05.05.2013 Views

Bloed van Jesus - Die Weg Christelike Gemeente

Bloed van Jesus - Die Weg Christelike Gemeente

Bloed van Jesus - Die Weg Christelike Gemeente

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE,

Prediker: Pastoor Johan Putter

Datum: 2 Desember 2012

Plek: Nelspruit

NELSPRUIT

BLOED VAN JESUS

Page 1 of 10

BLOED VAN JESUS

INHOUDSOPGAWE

INLEIDING ............................................................................................. 3

DOEL VAN PREEK ............................................................................................. 4

ROL EN GEESTELIKE BETEKENIS VAN BLOED IN DIE BYBEL TOT JESUS SE

DOOD ............................................................................................. 4

BETEKENIS VAN JESUS SE BLOED ............................................................................ 6

SAMEVATTING ............................................................................................. 9

AFSLUITING ........................................................................................... 10

BIBLIOGRAFIE ........................................................................................... 10

Page 2 of 10

INLEIDING

BLOED VAN JESUS

Ek het so drie weke terug „n baie interessante geestelike belewenis gehad wat my

aan die dink gesit het en ek vandag graag met u wil deel.

Ons was besig om die laaste werk aan die kruis te doen en dinge het begin

skeefloop. Die maatskappy wat die liggies aan die kruis moes opsit het die kruis per

ongeluk laat val en dit beskadig. Skielik is daar ander dinge wat ook nie lekker is nie

soos die liggies wat dalk te min is.

Ek beleef toe ook in my gees dat daar „n geestelike aanval teen die kruis is en dat

die vyand nie wil hê dat die kruis se liggies moet brand nie. Ek beleef toe verder dat

dit nie sommer „n gewone gees wat ons teenstaan nie. Nee dit is asof dit „n baie

sterk en belangrike gees is, wat die finalisering van die kruis teenstaan.

Ek besluit toe om „n gebedsversoek aan ons gebedsgroep te stuur om Abba Vader

se aangesig hieroor te soek.

Patricia bel my toe en deel mee dat sy Joshua 6:6 aangaande die kruis gekry het.

Ons bid toe oor die teks en ons kry toe die volgende openbarings:

Die boek Joshua is die 6de boek in die Bybel en dit is die sesde hoofstuk en

vers 6, d.w.s. 666. Die gees wat ons m.b.t. die kruis teenstaan word deur die

syfer 666 gesimboliseer.

As ons na die konteks van die gebeure in Joshua 6 kyk, dan sien ons dat

sewe priesters op die 7e dag, sewe keer om die stad Jericho moes loop

d.w.s. 777. Ons beleef toe dat die gees in die naam van Jesus Christus

teengestaan moet word.

Ek kry toe die volgende teks: Revelation12:11: “And they have overcome

(conquered) him by means of the blood of the Lamb” Ek besef toe dat ons die

vyand wat deur die syfer 666 verteenwoordig word, moet teenstaan deur die bloed

van Jesus Christus wat deur die syfer 777, verteenwoordig word.

Die voorval het my laat dink: Wat presies beteken die teks; “And they have

overcome (conquered) him by means of the blood of the Lamb”

Page 3 of 10

My ervaring met die geestelike aanval en die feit dat ons die bloed van Jesus moes

verklaar en spreek, het my opnuut laat besef dat daar dalk baie meer in die bloed

van Jesus is, as wat ons besef.

Daar is vandag groot verskille tussen kerke oor hoe gelowiges hierdie teks moet

verstaan.

Aan die een kant is daar gelowiges wat alles wat hulle het en doen, toemaak onder

die bloed van Jesus en aan die ander kant is daar gelowiges wat sê nee, dis glad nie

nodig om die bloed van Jesus op enige-iets te pleit nie.

As daar oor „n geestelike saak groot verskille in die kerk is, wat sê dit vir u? Hier is

„n baie belangrike geestelike aangeleentheid!

DOEL VAN PREEK

Ons gaan dus vanmôre saam let op wat die geestelike betekenis van die bloed van

Jesus is en watter praktiese implikasies dit vir jou en my het.

Bloed speel belangrike „n rol in die Bybel en het „n belangrike geestelike betekenis.

Alvorens ons let op die betekenis van Jesus se bloed, gaan ons net eers let op die

rol van bloed tot en met Jesus se dood.

