04.05.2013 Views

NG Gemeente Overkruin - Ngoverkruin.org.za

NG Gemeente Overkruin - Ngoverkruin.org.za

NG Gemeente Overkruin - Ngoverkruin.org.za

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Kantoorure: Maandag -

Vrydag, 08:00 - 13:00.

Tel.: 012 567 2177.

E-pos:

ngoverkruinadmin@telkom

sa.net

Webwerf:

www.ngoverkuin.org.za

KUIERHOEKIE

Seniors vergader weer

Vrydag 22 Julie om

10:00. Ds. Paul

du Toit kom

kuier by ons.

A l m a l i s

welkom.

Omgeegroepe vir

enkellopendes

Enige volwasse, werkende

enkellopende wat

by ‟n kleingroep of omgeegroep

wil inskakel,

kontak: Gerhard, 073 248

1513, Gerda, 082 412

2604, Nannie, 082 416

9016 of Maureen 071

292 9135.

Sopkombuis

As gevolg van siekte en of

verhuisings benodig ons

dringend hulp Woensdae

om 11:00. Persone wat kan

help brood smeer of om ‟n

pot sop in die kombuis te

besorg. Mense wat kan

help met die uitdeel van die

sop sal ook waardeer word.

Die teenwoordigheid van „n

man sal hoog op prys

gestel word. Isabel, 012

567 4306 / 072 915 4578

NG Gemeente Overkruin

B A I E W E L K O M B Y

H I E R D I E E R E D I E N S

1 9 J U N I E 2 0 1 1

EREDIENSTE VANDAG

09:00 Erediens. Ds. J. van Zittert.

18:00 Erediens. Ds. J. van Zittert.

MISSIE As God se huisgesin -

loof en aanbid ons Hom;

gee ons vir mekaar om;

bring ons hoop aan mense.

19:30 ViX kuier by Cuppacino‟s in Wonderboom Junction.

U VOORBIDDING VIR DIE VOLGENDE

Hospitaalbesoek. Skakel asseblief die kerkkantoor, 012 567

2177.

Siekes: Mary Bosman, Zambezi Aftreeoord 196, 012 548

7839. Herstel tuis.

Alma Pieterson, Flufftailstraat 170, 082 531 1638. Herstel tuis.

Tinkie Retief, Jan van Riebeeckstraat 205A, 083 435 9174.

Sterk aan in Eugene Marais, Stepdown.

Andries Mulder, Summerset Estate 31, 012 567 3079. In Zuid

Afrikaans, Intensief.

Hester Oosthuizen, Elizabetstraat

157,012 567 2030. In Eugene Marais

Hospitaal.

Willie Viljoen, Kaneelbaslaan 172, 083

325 0227. Gaan Donderdag na Eugene

Marais vir „n rugoperasie.

Lizette Vosloo, Mariastraat 12, 082 338 0003. Herstel tuis na

hospitalisasie.

Anria Wessels, Braam Pretoriusstraat 25, 079 498 5883.

Herstel tuis na hospitalisasie.

Piet van der Merwe, Tecomastraat 93, 012 543 1507. Herstel

tuis na trombose.

Damesontbyt

„n Damesontbyt word op 20 Augustus

om 8:00 deur die Carpe Diem–manne by

die kerk aangebied. Spreker: Alan Platt

van Doxa Deo.

Allesinsluitende koste is R80 p.p.

Navrae: Pierre Wessels, 0833446440.

MARKPLEIN - 28 EN 29 OKTOBER

Die Markplein is die geleentheid

waar alles geskenk word en ten

bate van die Gemeente verkoop

word.

Ons wil gemeentelede wat belangstel

uitnooi om deel van ons span te word

wat hierdie jaar se Markplein reël. U

kan gerus met Dries Kunz skakel om

by enige van die volgende projekte

betrokke te raak:

• Plante- en groentemark • Eetgoed

• Vleismark • Rommelmark

• Speletjies • Potjiekos

Die organiseerders van die Vleismark wil

veral op biltong en droëwors konsentreer

en vra daarom skenkings van wildsvleis

vir hierdie doel. Die jagters en

plaasmense moet hiervan kennis neem.

