05.05.2013 Views

6 - Midstream College

6 - Midstream College

6 - Midstream College

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Massa-Uitwissings

Groot aantal spesie in dieselfde tydperk uitsterf

Biodiversiteit lei skade

Fisiese gebeurtenisse

•Drastiese klimaatsveranderinge

•Vulkaanuitbarstings

•Meteorietbotsings

•Kontinentskuiwings

5 Periodes van massa-uitwissings op aarde (slide-3)

99,9% spesies – beraamde uitstewing % van spesies wat op aarde was

Uitwissings skep ruimte/geleentheid vir ander spesies om te oorleef

Spesies wat oorleef vul daardie nisposisies wat oopgaan

Adaptiewe radiasie/ divergente evolusie vind plaas

•Deur natuurlike seleksie en isolasie meer nuwe spesies vorm

Dinosourusse wat uitgesterf het

Massa-Uitwissings

As gevolg van massa-uitwissings ontstaan 4 tydperke

•Tydperk van reuse amfibieë

•Tydperk van reptiele

•Tydperk van dinosourusse

•Tydperk van soogdiere

Die groep wat oorleef word dominant

•Toestande was vir hulle gunstig

Groot soogdiere en mense sou nie met dinosourusse kon kompeteer nie

Dinosourusse sterf uit – soogdiere kan die nis vul

Ordovisium (500 mjg - oudste)

•2’e grootste uitsterwing

•Veroorsaak deur ysvorming (gletsers) & seevlak verlaag

•25% mariene lewe sterf uit

Devoon (400 mjg)

•Eerste amfibieë raak landlewend

Perm (280 mjg)

•Grootste massa-uitwissing

•Agv ysvorming en vulkaniese uitbarstings

•95% van alle spesies laat uitsterf

•Reptiele vervang amfibieë as dominante groep

Trias (225 mjg)

•Vulkaniese uitbarstings en aardverwarming

•Dinosourusse neem oor as dominante groep

Kryt (135 mjg - jongste)

•Dinosourusse en mariene Ammoniete sterf uit

•Moontlike meteorietbotsing en vulkaanuitbarstings

Massa-Uitwissings: Periodes

Massa-Uitwissings

Ystydperk / kontinentskuiwing / plaattektoniek / vulkane / siektes

Bewyse van 4 ystydperke op aarde - vorming van reuse gletsers

Moontlik veroorsaak deur

•Kontinentskuiwings

•Verlaging van CO2-vlak in die atmosfeer

•Veranderinge in die aarde se wentelbaan om die son – minder hitte

Temperature daal – spesies kan nie aanpas nie – sterf uit

Migrasie na warmer ewenaar

Klimaat word droër – meeste varswater word in ys vasgevang

Baie landspesies sterf uit agv droogtes

Akwatiese habitatte vernietig agv bevriesing

Massa-Uitwissings

Ystydperk / kontinentskuiwing / plaattektoniek / vulkane / siektes

Kontinentale drywing = kontinente se beweging mbt mekaar

Pangaea – eerste superkontinent

Tektoniese plaatverskuiwings (200 – 225 mjg) breek Pangaea

•Laurasië in noordelike halfrond

•Gondwanaland in suidelike halfrond

7 Kontinente:

•Aan die einde van die Kryt periode

Kontinentskuiwing – klimaatsverandering/ seestrome. lugstrome

Habitatte vernietig – spesies geïsoleerd op kontinente

Kon veroorsaak dat spesies uitsterf

Identiese fossiele – Afrika en Suid-Amerika

Steenkool vanuit tropiese plante is in Antartika gevind

Baie lewensvorme is vernietig tydens die afkoelingsproses

Massa-Uitwissings

Ystydperk / kontinentskuiwing / plaattektoniek / vulkane / siektes

Massa-Uitwissings

Ystydperk / kontinentskuiwing / plaattektoniek / vulkane / siektes

Aardkors – bestaan uit enorme blokke rots wat in mekaar pas

•Nie een soliede rots aaneen nie

Blokke – tektoniese plate genoem

Tektoniese plate rus op magma (gesmelte rots en gas)

