24.01.2015 Views

Click here to get the file - Department of Labour

Click here to get the file - Department of Labour

Click here to get the file - Department of Labour

SHOW MORE
SHOW LESS
• No tags were found...

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Wat plaaswerkers en boere moet weet oor minimumlone en

diensvoorwaardes.

Die ou wet, wat indiensneming en lone in die Landbousektor reguleer, het

verander.

Met ingang van 1 Maart 2006 word daar van boere verwag om die

voorgeskrewe minimumloon te betaal.

Hierdie dokument dek sommige van die belangrikste bepalings in die

Sektorale Vasstelling.

Een van die doeleindes van die Sektorale Vasstelling is om die minimumlone voor te skryf

wat boere moet betaal.

ʻn Afskrif van die Sektorale Vasstelling is beskikbaar van die Staatsdrukker of

van die Departement van Arbeid. Dit is ook beskikbaar op die Departement

se webwerf: www.labour.gov.za

Wat is die doel van die Sektorale Vasstelling

Dit bepaal ook die diensvoorwaardes vir plaaswerkers soos:

Werkure

Verlof

2

Besonderhede van diens

Beëindiging van diens

Die minimumlone wat boere moet betaal.

Die Sektorale Vasstelling is van toepassing op alle plaaswerkers in alle

boederybedrywighede in Suid-Afrika.

Wie is hierby ingesluit

Dit is van toepassing op alle plaaswerkers in alle boerderybedrywighede in die

Republiek van Suid-Afrika, uitgesonderd die Bosbousektor.

Wie word as ʻn plaaswerker beskou ingevolge die Sektorale

Vasstelling

Plaaswerkers in alle boederybedrywighede in Suid-Afrika

ʻn Huiswerker in diens in ʻn huis op ʻn plaas

ʻn Sekuriteitswag in diens as ʻn wag op ʻn plaas of ander perseel waar

plaasbedrywighede plaasvind, en wat nie in diens is in die private

sekuriteitsbedryf nie.

