MEMORANDUM - sacai
MEMORANDUM - sacai
MEMORANDUM - sacai
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
SUID-AFRIKAANSE KOMPREHENSIEWE ASSESSERINGSINSTITUUT

VRAAG 1

GEOGRAFIE : GRAAD 12

REKORDEKSAMEN 2012

MEMORANDUM

EERSTE VRAESTEL: Teorie

TOTAAL: 300

1.1.1 son

1.1.2 winde

1.1.3 seestrome

1.1.4 kweekhuisgasse / CO2 [Nie net “besoedeling” nie]

1.1.5 aardverhitting / klimaatsverandering / globale verwarming

Antwoorde vir 1.1.2 en 1.1.3 kan omgeruil wees 5x2=(10)

1.2.1 Skuins aardas

1.2.2 Wolkvorming, reën bevorder deur stygende lug (konveksie)

(Die begrip)

1.2.3 Dalende lug verhoed wolkvorming (Die begrip)

1.2.4 Divergensie

1.2.5 Subtropiese hoogdruk / Perdebreedte hoogdruk (Enige een) 5x2=(10)

1.3.1 H1: Suid-Atlantiese hoogdruk

H2: Kalahari-hoogdruk / Binnelandse hoogdruk

H3: Suid-Indiese hoogdruk (3x2) (6)

1.3.2 Dalende lug (2)

1.3.3 H2 / Kalahari-hoogdruk (2)

1.3.4 -Waar die dalende lug van die Kalaharihoogdruk en die

konveksiestrome vanaf die oppervlak ontmoet, ontstaan „n

inversielaag (2)

-Tydens winters is die inversielaag nie so hoog nie

laer as die pltorand (2)

-Saam met die platorand verhoed dit dat vogtige lug vanaf

die Indiese Oseaandie land binnekom (2)

Kan met „n benoemde skets beantwoord word. 3x2=(6)

1.3.5 -Dalende lug druk lug vas teen die aardoppervlak (2)

-Stabiele atmosferiese toestande (2)

-Geen konveksie vir „n skoonmaakproses (2)

-Veral snags saam met temperatuurinversie deur afkoeling (2)

-Inversielaag verhoed dat besoedeling ontsnap (2)

(Enige twee) 2x2=(4)

1
1.4 -Wateroordragskemas vanaf gebiede met surplus na gebiede

van tekort (2)

-Propageer spaarsamige waterverbruik in huishoudings en ander

ekonomiese sektore (2)

-Bou opgaardamme, veral in hoogliggende dele met laer

verdamping (2)

-Beperk die besoedeling van water deur rioolwerke, nywerhede,

boerderypraktyke ens. (2)

-Suiwering/hergebruik van riool-/afvalwater (2)

-Ontsouting van seewater vir kusstede en –dorpe (2)

Ander logiese voorstelle kan aanvaar word 6x2=(12)

1.5.1 (a) Totale gebied wat deur „n rivierstelsel gedreineer word.

(b) Hoë reliëf wat dreineerbekkens skei / stroomvloei verdeel.

(c) Die hoofstroom met al sy sytakke. [Die begrippe] 3x2=(2)

1.5.2 Primêr: „n Bergreeks (2)

Sekondêr: Uitlopers van bergreekse / heuwels / interfluviale rûens (2) (4)

1.5.3 (a) A = Laag (2)

B = Hoog (2) (4)

(b) A = 2de orde (2)

B = 3de orde (2) (4)

1.5.4 -Hoër insyfering by A agv. gelyker oppervlakte óf digter plantegroei (2)

-Laer reënval veroorsaak minder afloop (2)

-Gesteentes met hoë porositeit (2) (Enige twee)

OF:

-Laer insyfering by B agv. „n steiler oppervlak óf yler plantegroei (2)

-Hoër reënval veroorsaak „n hoër afloop (2)

-Gesteentes met lae porositeit (2) (Enige twee) (4)

1.6.1 (a) Grafiekvoorstelling van afloop in „n rivier by „n bepaalde punt

teenoor tyd (Die begrip) (2)

(b) Tydsverloop tussen die neerslagpiek (hoogste neerslag)

en hoogste vlak van afloop in rivier. (2)

