04.05.2013 Views

NG Gemeente Overkruin - Ngoverkruin.org.za

NG Gemeente Overkruin - Ngoverkruin.org.za

NG Gemeente Overkruin - Ngoverkruin.org.za

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

ANDER SAKE VAN BELANG

Kaartjiebediening vergader 14 Julie 10:15 te

Oleanderlaan 147.

Kleingroep- en Wyksleiers vergader op

Donderdag 14 Julie om 19:30 in die konsistorie.

Diensraad Barmhartigheid vergader Maandag

18 Julie om 15:00 in die konsistorie.

Diensgroepe en Kommissies vergader op

Maandag 18 Julie om 19:00.

Uitreik: Sendinglokaal

DVK: Saal

Eiendomme: Konsistorie

Sorg: Bo-vertrek

Toerusting: Pastorale spreekkamer.

Kuierhoekiebestuur vergader 18 Julie om 11:00

in die Pastorale Spreekkamer.

Vrouebelange vergader op Dinsdag 19 Julie om

18:00 in die konsistorie.

Diensgroep Aanbidding vergader op Dinsdag 19

Julie om 19:00 in die saal.

Diensgroep Jeug vergader op Donderdag 21

Julie om 19:30 in die Pastorale spreekkamer.

Geen siekesorgbediening Junie en Julie.

Kamp vir alle Gr. 1 - Gr.7's. 19 - 21 Augustus te

Tswaing Krater. R275.00 p.p. (busvervoer, etes,

verblyf). Tema: Who's your Daddy? Sperdatum

vir inskrywings: 30 Julie. Alle vriende welkom!"

EEIII Madagaskar. Dink asseblief in u voorbidding

aan die volwasse en kinderopleiding wat DV 25

Junie tot 12 Julie in die noorde aangebied gaan

word. Johann en Elma van Niekerk.

Kontakkaarte op rakkies by deure beskikbaar.

Vir alle sake rakende lidmate moet die vorm

asseblief ingevul en by die kerkkantoor

ingehandig word.

H u w e l i k s v o o r b e r e i d i n g s p r o g r a m .

Voornemende huwelikspaartjies moet die

predikant van hul keuse kontak vir „n afspraak.

Voorbidding. Annamie Smit, 012 567 2161 / 082

795 1780. Plaas asseblief u gebedsversoek in die

houers in die ingangsportaal.

Ons herinner u aan ons motorwagte se kassies

by die deure vir donasies. Die motorwagte is

tydens alle eredienste en byeenkomste aan diens.

BEHOEFTES:

Wolmer. Ons benodig asseblief:

smeergoed vir toebroodjies;

alle skoonmaakmiddels;

‟n bestuurder vir die Wolmer

bakkie op Dinsdae en

Donderdae oggende;

Gebruikte plastiese inkopiesakke;

alle grootte manskoene;

mansklere (small en medium).

Skakel Marleen Büre 012 567 6413 of Kobus

Liebenberg 012 567 2082.

Margaretha Ackerman-Tehuis vir Bejaardes.

Nogmaals baie dankie vir alle afval-materiaal en

-wol wat ontvang is. Ons benodig asseblief

dringend warm nagklere. S – 4XL. Elize Fourie

012 548 2427.

CMR Wonderboom. Benodig wintersklere veral

vir mans. Afval lappies, wol, lint, knope, ens vir

ons naaldwerkprojek en komberse.

CMR Daspoort. Met die oog op die winter wat aan

die kom is, benodig ons klere van alle groottes vir

altwee geslagte asook nie-bederfbare voedsel.

Rita, 012 567 2464.

Wespoortvoeding- en uitreikskema. Ons benodig

dringend warm klere, komberse en blikkies

kos. Kobus en Heleen Mouton, 012 567 1493.

Barmhartigheidsbediening:

Berg-en-Dal-Tehuis: Roelf Grobler, 082 920

0584.

Jakaranda Kinderhuis: Hendrik Oosthuizen 012

567 2030.

Jan Niemandpark: Johan Bekker 012 567 2322.

Genadeplaas: Willem Bouwer 083 264 2385.

Boekewa

Met die oog op Pinkster val die klem hierdie

maand op gebed, waarvan die volgende boeke

enkele voorbeelde is:

Doelgerigte gebed - „n Praktiese handleiding vir „n

vervullende gebedslewe. R100. Bennie Mostert.

Leer jou kind hoe om te bid - R100. Rick

Osborne .

Verander jou wêreld deur gebed - Antwoord op

100 vrae wat gelowiges vra. R130. Bennie

Mostert.

Openbaring van gebed - Gebed

werk werklik. R180. Mary K.

Baxter.

Preke op CD kan bestel word

@ R15 elk. Kontant met

bestelling.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!