3

Lone

Wat sê die wet oor lone

Die nuwe minimumlone vir plaaswerkers het in werking getree met ingang

van 1 Maart 2006

Tabel 1 - Minimumlone vir plaaswerkers

Gebied A

Bergrivier Plaaslike Munisipaliteit

Breede Vallei Plaaslike Munisipaliteit

Buffalo City Plaaslike Munisipaliteit

Kaap Agulhas Plaaslike Munisipaliteit

Cederberg Plaaslike Munisipaliteit

Stad Kaapstad

Stad Johannesburg

Metropolitaanse Munisipaliteit

Stad Tshwane

Metropolitaanse Munisipaliteit

Drakenstein Plaaslike Munisipaliteit

Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit

Emalahleni Plaaslike Munisipaliteit

Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit

Ethekwini Metropolitaanse Munisipaliteit

Gamagara Plaaslike Munisipaliteit

George Plaaslike Munisipaliteit

Hibiscus Kus Plaaslike Munisipaliteit

Karoo Hoogland Plaaslike Munisipaliteit

Kgatelopele Plaaslike Munisipaliteit

Khara Hais Plaaslike Munisipaliteit

Knysna Plaaslike Munisipaliteit

Kungwini Plaaslike Munisipaliteit

Kouga Plaaslike Munisipaliteit

Langeberg Plaaslike Munisipaliteit

Lesedi Plaaslike Munisipaliteit

Makana Plaaslike Munisipaliteit

Mangaung Plaaslike Munisipaliteit

Matzikama Plaaslike Munisipaliteit

Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit

Middelburg Plaaslike Munisipaliteit

Midvaal Plaaslike Munisipaliteit

Mngeni Plaaslike Munisipaliteit

Mogale Plaaslike Munisipaliteit

Mosselbaai Plaaslike Munisipaliteit

Msunduzi Plaaslike Munisipaliteit

Mtubatuba Plaaslike Munisipaliteit

Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit

Nelson Mandela Plaaslike Munisipaliteit

Nokeng tsa Taemane Plaaslike Munisipaliteit

Oudtshoorn Plaaslike Munisipaliteit

Overstrand Plaaslike Munisipaliteit

Plettenbergbaai Plaaslike Munisipaliteit

Potchefstroom Plaaslike Munisipaliteit

Randfontein Plaaslike Munisipaliteit

Richtersveld Plaaslike Munisipaliteit

Saldanhabaai Plaaslike Munisipaliteit

Sol Plaatjie Plaaslike Munisipaliteit

Stellenbosch Plaaslike Munisipaliteit

Swartland Plaaslike Munisipaliteit

Swellendam Plaaslike Munisipaliteit

Theewaterskloof Plaaslike Munisipaliteit

Umdoni Plaaslike Munisipaliteit

uMhlathuze Plaaslike Munisipaliteit

Witzenberg Plaaslike Munisipaliteit

1 Maart 2006

tot

28 Februarie 2007

1 Maart 2007

tot

29 Februarie 2008

1 Maart 2008

to

28 Februarie 2009

Uurloon

Uurloon

Uurloon

R994 R5,10 R1 041 R5,34 R1 090 R5,59

Gebied B (Gebiede nie in Gebied A genoem nie)

R885 R4,54 R989 R5,07 R1 090 R5,59

Let wel: Indien jy nie die naam van die munisipaliteit waar jy werk/in diens is in Gebied A kry

nie, dan moet jy weet dat jou werkplek onder Gebied B val.

4

ʻn Boer moet ʻn plaaswerker wat minder as 45 uur per maand werk,

maandeliks minstens die uurloon betaal soos uiteengesit in Tabel 1

ʻn Plaaswerker moet betaal word volgens die Gebied waarin die

plaaswerker werk, volgens Tabel 1

Lone word voorgeskryf volgens twee gebiede, naamlik Gebied A en

Gebied B

Munisipale grense is gebruik om tussen die twee gebiede te onderskei

Tabel 1 lys die munisipaliteite wat as Gebied A gegroepeer is en Area B

omvat die res van Suid-Afrika.

Word lone betaal volgens die getal ure per week gewerk

Ja, indien ʻn plaaswerker minder as 45 uur per week werk, moet die werker

minstens die uurloon in Tabel 1 betaal word, en as die plaaswerker 45 uur per

week werk, moet minstens die maandloon gespesifiseer in Tabel 1 betaal

word.

Aftrekkings

Toelaatbare aftrekkings

(a) ʻn Boer mag ʻn bedrag van hoogstens 10% van ʻn plaaswerker se loon

aftrek vir ʻn huis:

As daar geen elektrisiteit is omdat daar geen infrastruktuur op die plaas is

nie

As water beskikbaar is binne 100 meter van die huis

As die huis ʻn dak het wat stewig en waterdig is

As die huis glasvensters het wat kan oopmaak

As ʻn spoeltoilet of putlatrine beskikbaar is in, of naby, die huis

As die huis minstens 30 vierkante meter groot is.

(b) ʻn Boer kan aftrek vir verlies of skade slegs in die volgende gevalle:

As dit die fout van die plaaswerker was

ʻn Billike prosedure gevolg is om die plaaswerker ʻn redelike kans te gee

om aan te toon waarom die aftrekkings nie gedoen moet word nie

Die totale bedrag van die skuld nie hoër is as die werklike bedrag van die

verlies of skade nie

Die totale aftrekkings van die plaaswerker se loon nie meer is as ʻn kwart

van die plaaswerker se loon in geld nie.

5

Watter aftrekkings word nie toegelaat nie

ʻn Boer mag nie geld aftrek vir die weiding van ʻn plaaswerker se beeste of

skape (lewende hawe nie).

Ander belangrike bepalings oor aftrekkings

Indien goedere deur die plaaswerker gekoop word en dit afgetrek word van

die plaaswerker se loon, moet die bedrag wat afgetrek word dieselfde wees

as die bewys van die aankoop.

Diensvoorwaardes

Hoeveel gewone ure mag ʻn plaaswerker per week werk

Plaaswerkers mag nie meer as 45 gewone ure per week werk nie.

Hoeveel ure oortyd mag ʻn plaaswerker per week werk

Plaaswerkers mag 15 uur per week oortyd werk, maar hoogstens 12 uur per

dag insluitende oortyd.

Wanneer moet oortyd betaal word

Oortyd is betaalbaar wanneer ʻn plaaswerker meer as die voorgeskrewe ure

per week (d.w.s. 45 uur) werk, tensy die skriftelike besonderhede daardie ure

verkort, in welke geval oortyd betaal moet word indien daardie verkorte ure

oorskry word.