ROL EN GEESTELIKE BETEKENIS VAN BLOED IN DIE BYBEL TOT JESUS

SE DOOD

1. Die mens is verbied om bloed te drink. (Gen 9:4)

2. Verbond tussen God en Abraham is met bloed van diere bekragtig.

3. Israeliete moes die bloed van „n lam aan die deurposte smeer sodat die Engel

van die dood nie die eersgeborenes in die huis doodmaak nie. (Eksodus 12:7)

4. Die eerste verbond tussen God en Israel is met bloed bekragtig. Heb 9:18-20:

“So even the [old] first covenant (God‟s will) was not inaugurated and ratified

and put in force without the shedding of blood. For when every command of

the Law had been read out by Moses to all the people, he took the blood of

slain calves and goats, together with water and scarlet wool and with a bunch

of hyssop, and sprinkled both the Book (the roll of the Law and covenant)

itself and all the people, Saying these words: This is the blood that seals and

ratifies the agreement (the testament, the covenant) which God commanded

[me to deliver to] you. [Exod. 24:6-8.]

Page 4 of 10

5. Aaron moes die bloed van „n bul voor die genadetroon sprinkel as offer vir

Aaron en die priesters se sonde. (Lev.16:14)

6. Aaron moes die bloed van „n bok in die Tempel op die genadetroon sprinkel

as offer vir die volk se sondes. (Lev.16:15)

7. Priesters is aan God toegewy deur bloed van diere op hulle te sprinkel. (Eks

29:10-14) (Afgesonder vir dienswerk)

8. Jesus het met die instelling van die Nagmaal verklaar dat die nuwe verbond

tussen God en die mens, met Sy bloed bekragtig gaan word. (Profetiese

woord) Luke 22:20: 20: ”And in like manner, He took the cup after supper,

saying, This cup is the new testament or covenant [ratified] in My blood, which

is shed (poured out) for you.”

9. Jesus het fisies gesterf en sy bloed het in die natuurlike dimensie gevloei. Wat

het egter in die geestelike dimensie gebeur? Heb. 9:12: 12: “He went once for

all into the [Holy of] Holies [of heaven], not by virtue of the blood of goats and

calves [by which to make reconciliation between God and man], but His own

blood, having found and secured a complete redemption (an everlasting

release for us).”

Samevattend kan ons die volgende sê;

Bloed het sentraal in godsdienstige rituele van die Ou Testament gestaan.

Bloed het „n baie belangrike geestelike betekenis gehad wanneer dit

aangewend was om:

o Verbonde/ooreenkomste tussen God en die mens te bekragtig.

o Israeliete op geestelike vlak te beskerm.

o Sondebelydenis te doen en dus God weer met die mens te versoen.

Die wyse waarop bloed tydens godsdienstige rituele aangewend was, was

belangrik. Dit was hoofsaaklik op items gesprinkel en dit was aangewend.

Dit is teen hierdie agtergrond wat ek en jy die storting en aanwending van

Jesus se bloed moet verstaan.

Ek dink ons sal nie verkeerd wees as ons tot die gevolgtrekking kom dat bloed „n

baie belangrike geestelike betekenis het nie. Stem u saam?

Ek meen dat ons vanuit hierdie konteks, nou kan let op die geestelike betekenis van

Jesus Christus se bloed en watter praktiese implikasies dit vir ons inhou.

Page 5 of 10

BETEKENIS VAN JESUS SE BLOED.

Dit is algemene kennis onder gelowiges dat Jesus se bloed vir almal wat Jesus in

die geloof as hulle Saligmaker aanneem, versoening met God die Vader en dus

verlossing, bewerkstellig. Ephesians 1:7 som die baie mooi op: ”In Him we have

redemption (deliverance and salvation) through His blood, the remission

(forgiveness) of our offenses (shortcomings and trespasses), in accordance with the

riches and the generosity of His gracious favor”

Die vraag is; Behalwe die betekenis van verlossing, het Jesus se bloed enige ander

gevolge en betekenis vir gelowiges? Wat dink u? Mis ons nie dalk iets baie

belangriks as ons nie weet nie? Ek dink dat Jesus se bloed ook die volgende vir

gelowiges beteken:

1 Peter 1-2: “Who were chosen and foreknown by God the Father and

consecrated by the Spirit to be obedient to Jesus Christ and to be sprinkled

with His blood.”

Ek en jy is in „n geestelike sin, besprinkel met die bloed van Jesus. Dit

beteken dat ons vir God afgesonder is. Ons is spesiaal. Ons is soos die

Engelse sê, “saints” Ons is heiliges. Sê asb saam met my; Ek is met die

bloed van Jesus besprinkel. Ek is deur God afgesonder. Weet jy wat dit in

jou daaglikse lewe beteken om vir God afgesonder te wees? (Huiswerk)

Dan is daar „n tweede vraag wat ons gaan bespreek; Hoe kan ek weet of

ek met die bloed van Jesus besprinkel is? Ek meen dat die volgende

daarop dui dat gelowiges met Jesus se bloed besprinkel is:

As jy „n diep geestelike behoefte het om God te dien en aan hom

gehoorsaam te wil wees.

