notule van die twintigste vergadering (sinodesitting ... - Kerkweb.org
notule van die twintigste vergadering (sinodesitting ... - Kerkweb.org
notule van die twintigste vergadering (sinodesitting ... - Kerkweb.org
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
gereformeerdes eintlik ‘n baie positiewe en realistiese mensbeeld het. ‘Jy moet jouself sien

soos God jou sien. Dit bring jou by ‘n goeie en realistiese selfbeeld’. In die lig van die manier

waarop armoede hierdie menswaardigheid aftakel en lewe beroof, verstaan u sekerlik die

AS se besorgdheid oor armoede en dus ook die skerp fokus om die kerkverband te

mobiliseer om, deur die krag van die Gees, ‘n verskil te maak.

Die NG Kerk deel baie sterk oortuigings oor die eenheid onder gelowiges. Ek het reeds in

die begin van hierdie groeteboodskap verwys na die oortuiging dat ons eenheid ingebed is in

die eenheid en lewe in die Triniteit. Ons soeke na eenheid begin in die die hart van die Drieenige

God. Dit is niks minder as die liefde wat die Drie-eenheid vorm en saambind wat nou

na alle mense en die ganse skepping stroom nie en ons ook meesleur om eenheid na te

streef. Soos wat die Drie-enige God in verhouding bestaan, kan daar nie aan die kerk en

vergaderings in die kerk gedink word sonder om aan verhoudings te dink nie. Daarom is die

AS so sterk verbind tot eenheid in die NG Kerkfamilie, en ook tot die soeke na groter en

dieper eenheid met die ander Gereformeerde kerke in ons lande. Dit onderstreep ook die

belang van verhoudings: verhoudings is waardevol. Dit bepaal ons menslikheid.

Die AS is oortuig dat die Belydenis van Belhar op verskillende maniere woorde gee aan

omtrent al hierdie oortuigings. Die Ou-Testament teoloog, Walter Brueggemann, verduidelik

dat ons taal en stories gebruik om ‘n ‘huis van taal’ te bou. Ons almal leef in hierdie

komplekse taalhuise. Dit is deur taal wat die wêreld oopgaan en verstaanbaar word. Dit is

deur taal wat ons aan ons werklikheid – ons ‘taalhuis’ bou. Die ‘taalhuis’ bestaan uit ‘n groot

klomp stories. Ons kan nie onsself en ons menslikheid sonder stories verstaan nie. Dit is juis

ons verhale wat ons identiteit bepaal. Daarom dat ons so lief is vir stories – vir Dana

Snyman s’n, Blouwillem se humoristiese uitkyk op die lewe en sepies op TV. Die einste

stories wat die lewe moontlik maak, speel net so ‘n belangrike rol om mense te help om deur

hierdie tye van verandering sin van die lewe te maak. Ons het nuwe stories nodig. Nuwe

stories skep nuwe lewe. Ons moet lewe gee deur nuwe lewensverhale in die lig van die

Bybelse narratiewe te deel. Die Algemene Sinode van die NG Kerk sien in die belydenis van

Belhar die hooflyne van ‘n nuwe verhaal wat ons kan help om ‘n nuwe begin te maak.

Die storielyn van Belhar is duidelik. God is ‘n God van geregtigheid. In hierdie wêreld waar

ryk bankiers reuse bonusse kry en korrupte politici arm mense se geld steel, kan ons verhale

van mededeelsaamheid, sorgsaamheid en moeite om armes te help, vertel. In hierdie wêreld

waar globalisering tot gevolg het dat meer en meer verskillende mense in dieselfde plekke

saam ‘n lewe moet maak, kan ons praat oor nuwe lewe en eenheid in Jesus Christus. Ons

kan in die naam van die Here protesteer waar minderhede onderdruk word en mense (ook

Afrikaanses) se identeit en reg vertrap word. In ‘n wêreld waar ‘n harde verbruikerskultuur

selfsug laat gedy, kan ons vertel van versoening.

In hierdie nuwe globale wêreld en midde-in al die veranderings wat die kerk moet hanteer, is

die transformerende krag van die Gees die grootste bron van hoop. Hierdie vars Wind kan

ook die NG Kerk vol hoop maak sodat ons nuwe lewe kan bring.

Prof Nelus Niemandt

12