05.05.2013 Views

Leer-, onderrig en ondersteuningsmateriaal wysbeleid (LOOM)

Leer-, onderrig en ondersteuningsmateriaal wysbeleid (LOOM)

Leer-, onderrig en ondersteuningsmateriaal wysbeleid (LOOM)

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Leer-, onderrig en

ondersteuningsmateriaal

1 Doel van die beleid.

wysbeleid (LOOM)

Junie 2009

1.1 Die uitsluitlike doel van die Loom - beleid vir Laerskool Theresapark is

die optimale benutting van die leer - en ondersteuningsmateriaal vanaf

die ontvangs van nuwe handboeke tot die afskrywing van die handboeke

en die bestuur van Loom.

1.2 Die beleid moet die onderwyser help om totale beheer uit te oefen oor

die prosedure en werking van die uitdeel, omsien en inname van die

handboeke.

1.3 Die georganiseerde werkswyse stel die onderwyser in staat om

georganiseerd en doeltreffend handboeke as administratiewe plig te

vergemaklik en terselfdertyd in beheer te wees.

2 Werkswyse aan die begin van die akademiese jaar.

2.1 Aan die begin van die akademiese jaar moet alle handboeke in die

handboekstoor beskikbaar wees en streng kontrole moet daaroor gehou

word op rekenaar. Die handboek-organiseerder (HO) word deur die hoof

aangestel wat op 'n daaglikse basis deur die gebruik van 'n rekenaar

enige tyd die verspreiding en storing van die handboeke kan kontrolleer.

2.2 Die leerareahoofde sal dan sy/haar leerarea se handboeke op 'n

geskrewe vorm aanvra van die HO wat dan die vorm sal liasseer. Die

HO sal dan die handboeke uitstuur na die leerareahoof wat dit dan weer

verder versprei na die leerarea-onderwysers.

LAERSKOOL THERESAPARK –LOOM BELEID 1

2.3 Die HO dui op rekenaar die aantal handboeke wat uitgegee word aan en

moet ook die aantal handboeke wat in die stoor agterbly kontrolleer en

insleutel in die rekenaar.

2.4 Nadat die leerareahoofde die handboeke aan die onderskeie leerareaonderwysers

deurgegee het, kontrolleer die leerarea-onderwysers die

aantal handboeke en die

kondisie van die handboeke met die oog op moontlike vervanging van

die handboeke in die volgende akademiese jaar.

2.5 Die handboeke word nou aan die leerders uitgedeel en die

handboeknommers word op klaslyste teenoor die leerders se name

aangedui. Bo-aan die klaslyste word die naam van die handboek en die

uitgewer geskryf asook die prys van die handboek. Die leerareaonderwyser

moet seker maak dat elke handboek, nuut sowel as gebruik,

gestempel engenommer is.

2.6 Hierdie lyste en enige oortollige handboeke word dan teruggestuur na

die HO wat die handboeke weer in die stoor plaas.

2.7 Die handboeklyste word gebruik om die nommers van elke handboek

wat aan elke leerder uitgedeel is, in te sleutel in die rekenaar.

2.8 Op die rekenaarprogram word daar dan outomaties aangedui dat die

leerder 'n sekerehoeveelheid handboeke ontvang het en die verskuldige

bedrag indien die handboeke nie weer ingehandig word of beskadig is

nie.

2.9 n Voorraadlys word jaarliks deur elke onderwyser voltooi en ingeneem

vir kontrole.

3 Werkswyse deur die verloop van die akademiese jaar.

3.1 Indien nuwe leerders deur die jaar ingeskryf word, word die leerder se

naam, klas en toelatingsnommer na die HO deurgestuur wat dan, deur

op die rekenaar te kontrolleer, dadelik sal weet watter handboeke in elke

leerarea benodig sal word deur die leerder.

3.2 Die leerder se handboeke vir elke leerarea sal dan as geheel aan die

leerder verskaf word, nadat die HO die spesifieke nommers teenoor die

nuwe leerder se naam ingesleutel het.

3.3 In gevalle waar leerders deur die verloop van die jaar die skool verlaat,

bring die leerder al sy handboeke na die HO toe wat dit dan kontrolleer

op die rekenaar en indien alle handboeke ingegee is, 'n bewys aan die

leerder sal gee vir die kantoor vir administratiewe doeleindes.

3.4 Die HO sal ook in gevalle van verlore handboeke, die verskuldige

bedrag op die bewys aandui vir die kantoor. Die kantoor sal dan die

bedrag by die leerder invorder.

LAERSKOOL THERESAPARK –LOOM BELEID 2

4 Werkswyse aan die einde van die akademiese jaar.

5 Slot

4.1 Voor die aanvang van die eindeksamen word die handboeklyste

teruggestuur na die leerarea-onderwysers wat die handboeke dan op

die spesifieke datums weer inneem en kontrolleer. Die nommers en

toetand van die handboeke word nagegaan en op die klaslyste

aangedui.

4.2 Die handboeke tesame met die klaslyste word dan na die HO gestuur

wat dan die handboeke op die regte plekke in die stoor sal bêre.

4.3 Die HO gebruik die klaslyste om die inligting op te datteer in die

rekenaar.

4.4 Op die rekenaar sal elke leerder se handboek-geskiedenis vir die jaar

opgesom word.

4.5 Elke leerders se voogonderwyser sal dan 'n lys ontvang van elke leerder

in die klas se handboek-geskiedenis vir die jaar. Dit sluit in bedrae

verskuldig deur die leerder.

Op hierdie wyse word die onderwyser se werkslas verminder deur die jaar en

daar word deur die gebruikmaking van 'n sentrale stelsel meer doeltreffende

beheer toegepas vir die optimale werking van hierdie belangrike komponent.

Opdatering van beleid

Datum: Handtekening:

Datum: Handtekening:

02 JUNIE 2009

LAERSKOOL THERESAPARK –LOOM BELEID 3

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!