Die Rommelmark neem ook nou al ‘n

aanvang en u kan gerus met Rudi van

Heerden in verbinding tree vir die

aflewering of afhaal van items vir die

Rommelmark. Gereelde verkopings

gaan van nou af by die Kerk gehou

word en kennis sal in die

aankondigings geplaas word.

Vir Vrydagaand beplan ons weer ‘n

wynveiling. Skenkins sal waardeer

word.

Ons ideaal is om elke lidmaat

vanjaar by die Markplein betrokke

te maak en ons nooi u uit om te

help om weer van hierdie

geleentheid ‘n groot sukses te

maak

Skakel gerus met een van die

volgende persone: Dries: 082 671

2641; Heinrich: 083 566 1490;

Rudi: 082 832 5565; Faan: 082

469 0804.

PROGRAM VIR DIE WEEK. SKAKEL

GERUS BY ENIGE VAN DIE VOLGENDE IN:

MAANDAG 20 JUNIE 2011

18:30 Jeugbandoefening.

09:30 Speletjies.

DINSDAG 21 JUNIE 2011

19:00 Bybelskool. Tema: Wenke vir die lees

van die N.T.

19:00 Lees- en skryfklas.

WOENSDAG 22 JUNIE 2011

08:30 Bybelstudie. Ds. J. Van Zittert.

11:00 Sopkombuis. .

19:00 Naaldwerkklas.

19:00 Kooroefening.

DONDERDAG 23 JUNIE 2011

08:30 Bybelstudie. Ds. L. Forsman.

09:00 Bybelstudie. Ds. J. van Zittert.

18:30 Aftrekplek-erediens. Ds. H. Carstens.

19:30 Dissipelskapprogram.

VRYDAG 24 JUNIE 2011

17:00 Padkafee en Jeugkuieraand.

SATERDAG 25 JUNIE 2011

05:00 Carpe Diem-mannelofprysing.

SONDAG 26 JUNIE 2011

09:00 Erediens. Ds. L. Forsman.

18:00 Erediens. Ds. L. Forsman.

19:30 ViX kuier by Cuppacino‟s in Wonderboom

Junction.

Gedagte vir die week:

“Julle moenie bang wees nie,” het Moses vir hulle gesê.

“God het so na julle toe gekom sodat julle ontsag vir

Hom kan hê. Sorg dat julle nie teen Hom oortree nie.”

Eksodus 20:20

Moenie verandering vrees en onderdruk of teenstaan

nie, beleef en benut dit.”

Alvin Toffler

HUMOR

Kindersêgoed

„n Seuntjie moes Ps 23 leer, maar kon dit nie onthou.

Toe dit sy beurt is om dit op te sê, stap hy na die

mikrofoon en sê: “Die Here is my Herder en dis al wat

ek nodig het om te weet.”

ANDER SAKE VAN BELANG

Kaartjiebediening vergader 14 Julie 10:15 te

Oleanderlaan 147.

Kleingroep- en Wyksleiers vergader op

Donderdag 14 Julie om 19:30 in die konsistorie.

Diensraad Barmhartigheid vergader Maandag

18 Julie om 15:00 in die konsistorie.

Diensgroepe en Kommissies vergader op

Maandag 18 Julie om 19:00.

Uitreik: Sendinglokaal

DVK: Saal

Eiendomme: Konsistorie

Sorg: Bo-vertrek

Toerusting: Pastorale spreekkamer.

Kuierhoekiebestuur vergader 18 Julie om 11:00

in die Pastorale Spreekkamer.

Vrouebelange vergader op Dinsdag 19 Julie om

18:00 in die konsistorie.

Diensgroep Aanbidding vergader op Dinsdag 19

Julie om 19:00 in die saal.