1.6.2 Vloeihidrogram Y (2)

-Korter retensietyd agv. minder insyfering op kunsmatige oppervlakte (2)

-Gevolglik „n skerp en hoë vloedpiek wat weer skerp afneem (2) 2+(2x2)=(6)

1.6.3 -Oorstroming (vloed), veral laerliggende dele (2)

-Kort retensietyd bemoeilik vroegtydige waarskuwings (2)

-Blitsvloede (2) (Enige twee) (4)

2
1.6.4 -Diens die stormwaterdreinering gereeld om verstoppings te

voorkom (2)

-Opgradering van stormwaterstelsel om groot volume water te kan

hanteer (2)

-Ontruim inwoners van informele nedersettings, veral langs klein

stroompies (2)

-Plaas duidelike waarskuwings/padtekens by gevaarlike plekke (2)

-Vermeerder plantegroei langs strome / opvanggebiede (2)

-Skep parke om reënwater te kan absorbeer (2)

-Kanaliseer stormwater na damme, bestaandes óf nuwes (2)

-Skep veilige oorgange by strome vir voetgangers (2)

-Nooddienste op gereedheid ten tye van langdurige/swaar

reënval (2)

VRAAG 2

Aanvaar ander logiese maatreëls (Enige ses) 6x2=(12)

[100]

2.1.1 Puinhang 2.1.6 Watertafel

2.1.2 Roofelmboog 2.1.7 Erosiebasis

2.1.3 Vloedvlakte 2.1.8 Akwifer

2.1.4 Laminêr 2.1.9 Cuesta

2.1.5 Mesa 2.1.10 Massaverplasing 10x2=(20)

2.2.1 A: Mesa / Tafelberg (2)

B: Butte / Tafelkop (2)

C: Spitskop / Gepunte butte (2) (6)

2.2.2 -Landskappe soos A en B ondergaan nie „n verlaging nie (2)

-Deur erosie/massaverplasing vind terugtrekking van hange plaas (2)

-Gevolglik word die kruine smaller en vlaktegebied wyer (2)

(Enige twee) (4)

2.2.3 -Krans / Swaartekraghelling (2)

2.2.4 -Massaverplasing / -beweging (2)

-Rotsstortings (2)

(Enige een) (2)

2.2.5 Stapelrots / Tor (2)

2.2.6 -Genate stollingsgesteentes benede oppervlakte (2)

-Blootgestel aan chemiese verwering wat nate vergroot (2)

-Verweer tot kernstene (2)

-Blootgelê deur erosie en verder gerond deur meganiese verwering (2)

(Enige drie) (6)

3
2.3 -Vangnette vir vallende klippe langs paaie in bergagtige dele (2)

-Versterk deurgrawings met beton om losbreking te voorkom (2)

-Duidelike, waarskuwende padtekens (2)

-Spesiaal ontwerpte fondasies vir huise in klei-omgewings (2)

-Verbied ontbosting/verwydering van natuurlike plantegroei

teen hange in vogtige streke (2)

-Herstel lekkende stormwaterdreinering in heuwelagtige gebiede (2)

-Ontruiming van mense na „n aardbewing / swaar neerslag (2)

-„n Noodplan vir gebiede wat bedreig word (2)

-Toeriste, nuwe besoekers moet vroegtydig ingelig word (2)

-Omgewingsimpakstudies (2)

Aanvaar ander logiese voorstelle (Enige ses) 6x2=(12)

2.4.1 Verslag (2)

2.4.2 -Hoë binnelandse temperatuur van 30°C en hoër (2)

-Die teenwoordigheid van „n tropiese sikloon, wat „n somer/

laat-somer verskynsel is (2) (4)

2.4.3 Durban: 29°C (2)

Port Nolloth: 18°C (2) (4)

2.4.4 Durban: Warm Mosambiekseestroom (2)

Port Nolloth: Koue Benguelaseestroom (2) (4)

2.4.5 -Van oos na wes en draai dan suidwaarts/poolwaarts in

suidelike halfrond (2) (2)

2.4.6 11 Maart (2)

-Die lugdruk in die middel was die laagste, 996hPa (2)

