26.09.2013 Views

onderafdeling a verlies of skade omskrewe gebeurtenisse - Santam

onderafdeling a verlies of skade omskrewe gebeurtenisse - Santam

onderafdeling a verlies of skade omskrewe gebeurtenisse - Santam

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

op voorwaarde dat

(i) die maatskappy se aanspreeklikheid, in verband met enige enkele gebeurtenis nie R15 000 sal

oorskry nie, of die bedrag wat in die bylae vermeld word

(ii) sodanige bedrag verminder sal word met die eerste bedrag betaalbaar wat in die bylae vermeld

word.

Die bepalings van hierdie afdeling wat met die eerste bedrag betaalbaar en die Geeneis-korting verband

hou, sal nie op hierdie uitbreiding van toepassing wees nie.

11. Brandbluskoste

Enige koste (nie meer as R15 000 nie) wat met die blus of bestryding van ’n brand verband hou, sal as

skade aan die versekerde eiendom beskou word en betaalbaar wees bo en behalwe enige ander betaling

waarvoor die maatskappy ingevolge hierdie afdeling aanspreeklik mag wees, op voorwaarde dat die

versekerde regtens aanspreeklik is vir sodanige koste en die versekerde eiendom in gevaar van die brand

was.

12. Wrakverwydering

Die dekking wat onder onderafdeling A van hierdie afdeling verskaf word, is uitgebrei om die koste

en uitgawes te dek wat die versekerde aangegaan het vir die opruiming en verwydering van afval en

wrakstukke van enige versekerde voertuig ná skade aan sodanige voertuig deur ’n omskrewe gebeurtenis,

op voorwaarde dat, bo en behalwe die skadeloosstellingsperk onder onderafdeling A van hierdie afdeling,

sal die perk van die maatskappy se aanspreeklikheid onder hierdie uitbreiding nie R25 000, in verband met

enige elke gebeurtenis, of die perk wat in die bylae vermeld word, oorskry nie.

13. Krediettekort (as in die bylae as ingesluit vermeld)

As enige totale verliesskikking onder onderafdeling A minder is as die bedrag wat aan die finansierder

geskuld word kragtens ’n bestaande huurkoop- of bruikhuurooreenkoms, sal die maatskappy aan die

versekerde ’n bykomende bedrag betaal gelyk aan die tekort minus:

(a) enige agterstallige paaiemente of huurgeld, ingesluit rente wat op sulke agterstallige bedrae

betaalbaar is

(b) alle terugbetalings van premie vir kansellasie van enige versekeringsdekking wat met die voertuig

verband hou

(c) die verhoogde paaiemente of huurgeld wat betaal sou word as daar geen reskapitaalwaarde teen die

einde van die finansieringstydperk was nie, bereken tot die maand waarin die eis geskik is

(d) die eerste bedrag betaalbaar onder onderafdeling A

altyd op voorwaarde dat

(a) die bedrae betaalbaar nie die maksimum skadeloosstellling minus die eerste bedrag betaalbaar

onder onderafdeling A sal oorskry nie

(b) hierdie endossement sal nie geld vir ’n ooreenkoms waar die bedrag van enige enkele paaiement

buiten die finale resbedrag ná die aanvanklike betaling met meer as 10% van enige ander paaiement

verskil nie

(c) as sodanige tekort die gevolg is van ’n voorskot onder ’n huurkoopooreenkoms of herfinansiering

kragtens ’n huurkontrak, sal die versekering onder hierdie uitbreiding van nul en gener waarde wees

nie.

Santam Transport/A/Motor/Tran003/012013 (8/15)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!