Diensgroep Jeug vergader op Donderdag 21

Julie om 19:30 in die Pastorale spreekkamer.

Geen siekesorgbediening Junie en Julie.

Kamp vir alle Gr. 1 - Gr.7's. 19 - 21 Augustus te

Tswaing Krater. R275.00 p.p. (busvervoer, etes,

verblyf). Tema: Who's your Daddy? Sperdatum

vir inskrywings: 30 Julie. Alle vriende welkom!"

EEIII Madagaskar. Dink asseblief in u voorbidding

aan die volwasse en kinderopleiding wat DV 25

Junie tot 12 Julie in die noorde aangebied gaan

word. Johann en Elma van Niekerk.

Kontakkaarte op rakkies by deure beskikbaar.

Vir alle sake rakende lidmate moet die vorm

asseblief ingevul en by die kerkkantoor

ingehandig word.

H u w e l i k s v o o r b e r e i d i n g s p r o g r a m .

Voornemende huwelikspaartjies moet die

predikant van hul keuse kontak vir „n afspraak.

Voorbidding. Annamie Smit, 012 567 2161 / 082

795 1780. Plaas asseblief u gebedsversoek in die

houers in die ingangsportaal.

Ons herinner u aan ons motorwagte se kassies

by die deure vir donasies. Die motorwagte is

tydens alle eredienste en byeenkomste aan diens.

BEHOEFTES:

Wolmer. Ons benodig asseblief:

smeergoed vir toebroodjies;

alle skoonmaakmiddels;

‟n bestuurder vir die Wolmer

bakkie op Dinsdae en

Donderdae oggende;

Gebruikte plastiese inkopiesakke;

alle grootte manskoene;

mansklere (small en medium).

Skakel Marleen Büre 012 567 6413 of Kobus

Liebenberg 012 567 2082.

Margaretha Ackerman-Tehuis vir Bejaardes.

Nogmaals baie dankie vir alle afval-materiaal en

-wol wat ontvang is. Ons benodig asseblief

dringend warm nagklere. S – 4XL. Elize Fourie

012 548 2427.

CMR Wonderboom. Benodig wintersklere veral

vir mans. Afval lappies, wol, lint, knope, ens vir

ons naaldwerkprojek en komberse.

CMR Daspoort. Met die oog op die winter wat aan

die kom is, benodig ons klere van alle groottes vir

altwee geslagte asook nie-bederfbare voedsel.

Rita, 012 567 2464.

Wespoortvoeding- en uitreikskema. Ons benodig

dringend warm klere, komberse en blikkies

kos. Kobus en Heleen Mouton, 012 567 1493.

Barmhartigheidsbediening:

Berg-en-Dal-Tehuis: Roelf Grobler, 082 920

0584.

Jakaranda Kinderhuis: Hendrik Oosthuizen 012

567 2030.

Jan Niemandpark: Johan Bekker 012 567 2322.

Genadeplaas: Willem Bouwer 083 264 2385.

Boekewa

Met die oog op Pinkster val die klem hierdie

maand op gebed, waarvan die volgende boeke

enkele voorbeelde is:

Doelgerigte gebed - „n Praktiese handleiding vir „n

vervullende gebedslewe. R100. Bennie Mostert.

Leer jou kind hoe om te bid - R100. Rick

Osborne .

Verander jou wêreld deur gebed - Antwoord op

100 vrae wat gelowiges vra. R130. Bennie

Mostert.

Openbaring van gebed - Gebed

werk werklik. R180. Mary K.

Baxter.

Preke op CD kan bestel word

@ R15 elk. Kontant met

bestelling.

1. NG Gemeente Overkruin is nie aanspreeklik vir ‟n diens of produk wat

geadverteer word nie.

2. ‟n Advertensie wat namens ‟n ander persoon of instansie ingedien word,

kan nie geplaas word nie.

3. Alle advertensies moet die kerkkantoor voor Donderdag om 10:00 bereik (Woensdag as Vrydag ‟n

vakansiedag is).

