05.05.2013 Views

Sondes van ons voorvaders - Die Weg Christelike Gemeente

Sondes van ons voorvaders - Die Weg Christelike Gemeente

Sondes van ons voorvaders - Die Weg Christelike Gemeente

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

eheer nie. (Voorbeeld van mans by prostitusie of man wat eenvoudig nie aan

sy vrou getrou kan bly nie.) Nie deurlopend teenwoordig nie. Kan nie met eie

wilskrag oorwinning behaal nie.

Self-beserings en masochisme: Persoon ontwikkel oorweldigende drang om

hom/haarself te beseer.

Eet probleme: selfde probleem: onbeheerbare drange.

Ongeluksvoël en byna alles wat persoon aanpak is „n mislukking.

Persoon word deur die een siekte of probleem na die ander geteister.

Persoon is by voortdurende twiste en drama betrokke.

Persoon sukkel met voortdurende donker gedagtes en negatiewe gevoelens.

Persoon bid, maar voel asof God nie in hom belangstel nie. Gebede word nie

beantwoord nie.

Persoon se geestelike groei is asof teen „n plafon.

Hierdie dinge plaas ons in „n geestelike gevangenis. Dit verblind ons vir die

Waarheid. Dit beperk ons geestelike groei en veroorsaak dat ons nie God se droom

vir ons, nie verwesenlik nie. Dit veroorsaak daagliks groot hartseer en ellende.

IS HIERDIE DINGE GODDELIKE STRAF VIR ONS SONDES?

As ek die Bybel reg verstaan, dan is dit nie God se straf nie, maar die gevolge van

sondes, ongeregtighede en oortredinge. God het Satan en sy volgelinge veroordeel

vir die dinge wat hulle gedoen het. As ek dieselfde dinge doen, dan kom daar ook

oordele oor my.

Byvoorbeeld, „n pistool kan „n mens ernstig beseer of doodmaak. As ek „n man wat

met „n gelaaide pistool speel waarsku en sê, vriend moenie met die pistool speel nie,

dit is gelaai en kan jou beseer. Nou luister die ou nie en hy speel verder en skiet

homself deur sy oog en is blind. Is dit nou my skuld? Het ek hom gestraf? Nee.

HOE RAAK EK EN JY VAN ONS ONGEREGTIGHEDE ONTSLAE?

VOORBEELDE UIT DIE OU TESTAMENT

In Nehemia hoofstukke 8 en 9 word vir ons een voorbeeld gegee naamlik:

Page 8 of 12

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!