05.05.2013 Views

Hier is net 'n klein en vinnige idee om jou uitnodigings te ... - Inspirasie

Hier is net 'n klein en vinnige idee om jou uitnodigings te ... - Inspirasie

Hier is net 'n klein en vinnige idee om jou uitnodigings te ... - Inspirasie

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Kom ons gebruik nog ’n voorbeeld. My suster se dogter trou sowat 16 maande terug.

Waar ? In my suster se tuin. Te pragtig vir woorde. Haar ma was verantwoordelik vir alles.

Van die blomme tot by die troukoek, Sy het my gevra om die hand happies se tafel te dek

wat ek met liefde gedoen het. Dit was ’n baie intieme trou en daar was sowat 20 gaste. Na

die plegtigheid is daar vleis gebraai. Baie informeel, maar tog baie stylvol. Koste van

hierdie plegtigheid. R3500.

Toe kom my oudste seun en hy wil so bietjie anders wees. Hy wil nie ’n tuin troue hê nie.

Hy wil ’n venue gebruik So gesê so gedaan Hy wou spit. Ook so gesê, so gedaan. Die kos

moet bedien word en deur ander gemaak wees. So gesê so gedaan. Ek en die dame het die

ete bespreek. Die slaaie ens. Die nagereg en die versiering, tafels, dansvloer ens. Ek het

ook vir haar die gastelys

gegee en hoe ons die gaste

geplaas wou hê. Dit is dan

toe ook net hier waar die moeilikheid begin. Sy ignoreer dit en maak soos sy smaak en die

gaste is toe op die programmetjie na my lys uiteengesit en op die tafels na hare. Dit was

amper ’n groot storie want die gaste wou sit volgens die program en dit was nou ’n gemik

en gehik om vure dood te slaan. Ek natuurlik rooi van

verleentheid en boosheid. Die man wat gereël is vir die

spit het te laat begin en die gaste moes onnodig lank

wag vir die vleis wat dan toe ook nie deurgaar was nie En

ook by die nagereg was daar probleme. Daar was nie vir

al die gaste nie. Vrugteslaai in pynappels waarvan die

vleis verwyder is, maar die pragtige bruid en die

blomme het opgemaak vir die tekortkominge. Daar was om en by 50 gaste en die koste

het R18 000 beloop 6 jaar gelde

Dit laat ’n mens beslis met nuwe oë na die bekostigbaarheid van die huweliksdag kyk. Dit

is tog nie die koste wat tel nie, maar die belofte, maar as jy die finansies tot beskikking het

vir ’n groot troue. Spring daarvoor. Ek wil maar net vir die wat dit nie so breed het nie

bewys dat ’n mens ook styl kan hê met min geld.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!