4. Advertensies kos 50c per woord plus R8 per plasing vanaf Januarie 2011 (beperk tot 30 woorde).

Geen faks of e-pos word aanvaar nie.

Annique rooibosprodukte.

Velsorg, verslankings- en

gesondheidsprodukte. Wêreldwyd

bekend. Elsa, 012

567 3034 / 083 996 3046.

JD Fridges. Herstel alle

s t o w e , w a s m a s j i e n e ,

mikrogolfoonde, yskaste

ens. Jan of Dewald, 012 546

2570. Ons haal en lewer af.

Boomsloping. Snoei van

bome en struike. Ernst, 083

656 4992.

Beddens en matrasse.

Cloud 9 en Rest Assuredreeks

teen beste pryse.

Gratis aflewering in Pretoria.

Faan, 082 469 0804.

TopReg Dienste. Vir alle

elektriese en loodgietersprobleme.

Gerhard, 073 248

1513.

Dromdiens met ‟n verskil.

Ondervind dit self. Rapid

Drumming. 1x200 l-drom

R50,00 p.m. 2x200 l-drom

R80,00 p.m. Naas, 082 702

7965.

Songedroogde geskilde

geelperskes van die Boland.

Karin, 012 567 5924.

Kleremaakster. Maak van

klere, gordyne en verstellings.

Hantie, 072 111 9822.

H o r l o s i e h e r s t e l w e r k .

Diens en herstel van alle

meganiese staan-, muur-,

rak- en sakhorlosies. Gert,

012 567 4879 / 084 741

2137.

Colobe Konstruksie. Geen

werk te groot of te klein, in

en om huis. Ons bou nuwe

wonings, doen verbeterings/

aanbouings. Spesialiseer in

badkamers en kombuise.

André, 082 781 4802.

MCK Auto-elektrisiëns.

Spesialiste in motor-elektriese

herstelwerk. Koos de

la Reystraat 294, Pretoria-

Noord. Manie Kleynhans,

012 546 6019.

HR Dienste. Dienskontrakte,

UIF, dissiplinêre

verhore, CCMA sake en alle

personeel-aangeleenthede

teen bekostigbare tariewe.

Suzette Jacobs, 082 521

9753.

Rommelverwydering. Ligte

vervoerwerk. Boomsloping.

Restourasie en herspan van

riempiemeubels. Oprigting

v a n h o u t d e k k e e n

granietblaaie. Dawie 082

556 4451. Ook prentraamwerk.

Edith Fourie,

012 543 9402 / 082 789

0790.

Meenthuis te huur in

Aftree-oord. 1 Slaapkamer.,

groot leefvertrek, volledige

badkamer, kombuis. Enkel

toesluitmotorhuis met afdak.

Goeie sekuriteit. R3 500 per

maand. Vanaf 1 Aug 2011.

073 062 0966 / 084 512

2095.

Woonwa herstel en diens

by u huis. 072 925 8336.

Staalwerk. Veiligheidshekke,

heinings, handrelings,

staaltrappe, profielsnywerk,

migsweiswerk,

enigiets lig tot swaar asook

plaatmetaalwerk. Pieter

Erasmus, 082 448 4145.

Debstad meenthuis.

R1,5m. 220m², 3 slk., 2,5

bdk., waskamer, sit-, eet-

e n g e s i n s k a m e r .

Stoepvertrek. Dubbelm

o t o r h u i s , t u i n .

Sekuriteitsoord, lugreëling.

Mike, 082 772 1698.

Kunsgalery Jacobs en

Uys, Braam Pretoriusstraat

120. Skilderye deur

verskeie S.A. kunstenaars.

Per afspraak, 012 543

1418.

100% Natuurlike Emu Olie

asook kapsules. Omega 3,

6, 7, 9 en Vit A + E +

Carotenoids. Ria, 082 892

2826.

Lugversorging (aircon),

installering, herstelwerk en

diens. Nico van der Linden,

083 555 6064 / 012 567

4879.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!