16.11.2012 Views

Boodskap van HOOP - Jesus to my Rescue

Boodskap van HOOP - Jesus to my Rescue

Boodskap van HOOP - Jesus to my Rescue

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Boodskap van HOOP

Corlien Meyer (Survivor vir Jesus!)

meyer.corlien@gmail.com

January 2010

Published by Jesus to my Rescue

http://www.jesustomyrescue.com

support@jesustomyrescue.com

Boodskap van HOOP

Baie dankie vir die tyd wat jy neem om my getuie te lees, ek hoop en vertrou dat dit vir jou iets sal

beteken in jou persoonlike lewe. Dat jy sal dink aan jou eie kruis wat jy dra en weet dat HY jou

elke dag help om dit te dra en jou voorberei vir dinge in jou lewe, maak nie saak wat jou situasie

is nie; siekte, kanker, finansies, huwelik, ens.

Dis 17 Julie 2007, ek het al „n paar maande die onrus in my dat iets nie pluis is nie. My

huisdokter het my ondersoek en saam gestem dat iets nie lekker is nie en my verwys na die

radioloog vir „n sonar van my buik. Met my aankoms by die dokter het die sonar gewys dat ek „n

groot gewas van 10 cm by 16 cm aan my linker eierstok het en dat my regter nier al erge skade

op gedoen het agv van my uterus pypie wat deur die gewas toe gedruk word, die dokter het

voorgestel dat ek so gou moontlik „n nood operasie moes ondergaan om te voorkom dat ek nie

nierversaking kry nie.

Terwyl ek in die aantrek hokkie sit, was dit asof ek my ligaam verlaat het! Here is dit regtig besig

om met my te gebeur; daar sit ek stoksiel alleen, geen lewensmaat, niemand om my hand vas te

hou toe ek die skok kry nie! NET Ek EN EK ALLEEN! (So het dit gevoel, maar HY was daar.)

Ek moes eers verskeie toetse, ct scans, sonars ens deurgaan om die skade te bepaal voor die

operasie. Daar is vasgestel dat ek overium, lewer en been kanker het. Here hoe kan U dit

toelaat?! Ek is enkel ouer en het „n dogter om groot te maak. Ek is nie gereed vir dit nie!

Die aand voor my operasie was ek omtrent in „n toestand en bly vra: “hoekom Here, hoekom?”

Ek het gebid, maar dit het gevoel asof ek teen „n muur vas bid! En terwyl ek op my swakste

gevoel het, het ek opgekyk na die drup sakkie en die Here het vir my gewys dat solank ek aan

daai drup gekoppel is, ek ok is. (HY is die drup en die naald wat in my are is.) Daar het ek besef

dat Hy my deur die tyd gaan dra.

My operasie was 6 en „n half ure, die dokter het my mee gedeel dat daar 2 gewasse van 10 cm

by 16 cm was en ook in my mantelvlies; hul moes dit uitsny! Die volgende oggend moes ek

opstaan, dit het gelyk of ek „n zip het, die sny was enormies en ek was so bang dat die wond

oopruk! Ek kan nie beskryf hoe seer ek gehad het nie. My een vriendin het my na die tyd vertel

dat sy so onsteld was, want sy het gedink ek gaan dit nie maak nie, ek was verskriklik geel en het

baie baie sleg gelyk.

Na „n maand van hel met my herstel van die operasie moes ek terug dokters toe en was toe

meegedeel dat ek chemo moet kry aangesien die kanker in my overium gedeelte en mantelvlies

enormies was en dat die kol op my lewer en in bene ook behandel moet word. Ek het weer op 1

September begin werk, maar dit was uiters moeilik en veral omdat e kook my eie besigheid by

myself bestuur het sekere doelwitte moes bereik het.

