11.09.2013 Views

NG Gemeente Overkruin - ngoverkruin.org.za

NG Gemeente Overkruin - ngoverkruin.org.za

NG Gemeente Overkruin - ngoverkruin.org.za

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

6 NOVEMBER 2011 Welkom by hierdie erediens

NG Gemeente Overkruin

MISSIE As God se huisgesin -

loof en aanbid ons Hom;

gee ons vir mekaar om;

bring ons hoop aan mense.

EREDIENSTE VANDAG

08:00 Gesinsdiens en JKKA . Ds. P. du Toit.

10:00 Erediens. Ds. L. Forsman. Doop.

18:00 Jeugnagmaal en SKKA. Ds. J. Van Zittert.

19:30 ViX kuier by Cappuccino‟s in Wonderboom Junction.

U VOORBIDDING VIR DIE VOLGENDE

Hospitaalbesoek. Skakel asseblief die kerkkantoor, 012 567

2177.

Siekes: Bettie Badenhorst, Bergsmastraat 57, 082 728 2583.

In Eugene Marais.

Clara Victor, Zambesirylaan 53, 012 567 3452. Herstel tuis.

Elmo Buckley, Tecomastraat 110, 012 543 1227. In Eugene

Marais Hospitaal.

DOPELINGE

Hartlik geluk aan die volgende doopouers met

die doop van hulle babas:

Joe en Mandie Osborne met baba Evan.

Morné en Melissa Labuschagne met baba

Ivan.

Emil en Gerda Botes met baba G.J.

MEEGEVOEL

Koos en Martie Botes, Soetdoring Aftree-Oord 93, 012 567

6509. Hulle skoonsuster is oorlede.

HARTLIK WELKOM AAN ALLE NUWE LIDMATE

Kantoorure:

Ma. - Vr. 08:00 - 13:00.

Tel.: 012 567 2177.

E-pos:

ngoverkruinadmin@telkomsa.net

Webwerf:

www.ngoverkruin.org.za

SENIORBEDIENING

Baie geluk aan die

volgende senior lidmaat

met sy verjaarsdag. ‟n

Geseënde jaar word

hom toegebid.

Oom Bossie Bosman,

Zambesi Aftreeoord

196, 012 548 7839. Hy

is vandag 92.

KUIERHOEKIE

Afsluiting op Vrydag 18

November om 10:00.

Afsluitingsete: R20 p.p.

Betaalbaar by kerkkantoor.

Omgeegroepe vir

enkellopendes

E n i g e v o l w a s s e ,

werkende enkellopende

wat by ‟n kleingroep of

omgeegroep wil inskakel,

kontak: Gerhard 073 248

1513; Gerda 082 412

2604.

GEBORE

Baie geluk aan Werner

en Yolandi Terblanche.

10de Laan 871, 082

452 6271. Hulle

is `n dogtertjie

ryker.

Ons vertrou dat u gelukkig in Overkruin gaan wees en dat u die Here hier geesdriftig sal dien! Meld

asb. by die kerkkantoor aan, indien ons nog nie van u weet nie! U leraar en wykleier sal u so

spoedig moontlik besoek. Welkom aan die volgende persone wie se attestate/lidmaatbewyse

ontvang is:

Belydende lidmate: Axel Powroznik van NG Gemeente Doornpoort, Juanita Raath (nou

Powroznik) van NG Gemeente Wonderboom, Dooplidmate: Francelle Powroznik en Wiechert

Powroznik van NG Gemeente Doornpoort.

PROGRAM VIR DIE WEEK. SKAKEL

GERUS BY ENIGE VAN DIE VOLGENDE IN:

10:00 Gebedsgroep.

MAANDAG 7 NOVEMBER 2011

18:30 Geen jeugbandoefening.

19:00 Bestuursraad vergader in die saal.

09:30 Speletjies.

DINSDAG 8 NOVEMBER 2011

19:10 Dissipelskapprogram word in die pastorale

spreekkamer aangebied.

WOENSDAG 9 NOVEMBER 2011

09:00 Bybelstudie. Ds. J. van Zittert.

