02.02.2015 Views

Kinders se deelname bou burgerskap KAA

Kinders se deelname bou burgerskap KAA

Kinders se deelname bou burgerskap KAA

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Hierdie oproep tot aksie word deur Aartsbiskop Emeritus Desmond Tutu ondersteun in die voorwoord van die

publikasie: “As ‘n nasie het ons merkwaardige vooruitgang gemaak in die bou van ‘n regsfondament om ons

kinders se beste belang te verseker. Dit is nou tyd oor te gaan tot aksie en insluiting te verseker deur na

kinders te luister en hulle insig te gebruik in die wyse waarop ons ons skole, klinieke, hospitale, maatskaplike

dienste, howe en staatsdepartemente bestuur”.

END

Agtergrond Inligting

Die South African Child Gauge 2010/2011 is vrygestel tydens ‘n geleentheid waar kinders ook deelgeneem het

en wat aangebied was deur die Kinderinstituut en die Verenigde Nasies se Kinderfonds (UNICEF) Suid‐Africa.

Hierdie jaarlikse publikasie deur die Kinderinstituut, ‘n beleidsnavorsingseenheid van die Universiteit van

Kaapstad, moniteer die verwesenliking van kinderregte in die land. Die publikasie fokus elke jaar op nuwe

ontwikkelings in wetgewing wat kinders raak; kindergesentreerde data ten opsigte van toegang tot

maatskaplike hulp, opvoeding, behuising, gesondheidsorg en ander dienste; asook ‘n reeks artikels wat

nasionale debatte inlig en, somtyds, stuur .

Die publikasie is beskikbaar vir aflaai by www.ci.org.za, tesame met die gepaardgaande hulpbronne soos ‘n

plakkaat, ‘n kinder‐vriendelike opsomming, en ‘n lys van projekte in Suid‐Afrika wat kinderdeelname bevorder.

‘n Ware verhaal: Die mag om ‘n verskil te maak

‘n Kragtige voorbeeld van hoe, deur na kinders te luister, kan bydra tot ‘n positiewe verandering is dié van ‘n

15‐jarige van die Oos‐Kaap. Sy het gehoor van die opstel van die Kinderwet by ‘n konferensie en het haar

besorgheid uitgespreek oor die ontvoering van jong dogters vir gedwonge troues in haar gemeenskap. Sy was

so geskok om te hoor dat mense wat kinders dwing om te trou net ‘n skamele R200 beboet kon word, dat dit

haar aangespoor het om ‘n publieke betoog tot die voorgenome wet in die Parlement te lewer.

In samewerking met die Kinderinstituut, het sy ‘n betoog vir die Kinderwet wetsontwerp geskryf wat gevra het

vir ‘n swaarder boete of ‘n tronkstraf. Haar aanbeveling is deur die Parlement aanvaar en vandag kan mense

tronkstraf van tot 10 jaar ontvang as hulle ‘n kind gedwing het om te troue of verloof te word.

Ten spyte van hierdie wysiging in wetgewing is daar steeds verslae oor kinderontvoerings en gedwonge troues

en nog nie een saak is onder die nuwe wet verhoor nie, volgens Jamieson: “Kinders se reg tot beskerming sal

slegs ‘n realiteit word wanneer professionele lui soos onderwysers, dokters, maatskaplike werkers, die polisie

en aanklaers na kinders luister en ernstig opneem wat hulle sê.”

Soos ‘n 14‐jarige opgemerk het tydens ‘n lewendige radio uitsending in 2009: “Jy mag wel ‘n stem vir die

kinders gee, selfs op ‘n groot podium, maar as volwassenes nie stilstaan om te hoor wat die kinders sê nie, is

dit so goed as om geen stem te hê nie”.

Vir meer inligting oor die bevindinge in die South African Child Gauge 2010/2011:

Algemene navrae

Lucy Jamieson, Hoofredakteur en Senior Voorspraak Koördineerder, Kinderinstituut, Universiteit van

Kaapstad

lucy.jamieson@uct.ac.za

083 458 9075

André Viviers, Senior Maatskaplike Beleid Spesialis, UNICEF Suid‐Afrika

aviviers@unicef.org

079 498 4991

3

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!