Tabel 2 - Ure per dag

Gewone ure

Oortyd ure

9

3

Totaal 12

Die betaling vir oortyd gewerk is een en ʻn half keer die uurloon voorgeskryf in

Tabel 1.

Voorbeeld:

Hoe om die dagloon insluitende oortyd te bereken.

ʻn Plaaswerker in Gebied A werk 5 dae per week en 9 uur per dag. Op ʻn

spesifieke dag werk hy/sy 12 uur. Wat is die loon vir die dag

6

Tabel 3 – Loon vir ʻn 12 uur-dag

9 gewone ure se werk @

R5.10 per uur

9 X R5.10 R45.50

3 ure oortyd @ een en ʼn half

keer die uurloon

R5.10 + R2.55

(1 x die uurloon van R5.10)

=R7.65

3 X R7.65 = R22.95

R22.95

Sondagwerk en openbare vakansiedae

Tabel 4 – Betaling vir Sondagwerk

Tyd gewerk op ʻn Sondag

Een uur of minder

Meer as een uur maar nie

meer as twee ure nie

Meer as twee uur maar

hoogstens vyf uur

Meer as vyf uur

Betaling

Dubbel die loon vir

een uur

Dubbel die loon vir

tyd gewerk

Die dagloon

Die grootste van

dubbeld die loon

betaalbaar ten

opsigte van tyd

gewerk

(uitgesonderd

oortyd) of dubbeld

die loon betaalbaar

ten opsigte dagloon)

R5.10 x 2

= R10.20

R5.10 + R5.10

= R10.20 x 2

=R20.40

Vir ʼn 9 uur-dag

=R45,50

Indien 8 uur lank

gewerk is, is dit hetsy

8 x R5.10 = R40.80

x 2 = R81.60

of

2 x R45.50 = R91.00

Die bedrag

betaalbaar is dus

R91.00

Moet werkers ekstra betaal word wanneer hulle op Sondae en

openbare vakansiedae werk

ʻn Boer moet ʻn plaaswerker wat op ʻn Sondag werk, betaal ooreenkomstig

Tabel 4.

Openbare vakansiedae

ʻn Boer mag nie ʻn plaaswerker laat kom om op ʻn vakansiedag te werk nie,

tensy die plaaswerker instem om te werk.

7

As ʻn openbare vakansiedag op ʻn dag val waarop plaaswerkers

normaalweg werk moet ʻn boer soos volg betaal:

ʻn Plaaswerker wat nie op hierdie dag werk nie, sy/haar normale loon

ʻn Plaaswerker wat op hierdie dag werk moet dubbeld die daaglikse loon

betaal word.

Verlof

Op watter tipe verlof is ʻn werker geregtig

Vier soorte verlof, naamlik: jaarlikse, siekte-, gesinsverantwoordelikheids- en

kraamverlof.

Wat is die voorwaardes betreffende jaarlikse verlof

Plaaswerkers is geregtig op 3 weke betaalde verlof per jaarlikse verlofsiklus.

Indien ʻn openbare vakansiedag binne die verlofsiklus val, moet ʻn bykomende

dag betaalde verlof toegestaan word.

Wat is die voorwaardes betreffende siekteverlof

Die siekteverlofsiklus is 36 maande en is gebaseer op die getal dae gewerk

oor ʻn tydperk van ses weke.

8

Plaaswerkers is geregtig op jaarlikse, siekte-, gesinsverantwoordelikheids- en kraamverlof.

8

Die wettigheid of billikheid van ontslag kan deur plaaswerkers betwis word ingevolge

Hoofstuk VIII van die Wet op Arbeidsverhoudinge, 1995, of enige ander wet.

Voorbeeld:

Hoe om siekteverlof te bereken:

ʻn Plaaswerker werk 5 dae per week.

Siekteverlofdae per siklus is 5 x 6 (getal dae vir week) = 30 dae betaalde

siekteverlof per 36 maande diens.

Wat is gesinsverantwoordelikheidsverlof

Dit is verlof wat toegestaan word vir spesiale gesinsverwante aangeleenthede.

Drie dae verlof met volle betaling word verleen gedurende ʻn jaarlikse

verlofsiklus en kan gebruik word vir:

Die geboorte van ʻn kind van die plaaswerker

ʻn Siek kind van die werker

Wanneer ʻn eggenoot, ouer, grootouer, kind, kleinkind, broer of suster van

die plaaswerker sterf.

