'n PLANTVOEDINGSTOF VIR ALGEMENE GEBRUIK 5:1 ... - ORO Agri
'n PLANTVOEDINGSTOF VIR ALGEMENE GEBRUIK 5:1 ... - ORO Agri
'n PLANTVOEDINGSTOF VIR ALGEMENE GEBRUIK 5:1 ... - ORO Agri
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
ORO-VITAL

ORO-VITAL maak gebruik van spesiale humaat – en benattingsmiddel tegnologie om die opname van

makro- en spoorelemente aan te help wanneer plante onder stress is weens omgewingstoestande of ‘n

spesifieke groeistadium. Humate verskaf ‘n bron van koolstof en help plante om stress toestande te

oorkom. Groeikrag en plantgesondheid, beide bo- en ondergronds, word aangemoedig.

GEBRUIKSAANWYSINGS

Lees ALLE gebruiksaanwysings op hierdie tiket en die etikette van produkte waarmee ORO-VITAL

gemeng gaan word. Maak toedienings apparaat skoon voor en na gebruik. Behalwe wanneer anders

aangedui op die etikette van produkte waarmee ORO-VITAL vermeng word, vul die mengtenk met die

verlangde hoeveelheid water en skakel die roerder aan. Voeg dan die verlangde hoeveelheid ORO-

VITAL by die mengtenk. ORO-VITAL vermeng geredelik sonder addisionele benattingsmiddels en is

mengbaar met meeste plaagbeheermiddels en plantvoedingstowwe. ORO-VITAL kan met behulp van

lugbespuiting, grondbespuiting of deur oorhoose besproeiing, insluitende spilpunte, toegedien word.

TOEDIENINGS AANBEVELINGS:

GEWAS DOSIS OPMERKINGS

Grasperke, Skoonvelde

en Setperke

Kwekerye, Tonnels,

Sierplante en Tuine

Rankgewasse

Graangewasse

Eiervrug, Tamaties en

Pepers

Groenbone,

Droeëbone, Sojabone,

Grondbone, Kekerertjies

en Ertjies

Aartappels

Aarbeie

Subtropiese vrugte

Wingerde, Neute, Kern-

en Steenvrugte

10 liter/ha

500 ml – 750

ml / hl

1.0 – 4.0

liter/ha

2.5 – 5.0

liters/ha

ORO-VITAL is ‘n handelsmerk van Oro Agri (SA) (Pty) Ltd

Dien in voldoende verdunningswater toe om behoorlike

verspreiding te verseker. Herhaal elke 10 – 14 dae of soos

nodig. Besproei onmiddelik na toediening.

Dien genoegsame oplossing toe om behoorlike

blaarbenatting to verseker, maar moet nie tot die punt

van afloop spuit nie. Herhaal elke 14-21 dae of soos nodig.

Plante behoort verby die saailingstadium te wees

(ongeveer 25% grondbedekking) tydens die eerste

toediening.

Dien genoegsame oplossing toe om behoorlike

blaarbenatting to verseker, maar moet nie tot die punt

van afloop spuit nie. Herhaal 2-3 keer gedurende die

groeiseisoen op kritieke groeistadiums of wanneer plante

onder stress verkeer.

ORO-VITAL toedienings is gemik daarop om stimulasie

en ondersteuning aan die plant te verskaf tydens kritieke

gewasstadia wanneer plante onder stress verkeer. Sulke

toestande kom normaalweg na uitplant, voor die

blomstadium en tydens of graanvulling of vrugvergoting

voor. Stress wat deur omgewingstoestande soos hitte,

koue of droogte veroorsaak word, kan ook met behulp

van ‘n ORO-VITAL toediening verlig word.