04.05.2013 Views

NG Gemeente Overkruin - Ngoverkruin.org.za

NG Gemeente Overkruin - Ngoverkruin.org.za

NG Gemeente Overkruin - Ngoverkruin.org.za

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

MARKPLEIN - 28 EN 29 OKTOBER

Die Markplein is die geleentheid

waar alles geskenk word en ten

bate van die Gemeente verkoop

word.

Ons wil gemeentelede wat belangstel

uitnooi om deel van ons span te word

wat hierdie jaar se Markplein reël. U

kan gerus met Dries Kunz skakel om

by enige van die volgende projekte

betrokke te raak:

• Plante- en groentemark • Eetgoed

• Vleismark • Rommelmark

• Speletjies • Potjiekos

Die organiseerders van die Vleismark wil

veral op biltong en droëwors konsentreer

en vra daarom skenkings van wildsvleis

vir hierdie doel. Die jagters en

plaasmense moet hiervan kennis neem.

Die Rommelmark neem ook nou al ‘n

aanvang en u kan gerus met Rudi van

Heerden in verbinding tree vir die

aflewering of afhaal van items vir die

Rommelmark. Gereelde verkopings

gaan van nou af by die Kerk gehou

word en kennis sal in die

aankondigings geplaas word.

Vir Vrydagaand beplan ons weer ‘n

wynveiling. Skenkins sal waardeer

word.

Ons ideaal is om elke lidmaat

vanjaar by die Markplein betrokke

te maak en ons nooi u uit om te

help om weer van hierdie

geleentheid ‘n groot sukses te

maak

Skakel gerus met een van die

volgende persone: Dries: 082 671

2641; Heinrich: 083 566 1490;

Rudi: 082 832 5565; Faan: 082

469 0804.

PROGRAM VIR DIE WEEK. SKAKEL

GERUS BY ENIGE VAN DIE VOLGENDE IN:

MAANDAG 20 JUNIE 2011

18:30 Jeugbandoefening.

09:30 Speletjies.

DINSDAG 21 JUNIE 2011

19:00 Bybelskool. Tema: Wenke vir die lees

van die N.T.

19:00 Lees- en skryfklas.

WOENSDAG 22 JUNIE 2011

08:30 Bybelstudie. Ds. J. Van Zittert.

11:00 Sopkombuis. .

19:00 Naaldwerkklas.

19:00 Kooroefening.

DONDERDAG 23 JUNIE 2011

08:30 Bybelstudie. Ds. L. Forsman.

09:00 Bybelstudie. Ds. J. van Zittert.

18:30 Aftrekplek-erediens. Ds. H. Carstens.

19:30 Dissipelskapprogram.

VRYDAG 24 JUNIE 2011

17:00 Padkafee en Jeugkuieraand.

SATERDAG 25 JUNIE 2011

05:00 Carpe Diem-mannelofprysing.

SONDAG 26 JUNIE 2011

09:00 Erediens. Ds. L. Forsman.

18:00 Erediens. Ds. L. Forsman.

19:30 ViX kuier by Cuppacino‟s in Wonderboom

Junction.

Gedagte vir die week:

“Julle moenie bang wees nie,” het Moses vir hulle gesê.

“God het so na julle toe gekom sodat julle ontsag vir

Hom kan hê. Sorg dat julle nie teen Hom oortree nie.”

Eksodus 20:20

Moenie verandering vrees en onderdruk of teenstaan

nie, beleef en benut dit.”

Alvin Toffler

HUMOR

Kindersêgoed

„n Seuntjie moes Ps 23 leer, maar kon dit nie onthou.

Toe dit sy beurt is om dit op te sê, stap hy na die

mikrofoon en sê: “Die Here is my Herder en dis al wat

ek nodig het om te weet.”

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!