05.05.2013 Views

Sondes van ons voorvaders - Die Weg Christelike Gemeente

Sondes van ons voorvaders - Die Weg Christelike Gemeente

Sondes van ons voorvaders - Die Weg Christelike Gemeente

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

„n Vrou kan soos haar ma en ouma, neulerig en negatief oor alles wees.

Dinge soos alkohol misbruik en afhanklikheid kan „n kenmerk van „n familie

wees.

Sommige families is eenvoudig meer geneig tot mislukkings, rampe en

ongelukke as ander.

Sommige siektes kan in in spesifieke lede van die familie voorkom of

sommige familielede kan voortdurend siek wees.

Soms kan dinge soos slaaploosheid en verstandelike

vertraagdheid/versteurdheid in sekere familielede met die geslagslyn afkom.

Demoniese aktiwiteite.

Natuurlik kan hierdie dinge ook ander oorsake hê, maar ek gaan nie vandag hieraan

aandag gee nie.

Die vraag vandag is; Kan hierdie dinge as dit in my lewe voorkom, die gevolge wees

van my voorouers se sonde? Kan ek veroorsaak dat my nageslag met van hierdie

dinge opgeskeep sit? Kan hierdie dinge in Jesus se naam uit my lewe en die lewe

van my nageslag verwyder word? Is dit ook waarvoor Jesus vir ons gesterf het?

BELANGRIKHEID VAN DIE ONDERWERP

Jy kan dalk vir my vra; Johan is hierdie regtig „n belangrike saak? Ek dink dit is „n

lewensbelangrike vraag! Ek het al in my lewe met talle mense te doene gekry wat

met die dinge wat ek reeds aan u genoem het sukkel. Dit veroorsaak in sekere

gevalle groot ellende en hartseer!

Gestel die Kerk kan „n rol speel om hierdie ellendes wat ek aan u genoem het, te

help oplos. Sal dit nie wonderlik wees nie? Sal die Kerk nie uiters relevant raak in die

lewens van mense nie? Gestel die Kerk kan „n belangrike rol in hierdie verband

speel en ons doen dit nie, sal dit nie „n tragedie wees nie? „

WAT LEER DIE BYBEL OOR HIERDIE VRAAG?

Ek wil begin deur sekere Bybeltekste wat oor die onderwerp handel, aan u voor te

hou.

TEKSVERSE

EXODUS 20:4-6 (Tien gebooie)

Page 4 of 12

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!