05.05.2013 Views

Bloed van Jesus - Die Weg Christelike Gemeente

Bloed van Jesus - Die Weg Christelike Gemeente

Bloed van Jesus - Die Weg Christelike Gemeente

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

As gelowiges behoort ek en jy geen vrees vir Satan of sy volgelinge te hê

nie. Hy gaan ons aanval, maar ek en jy kan hom in die bloed van Jesus

en ons getuienis teenstaan en hy sal van ons wegvlug.

Jy kan nou met reg vir my vra; Johan hoe doen mens dit? Hoe behaal ons

oorwinning in die bloed van Jesus?

Dit is op grond van hierdie teks wat baie gelowiges sê hulle pleit die bloed

van Jesus oor hulle self, of hulle gesinne of hulle eiendom. Het u dit al

gehoor of het u dit al self gedoen?

Ek wil as laaste deel van my preek „n paar dinge hieroor sê want as ek en

jy goeie dade verrig, GAAN ons aangeval word. Dit is daarom belangrik

dat u weet hoe om die vyand in die bloed van Jesus teen te staan sodat u

oorwinning kan behaal.

a. Ek het al baie keer in my lewe die bloed van Jesus oor my en my

gesin gepleit as ons onder aanval is en ek kan u verseker dat

Openbaring 12:11 die waarheid is. Ek dink egter nie die woorde

“Pleit die bloed van Jesus” is korrek nie. Pleit klink vir my of ek nie

seker is nie. Nee ek verklaar dat omdat ek „n bloed besprinkelde

seun van God is, die vyand my geen skade kan berokken nie. Ek

verklaar enige aanval van Satan nietig oor „n projek soos bv die

kruis, omdat Jesus Christus deur Sy bloed vir ons te stort, die

oorwinning behaal het en die kruis Sy opdrag is. Ek kan in die bloed

van Jesus, outoriteit oor die bose neem in enige situasie.

Wat doen ek as ek die bloed van Jesus in „n situasie verklaar? Ek

getuig dat Jesus Christus die Koning van alle Konings is, dat Hy die

oorwinning behaal het en dat alle mag en gesag aan Hom behoort.

Ek herinner Satan daaraan dat Jesus se bloed vir my versoening

met God die Vader bewerkstellig het en dat Satan geen gesag of

invloed op my lewe kan hê nie. U sien, Openbaring 12: 11 leer;

"And they overcame him [the devil] by the blood of the Lamb, and

by the word of their testimony..." My verklaring van Jesus bloed is

die getuienis wat nodig is vir oorwinning in „n sekere situasie.

Page 8 of 10

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!