-Drukgradiënt die steilste, isobare naaste gespasieer (2)

(Enige een rede) (4)

2.4.7 -Uiters hoë windsnelhede van +100km/u beskadig huise se dakke/

ontwortel bome, kragpale (2)

-Hoë, langdurige reënval van +50mm per uur lei tot vloed, veral

laerliggende dele (2)

-Woeste stormdeinings/branders ter see wat seevaart bedreig (2)

-Sikloon Dera het pas op 11 Maart Madagaskar verlaat en weer

sal daar begin opklaar (2)

-Dera beweeg suidwaarts in Mosambiekkannaal en kan skeep-

vaart daar ontwrig, veral vissersbote (2)

-Die vasteland (Mosambiek/SA) sal nie beïnvloed word nie,

beweeg SSO weg van die land (2)

-Agv. suidwaartse beweging sal Dera begin verswak en gevaar-

toestande sal afneem (2)

(Enige ses)

LW: ▲Beide afdelings (skade / verwagte invloed) moet

behandel word, met ten minste EEN feit by „n afdeling 6x2=(12)

4
2.5.1 „n Gebied / koepel bo die stad met hoër temperature omring deur laer

landelike temperature (Die begrip) (2)

2.5.2 -Kunsmatige oppervlaktes soos teer, beton, staal dien as

hitte-sponse / absorbeer meer hitte as natuurlike oppervlaktes (2)

-Kunsmatige verhitting deur voertuie, fabrieke, huishoudelike

verhitting, lugversorgers (2)

-Meer besoedeling skep kweekhuiseffek wat hitte oor stad

vasvang (2)

-Gebrek aan plantegroei en wateroppervlaktes verhoed afkoeling

deur verdamping, transpirasie en koelte (2)

-Die digtheid en hoogte van geboue vermeerder die oppervlakte

wat hitte absorbeer, blokkeer afkoeling deur wind (2)

(Enige twee) (4)

2.5.3 -Hittegolwe meer opvallend in stede en skep gesondheidsprobleme (2)

-Hoë kragverbruik vir lugverkoeling, vermeerder besoedeling (2)

-Saam met klimaatsverandering en hoër temperature sal omstandig-

hede meer ondraaglik word (2)

-Hoër verdamping verhoog uitdroging en vraag na besproeiings-

water van tuine, swembaddens ens. (2)

Aanvaar „n ander logiese probleem (Enige een) (2)

2.5.4 -Verf die dakke van huis/geboue „n ligte kleur om die weerkaatsing

van sonenergie te verhoog (2)

2.5.5 -Vermeerder die hoeveelheid plantegroei in stede om afkoeling

deur transpirasie/koelte te verhoog (2)

-Skep meer groengordels/parke asook daktuine vir woonstel-

en kantoorblokke (2)

▲ Die kleur van boumateriaal moet NIE hier ingesluit wees nie. (4)

VRAAG 3

[100]

3.1.1 G

3.1.2 E

3.1.3 F

3.1.4 A

3.1.5 C 5x2=(10)

3.2.1 primêre

3.2.2 sekondêre

3.2.3 informele

3.2.4 handels

3.2.5 desentralisasie 5x2=(10)

5
3.3.1 A: Landelik

B: Landelik

C: Stedelik

D: Landelik 4x1=(4)

3.3.2 (a) D (2)

(b) B / A (2) (4)

3.3.3 -Alleen eienaarskap bevorder inisiatief en besluitneming (2)

-Meganisasie moontlik, verhoog produktiwiteit (2)

-Kommersiële boerdery, produseer surplusse vir die mark (2)

(Enige twee) (4)

3.3.4 -Saamgroepering bevorder verdediging en veiligheid (2)

-Inwoners geniet gereelde sosiale kontak (2)

-Naby aan gemeenskaplike dienste soos kerk, kliniek ens. (2)

(Enige twee) (4)

3.4.1 -Handels- en vervoerdorpe/stede (1)

-Gespesialiseerde dorpe/stede (1) (2)

3.4.2 Die verste afstand vanwaar „n dorp/stad/winkel/diens potensiële

klante aantrek (2)