As jy bereid is om jou sonde te bely en sondige gewoontes te laat

staan as God die Heilige Gees jou van sonde probeer oortuig.

As jy met „n skoon gewete en rein leef. Hebrews 9:14 “How much

more shall the blood of Christ purge your conscience from dead

works to serve the living God?"

Page 6 of 10

Wanneer jy diep in jou menswees sekerheid van jou saligheid het.

Hebrews 10:22: "Let us draw near with a true heart in full assurance

of faith, having our hearts sprinkled from an evil conscience"

As jy die behoefte ervaar om onder leiding van God die Heilige

Gees, goeie dade te verrig.

As jy bostaande kenmerke in jou lewe openbaar, dan is jy met die bloed van Jesus

besprinkel.

Reg, dis dan die eerste dieper betekenis van Jesus se bloed, kom ons let nou op die

tweede punt.

Ek en jy het nou die vryheid om te enige tyd, volle toegang tot die

Hemelse Tempel te bekom. Heb 10:19: 19: “Therefore, brethren, since we

have full freedom and confidence to enter into the [Holy of] Holies [by the

power and virtue] in the blood of Jesus.”

Weet u wat dit beteken? Daar is „n hemelse tempel en jy, het daartoe

toegang. Kom sê asb saam met my; Ek het toegang tot die allerheiligste

deel van die hemelse tempel.

As u nog van hierdie kosbare uitnodiging van Jesus gebruik gemaak het

nie, wil ek regtig voorstel, neem die vrymoedigheid om in die geloof, die

allerheiligste te betree. Jy sal nie spyt wees nie! Dit sal jou lewe verander!

Die bloed van Jesus reinig my en jou van sonde en ongeregtighede.

1 John 1:7-8: But if we really are living and walking in the Light, as He is

in the Light, we have true, unbroken fellowship with one another, and the

blood of Jesus Christ His Son cleanses (removes) us from all sin and guilt

[keeps us cleansed from sin in all its forms and manifestations]. Jy is vry

van die kettings van sonde. Jy ervaar nie meer die drang of behoefte om

sekere sondes te wil pleeg nie. Jy is waarlik vry! Dit opsigself spaar jou en

jou geliefdes hope verdriet en ellende.

Ek en jy kan die aanvalle van Satan suksesvol weerstaan.

Revelation 12:11: "And they overcame him [the devil] by the blood of the

Lamb, and by the word of their testimony..."

Page 7 of 10

As gelowiges behoort ek en jy geen vrees vir Satan of sy volgelinge te hê

nie. Hy gaan ons aanval, maar ek en jy kan hom in die bloed van Jesus

en ons getuienis teenstaan en hy sal van ons wegvlug.

Jy kan nou met reg vir my vra; Johan hoe doen mens dit? Hoe behaal ons

oorwinning in die bloed van Jesus?

Dit is op grond van hierdie teks wat baie gelowiges sê hulle pleit die bloed

van Jesus oor hulle self, of hulle gesinne of hulle eiendom. Het u dit al

gehoor of het u dit al self gedoen?

Ek wil as laaste deel van my preek „n paar dinge hieroor sê want as ek en

jy goeie dade verrig, GAAN ons aangeval word. Dit is daarom belangrik

dat u weet hoe om die vyand in die bloed van Jesus teen te staan sodat u

oorwinning kan behaal.

a. Ek het al baie keer in my lewe die bloed van Jesus oor my en my

gesin gepleit as ons onder aanval is en ek kan u verseker dat

Openbaring 12:11 die waarheid is. Ek dink egter nie die woorde

“Pleit die bloed van Jesus” is korrek nie. Pleit klink vir my of ek nie

seker is nie. Nee ek verklaar dat omdat ek „n bloed besprinkelde

seun van God is, die vyand my geen skade kan berokken nie. Ek

verklaar enige aanval van Satan nietig oor „n projek soos bv die

kruis, omdat Jesus Christus deur Sy bloed vir ons te stort, die

oorwinning behaal het en die kruis Sy opdrag is. Ek kan in die bloed

van Jesus, outoriteit oor die bose neem in enige situasie.

Wat doen ek as ek die bloed van Jesus in „n situasie verklaar? Ek

getuig dat Jesus Christus die Koning van alle Konings is, dat Hy die

oorwinning behaal het en dat alle mag en gesag aan Hom behoort.

Ek herinner Satan daaraan dat Jesus se bloed vir my versoening

met God die Vader bewerkstellig het en dat Satan geen gesag of

invloed op my lewe kan hê nie. U sien, Openbaring 12: 11 leer;

"And they overcame him [the devil] by the blood of the Lamb, and

by the word of their testimony..." My verklaring van Jesus bloed is

die getuienis wat nodig is vir oorwinning in „n sekere situasie.

