24.12.2012 Views

Benatting van sitrusblare - ORO Agri

Benatting van sitrusblare - ORO Agri

Benatting van sitrusblare - ORO Agri

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Vergelykende eienskappe van OROSORB teenoor minerale olie

Effektiwiteit

OROSORB Minerale Olie

Dosis 100 ml 250 – 300 ml

Vergelykbaar of beter as

olie (volgens proewe)

Rou materiaal Lemoenskil en bio-afbreekbare benatters Petroleum olie

Bron van rou materiaal

Volume om te hanteer per

1000 L spuitmengsel

Lemoene uit die SA sitrusbedryf

en ander plantaardige olies, dus

natuurlike, volhoubare bron

1 Liter

Effek op plante Geen negatiewe effek

Toedieningstye

Hoë temperature tydens toediening

is nie ‘n probleem nie (binne perke)

Koolstof voetspoor Laag Hoog

OROSORB

100 ml

Benatting van sitrusblare

Olieproduserende lande

Nie-volhoubare bron met

groot omgewingsimpak

2.5 – 3 Liter

Dus 2.5 tot 3× groter volume,

vervoer en plastiekhouers

Kan inhibering van fotosintese

veroorsaak met swakker opbrengs

en / of vrugkwaliteit

Moenie toedien tydens hoë

temperature - dit kan fitotoksisiteit

en sonbrand op bome vererger

Minerale olie

300 ml

Gebruiksaanwysings op sitrus

LEES DIE ETIKET DEEGLIK

As algemene benatter kan OROSORB aangewend

word teen 50-75 ml per 100L water.

Waar minerale olie nomaalweg teen 250-300 ml

aangewend sou word, kan dit vervang word met

DOEL TEIKEN BEHANDELING*

Voorblom voorkomende

insekbeheer

Lente-kompleks insekte

Blaaspootjie

T 021 850 0667

Blaaspootjie, bolwurm,

dopluis, plantluise, ens.

Dopluisbeheer Rooidopluis kruipers

Korrektiewe dopluis-

bespuiting

Witluisbeheer Witluis

Mytbeheer

Laat sanitasie-bespuiting

vir valskodlingmot

Voorkomende swartvlekbeheer

Rooidopluis,

mosseldopluis en

wasdopluis

Knopmyt, rooimyt en

roesmyt

Valskodlingmot en

gepaardgaande vrugval

Swartvlek

Onkruidbeheer Verskeie onkruide

Vrugkwaliteit of

opbrengs

Korrektiewe, laatseisoeninsekbeheer

E info_sa@oroagri.com

W www.oroagri.com

OROSORB teen 100 ml per 100 L saam met ‘n geregistreerde produk

soos methomyl of prothiophos as ‘n voldek bespuiting.

OROSORB teen 100 ml per 100 L saam met ‘n geregistreerde produk

soos chlorpyrifos, profenofos, prothiophos.

OROSORB teen 100 ml per 100 L saam met ‘n geregistreerde produk

soos pyriproxifen (Nemesis).

OROSORB teen 100 ml per 100 L saam met geregistreerde produk.

OROSORB sal help om myt-reperkussies te voorkom.

OROSORB teen 100 ml per 100 L saam met ‘n geregistreerde produk

soos acetamiprid, buprofenzin of methomyl.

OROSORB teen 100 ml per 100 L saam met abamectin.

Kan afwissel met fenbutatin saam met OROSORB teen 100 ml per 100 L.

OROSORB teen 100 ml per 100 L (om reperkussies te voorkom) saam

met geregistreerde produk soos cypermethrin of fenpropathrin.

OROSORB teen 100 ml per 100 L saam met mancozeb (Dithane).

Wissel af met die mengsel: mancozeb (Dithane) plus azoxystrobin en

OROSORB teen 100ml per 100 L.

Volg riglyne op produketikette.

OROSORB teen 200 ml/100 l met:

• paraquat teen minimum van 1.2% of

• glyphosate teen minimum van 1.5% of

• glyphosinate teen aanbevole dosis.