11:00 Sopkombuis. Ons benodig 2 ekstra kastrolle

sop asook nog hulp. Fransie Smit, 076 186

8415.

19:00 Doopgesprek in die pastorale spreekkamer.

Aansoekvorms moet asseblief voor dié datum

deur voornemende doopouers by die kerk-

kantoor ingevul word.

19:00 Kooroefening.

DONDERDAG 10 NOVEMBER 2011

09:00 Bybelstudie. Ds. L. Forsman.

09:00 Bybelstudie. Ds. J. van Zittert.

18:00 Kommunikasiekommissie vergader te

Tamarisklaan 149.

18:30 Aftrekplek-erediens. Ds. H. Carstens.

19:30 Dissipelskapprogram (Module 2) word in

die saal aangebied.

SATERDAG 12 NOVEMBER 2011

05:00 Carpe Diem-mannelofprysing.

SONDAG 13 NOVEMBER 2011

08:00 Gesinsdiens. Ds. P. du Toit. Nagmaal.

10:00 Erediens. Ds. H. Carstens. Nagmaal.

18:00 Jeugdiens. Ds. L. Forsman.

Openbare Belydenis van geloof.

19:30 ViX kuier by Cappuccino‟s in Wonderboom

Junction.

GEDAGTE VIR DIE WEEK

Henri Nouwen het gesê: “Ons is nie die helers, die

versoeners, die lewegewers nie. Ons is sondige,

breekbare, brose mense wat net soveel sorg nodig

het as die mense aan wie ons sorg verskaf”.

Jak 5:16. Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar

en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word.

Dienste gedurende die vakansie

Van 20 November 2011 tot 15 Januarie

2011 is daar slegs een oggenddiens om

09:00.

Sondagaand 4 Desember 2011 tot 15

Januarie 2012 - geen aanddiens

Donderdag 1 Desember 2011 tot 29

Desember 2011 - geen Aftrekplekerediens.

Francois en Elizabeth Fourie

15 November 2011

VOORBIDDING

Die Voorbiddingsgroep vra dat alle

kaartjies wat hergebruik kan word,

asseblief by die kerkkantoor

ingedien word.

EERSTEJAARSKAMP

UNIVERSITEITSOORD

Baie van u, of van u kinders, was dalk

self op een van ons eerstejaarskampe

en sal kan getuig van die ongelooflike

waarde wat die kamp het om

jongmense toe te rus vir al die fisiese

en geestelike uitdagings wat die

studentelewe inhou. Inligting is buite op

die kennisgewingbord.

Navrae: www.universiteitsoord.co.za

ANDER SAKE VAN BELANG

Diensgroep Diensgetuienis sal vanaf Sondag

13 November in die binnehof Bybels (Engelse

vertaling) beskikbaar maak vir „n Vakansie-

Bybel-Projek.

Finansiële Kommissie se vergadering van

Dinsdag 8 November om 19:00 in die saal is uit-

gestel tot verdere kennisgewing.

Kaartjiebediening vergader op 17 November

om 10:45 te Oleanderlaan 147.

Gemeenteraad vergader op 21 November om

19:00 in die saal.

Padkafee Vrydag 25 November vanaf 17:00.

Voorbidding. Carien Liebenberg, 012 567

2082 / 083 319 9636. Plaas asseblief u gebedsversoek

in die houers in die ingangsportaal.

Baie dankie aan ds. Heinrich vir sy tuisbesoek

en die Voorbiddingsgroep vir hulle pragtige

kaartjie. Dit was opreg waardeer. Maxi Maré.

CMR Wonderboom wil hiermee ons opregte

dank aan die NG Overkruin Gemeente oordra vir

die donasie wat ontvang is.

BEHOEFTES:

HUMOR - Kindersêgoed

Klein Theuns se pa was ‟n baie streng gedissiplineerde

ou kêrel. Wanneer hulle oortree het, is

hul beveel om na hul kamer te gaan en daar te

wag terwyl hy die lyfband gaan haal. Dan moes

hulle oor die bed lê vir etlike rapse op die boude.

