05.05.2013 Views

Sondes van ons voorvaders - Die Weg Christelike Gemeente

Sondes van ons voorvaders - Die Weg Christelike Gemeente

Sondes van ons voorvaders - Die Weg Christelike Gemeente

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE, NELSPRUIT

KAN DIE SONDES VAN DIE VOORVADERS NOG DIE

Prediker: Pastoor Johan Putter

Datum: 15 Julie 2012

NAGESLAG BENADEEL?

Plek: Die Weg Christelike Gemeente Nelspruit

Page 1 of 12

KAN DIE SONDES VAN DIE VOORVADERS NOG DIE NAGESLAG BENADEEL?

INHOUDSOPGAWE

INLEIDING ................................................................................................................. 3

BELANGRIKHEID VAN DIE ONDERWERP .............................................................. 4

WAT LEER DIE BYBEL OOR HIERDIE VRAAG? ..................................................... 4

TEKSVERSE .......................................................................................................... 4

WAT IS DIE BETEKENIS VAN DIE TERM “INIQUITY” OFTEWEL

“ONGEREGTIGHEDE” IN ONS TEKSGEDEELTES? ............................................ 6

WAT BEHELS DIE NADELIGE GEVOLGE WAT OOR ONS EN ONS NAGESLAG

KAN KOM AS ONS AAN DIE PLEGING VAN ONGEREGTIGHEDE SKULDIG IS?

................................................................................................................................ 6

HOE WERK DIE DING VAN ONGEREGTIGHEDE VANDAG IN DIE PRAKTYK? .... 7

IS HIERDIE DINGE GODDELIKE STRAF VIR ONS SONDES? ................................ 8

IS HIERDIE GEVOLGE VAN ONGEREGTIGHEDE OP CHRISTENE VAN

TOEPASSING? ...........................................................Error! Bookmark not defined.

HOE RAAK EK EN JY VAN ONS ONGEREGTIGHEDE ONTSLAE? ........................ 8

VOORBEELDE UIT DIE OU TESTAMENT ............................................................ 8

VOORBEELDE UIT DIE NUWE TESTAMENT ....................................................... 9

WAT GEBEUR AS ONS VAN ONS ONGEREGTIGHEDE ONTSLAE RAAK? ........ 10

SAMEVATTING........................................................................................................ 11

BIBLIOGRAFIE ........................................................................................................ 11

Page 2 of 12

KAN DIE SONDES VAN DIE VOORVADERS NOG DIE NAGESLAG BENADEEL?

INLEIDING

Ons het verlede Sondag oor die vraag besin: Kan dit gebeur dat God se wil in „n

situasie nie geskied nie?

Ons het gesien dat:

Daar gevalle is waar God se wil ongetwyfeld geskied.

Daar gevalle kan wees waar God se wil nie geskied nie omrede God dit

bepaal het dat die mens „n vrye wil het wat hy/sy kan uitoefen. Ons het

gesien dat God „n terrein bepaal het waar die mens sy wil kan uitoefen. God

het op hierdie terrein voorskrifte wat Hy wil hê die mens moet nakom en Hy

gee advies aan die mens oor sekere sake. Die mens kan egter besluit of Hy

God se voorskrifte en advies wil aanvaar of nie. Die mens dra egter die

gevolge van sy besluite en hierdie gevolge kan baie goed of baie sleg wees.

Hierdie besluite kan nie net vir jou nie, maar ook jou naasbestaandes raak.

Laastens het ons gesien dat die ideale situasie is dat ek en jy ons wil

onderhewig aan God se wil stel. Dit is wat „n gehoorsame lewe behels.

Die vraag wat ons vanmôre oor gaan besin is: Kan dit wees dat my voorvaders se

ongeregtighede, oortredinge en sonde my nadelig beïnvloed? Kan dit wees dat my

ongeregtighede, oortredinge en sonde my nageslag nadelig kan raak? Indien wel, is

daar iets wat ek vandag kan doen om die gevolge van my voorouers se sonde in my

lewe te beëindig? Is daar iets wat ek kan doen om te verhoed dat my nageslag deur

my sondige lewe benadeel word?

Jy kan dalk nou vir my sê, wag net eers bietjie Johan, waarvan praat jy as jy as sê,

dat ek die gevolge van my voorgeslagte se sondige dade kan dra. Na watter gevolge

verwys jy? Daar is „n groot aantal gevolge maar die volgende sake behoort u „n idee

te gee waarna ek verwys:

Jy kan karakter eienskappe soos buitengewone humeurigheid/hardkoppigheid

en twisgierigheid hê en as jy navorsing doen sal jy vind dat hierdie

eienskappe ook in sommige van jou voorouers voorkom.