Vir hardnekkige breëblaar onkruid kan Aurora by glyphosate gevoeg

word.

Kraakskil of vrugset OROSORB teen 50 ml / 100 L saam met gibberellien bespuitings.

Witluis, dopluis,

myte, heuningdou en

roetskimmel

OROSORB teen 100 ml / 100 L om werking van

insek- en swamdoders te verbeter.

Verdere riglyne vir gebruik op sitrus verskyn in

die tabel hier onder:

PREV-AM teen 250-350 ml / 100 L – geen onthoudingsperiode.

(Verwys PREV-AM brosjure)

* Produkte of mengsels wat hier genoem word moet nie as aanbevelings gesien word nie. Uitvoerriglyne en residu

vereistes verander gedurig. Bevestig dus altyd met u chemiese adviseur en raadpleeg die produketiket voor gebruik.

OROSORB

sitrus

riglyne

OROSORB word wêreldwyd met groot sukses op sitrus

aangewend om die effektiwiteit van insek-, swam- en

mytdoders te verbeter en om minerale olie te vervang.

OROSORB as benatter met insekdoders

In die Suid Afrikaanse sitrusbedryf word minerale

olies algemeen aanbeveel en gebruik saam met

insekdoders. In verskeie onafhanklike proewe

is bewys dat die effektiwiteit van insek- en

mytdoders verbeter kan word deur minerale olie

te vervang met OROSORB.

Dit kan aanleiding gee tot beter beheer van

insekte soos rooidopluis, blaaspootjie en witluis

asook rooimyt, silvermyt en roesmyt.

FIGuuR 1

Die gebruik van OROSORB in die plek van minerale olie verbeter

dopluisbeheer, selfs tot 120 dae na toediening.

FIGuuR 3

OROSORB in die plek van mineralie olie verbeter beheer van

Rooidopluis.

Op grond van proefdata is die gebruik van

OROSORB (as alternatief vir minerale olie)

goedgekeur vir gebruik saam met Nemesis teen

rooidopluis op sitrus. (Figure 1 en 2).

OROSORB is oor twee seisoene op drie

verskillende persele in Suid Afrika in normale

sitrus programme geëvalueer.

Figure 3 en 4 (onder) toon van die resultate.

FIGuuR 2

Teen 100 ml / 100L is OROSORB net so effektief soos 200 ml minerale

olie in ‘n rooidopluisprogram saam met pyriproxyfen. Effektiwiteit van

dopluisbeheer neem af as die OROSORB dosis verlaag word tot 50ml.

FIGuuR 4

Beheer van Blaaspootjie is net so goed met 100 ml OROSORB as

met 300 ml minerale olie – selfs onder hoë populasie soos in 2006.

OROSORB as benatter met swamdoders

Swartvlek is ‘n fitosanitêre siekte en beheer

daarvan is dus uiters belangrik. Die voorkoms van

enige besmette vrugte in ‘n uitvoerbesending sal

lei tot afkeuring.

Swamdoders vir die beheer van swartvlek op

sitrus, word oor die algemeen aanbeveel vir

gebruik met minerale olie as benattingsmiddel.

Verskeie effektiwiteitsproewe is gedoen om te

demonstreer dat OROSORB effektief in die plek

van minerale olie gebruik kan word. ‘n Tipiese

resultaat word aangedui in Figuur 5.

Op grond van proefdata is die gebruik van

OROSORB (as alternatief vir minerale olie)

goedgekeur vir gebruik saam met Dithane teen

swartvlek op sitrus.

Verdere registrasie is indien vir gebruik van

OROSORB saam met azoxystrobin vir swartvlek.

Kontak u verteenwoordiger vir die nuutste

inligting.

Sekondêre effekte

Dit is welbekend dat sommige breë-spektrum

insekdoders, bv. methomyl, chlorpyrifos en

piretroïde dikwels reperkussies van rooimyte

veroorsaak weens die skadelike effek op

voordelige insekte.