Theuns was vier jaar oud toe hy eendag kamer

toe gestuur is. Toe sy pa die kamerdeur

oopmaak vind hy dat die lig af is en sien vir

Theuns nêrens nie. Hy merk toe dat die hangkas

se deur op „n skrefie oopstaan... Toe kom die

kleine Theuns se gemaak-diep stadige stem

agter die bak hande uit die hangkas: “Theuns, O

Theuns, dit is Liewe Jesus wat praat, jy moenie

vir Theunsie slaan nie!”

Wolmer. Ons benodig asseblief:

smeergoed vir toebroodjies;

alle skoonmaakmiddels;

gebruikte plastiese inkopie-sakke;

Dis alweer KERSFEES! Gevriesde hoender, pakkies van 500g rys, ingelegde vrugte en

vla word benodig. Groot nood vir kinderklere 7-18 jaar.

Skakel Marleen Büre, 012 567 6413 of Kobus Liebenberg, 012 567 2082.

Margaretha Ackerman-Tehuis vir Bejaardes. Ons benodig asseblief „n paar nommer

8 dames sandale vir baie seer, geswolle voete. Baie, baie dankie vir elke item wat sover

ontvang is. Elize Fourie, 012 548 2427.

CMR Wonderboom. Vra hulp met donasies vir lekkers en koekies en leë glas– of plastiekbottels/ houers

waarin lekkers en koekies verpak kan word. „n Kersmark word teen einde Oktober gehou om fondse vir

terapie vir erg getraumatiseerde kinders in te samel. Arina, 012 567 4551/3016.

CMR Daspoort. Benodig linne, gordyne, seuns- en dogtersklere (van 12 jaar af) asook nie-bederfbare

voedsel. Rita, 012 567 2464.

Debora-byeenkoms

Die Deboras nooi elke vrou van die

gemeente vriendelik uit om te kom

luister na ds Liesel Krause-Wiid se

praatjie “Wees „n verlengstuk van God

se liefde”. Die geleentheid vind plaas

op 14 November om 18h00 in die kerkgebou.

Bring jou vriendinne saam en geniet verversings

na die tyd saam met hierdie kosbare vrou.

Kontakkaarte op rakkies by deure beskikbaar.

Vir alle sake rakende lidmate moet die vorm

asseblief ingevul en by die kerkkantoor

ingelewer word.

Ons herinner u aan ons motorwagte se kassies

vir donasies by die deure. Die motorwagte is

tydens alle eredienste en byeenkomste aan

diens.

Barmhartigheidsbediening:

Berg-en-Dal-Tehuis: Roelf Grobler, 082 920

0584.

Jakaranda Kinderhuis: Hendrik

Oosthuizen, 012 567 2030.

Jan Niemandpark: Johan Bekker, 012 567

2322.

Genadeplaas: Willem Bouwer, 083 264

2385.

1. NG Gemeente Overkruin is nie aanspreeklik vir ‟n diens of produk wat

geadverteer word nie.

2. ‟n Advertensie wat namens ‟n ander persoon of instansie ingedien word,

kan nie geplaas word nie.

3. Alle advertensies moet die kerkkantoor voor Donderdag om 10:00 bereik

(Woensdag as Vrydag ‟n vakansiedag is).

4. Advertensies kos 50c per woord plus R8 per plasing. (beperk tot 30 woorde).

Geen faks of e-pos word aanvaar nie.

Annique rooibosprodukte.

Velsorg, verslankings- en

g e s o n d h e i d s p r o d u k t e .

Wêreldwyd bekend. Elsa, 012

567 3034 / 083 996 3046.

Beddens en matrasse.

Cloud 9 en Rest Assuredreeks

teen beste pryse. Gratis

aflewering in Noordelike

Pretoria. Faan, 082 469 0804.

Boomsloping. Snoei van

bome en struike. Ernst, 083

656 4992.

TopReg Dienste. Vir alle

elektriese- en loodgietersprobleme.

Gerhard, 073 248

1513.

Dromdiens met ‟n verskil.