„n Man kan ook soos sy pa, en sy oupa, nie sy hande van ander vrouens af

hou nie.

Page 3 of 12

„n Vrou kan soos haar ma en ouma, neulerig en negatief oor alles wees.

Dinge soos alkohol misbruik en afhanklikheid kan „n kenmerk van „n familie

wees.

Sommige families is eenvoudig meer geneig tot mislukkings, rampe en

ongelukke as ander.

Sommige siektes kan in in spesifieke lede van die familie voorkom of

sommige familielede kan voortdurend siek wees.

Soms kan dinge soos slaaploosheid en verstandelike

vertraagdheid/versteurdheid in sekere familielede met die geslagslyn afkom.

Demoniese aktiwiteite.

Natuurlik kan hierdie dinge ook ander oorsake hê, maar ek gaan nie vandag hieraan

aandag gee nie.

Die vraag vandag is; Kan hierdie dinge as dit in my lewe voorkom, die gevolge wees

van my voorouers se sonde? Kan ek veroorsaak dat my nageslag met van hierdie

dinge opgeskeep sit? Kan hierdie dinge in Jesus se naam uit my lewe en die lewe

van my nageslag verwyder word? Is dit ook waarvoor Jesus vir ons gesterf het?

BELANGRIKHEID VAN DIE ONDERWERP

Jy kan dalk vir my vra; Johan is hierdie regtig „n belangrike saak? Ek dink dit is „n

lewensbelangrike vraag! Ek het al in my lewe met talle mense te doene gekry wat

met die dinge wat ek reeds aan u genoem het sukkel. Dit veroorsaak in sekere

gevalle groot ellende en hartseer!

Gestel die Kerk kan „n rol speel om hierdie ellendes wat ek aan u genoem het, te

help oplos. Sal dit nie wonderlik wees nie? Sal die Kerk nie uiters relevant raak in die

lewens van mense nie? Gestel die Kerk kan „n belangrike rol in hierdie verband

speel en ons doen dit nie, sal dit nie „n tragedie wees nie? „

WAT LEER DIE BYBEL OOR HIERDIE VRAAG?

Ek wil begin deur sekere Bybeltekste wat oor die onderwerp handel, aan u voor te

hou.

TEKSVERSE

EXODUS 20:4-6 (Tien gebooie)

Page 4 of 12

“You shall not make yourself any graven image to worship it or any likeness of

anything that is in the heavens above, or that is in the earth beneath, or that is in the

water under the earth; You shall not bow down yourself to them or serve them; for I

the Lord your God am a jealous God, visiting the iniquity of the fathers upon the

children to the third and fourth generation of those who hate Me, But showing mercy

and steadfast love to a thousand generations of those who love Me and keep My

commandments.”

EXODUS 34:6-7

“And the Lord passed by before him, and proclaimed, The Lord! the Lord! a God

merciful and gracious, slow to anger, and abundant in loving-kindness and truth,

Keeping mercy and loving-kindness for thousands, forgiving iniquity and

transgression and sin, but Who will by no means clear the guilty, visiting the iniquity

of the fathers upon the children and the children’s children, to the third and fourth

generation.”

Numeri 14:18

“The Lord is long-suffering and slow to anger, and abundant in mercy and loving-

kindness, forgiving iniquity and transgression; but He will by no means clear the

guilty, visiting the iniquity of the fathers upon the children, upon the third and fourth

generation.

Ek gaan nie verdere tekste aanhaal nie, maar kan konstateer dat hierdie

aangeleentheid as „n groot saak deur die Israeliete beskou was.

In moderne Afrikaans leer die Bybel in hierdie tekste dat die mens tot in die vierde

geslag, die nadelige gevolge van ons voorouers se ongeregtighede sal dra, indien

die voorouers nie hulle ongeregtighede erken en daarvoor vergifnis gevra het nie.

As ek en jy ons wil uitoefen en by ongeregtighede betrokke raak en dit nie bely nie,

kan die gevolge van ons dade „n nadelige uitwerking tot in die vierde geslag na ons

hê.

Dit bring my by drie belangrike vrae:

Wat is die betekenis van die term “iniquity” oftewel “ongeregtighede”?

Benewens die dinge wat ek reeds vir u genoem het, meld die Bybel nog ander

nadelige gevolge wat oor ons en ons nageslag kan kom?

Hoe kan mens vrykom?

