05.05.2013 Views

Rooiskool Boek - Laerskool Phalaborwa Noord

Rooiskool Boek - Laerskool Phalaborwa Noord

Rooiskool Boek - Laerskool Phalaborwa Noord

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Tennis : Dogters :

Netbalrompie en L P N - hempie met kort wit sokkies en

tekkies.

Koor : Seuns en dogters :

Swart langbroek en wit hemp met swart skoene en kouse

HANDELINGSPROSEDURES VIR OORTREDINGS :

NB!! Die Rooiskoolboek dien ook as paspoort tot klasbywoning!

Die stelsel word in vlakke ingedeel ten opsigte van oortredings. Oortredings word steeds

in Rooiskoolboek aangeteken waarby ouers moet teken vir kennisname.

VLAK 1:

Oortredings:

1 Laat kom vir klas / skool sonder verskoning.

2 Foutiewe kleredrag gedurende skoolure.

3 Aanhoudende gesels en ongehoorsaamheid in klas en saal.

4 Versuim om afskeurstrokies terug te bring.

5 Oortree van skoolreëls gedurende skoolure en skool aktiwiteite.

6 Boeke / handboeke en skrifte weg of tuis, slordig.

7 Kou van kougom in skooldrag.

8 Geen selfoon aangeskakel gedurende skoolure.

9 Na afwesigheid word agterstallige werk nie ingehaal nie.

10 Daag nie op vir oefening van aktiwiteite nie.

11 Ook skoolreëls soos in Rooiskoolboek vervat, nl. 1-19, 21, 24-27

12 Mag slegs Afrikaans of Engels by skool praat of tydens skoolaktiwiteite.

13 Versuim om Rooiskoolboek deur ouers te laat teken.

Punte vir Vlak I:

1 Leerders word vir vlak 1 oortredings met –2 gepenaliseer.

2 Die oortreding word deur die betrokke onderwyser in die Rooiskoolboek geskryf

en minus punte

dienooreenkomstig bygevoeg.

3 Na -20 punte word daar ‘n brief aan ouers gestuur.

4 Na die 2de brief (-40) - Detensie.

Dagboek

Maandag Datum :

Ouer:

Dinsdag Datum :

Ouer:

Woensdag Datum :

Ouer:

Donderdag Datum :

Ouer:

Vrydag Datum :

Ouer:

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!