Wat is die sleutelkwessies wat met kraamverlof verband hou

Kraamverlof is vier maande en begin vier weke voor die verwagte datum

van geboorte.

9

ʻn Plaaswerker mag werk hervat slegs ses weke na die geboorte van ʻn

kind.

Beëindiging van diens

Hoe moet beëindiging van diens uitgevoer word

Enigeen van die twee partye kan die diensverhouding beëindig. Indien

ʻn plaaswerker minder as ses maande vir ʻn boer gewerk het, word een week

kennisgewing vereis. Twee weke kennisgewing word vereis indien ʻn

plaaswerker meer as 6 maande maar minder as ʻn jaar vir ʻn boer gewerk het,

en vier weke kennisgewing word vereis indien ʻn plaaswerker meer as ʻn jaar

vir ʻn boer gewerk het.

Belangrik

Die wettigheid of billikheid van ontslag kan deur plaaswerkers ingevolge

Hoofstuk VIII van die Wet op Arbeidsverhoudinge, 1995, of enige ander

wet betwis word.

Elke plaaswerker moet ʻn betaalstrokie kry wanneer

hy/sy betaal word.

10

Die klousule rakende beëindiging van diens, die klousule rakende betaling

in plaas van kennisgewing en die klousule rakende akkommodasie, vee en

oeste by diensbeëindiging, raak nie die regte van plaaswerkers waarop

hulle geregtig geraak het ingevolge enige grondhervormingsproses nie.

Wanneer moet ʻn skeidingsloon betaal word

Die skeidingsloon word betaal waar daar operasionele redes is vir die

diensbeëindiging van ʻn plaaswerker.

Hoe moet skeidingsloon betaal word

Indien ʻn plaaswerker se diens beëindig word, gebaseer op operasionele

vereistes, moet hy/sy soos volg betaal word: een week se besoldiging vir elke

voltooide jaar diens.

Dienssertifikaat

Die boer moet ʻn plaaswerker ʼn dienssertifikaat gee nadat die

diensverhouding tot ʻn einde gekom het.

Die volgende moet op die sertifikaat ingesluit word

Plaaswerker se volle naam

Naam en adres van die boer

Datum waarop die werker begin werk het en datum waarop diens beëindig

is

Werkstitel of kort beskrywing van die werk waarvoor die plaaswerker in

diens was by die datum van beëindiging van diens

Enige tersaaklike opleiding wat die plaaswerker daar ontvang het

Betaling aan einde van diens

Indien die plaaswerker dit versoek, moet die rede vir beëindiging van diens

ook op die dienssertifikaat verskyn.

Rekords

Watter rekords moet bewaar word

Van ʻn boer sal verwag word om aan die plaaswerker ʻn betaalstrokie en

skriftelike besonderhede van indiensneming te gee.

Betaalstrokie

Elke plaaswerker moet ʻn betaalstrokie ontvang.

11

Afskrifte van die strokies moet drie jaar lank bewaar word omdat dit sal dien

as bewys dat die boer aan al die monetêre bepalings van die wet voldoen het.

Inligting wat op die betaalstrokie moet verskyn

Boer se naam en adres

Plaaswerker se naam en beroep

Tydperk ten opsigte waarvan die betaling gemaak word

Plaaswerker se loontarief en oortydtarief

Getal gewone ure gewerk deur ʻn plaaswerker gedurende daardie tydperk

Getal ure oortyd gewerk deur die plaaswerker gedurende daardie tydperk

Getal ure gewerk deur die plaaswerker op ʻn betaalde vakansiedag of op

ʼn Sondag

Plaaswerker se loon

Besonderhede van enige ander loon wat ontstaan het uit die plaaswerker

se diens

Besonderhede van enige aftrekkings gemaak

Boer se registrasienommer by die Werkloosheidversekeringsfonds en die

boer se bydrae aan die Fonds

Werklike bedrag betaal aan die plaaswerker.

Skriftelike besonderhede van indiensneming

Plaaswerkers is nie altyd bewus van hulle regte of wat van hulle verwag word

nie.

Dit is ook moeilik vir die Departement van Arbeid om klagtes te ondersoek as

daar geen dokumentasie is om die voorwaardes te bewys nie.