Page 5 of 12

WAT IS DIE BETEKENIS VAN DIE TERM “INIQUITY” OFTEWEL “ONGEREGTIGHEDE” IN

ONS TEKSGEDEELTES?

Die term iniquity verwys na afgodery: Om ander gode te aanbid of om jou vertroue in

iets anders te stel as in die ware en lewende God.

Die Bybel meld die volgende voorbeelde van afgodery:

Aanbidding of verering van ander gode of ons voorvaders, ens.

Enige gemaakte voorwerp waarop „n persoon sy vertroue stel vir byvoorbeeld

goeie geluk. In vandag se terme praat ons van gelukbringers.

Enige-iets anders waarop „n mens sy vertroue stel in plaas van op God. Dit

kan byvoorbeeld my persoonlike intellek, fisiese krag, „n ideologie soos

kapitalisme, my werk of ander mense wees.

Rebellie, hardkoppigheid, eie-sinnigheid en ongehoorsaamheid aan „n

Goddelike opdrag. (1 Sam 15:23)

Okkultiese aktiwiteite soos toekomsvoorspelling.

Seksuele immoraliteit en gierigheid. (Ef 5:5)

WAT BEHELS DIE NADELIGE GEVOLGE WAT OOR ONS EN ONS NAGESLAG KAN KOM

AS ONS AAN DIE PLEGING VAN ONGEREGTIGHEDE SKULDIG IS?

Benewens die dinge wat ek reeds aan u genoem het, kan die volgende tot die lys

bygevoeg word:

Psalm 31:9-12

“Have mercy and be gracious unto me, O Lord, for I am in trouble; with grief my eye

is weakened, also my inner self and my body. For my life is spent with sorrow and

my years with sighing; my strength has failed because of my iniquity, and even my

bones have wasted away. To all my enemies I have become a reproach, but

especially to my neighbours, and a dread to my acquaintances, who flee from me on

the street. I am forgotten like a dead man, and out of mind; like a broken vessel am I.

IS 59:2

“But your iniquities have made a separation between you and your God, and your

sins have hidden His face from you, so that He will not hear.” Jou ongeregtighede

kan veroorsaak dat God nie jou gebede wil verhoor nie.

Page 6 of 12

IS 64:6-7

“For we have all become like one who is unclean [ceremonially, like a leper], and all

our righteousness (our best deeds of rightness and justice) is like filthy rags or a

polluted garment; we all fade like a leaf, and our iniquities, like the wind, take us

away [far from God’s favor, hurrying us toward destruction]. 7 And no one calls on

Your name and awakens and bestirs himself to take and keep hold of You; for You

have hidden Your face from us and have delivered us into the consuming power of

our iniquities. [Rom. 1:21-24.]

Jer. 5:24-25

“Nor do they say in their hearts, Let us now reverently fear and worship the Lord our

God, Who gives rain, both the autumn and the spring rain in its season, Who

reserves and keeps for us the appointed weeks of the harvest. Your iniquities have

turned these blessings away, and your sins have kept good harvests from you.”

Ef 5:5:

“For be sure of this: that no person practicing sexual vice or impurity in thought or in

life, or one who is covetous [who has lustful desire for the property of others and is

greedy for gain]—for he is an idolater—has any inheritance in the kingdom of Christ

and of God.” „n Gelowige se betrokkenheid by afgodery kan sy/haar plek in die

Hemel kos. Onthou hierdie is „n Nuwe Testamentiese teks.

HOE WERK DIE DING VAN ONGEREGTIGHEDE VANDAG IN DIE

PRAKTYK?

Die Bybel leer dat die gevolge van ongeregtighede soos „n verterende krag in ons

kan werk.

Ek meen dat dit die volgende beteken:

„n Persoon wat met aggressie sukkel, sal probeer om dit onder bedwang te

hou, maar soms wel die aggressie net eenvoudig in hom op sonder dat hy dit

kan beheer. Hy is later spyt oor sy optrede en vra vergifnis, net sodat die

proses later herhaal word. Kan nie met eie wilskrag oorwinning behaal nie.

(Voorbeeld van vroue slaners)

Wellus- Iets baie sterkers as normale seksuele drange. Word as

mag/oorweldigende drang beskryf wat persoon dryf. Kan in baie gevalle nie

Page 7 of 12

eheer nie. (Voorbeeld van mans by prostitusie of man wat eenvoudig nie aan

sy vrou getrou kan bly nie.) Nie deurlopend teenwoordig nie. Kan nie met eie

wilskrag oorwinning behaal nie.

