

3 Doen goed in toetse, mooi verbeter met 5% of meer +2

4 Lojale sportdeelname / Kultuur (betrokkenheid) +1

5 Eerlikheid (t.o.v. geld, items, ens). +2

6 Indien klas 100% skoolbesoek het die vorige week +1

Dagboek

Maandag Datum :

Ouer:

Dinsdag Datum :

Ouer:

Woensdag Datum :

Ouer:

Donderdag Datum :

Ouer:

Vrydag Datum :

Ouer:

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!