In die tyd wat ek chemo gekry het, was ek net 1 dag siek en het myself gedwing om te gaan werk

wat my dus aan die gang gehou het. En ek dank die Here vir dit wat hy vir my gedoen het, om

my deur die tyd te gedra het. Sommige dae kon ek amper nie eens bestuur nie, maar ek het

vasgebyt en vir myself gese: “JY KAN”

Dit is 17 September en ek sien die onkoloog. Hul maak nogals „n grap om te se baie geluk,, jy is

die wenner van Tacsol (die chemo); dit is altesaam 7 drups wat jy in „n tyd van 4 tot 5 ure moet

kry, elke 3 weke. Op daardie stadium wou ek nie dat mense saam gaan nie, want dit is lang ure

en ek wou nie oor hul bekommerd wees nie.

Met my eerste chemo het ek gevoel ek gaan dood! Eerstens al die naalde…. Na die eerste 5

min voel dit asof jy jou klere van jou lyf wil afskeur van iritasie, jy wil opgooi en dit voel asof jou

liggaam wil omplof! Ek het toe huistoe bestuur, want ek wil mos so braaf wees... oh wow dis nie

so erg nie, dink ek ... Die eerste twee dae was my lyf baie seer en ek was DOOD moeg, maar ek

het myself gedryf. By die derde dag kuier jy die heeltyd by die toiletwater :-), en ja, na die 2 de

week het my hare begin uitval! Oh genade dit was baie baie erg!

Ek het toe maar dat Cheney my hare in style sny, want sy wou tog altyd my hare sny en om dit vir

haar ook ligter te maak het ek die sker in haar hand gedruk en gese, di is jou kans!! Weet jy hoe

dit voel om kaalkop voor „n spieel te staan... gestroop te wees van dit wat jou as mens maak?

Jou wimpers val uit... jou wenkbroue… ja hier leer mens om potloodstepies te trek! Wat lekker is;

jy skeer nie been hare of blaas nie hare droog nie en jy spaar baie op haarkapper vooie, maar tog

diep binne jou skree jy van seer! Jou menswees is weg… daar is net „n skadu van die ou Corlien

wat daar in my oë is… so titseltjie blink… titseltjie hoop…. Die is FEAR FACTOR in real life!

Elke keer as ek moet gaan vir chemo dan was ek so in „n depressive, en ja jy weet nie wat die

toekoms hou nie. Soek jy iemand by die chemo sessies dan hoor jy met „n sagte stem van die

susters dat sy of hy is verlede week oorlede en dan wonder jy… le dit ook vir my voor. Dan

wonder jy wat van my kind… wat van my familie… Here… ek wou nog so graag weer iemand in

my lewe he… Here ek wou nog so graag dit of dat doen en bereik!

Desember wou ek so graag bietjie saam my broer hul by die see tyd spandeer maar ek moes bly

vir chemo, 2 dae voor kersfees, maar daar laat die dokter my weet ek kan eers 3 Jan terug kom

vir Chemo! En ja… daar vat ek toe die pad en dit was lekker om weer bietjie te leef… kaalkop

en al is ek by die see… bleek van die chemo, maar met geluk in my hart en „n veggees!! Die

langpad was erg, maar ek het gevoel wow…. I did it!

Dankie Here vir nog „n Kerstyd en nuwe jaar wat U my gespaar het! 3 Jan het aan gebreek…

Chemo hier kom ek… ai en was ek siek. Ek moes weer terug wees by die dokter op 13 Januarie

om te bepaal of ek weer gaan chemo kry, so teen hierdie tyd was ek al deur 4 ct scans. Dis

aaklig, jy drink slegte water , dan word jy vol jodium gespuit en gaan deur die masjiene; ek moes

been scans doen en ook radia aktiewe scans.

Met die verloop van die tyd was my been kanker weg en die kol op my lewer het kleiner geword!

So nou nog chemo vir 6 maande? Nee ek WIL NIE HERE…. help my! Die oggend voor ek die

dokter sien was ek besig om n boek te lees en daar kry ek toe die antwoord van HOM af dat ek

ok is. Yesterdays tears are tomorrows JOY.