3.4.3 Hoe groter die reikwydte, hoe groter die invloedsfeer van die

sentraleplek/diens (2)

-Reikwydte bepaal die grootte van die invloedsfeer (2)

(Enige een) (2)

3.4.4 Die groter invloedsfeer van Queenstown (om Elliot in te sluit) plaas

Queenstown in „n hoër hierargiese klas (2)

-Queenstown beskik dus oor alle funksies en dienste as wat in

Elliot beskikbaar is, en nog meer (2)

-Om vervoerkoste te minimaliseer sal die inwoners van Queenstown

nie na Elliot reis vir inkopies nie (2)

(Enige twee) (4)

3.4.5 Die minimum getal klante (mense) om „n saketipe te ondersteun

sodat inkomste en uitgawes net gebalanseer word, dws. nul wins. (2)

3.4.6 -Inwoners van Elliot behoort nie na Queenstown te reis vir lae-orde

artikels/dienste agv. afstand (2)

-Die drempelbevolking vir hierdie artikels/dienste behoort nie

beïnvloed te word nie. (2)

OF:

-Spesiale aanbiedinge in Queenstown behoort sommige inwoners

van Elliot te lok (2)

-Die aantal klante vir daardie artikel/diens in Elliot verminder en

kan minder word as die “minimum getal”; die betrokke saketipe(s)

se voortbestaan word dan bedreig (2) (4)

6
3.5 -Die hervorming van die boerderybedryf kan lei tot hoër produksie

en stimuleer die behoefte aan meer vervaardigingsbedrywe

-byvoorbeeld hoër mielieproduksie lei tot meer graanmeulens ens. (2)

-Plaaslike owerhede kan adverteer dat goekoper grond, krag water

beskikbaar is vir nuwe nyweraars (2)

-Die ontwikkeling van toerisme en ontspanningsfasiliteite gebaseer

op natuurlike hulpbron bv. warmwaterbron/bergklim/varswater

visvang (2)

-Ontwikkeling van ekotoerisme en die plaaslike bevolking bied

huisvesting aan (2)

-Vestig „n kunste-aantrekkingskrag bv. kunstefees/opvoedkundige

sentrum om stedelinge oor naweke/vakansietye te lok (2)

-Tuisnywerhede met kwaliteitsprodukte met „n afsetgebied in

groter dorpe en stede (2)

-Oornagfasiliteite in gastehuise vir reisigers (2)

-Skole kan koshuislosies subsidieer aan stedelike leerlinge om

daar skool te gaan/sportprestasies lok leerlinge van buite die

plaaslike grense (2)

Aanvaar ander logiese voorstelle (Enige ses) 6x2=(12)

3.6.1 (a) Bruto Binnelandse Produk (2)

(b) Pretoria-Witwatersrand-Vereeniging (2)

3.6.2 -Groot reserwes ystererts, steenkool, koper en goud is naby geleë (2)

-Kragstasies op nabygeleë steenkoolvelde verskaf goedkoop

elektrisiteit (2)

-Goudmynbedryf skep vraag na myntoerusting (2)

-Voedselproduksie op die Hoëveld voed groot stedelike bevolking (2)

-Standhoudende water is beskikbaar, onder andere van Vaaldam (2)

(Enige twee) (4)

3.6.3 -Yster- en staal (2)

-Ingenieursbedrywe / Metaalprossesering (2)

-Motormonteeraanlegte (2)

-Chemiese nywerhede (2)

(Enige twee) (4)

3.6.4 -Die opgradering van die OR Tambo internasionale lughawe (2)

-Die ingebruikstelling van die Gautrein (sneltrein) tussen

Pretoria en Johannesburg/OR Tambo (2)

-Opgradering van snelweë (2)

-Maputokorridor (N4) via Nelspruit na Maputohawe (2)

-Die Rustenburg/Trans-Kalaharikorridor in beplanning weswaarts oor

Botswana na Walvisbaai (2)

(Enige drie) (6)

7
3.6.5 -Tugela-Vaalskema (2)

-Lesotho-Hooglandskema (2)

LW: Die korrekte benamings (4)