Self-beserings en masochisme: Persoon ontwikkel oorweldigende drang om

hom/haarself te beseer.

Eet probleme: selfde probleem: onbeheerbare drange.

Ongeluksvoël en byna alles wat persoon aanpak is „n mislukking.

Persoon word deur die een siekte of probleem na die ander geteister.

Persoon is by voortdurende twiste en drama betrokke.

Persoon sukkel met voortdurende donker gedagtes en negatiewe gevoelens.

Persoon bid, maar voel asof God nie in hom belangstel nie. Gebede word nie

beantwoord nie.

Persoon se geestelike groei is asof teen „n plafon.

Hierdie dinge plaas ons in „n geestelike gevangenis. Dit verblind ons vir die

Waarheid. Dit beperk ons geestelike groei en veroorsaak dat ons nie God se droom

vir ons, nie verwesenlik nie. Dit veroorsaak daagliks groot hartseer en ellende.

IS HIERDIE DINGE GODDELIKE STRAF VIR ONS SONDES?

As ek die Bybel reg verstaan, dan is dit nie God se straf nie, maar die gevolge van

sondes, ongeregtighede en oortredinge. God het Satan en sy volgelinge veroordeel

vir die dinge wat hulle gedoen het. As ek dieselfde dinge doen, dan kom daar ook

oordele oor my.

Byvoorbeeld, „n pistool kan „n mens ernstig beseer of doodmaak. As ek „n man wat

met „n gelaaide pistool speel waarsku en sê, vriend moenie met die pistool speel nie,

dit is gelaai en kan jou beseer. Nou luister die ou nie en hy speel verder en skiet

homself deur sy oog en is blind. Is dit nou my skuld? Het ek hom gestraf? Nee.

HOE RAAK EK EN JY VAN ONS ONGEREGTIGHEDE ONTSLAE?

VOORBEELDE UIT DIE OU TESTAMENT

In Nehemia hoofstukke 8 en 9 word vir ons een voorbeeld gegee naamlik:

Page 8 of 12

Die volk het onder leiding van Nehemia, bymekaar gekom.

Hulle het erkenning aan God gegee dat Hy in Sy genade „n plan vir Israel het.

Hulle het erken dat die plan nie gerealiseer het nie.

Hulle het erken dat die fout by hulle en hulle voorvaders se ontrouheid en

ongehoorsaamheid lê.

Hulle het die probleme wat a.g.v. hulle sonde oor hulle gekom het, gemeld.

Hulle het hulle en hulle voorvaders se sonde erken, verantwoordelikheid

daarvoor aanvaar en dit voor God bely.

Onderneming teenoor God gemaak om getrou aan Hom te wees.

In 2 Kronieke 29:1-9 het koning Hezekiah dieselfde gedoen.

VOORBEELDE UIT DIE NUWE TESTAMENT

Lukas 4:18-19

“Die Gees van die Here is op My omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan

armes te verkondig. Hy het My gestuur om vrylating vir gevangenes uit te roep en

herstel van gesig vir blindes, om onderdruktes in vryheid uit te stuur, om die

genadejaar van die Here aan te kondig.”

As Jesus se dissipels is talle gelowiges vandag in die krag van die Heilige Gees by

dieselfde dinge betrokke. Ons praat vandag van die bedieninge van innerlike

genesing en bevryding.

Die Apostel Paulus het vir jou en my die volgende advies:

Col. 3:4-6€

“So kill (deaden, deprive of power) the evil desire lurking in your members [those

animal impulses and all that is earthly in you that is employed in sin]: sexual vice,

impurity, sensual appetites, unholy desires, and all greed and covetousness, for that

is idolatry (the deifying of self and other created things instead of God). It is on

account of these [very sins] that the [holy] anger of God is ever coming upon the

sons of disobedience (those who are obstinately opposed to the divine will)”

Dit beteken dat ek en jy nie net hierdie sondige neigings van ons moet aanvaar nie,

maar dit aktief beveg. Ons moet dit doodmaak.

Page 9 of 12

Jy kan nou tereg sê, Johan ek ken ook die lewe en ek kan jou verseker dat dit nie so

maklik is nie. Dit is baie waar en dis hoekom Paulus ook vir ons verdere advies het

oor hoe om van sonde in ons lewens ontslae te raak soos:

Romeine 8:4

“So that the righteous and just requirement of the Law might be fully met in us who

live and move not in the ways of the flesh but in the ways of the Spirit [our lives

governed not by the standards and according to the dictates of the flesh, but

controlled by the Holy Spirit].”