OROSORB veroorsaak nie uitbraak van plaaginsekte

nie en die gebruik van OROSORB saam

met breë spektrum insekdoders verhoed ook die

uitbraak van sekondêre plae (Fig. 6).

Blaaspootjie

Fig. 4

Swartvlek

Fig. 5

FIGuuR 5

Beheer van Swartvlek is net so goed met 100 ml OROSORB

as met 250 ml minerale olie – selfs onder hoë siektedruk.

FIGuuR 6

Die byvoeging van OROSORB teen 100 ml by chlorpyrifos

en methomyl het die uitbraak van myte voorkom.

Rooimyt

Fig. 6

Vervanging van minerale olie

Daar is bewys dat minerale olie so lank as 17

maande na bespuiting in die floëem-weefsel van

sitrusbome opgespoor kan word.

Dit is verder bekend dat die meeste minerale

olies ‘n negatiewe effek op fotosintese en dus

opbrengs en vrugkwaliteit het.

Heelwat navorsing is in die verband op sitrus

gedoen en gepubliseer, byvoorbeeld:

• Tan B.L., Sarafis V., Beattie G.A.C, et.al. 2005.

Localization and movement of mineral oil in plants

by fluorescence and confocal microscopy. Journal

of Exp. Bot., Vol. 56, No. 420, pp. 2755–2763.

• Hodgkinson M.C., Johnson D., Smith G. 2002.

Causes of phytotoxicity induced by petroleumderived

spray oil. Spray oils beyond 2000. Sydney:

University of Western Sydney

• Beattie G.A.C., Roberts E.A., et.al. 1989.

Phytotoxicity of petroleum spray oils to Valencia

orange, Citrus sinensis (L.) Osbeck, in New South

Wales. Aust. Jnl. of Exp. Agric. 29, 273–282.

170–178

• Johnson D., Hodgkinson M.C., Joyce D. 2002.

Potential effects of petroleum-derived spray oils

on abscission, senescence and stress physiology of

citrus. Spray oils beyond 2000. Sydney: University

of Western Sydney, 185–192

Die negatiewe effek van minerale olies op

fotosintese kan vrugset, vrugkwaliteit en/of

groei affekteer. Navorsing wat gedoen is in

Washington, VSA, wys hoe fotosintese van blare

benadeel word na ‘n olie bespuiting (Fig. 7).

Net na die spuit is fotosintese met 60% verminder

en dit neem tot ‘n maand voordat dit tot normaal

terugkeer.

Gevallestudie

Gedurende die 2010-11 seisoen is ‘n Turkey

Valencia blok in Letsitele gebruik om die

voordelige effek van OROSORB te demonstreer.

Die twee bespuitings met minerale olie teen

250ml is op ‘n gedeelte van die blok vervang

met OROSORB teen 50 ml. Geen verskil in

vrugkwaliteit, insek- of swartvlekbeheer het

voorgekom nie.

Met oestyd is vrugte uit die OROSORB deel

gradeer en dit is vergelyk met die res van die blok

waar olie gespuit is. Resultate word aangedui in

die tabel hier langsaan.

FIGuuR 7

Minerale olie het ‘n langdurige effek op fotosintese.

* Wedding R.T., Riehl L. A., Rhoads W. A.

Opbrengs

per boom

Uitvoer

per boom

Minerale

olie

Rooidopluis

Fig. 1, 2, 3

OROSORB

verbetering

met

OROSORB

109.5 kg 127.2 kg 16%

71.9 kg 91.9 kg 28%

% Uitvoer 65.7% 72.2%

OROSORB bevat gepatenteerde OROWET tegnologie

OROSORB L 7440 (Wet 36, 1947) bevat 50 g/L lemoenolie en 10 g/L Borax

Outeursreg © Augustus 2012 • Alle regte voorbehou

Dithane is die handelsmerk van Dow Agrosciences • Nemesis is die handelsmerk van Philagro SA

ORO AGRI, OROSORB, PREV-AM en OROWET is geregistreerde handelsmerke van ORO AGRI SA (Pty) Ltd.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!