3.7.1 Die wêreldwye aaneenskakeling van ekonomieë, dienste, menslike

hulpbronne, kennis en gewoontes (kulture) as gevolg van verbeterde

tegnologie. (Die begrip) (2)

3.7.2 -Probleme met globalisering ontstaan as lande oor swak binnelandse

beleid, infrastruktuur en instellings beskik (2)

-Veral die ontwikkelende lande (arm lande) sukkel agv. swak opleiding,

bevolkingsgroei, politieke onrus (2)

-Goedkoop invoere bedreig die plaaslike produksie en kan tot

laer produksie en selfs werkloosheid lei (2)

-Maklike beweging van mense oor landsgrense kan die verspreiding

van siektes bevorder (2)

-Misdaad kan maklik toeneem, bv. internetbedrog, smokkel, mense-

handel (2)

-Inheemse kulture en tale kan bedreig word deur idees en aanloklik-

hede van ander kulture (2)

-Oorbenutting van natuurlike hulpbronne in veral ontwikkelende

lande kan omgewing/ekosisteme bedreig (2)

-Die ryk lande kan die voordele van globalisering oorheers ten koste

van die armer lande (2)

-Emigrasie na die ryk lande neem toe, plaas druk op werkskepping

ens. / Geskoolde arbeid verlaat die ontwikkelende lande (2)

VRAAG 4

Aanvaar ander logiese feite (Enige ses) 6x2=(12)

[100]

4.1.1 konurbasie

4.1.2 magnetisme

4.1.3 ghetto

4.1.4 uitbreiding

4.1.5 funksionele 5x2=(10)

4.2.1 Onwaar

4.2.2 Onwaar

4.2.3 Waar

4.2.4 Waar

4.2.5 Onwaar 5x2=(10)

4.3.1 Bestaansboerdery (2)

8
4.3.2 -Ouer mense wat nie meer effektief die grond kan bewerk nie (2)

-Gebrek aan wetenskaplike boerderymetodes soos meganisasie,

kunsmis (2)

-Roofboupraktyke heers, geen wisselbou, bemesting (2)

-Mense nie opgelei in boerderytegnieke nie (2)

-Produseer vir eie gebruik, geen kapitaal vir vernuwing nie (2)

-Natuurrampe soos droogtes, vloede tref hierdie gemeenskappe

swaar (2)

-Kollektiewe grondbesit bevorder nie eie inisiatief, produktiwiteit nie (2)

(Enige twee) (4)

4.3.3 -Spreek die basiese behoeftes van die landelike gemeenskappe

aan, skoon water, gesondheid, sanitasie, opleiding, behuising (2)

-Konsolideer onekonomiese, versnipperde landerye/klein plasies (2)

-Hervorm die tradisionele gemeenskaplike grondbesitstelsel (2)

-Vestig kleinboere onder voogskap van bestaande kommersiële

boere vir opleiding (2)

-Bekamp omgewingsagteruitgang soos gronderosie (2)

-Vestig kommersiële projekte: tee, sisal, suiker (2)

-Aanlê van besproeiingskemas (2)

-Skep „n kompetisiebasis om verbetering te stimuleer (2)

-Toepassing van Agenda 21, onder-na-bo besluitneming (2)

Aanvaar ander logiese voorstelle (Enige ses) 6x2=(12)

4.4.1 Toestande wat mense laat wegbeweeg van plase/boeredorpies/

platteland (Die begrip) (2)

4.4.2 -Oorstromings vanweë donderstorms / langdurige reën / hael wat oeste

verniel (2)

-Droogte verhoed dat verbouing kan plaasvind, gebrek aan inkomste (2) (4)

4.4.3 -Masjinerie vervang hande-arbeid en plaaswerkers raak oortollig (2)

-Implemente is baie duur en kan nie deur almal bekostig word nie (2) (4)

4.4.4 -Klein dorpies beskik oor „n beperkte aantal funksies (2)

-Gewoonlik is „n vervaardigingsektor afwesig (2)

-Beperkte werksgeleenthede bestaan in klein dorpies (2)

-Beskik nie oor tersiêre onderwysinstansies soos kolleges en

universiteite vir verdere opleiding nie (2)

Ander logiese redes (Enige twee) (4)