Om ʻn plaaswerker van skriftelike besonderhede van indiensneming te

voorsien, sal help wanneer ʻn geskil ontstaan.

Dit is die verantwoordelikheid van die boer om hierdie besonderhede uit te

reik.

Die boer moet ʻn plaaswerker skriftelike besonderhede van indiensneming

gee.

Die boer moet verseker dat die plaaswerker die inhoud verstaan van wat

vereis word.

12

Die volgende moet deel vorm van die skriftelike besonderhede van

indiensneming

Volle naam en adres van die boer

Naam en beroep van die plaaswerker, of ʻn kort beskrywing van die werk

waarvoor die plaaswerker in diens geneem word

Werkplek, en waar daar van die plaaswerker vereis word of waar hy of sy

toegelaat word om op verskeie plekke te werk, ʻn aanduiding daarvan

Datum waarop die dienstydperk begin het

Plaaswerker se gewone werkure en werkdae

Plaaswerkersloon of die koers en betaalmetode

Loontarief vir oortydwerk

Enige ander kontantbetalings waarop die plaaswerker geregtig is

Enige betaling vir kos of akkommodasie waarop die plaaswerker geregtig

is en die waarde van die kos of akkommodasie bereken in

ooreenstemming met klousule (8)

Enige ander betaling in natura wat van die boer ontvang is

Hoe dikwels lone betaal sal word

Enige aftrekkings wat van die plaaswerker se loon gemaak word

Verlof waarop die plaaswerker geregtig is

Kennisgewingtydperk wat vereis word om diens te beëindig, of as

indiensneming vir ʻn spesifieke tydperk is, die datum wanneer die diens sal

eindig.

Plaaswerkers is nie altyd bewus van hulle regte nie of wat van hulle verwag word nie.

