29.01.2015 Views

Sinonieme en antonieme

Sinonieme en antonieme

Sinonieme en antonieme

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

XT - GELETTERDHEID Graad 3

Naam:

Vak: Sinonieme en antonieme

Punte: 10

Klas:

Datum:

Vraag 1 verwys na die volgende skets

Skets 1: Sonnestelsel

Vraag 1: Cloze [1]

Huistaal - LU 6 : AS 1, AS 2, AS 6

Vul die antonieme in.

Hennie en Bennie was hartseer (1), want hulle ou vuurpyl was stadig

(2).

1 2

kwaad vinnig vies

bly

Vraag 2 verwys na die volgende skets

Bladsy 1

Skets 2: 3HP22A.GIF

Vraag 2: Cloze [1]

Huistaal - LU 6 : AS 1, AS 2, AS 6

Antonieme is woorde met teenoorgestelde betekenisse. Help vir

Chang en Ling om veilig fiets te ry. Kies die antonieme van die

woorde in hoofletters. Hulle moet DONKER (1) klere dra as hulle in die

DAG (2) fietsry.

1 2

mooi ligte nag

son

Vraag 3 verwys na die volgende skets

Bladsy 2

Skets 3: 3HP15A.GIF

Vraag 3: Cloze [1]

Huistaal - LU 5 : AS 1; LU 6 : AS 2, AS 6

'n ANTONIEM is 'n woord wat 'n teenoorgestelde betekenis het.

Vul die antonieme in om die kinders veilig te laat voel. Ons moet die

hek oop (1) hou sodat die kinders op 'n gevaarlike (2) plek kan speel.

1 2

af veilige geverfde

toe

Vrae 4 tot 7 verwys na die volgende skets

Skets 4: 3MCA56.GIF

Bladsy 3

Vraag 4: Cloze [1]

Bennie het nog geslaap, maar Hennie was al (1).

Huistaal - LU 3 : AS 1; LU 6 : AS 1, AS 2

1

wakker ontsteld verbaas

Vraag 5: Waar/Onwaar [1]

Die teenoorgestelde van meisies is mans.

Huistaal - LU 3 : AS 1; LU 6 : AS 1, AS 2

WAAR

ONWAAR

Vraag 6: Waar/Onwaar [1]

Die teenoorgestelde van SKOON is ONNET.

Huistaal - LU 3 : AS 1; LU 6 : AS 1, AS 2

WAAR

ONWAAR

Vraag 7: Veelvuldige Keuse [1]

Bennie se glas was leeg, maar Hennie se glas was ...

Huistaal - LU 3 : AS 1; LU 6 : AS 1, AS 2

A

vol

B

klaar

C

koud

Vrae 8 tot 9 verwys na die volgende skets

Bladsy 4

Skets 5: 3mca26

Vraag 8: Waar/Onwaar [1]

Huistaal - LU 6 : AS 1, AS 2, AS 3

Skerp is die teenoorgestelde van die onderstreepte woord in sin 4.

WAAR

ONWAAR

Vraag 9: Veelvuldige Keuse [1]

Huistaal - LU 6 : AS 1, AS 2, AS 3

... is die teenoorgestelde van die onderstreepte woord in sin 3.

A

sag

B

hard

C

vinnig

Vraag 10 verwys na die volgende skets

Bladsy 5

Skets 6: 3DHA1.GIF

Vraag 10: Veelvuldige Keuse [1]

Huistaal - LU 3 : AS 6; LU 6 : AS 1, AS 2

'n ANTONIEM is 'n woord met 'n teenoorgestelde betekenis as 'n

ander. Kry die ontbrekende antoniem uit die 'deurmekaar' woorde

hieronder: As Siko die leeu sien, is hy baie gerus of ...

A

leigiv

B

ilef

C

ganb

10 Vrae, 6 Bladsye

Bladsy 6

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!