Ondervind dit self. Rapid

Drumming. 1x200 l-drom

R50,00 p.m. 2x200 l-drom

R80,00 p.m. Naas, 082 702

7965.

Rommelverwydering. Ligte

vervoerwerk. Boomsloping.

Snoeiwerk. Riempie-meubels.

Dawie Fourie, 082 556 4451.

Prentraamwerk. Edith Fourie,

012 543 9402 / 082 789 0790.

JD Fridges. Herstel alle

s t o w e , w a s m a s j i e n e ,

mikrogolfoonde, yskaste, ens.

Jan of Dewald, 012 546 2570.

Ons haal en lewer af.

Algemene Meubelvervoer.

Bokse te koop. Kassie, 012

548 9317.

Kwaliteit raamwerk. Sarie

van der Linde, 012 567 5648.

Songedroogde geskilde

geelperskes van die Boland.

Karen, 012 567 5924.

Colobe Konstruksie en tuine.

Ons bou nuwe wonings, doen

verbeterings/aanbouings.

Spesialiseer in badkamers en

kombuise. Ons vernuwe en

opgradeer tuine deur Chris

Smit. André, 082 781 4802.

Moeg vir jou ou tuin? Gee

my kans om vir jou ‟n kwotasie

te gee om bestaande tuin op te

kikker. Chris Smit, 083 483

7003.

MCK Auto-elektrisiëns.

Spesialiste in motor-elektriese

herstelwerk. Koos de la Reystraat

294, Pretoria-Noord.

Manie Kleynhans, 012 546

6019.

Kunsgalery Jacobs en Uys,

Braam Pretoriusstraat 120.

Skilderye deur verskeie S.A.

kunstenaars. Per afspraak,

012 543 1418.

M o t o r v o e r t u i g L u g -

versorgers. Gasopvulling en

inspeksie. R250. Gratis

kwotasies vir herstel van lekke

en enige ander reparasies.

012 567 4064 / 073 161 2086

Dringend gesoek: gekwalifiseerdekleuterskoolonderwyseres.

Januarie 2012. Markverwante

salaris. Joan Viljoen,

012 546 5369.

Argitekstekenaar. Munisipale

inhandigings en goedkeurings.

Adriaan, 082 888 1995 /

a.vanwyk@yahoo.com

Te koop. Charm armband wat

die wapenrusting van God

voorstel. R60. Ideale kersgeskenk.

Alet, 012 547 1780/

082 408 5977

Ons is ook op internet

Wonderboom, R740 000

Alleenmandaat. Netjiese ruim

3 slk. dupleks, dbl. leefarea, 1

badk., 1 gastetoilet, onderdak

patio, 1 m/huis, 1 toesluit m/

afdak, onderdak area vir

wasgeriewe, private tuin,

loopafstand na skole. Johann

van Niekerk Eiendomme 012

543 3687 / 082 788 1421.

Sinoville, R980 000. Alleenmandaat.

3 Slk. 2 badk.,

studeerk., 2 leefareas, ruim

moderne kombuis met

eetblad, onderdak kuierstoep,

alarm, 3 onderdak parkeerplekke,

volle huishulpgeriewe,

besproeiing, loopafstand na

skole, 2 lug-reëlaars. Johann

van Niekerk Eiendomme, 012

543 3687 / 082 788 1421.

E-Spice Health Shop. Verloor

2kg binne 10 dae! 10-Dag

m a a l t y d – e n

versnapperingspak. Lae GI,

gerieflik, heerlik. Sunette

Kotze Dieetkundige. 012 548

2762 / www.healthline.co.za

Studente werksgeleentheid.

Tot 15 Desember 2011.

Ideale kandidate: Studente.

Grafiese ontwerper en

algemene kantoor assistent.

Ervaring van Coreldraw sal

help. Buigsame ure moontlik –

markverwante salaris per uur.

012 567 2549 of 0832763645

Kleremaakster. Maak van

klere, gordyne en verstellings.

Hantie, 072 111 9822.

Scottsburgh. Woonstel met

see-uitsig by strand. 3 Slk., 2

badk., ten volle toegerus,

toesluit motorhuis. Carina,

082 558 9993.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!