13

Contact details

Provincial Offices of the Department of Labour

Eastern Cape

East London Tel: (043) 701 3000

Free State

Bloemfontein Tel: (051) 505 6200

Gauteng North

Pretoria Tel: (012) 309 5000

Gauteng South

Johannesburg Tel: (011) 497 3222

KwaZulu-Natal

Durban Tel: (031) 366 2000

Limpopo

Polokwane Tel: (015) 290 1744

Mpumalanga

Witbank Tel: (013) 655 8700

North West

Mmabatho Tel: (018) 387 8100

Northern Cape

Kimberley Tel: (053) 838 1500

Western Cape

Cape Town Tel: (021) 441 8000

Labour Centres of the Department of Labour

Eastern Cape

Aliwal North Tel: (051) 633 2633

Butterworth Tel: (047) 491 0656

Cradock Tel: (048) 881 3010

East London Tel: (043) 702 7500

Fort Beaufort Tel: (046) 645 4686

Graaf-Reinet Tel: (049) 892 2142

Grahamstown Tel: (046) 622 2104

King Williamʼs Tel: (043) 643 4756

Town

Lusikisiki Tel: (039) 253 1996

Maclear Tel: (045) 932 1424

Mdantsane Tel: (043) 761 3151

Mount Ayliff Tel: (039) 254 0282

Mthatha Tel: (047) 501 5600

Port Elizabeth Tel: (041) 506 5000

Queenstown Tel: (045) 807 5400

Uitenhage Tel: (041) 992 4627

Free State

Bethlehem Tel: (058) 303 5293

Bloemfontein Tel: (051) 505 6215

Botshabelo Tel: (051) 534 3789

Ficksburg Tel: (051) 933 2299

Harrismith Tel: (058) 623 2977

Kroonstad Tel: (056) 215 1812

Petrusburg Tel: (053) 574 0932

Phuthaditjhaba Tel: (058) 713 0373

Sasolburg Tel: (016) 970 3200

Welkom Tel: (057) 391 0200

Zastron Tel: (051) 673 1471

Gauteng North

Atteridgeville Tel: (012) 386 5116

Bronkhorstspruit Tel: (013) 932 0197

Garankuwa Tel: (012) 702 4525

14

Krugersdorp Tel: (011) 955 4420

Mamelodi Tel: (012) 805 5090

Pretoria Tel: (012) 309 5050

Randfontein Tel: (011) 693 3618

Soshanguve Tel: (012) 799 7400

Temba Tel: (012) 717 9500

Gauteng South

Alberton Tel: (011) 861 6130

Benoni Tel: (011) 747 9601

Boksburg Tel: (011) 898 3340

Brakpan Tel: (011) 744 9000

Carletonville Tel: (018) 788 3281

Germiston Tel: (011) 345 6300

Johannesburg Tel: (011) 497 3000

Kempton Park Tel: (011) 975 9301

Nigel Tel: (011) 814 7095

Randburg Tel: (011) 781 8144

Roodepoort Tel: (011) 766 2000

Sandton Tel: (011) 444 7631

Sebokeng Tel: (016) 988 2626

Soweto Tel: (011) 939 1200

Springs Tel: (011) 365 3700

Vanderbijlpark Tel: (016) 981 0280

Vereeniging Tel: (016) 430 0000

KwaZulu-Natal

Dundee Tel: (034) 212 3147

Durban Tel: (031) 336 1500

Estcourt Tel: (036) 352 2161

Kokstad Tel: (039) 727 2140

Ladysmith Tel: (036) 638 1900

Newcastle Tel: (034) 312 6038

Pietermaritzburg Tel: (033) 341 5300

Pinetown Tel: (031) 701 7740

Port Shepstone Tel: (039) 682 2406

Prospecton Tel: (031) 913 9700

Richards Bay Tel: (035) 780 8700

Richmond Tel: (033) 212 2768

Stanger Tel: (032) 551 4291

Ulundi Tel: (035) 879 1439

Verulam Tel: (032) 541 5600

Vryheid Tel: (034) 980 8820

Limpopo

Giyani Tel: (015) 812 9041

Jane Furse Tel: (013) 265 7210

Lebowakgomo Tel: (015) 633 9360

Lephalale Tel: (014) 763 2162

Makhado Tel: (015) 516 0207

Modimolle Tel: (014) 717 1046

Mokopani Tel: (015) 491 5973

Phalaborwa Tel: (015) 781 5114

Polokwane Tel: (015) 299 5000

Seshego Tel: (015) 223 7020

Thohoyandou Tel: (015) 960 1300

Tzaneen Tel: (015) 306 2600

Mpumalanga

Baberton Tel: (013) 712 3066

Bethal Tel: (017) 647 5212

Carolina Tel: (017) 843 1077

Eerstehoek Tel: (017) 883 2414

eMalahleni Tel: (013) 653 3800

/ Witbank

Ermelo Tel: (017) 819 7632

Groblersdal Tel: (013) 262 3150

Kwamhlanga Tel: (013) 947 3173

KaMhlushwa Tel: (013) 785 0010

Lydenburg Tel: (013) 235 2368

15

Middelburg Tel: (013) 283 3600

Nelspruit Tel: (013) 753 2844

Piet Retief Tel: (017) 826 1883

Sabie Tel: (013) 764 2105

Secunda Tel: (017) 631 2594

Standerton Tel: (017) 712 1351

Volksrust Tel: (017) 735 2994

Northern Cape

Calvinia Tel: (027) 341 1280

De Aar Tel: (053) 631 0952

Kimberley Tel: (053) 838 1500

Kuruman Tel: (053) 712 3952

Postmasburg Tel: (053) 313 0641

Springbok Tel: (027) 718 1058

Upington Tel: (054) 331 1752

North West

Brits Tel: (012) 252 3068

Christiana Tel: (053) 441 2120

Klerksdorp Tel: (018) 464 8700

Lichtenburg Tel: (018) 632 4323

Mafikeng Tel: (018) 381 1010

Mogwase Tel: (014) 555 5693

Potchefstroom Tel: (018) 297 5100

Rustenburg Tel: (014) 592 8214

Taung Tel: (053) 994 1710

Vryburg Tel: (053) 927 5221

Western Cape

Beaufort West Tel: (023) 414 3427

Bellville Tel: (021) 941 7000

Cape Town Tel: (021) 468 5500

George Tel: (044) 801 1201

Knysna Tel: (044) 382 3150

Mitchellʼs Plain Tel: (021) 376 1771

Mossel Bay Tel: (044) 691 1140

Oudtshoorn Tel: (044) 272 4370

Paarl Tel: (021) 872 2020

Somerset West Tel: (021) 852 2535

Vredenburg Tel: (022) 715 1627

Worcester Tel: (023) 347 0152

Afrikaans, Layout and design by the Design Studio, Chief Directorate of Communication,

Department of Labour. Website: www.labour.gov.za

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!