06.09.2013 Views

Plantluise in mielies – die Mieliekelkluis. - Nulandis

Plantluise in mielies – die Mieliekelkluis. - Nulandis

Plantluise in mielies – die Mieliekelkluis. - Nulandis

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Plantluise in mielies – die Mieliekelkluis.

Deur Anthonie Botes: MTM Vrystaat en Noordwes

Die seisoen is baie van die mielie aanplantings in groot gedeeltes van die Vrystaat en Noordwes

oortrek met plantluise, of te wel die Mieliekelkluis. Die Mieliekelkluis is ‘n redelik groot plantluis –

die volwassenes is 1.5 tot 2.4 mm lank, blougroen tot donkergroen van kleur met kort voelers en

kort, swart stertpunte. Onder die heersende droë toestande wil dit voorkom asof die Mieliekelkluise

(Kelkluise) die plante vinniger in ‘n vogstress laat ingaan. Die Kelkluise suig plantsap uit die

jonger blare (veral die wat nog in die kelke is), die pluime, en later die buitenste kopblare en die

baard. Die teenswoordigheid van baie swaeltjies bo die lande is ‘n indikasie van ‘n Kelkluis

besmetting.

Navorsing gedoen deur die Sommergraansentrum oor baie jare het daartoe gelei dat daar nie ‘n

drempelwaarde vir Kelkluis besmettings vasgestel is nie. Die rede hiervoor is omdat daar nooit

betekenesvol oesopbrengs verlaagings gekry is na strawwe Kelkluis besmettings nie. Wat wel ‘n rol

in sekere omstandighede gespeel het, was waar die heuningdou wat deur die Kelkluise uitgeskei

word, so die plante bedek het, en die Roetswam (Swart meeldou) die plante so bedek het, dat

fotosintese nie behoorlik kon plaasvind nie. In sulke gevalle was en is dit nodig om vir Kelkluise te

spuit.

Die Kelkluis besmettings die seisoen was erger as in vorige jare – en die seisoen word al hoe droër.

Daar is met ‘n klompie insektekundiges gesels en die gevoel was dat, a.g.v. die uiterste droë

toestande, en die hoë Kelkluis getalle, daar miskien die seisoen in meer gevalle beheer toegepas

moet word. Die nuwe hoë opbrengs mielie cv’s blyk ook om meer vatbaar vir Kelkluis besmettings te

wees.

Die Kelkluis is wel ‘n vektor (draer) van die Mieliedwergmosaïek virus, d.w.s dit kan die virus oordra

van ‘n besmette mielie/gras spesie soos Johnsongras tot ‘n onbesmette mielieplant vir omtrent 6

ure na die inneem van die virus. Een geluk is dat die oordraagings periode na besmetting baie kort

is, en die voorkoms van Mieliedwergmosaïek virus laag is in die meeste mielie produserende

gebiede. Waar baie grasonkruide soos Wildesorghums en Johnsongras voorkom, kan besmetting

van die virus lei tot baie ongelyke stande mielies.

Daar moet in gedagte gehou word dat enige “harde” chemiese bespuitings vir Stronkboorders, Afrika

Bolwurm en tot ‘n mate Rooispinmyte kan lei tot die “flare” van die Kelkluis populasie agv die

doodspuit van die voordelige insekte wat die Kelkluise onderdruk. Daar moet dus goed besin word

oor die keuse van produkte vir die beheer van die meer algemene mielieplae.

Daar is baie min produkte geregistreer vir die beheer van die Kelkluis, maar daar is produkte in

mielies geregistreer vir die beheer van ander peste, maar wat die Kelkluis ook sal beheer – sien

aangehegte Tabel.

Onthou dat in Sorghum is plantluis beheer baie meer belangrik aangesien Sorghum deur twee

spesies plantluise aangeval word, naamlik die Kelkluis wat minder skadelik is, en die

Sorghumplantluis wat groot skade kan aanrig omdat dit verkies om aan die onderkant van ouer

blare te voed, tot hoër populasie getalle kan opbou , en baie meer heuningdou produseer.

Dus, opsommend geld die volgende riglyne vir die beheer van Kelkluise in mielies:

1. Tydens mieliesaad produksie moet die Kelkluise beheer word.

2. In kommersiële mielies moet Kelkluise beheer word as die Roetskimmel wat op die

heuningdou groei, fotosintese begin belemmer.

3. Waar die Kelkluise die pluime so aanval en oortrek dat nie genoegsame lewenskragtige

stuimeel geproduseer word nie. Dit is moeilik om te bepaal wanneer is die Kelkluise teveel,

maar as die pluim totaal oortrek is met Kelkluise, moet die boer dit oorweeg om te spuit.

4. Waar die Kelkluise die baard aanval waar dit uit die kop groei – onder die droër toestande

kan die Kelkluise se steekmonddele die baarde beseer wat kan lei tot swak bestuiwing. Die Bt

geen het geen invloed op Kelkluise nie – alle mielieplante is ewe gevoellig, maar soos vroëer

genoem, wil dit voorkom of die nuwe cv’s nog meer gevoellig is.

Beheer maatreels is soos volg:

1. Waar Kelkluise saam met stronkboorder voorkom, gebruik 500 m Marshall en 100 m

Cylam per ha. Die behandeling sal ook ‘n ligte besmetting Rooispinmyt onderdruk.

2. Waar die Kelkluis besmetting baie swaar is, gebruik Demeton-S-Metiel @ 500m/ha. Dit

is sistemies en is baie effektief teen Kelkluise.

3. Waar Kelkluise minder straf voorkom, en stronkboorders is ook teenswoordig, kan

Cyperfos @ 500 m/ha met trekkerspuite, of 1000 m/ha deur die spilpunt gebruik word.

4. Waar Kelkluise en bolwurm voorkom kan metomil (250 g van die 900 SP per ha) saam

met ‘n piretroïed (125 ml Cylam per ha) gebruik word. Metomil is baie goed op

bolwurm, sal Kelkluise goed beheer en het ‘n kort nawerking sodat die voordelige insek

getalle vinnig weer kan opbou na ‘n behandeling.

Kelkluise op die baard wat, in ‘n jonger stadium van ontwikkeling , die baarde tot so ‘n mate kan

aantas dat bevrugting nie behoorlik kan plaasvind nie. Foto geneem deur Daan Grabe.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!