13.05.2013 Views

CURRICULUM VITAE SUMMARY FORM

CURRICULUM VITAE SUMMARY FORM

CURRICULUM VITAE SUMMARY FORM

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

MATRIKULANT VAN DIE JAAR 2012

INSKRYWINGSVORM

Naam van Matrikulant: ____________________________________________________________________

Adres: __________________________________________________________________________________

Dorp: __________________________________________________ Poskode: ________________________

Kontaknommer: ________________________ E-pos adres________________________________

Identiteitsnommer:

Skool: __________________________________________________________________________________

Naam van Skoolhoof: ______________________________________________________________________

Adres: __________________________________________________________________________________

Tel. Nommer: __________________________ E-pos adres: _______________________________

Uitslae van Graad 11 eindeksamen:

Vak Prestasievlak *%

Gemiddelde

*Vir beoordelingsdoeleindes word skole versoek om sowel die prestasievlak as die persentasie te verskaf.

NB. Lewensoriëntering word nie in ag geneem tydens beoordeling nie.

Die beoordeling van leierskap-, gemeenskaps-, sport- en kultuurprestasies sal op graad 11 en 12

gegrond wees.

Volgens jou, wat is die prestasie waarop jy die trotste is?

CURRICULUM VITAE

Verskaf asseblief ʼn volledige curriculum vitae wat die volgende (in hierdie orde) aanspreek:

1. a. Akademiese prestasies

b. Sportprestasies

c. Leierskap in die skool

d. Leierskap buite die skool / gemeenskapsbetrokkenheid

e. Kultuur

f. Motiveer asseblief enige ander faktore wat jy voel hier in ag

geneem moet word (bv. leerders wat uitgestyg het ongeag

ʼn benadeelde agtergrond)

2. Twee verwysingsbriewe

3. Kop-en-skouers foto

4. Jou Graad 11 eindeksamenuitslae

Die CV-opsomming (punt 1 – 4) mag nie langer as 5 bladsye wees nie.

Stawende dokumentasie en foto’s kan addisioneel bygevoeg word.

Hierdie inskrywing moet as korrek deur die skoolhoof geverifieer word.

Kontrolelys!

Handtekening Naam in drukskrif Datum

Handtekening (Skoolhoof) Naam in drukskrif Datum

Stuur hierdie inskrywingsvorm aan:

Matrikulant van die Jaar, Sentrum vir Voornemende Studente, Privaatsak X1, Matieland, 7602

of

handig dit per hand in by die Sentrum vir Voornemende Studente, Victoriastraat 45, Stellenbosch.

Inskrywings sluit Vrydag 15 Junie 2012.

Navrae: Tel: 021 808 2923 of per e-pos by maties@sun.ac.za

REËLS:

Slegs Suid-Afrikaanse burgers mag aan die kompetisie deelneem • Slegs inskrywings wat vergesel word deur ‘n volledige inskrywingsvorm geverifieer

deur skoolhoof , ʼn volledige cv, kop-en-skouers foto , Graad 11 eindeksamenuitslae plus twee verwysingsbriewe sal oorweeg word. • Geen

uitsonderings word gemaak vir laat inskrywings nie. • Die beurse is nie oordraagbaar nie. • Die beurse en pryse in nie omruilbaar vir kontant nie. • Die

beurs is slegs geldig vir studie aan die Universiteit Stellenbosch. • Wenners moet voldoen aan die toelatingsvereistes van die Universiteit Stellenbosch.

• Universiteit Stellenbosch en Jip aanvaar nie verantwoordelikheid vir inskrywings wat wegraak nie • Universiteit Stellenbosch en JIP behou die reg om

finaliste te diskwalifiseer wat enige stadium so optree dat dit die Universiteit Stellenbosch, JIP, die kompetisie of die betrokke finalis se naam in die

gedrang bring. • Deur in te skryf vir hierdie kompetisie word toestemming verleen dat foto’s en besonderhede gepubliseer mag word. • Die

beoordelaars behou die reg om Julie 2012 eksamen-uitslae aan te vra indien nodig • Die beoordelaars se besluit is finaal; geen korrespondensie sal oor

die kompetisie gevoer word nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!