05.05.2013 Views

Hier is net 'n klein en vinnige idee om jou uitnodigings te ... - Inspirasie

Hier is net 'n klein en vinnige idee om jou uitnodigings te ... - Inspirasie

Hier is net 'n klein en vinnige idee om jou uitnodigings te ... - Inspirasie

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Verander jou badkamer

Daar is niks meer terapeuties as ’n selfdoen projek nie. Veral as jy lusteloos voel en dit is

dan ook presies wat ek gedoen het. Dit hoef nie ’n klomp geld uit jou sal uit te jaag nie. As

jy jou verbeelding ’n bietjie inspan kos dit jou amper

niks.

Almal wil mos ’n huisie by die see hê. Nou ja, ek het toe

besluit om maar vir my ook een te kry en nêrens anders

as in my gemakshuisie (hie-hie) wat bestaan uit die

toilet, stort en wasbak nie en dan ’n inham waar ’n paar

rakkies ingesit is. Hoekom die mense wat hierdie

badkamer aangebou het nie die wasbak in die inham gesit het nie gaan my verstand te

bowe. Ek het my man gevra om dit soontoe te skuif, maar dit is ’n projek vir ’n ander keer.

Te koste berekend op die oomblik.

Nou ja in die pakkamer het ek verf gekry wat nog heel goed was om te gebruik en omdat

dit baie na aan seesand gelyk het, het ek die mure my huisie

dan die kleur van seesand gegee. Mens kan nog sien hoe nat

die verf was kol-kol toe ek die foto geneem het.

Die venster was eerste aan die beurt. Ek het skulpe wat met

’n redelike dikkerige vislyn inmekaar geryg is geneem en dit

aan ’n ronde bamboes sparretjie gehang om die agtergrond

te vorm en toe die winkels ingevaar om die regte gordyne te

kry. Gelukkig het ek by ’n bekende beddegoed en gordyn

winkel “Laken Straat” die ideale gordyntjies opgespoor vir hierdie doel. Pragtige skulpe

en dan ook met blou. Blou soos die see. Daar is ook pragtige spreuke op soos. The best

things in live is free en Write your troubles in sand end your blessings in stone” ens.

Perfek. Koste R100.

Volgende maand wys ek wat met ’n spieël gedoen kan word.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!