4.5.1 -Sentrale sakekern

-Kleinhandel in die voorstede

-Woongebiede / Residensieel

-Nywerheidsgebied

-Landelik-stedelike oorgangsone

(Enige vier) 4x1=(4)

9
4.5.2 Informele nedersetting (2)

-Dit is arm, werklose mense wat na die stede verhuis, maar

nie werk in die stad kan kry nie (2)

-Plakkerstrukture word aan die rand van stede opgerig om

as skuilings/woonplek te dien (2)

(Die begrip as verduideliking) 2+(2x2)=(6)

4.5.3 -Privaat motors en stedelike groei het stedelike grense laat

uitbrei, groter afstande tussen woon- en werkplek (2)

-Geweldige toename in verkeer en verkeersopeenhopings

veroorsaak SSK minder toeganklik (2)

-„n Tekort aan parkeergeriewe ontstaan in die middestad (2)

-Grondpryse in SSK skiet die hoogte in wat nie deur die

laer-orde funksies bekostig kan word nie (2)

-Besoedeling en geraas in SSK maak dit ook onaangenaam (2)

-Kommersiële desentralisasie na voorstede vind plaas (2)

-Winkelsentrums maklik bereikbaar deur die voorstedelike

bevolking (2)

(Enige twee) (4)

4.6.1 -Groot- en kleinhandel

-Vervoer en kommunikasie

-Finansies

-Regeringsdienste (watervoorsiening/elektrisiteit ...)

-Persoonlike dienste (gesondheid / onderwys ...)

(Enige een, ook „n voorbeeld aanvaarbaar) 1x2=(2)

4.6.2 -Die persentasie (%) bydrae deur die primêre bedrywe toon afname

omdat die tersiêre sektor se bydrae skerp toegeneem het (2)

-Die waarde van dienste is hoër as dié van landbouprodukte/

grondstowwe sodat die tersiêre sektor vinniger groei (2)

Die begrip (Enige een) (2)

4.6.3 5% (±1%) (2)

4.7.1 -Goud

-Steenkool

-Ystererts

-Platinum

-Chroom

-Vanadium

-Mangaan

-Diamante

(Enige twee) (4)

4.7.2 -Richardsbaai (1) –Steenkool (1)

-Saldanhabaai (1) –Ystererts (1) (4)

10
4.7.3 Die verskaffing van voldoende voedsel aan die totale bevolking,

MAAR ook om te verseker dat dit „n gesonde, gebalanseerde

dieet is.

Die volledige begrip (2)

4.7.4 -Veral oopgroef mynbou verwyder groot oppervlaktes goeie

landbougrond van voedselproduksie (2)

-Onoordeelkundige mynboupraktyke besoedel oppervlak- sowel as

ondergrondse water, nadelig vir besproeiing/veegebruik (2)

-Die grondgehalte word verswak deur suur mynwater/ storting van

toksiese stowwe (2)

-Versteuring van organismes se habitat, nadelige uitwerking op

biodiversiteit/voedselketting (2)

-Atmosferiese besoedeling veroorsaak suurreën wat gesaaides

en weiveld beskadig/vernietig (2)

LW: „n Bespreking word vereis en nie net opnoem van kernfeite nie

(Enige drie) (6)

4.7.5 -Hersirkuleer en hergebruik van metale, glas en plastiek wat

aanvraag na nuutgemynde hulpbronne sal vertraag (2)

-Veredel metale om duursaamheid te verhoog en leeftyd te

verleng (2)

-Gebruik plaasvervangers vir metale, soos sintetiese stowwe

in motors (2)

-Ontwikkel alternatiewe energiebronne soos son-, wind- en

getykrag (2)

-Ontwikkel biobrandstowwe uit plantegroei, wat hernubaar is (2)

-Behoorlike regulering van myn aktiwiteite tov. besoedeling

rehablitering van die land (2)

-Moedig besparing aan betreffende kragverbruik (2)

-Verbeter suiweringsaanlegte vir water, gereelde instandhouding (2)

-Herontginning van mynhope in goudmynbedryf (2)

Aanvaar ander logiese maatreëls (Enige ses) 6x2=(12)

o O o

[100]

11