Toe die dokter my inroep së ek vir haar dat voor sy nog kan hallo sê, dat ek weet ek gaan nie

meer chemo kry nie. En ja !! Ek is ok!! Ek is gespaar vir my kind, my familie en vriende en almal

wat my bygestaan het… al het ek soms mens uitgesluit, was dit nie om hul seer te maak nie maar

te beskerm!

Dis nou al „n paar haarsnye verder… kan jy dit glo ek het weer hare… moet weer been hare

skeer en wimpers pluk, maar ek is weer mens, weer vrou!

Ek sukkel nog met die idée dat ek nie weer kinders kan hê nie, en het ook maar nog baie pyn agv

die chemo, maar ek dank Hom elke dag dat ek lewe! Ek sien lewe in alles en waardeer alles

soveel meer as te vore!!!

Ek gaan kort kort vir bloed tellings en my huisdokter het vir my gesê dat sy nie gedink het ek

gaan dit maak nie, want my kanker tellings was baie baie hoog en vandag is my kanker telling

maar great. Ja, dit was en is steeds „n wonderwerk!!!

In my werk vertel ek daagliks aan mense my verhaal en gee ook hoop, ek getuig soms in kerke

en besoek mense met kanker en gee hul moet. Vandag weet ek hoekom ek nog leef…‟n kans

gegun is… en dit is om vir jou te vertel dat Hy jou in jou situasie ook wil help! Hy wil my gebruik

in ander se lewens . Hy het my ook die voorreg gegee om daar te wees vir my dogter….en ma

en familie en vriende.

My liedjie wat ek nooit ooit sal vergeet nie is Vlieg Hoog van Juanita du Plessis. Elke keer as ek

gery het om Chemo te kry het die liedjie my so gedra! Luister dit gerus en plaas jou situasie

daarin; glo my jy sal as „n oorwinnaar anderkant uitstap. As my pa my kon sien, glo ek hy sou

trots wees dat ek sy voorbeeld in die tyd wat hy kanker gehad het, gevolg het… dankie dad… vir

jou … altyd aan jou gedink as ek daar le met die chemo drips… vandag weet ek wat jy deur

gemaak het. Dankie ook ma… dankie vir die bystand en krag wat jy gehad het om deur die ding

saam met my te gaan… en so ook vir pa… DANKIE! Dankie aan my broers en hul gesinne…

DANKIE!

Vandag wil ek vir jou sê…. Wees positief no matter what… hou aan om vir mense „n voorbeeld te

wees, hou aan saai, want deur dit raak jou kruis ligter! EN onthou: EK IS TOT ALLES IN STAAT

DEUR JESUS CHRISTUS WAT MY KRAG GEE!!!

Dankie vir almal wat vir my gebid het, my ondersteun het, dankie vir bemoediging, dankie vir

liefde en dankie vir jou tyd, want sonder jou sou ek dit ook nie gemaak het nie.

Januarie 2010...

Ek is gesond soos kan kom … SY genade is verskriklik groot.....

Deel van my daaglikse bestaan is om mense by te staan … kanker pasiente en mense in nood

het 'n baie groot plek in my hart. Vir my is dit so groot voorreg om die mense hoop te gee, weer

'n sprankel in die oog, of net berusting...

As ek terug kyk , staan ek verwonder wat se wending my lewe geneem het en dat ek so

bevoorreg is om nog saam al my familie, vriende en my dogter te kan wees.... en ook die wete

dat ek het al 'n hele klompie mense se lewens beinvloed..

Daar is ook die hartseer tye wat ek van my kanker maatjies verloor het,, maar ek weet dat hul ten

tye van hul sterwe berus het en dat hul nie nou hul plek sal veruil vir die ou stukkende werel nie!

Daar is ook die tye van blydskap wat mens met kanker pasiente deel wat nou in remisie is.. Jy

sien die lewe deur ander oë... elke sekond van elke dag is kosbaar.

Waardeer jou sekondes, elke liewe dag!

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!