Page 8 of 10

SAMEVATTING

b. Dit is ongelukkig in die toepassing van hierdie skrif waarheid waar

ek meen daar sekere dwalinge onder gelowiges bestaan, wat ek

meen ons behoort te vermy. Hier is enkele voorbeelde:

i. Die pleit of verklaring van Jesus se bloed oor mense of

situasies is nie „n towerformule nie. Ek dink nie ek kan die

bloed van Jesus oor my pleit sodat ek skatryk kan word nie.

ii. Ek kan nie in sonde leef en ongehoorsaam aan God leef en

dan Sy bloed oor alles pleit nie. Die Bybel leer baie duidelik

dat ek en jy aan God se wil gehoorsaam moet wees en dat

ons in die geloof moet leef.

iii. Ek kan nie onnosel dinge doen en dan verwag dat die bloed

van Jesus my gaan beskerm nie. (Past. wat te vinnig ry)

iv. Die Bybel bevat „n baie belangrike waarskuwing dat ek en jy

nie die bloed van Jesus Christus op „n disrespekvolle wyse

moet hanteer nie.

v. Die bloed van Jesus is n baie diep en ernstige saak. Dit is

heilige terrein!

Ek wil my preek oor Jesus se bloed saamvat deur net weer die volgende te herhaal:

Bloed en spesifiek Jesus se bloed het „n BAIE belangrike geestelike

betekenis en baie groot implikasies vir jou en my.

Ek en jy is uit die verdoemenis gered op grond van Jesus se bloed.

Ek en jy is met God die Vader versoen deur die bloed van Jesus.

Ons sondes word weg gewas deur die bloed van Jesus en ons word van

geestelike vuilheid gereinig deur die bloed van Jesus.

Ons kan met die bloed van Jesus besprinkel word en dit het baie

spesifieke gevolge vir jou en my.

Ons kan toegang verkry tot die Allerheiligste deel van die Hemelse tempel.

Ons kan Satan en sy volgelinge suksesvol teenstaan.

Die bloed van Jesus is heilig en ek en jy kan nie ligtelik en sonder respek

daarmee omgaan nie.

Page 9 of 10

AFSLUITING

Ek wil met „n vraag afsluit: Is jy met die bloed van Jesus besprinkel?

BIBLIOGRAFIE

AMEN

The Amplified Bible, Containing the Amplified Old Testament and the Amplified New Testament. La

Habra, CA : The Lockman Foundation, 1987, S. Re 12:11 Revelation 12:11:

The Amplified Bible, Containing the Amplified Old Testament and the Amplified New Testament. La

Habra, CA : The Lockman Foundation, 1987, S. Heb 10:19

The Amplified Bible, Containing the Amplified Old Testament and the Amplified New Testament. La

Habra, CA : The Lockman Foundation, 1987, S. Heb 9:12

The Amplified Bible, Containing the Amplified Old Testament and the Amplified New Testament. La

Habra, CA : The Lockman Foundation, 1987, S. Lk 22:20

The Amplified Bible, Containing the Amplified Old Testament and the Amplified New Testament. La

Habra, CA : The Lockman Foundation, 1987, S. 1 Pe 1:2

The Amplified Bible, Containing the Amplified Old Testament and the Amplified New Testament. La

Habra, CA : The Lockman Foundation, 1987, S. Heb 9:20

The Amplified Bible, Containing the Amplified Old Testament and the Amplified New Testament. La

Habra, CA : The Lockman Foundation, 1987, S. 1 Jn 1:9

The Amplified Bible, Containing the Amplified Old Testament and the Amplified New Testament. La

Habra, CA : The Lockman Foundation, 1987, S. Heb 10:29

Easton, M.G.: Easton's Bible Dictionary. Oak Harbor, WA : Logos Research Systems, Inc., 1996,

c1897

The Amplified Bible, Containing the Amplified Old Testament and the Amplified New Testament. La

Habra, CA : The Lockman Foundation, 1987, S. Re 12:11

The Amplified Bible, Containing the Amplified Old Testament and the Amplified New Testament. La

Habra, CA : The Lockman Foundation, 1987, S. Re 12:10

Henry, Matthew ; Scott, Thomas: Matthew Henry's Concise Commentary. Oak Harbor, WA : Logos

Research Systems, 1997, S. Re 12:1

The Amplified Bible, Containing the Amplified Old Testament and the Amplified New Testament. La

Habra, CA : The Lockman Foundation, 1987, S. Eph 1:

Page 10 of 10

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!