•Beweging is dus moontlik

Vulkane en aardbewings

•vind meestal plaas by grense tussen plate

Beweging van tektoniese plate oor mekaar

•Veroorsaak aardbewings

•Seismiese aktiwiteite (vulkaanuitbarstings en bergreeksvorming)

Tsunami’s

•Reuse seegolwe gewoonlik deur aardbewings veroorsaak

Al die seismiese aktiwiteite kon massa-uitwissings veroorsaak het

Massa-Uitwissings

Ystydperk / kontinentskuiwing / plaattektoniek / vulkane / siektes

Vulkane - Grootste oorsaak van massa-uitwissings

Perm, Trias en Kryt periode het groot uitwissings beleef

Kryt – het veral groot vulkaniese aktiwiteite gehad

Rots en lawa het baie lewensvorme vernietig

Stof en as

•Vrygestel tydens vulkaanuitbarstings

•Blokkeer sonstrale vanuit die atmosfeer

•Lei tot afkoeling

Ystydperke kan so geskep word – massa-uitwissing

Minder fotosintese – minder O2

MIV wat VIGS veroorsaak

•Baie oppertunistiese siektes gaan hiermee gepaard

•Veroorsaak tans miljoene sterftes

Malaria – duisende sterftes jaarliks

Antibiotikum-misbruik

•Weerstandbiedende bakterieë word so bevorder

Swak beheer oor genetiese manipulasie

•Vreemde patologiese organismes vorm

•Spesies kan as gevolg hiervan uitsterf

Massa-Uitwissings

Ystydperk / kontinentskuiwing / plaattektoniek / vulkane / siektes

Massa-uitwissing agv siekte is debateerbaar

•Onwaarskynlik dat dieselfde siekte verskillende spesies laat uitsterf

Massa-Uitwissings

Buite-Aardse Teorië

Massa-uitwissing aan die einde vandie Kryt-periode

•Dalk agv meteoriet (massa stof en rots uit die ruimte)

Asteroïedimpak-teorie

•Reuse meteoriet het die aarde getref

•Die impak + hitte = dood van die organismes

•Stof en sand in die lug – sonstrale uitgedoof

•Temperature daal + Fotosintese verminder

•O2-vlakke daal

•Chicklub Krater in die Golf van Mexiko

•Bewys van meteorietbotsing – Afsettings van iridium in rotslae/ Skokkwarts deur hoë druk gevorm

Suurreën, reuse tsunami’s en wêreldwye brande = uitsterwing

Veranderende toestande – diere pas aan, migreer of sterf uit

Vredefort-koepel in die Vrystaat

•300km in deursnee

•Grootste impakkrater op aarde

Die 6’e-massa-uitwissing ???

Toename in mensbevolkingsgetalle

Negatiewe invloed op die natuur

•Aardverwarming – besoedeling en kweekhuiseffek

•(paddas en amfibieë is tans onder uitsterwingsdruk)

•Osoonvernietiging – lei tot ultravioletbestraling

•Habititvernietiging – ontbossing, besoedeling en ontwikkeling

Nisvernietiging

•Woude, vleie word vernietig – voedselkettings verdwyn

Fragmentasie van bevolkings

•Bv woudvernietiging lei tot isolering van bevolkings

•Kleiner stukkies woud bestaan wat kruisteling verhoed

•Inteling van bv jagluiperds – spesie in gevaar

Versperrings

•Paaie, heinings, stede

•Dit skep geïsoleerde bevolkings – verhoed kruisteling

Oorbenutting

•Veral sekere spesies vis in sekere gebiede

Indingerspesies

•Bedreig inheemse spesies (bloekombome, jakarandabome

•Turksvye, indiese spreeus, forelle, karpe in SA?

Massa-Uitwissings: Die 6’e ???

Verlies aan biodiversiteit

Geenpoele van organismes word kleiner

Dier en plante staan gevaar van uitsterwing

Encephalartos woodii –

•laaste broodboom van sy soort

•Durbanse botaniese tuin

•Dié boom is slegs manlik – uitsterwing onvermydelik

Bloukraanvoël – SA, nasionale voël

•Baie min broeipare oor

•Geenpoel baie klein

Mens = Kroon van die skepping?

•(of vernietiger?)

Massa-Uitwissings: Gevolge

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!