Romeine 10:1-2

“En nou doen ek ’n beroep op julle, broers, op grond van die groot ontferming van

God: Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is.

Dit is die wesenlike van die godsdiens wat julle moet beoefen. Julle moenie aan

hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke

te vernuwe.”

1 Johannes 1:9

“Maar as ons ons sondes bely-Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons

sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid.”

Hoe doen mens dit? Volg die proses soos in die Ou Testament uiteengesit.

WAT GEBEUR AS ONS VAN ONS ONGEREGTIGHEDE ONTSLAE RAAK?

Daardie oorweldigende impulse om „n sekere sonde te pleeg, verdwyn en jy kan baie

makliker „n lewe van gehoorsaamheid aan God se wil, lei.

Dit is asof die plafon wat daarop jou geestelike lewe was, skielik lig en jy ervaar baie

meer geloofsgroei in jou verhouding met Jesus Christus.

Jou gebedslewe verbeter en jy sal vind dat God die Heilige Gees meer en meer met

jou kommunikeer. Jy sal vind dat jou gebede verhoor word.

God begin jou meer en meer as Sy instrument gebruik.

Jesus Christus begin „n groter werklikheid in jou lewe word. Jy ontvang „n nuwe lewe

in die volheid van God.

Page 10 of 12

SAMEVATTING

Die gevolge van ons en ons voorvaders se ongeregtighede veroorsaak dat die

persone byna onbeheerbare impulse ervaar om sonde te pleeg. Dit verslaaf die

persoon en steel sy vryheid. Dit beperk sy geloofsgroei en wanneer die persoon wel

tot bekering gekom het, kan hy nie in oorwinning leef nie en bly „n geestelike baba.

Die goeie nuus is dat Jesus Christus aarde toe gekom en en ek en jy as gelowiges,

van van al die ellendes van ons en ons voorvaders se ongeregtighede bevry word.

Ons kan genees word! Ons kan as waarlik vrye en nuwe skepsels van God leef!

Dit is deel van die Kerk se taak vandag!

BIBLIOGRAFIE

Amen

The Amplified Bible, Containing the Amplified Old Testament and the Amplified New

Testament. La Habra, CA : The Lockman Foundation, 1987, S. Ex 20:6

The Amplified Bible, Containing the Amplified Old Testament and the Amplified New

Testament. La Habra, CA : The Lockman Foundation, 1987, S. Ex 34:7

The Amplified Bible, Containing the Amplified Old Testament and the Amplified New

Testament. La Habra, CA : The Lockman Foundation, 1987, S. Ps 31:12”

The Amplified Bible, Containing the Amplified Old Testament and the Amplified New

Testament. La Habra, CA : The Lockman Foundation, 1987, S. Ps 31:10

The Amplified Bible, Containing the Amplified Old Testament and the Amplified New

Testament. La Habra, CA : The Lockman Foundation, 1987, S. Nu 14:18

The Amplified Bible, Containing the Amplified Old Testament and the Amplified New

Testament. La Habra, CA : The Lockman Foundation, 1987, S. Is 59:2

The Amplified Bible, Containing the Amplified Old Testament and the Amplified New

Testament. La Habra, CA : The Lockman Foundation, 1987, S. Is 64:7

The Amplified Bible, Containing the Amplified Old Testament and the Amplified New

Testament. La Habra, CA : The Lockman Foundation, 1987, S. Je 5:25

The Amplified Bible, Containing the Amplified Old Testament and the Amplified New

Testament. La Habra, CA : The Lockman Foundation, 1987, S. Eph 5:5

Page 11 of 12

The Amplified Bible, Containing the Amplified Old Testament and the Amplified New

Testament. La Habra, CA : The Lockman Foundation, 1987, S. Col 3:6

Die Bybel : Nuwe Vertaling. Capetown, South Africa : Bybelgenootskap van Suid-

Afrika, 1983, S. Eze 18:17

Die Bybel : Nuwe Vertaling. Capetown, South Africa : Bybelgenootskap van Suid-

Afrika, 1983, S. Ro 12:1

The Amplified Bible, Containing the Amplified Old Testament and the Amplified New

Testament. La Habra, CA : The Lockman Foundation, 1987, S. Ro 8:4

Romeine 12:1-2

Die Bybel : Nuwe Vertaling. Capetown, South Africa : Bybelgenootskap van Suid-

Afrika, 1983, S. 1 Jn 1:9

Die Bybel : Nuwe Vertaling. Capetown, South Africa : Bybelgenootskap van Suid-

Afrika, 1983, S. Lk 4:18

Page 12 of 12

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!