11.07.2015 Views

Padwerke vorder goed - Heilbron Herald

Padwerke vorder goed - Heilbron Herald

Padwerke vorder goed - Heilbron Herald

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

BLADSY 4 HEILBRON HERALD, DONDERDAG 28 maart 2013Herald Fokus: PaasfeesGeskryf deur Prof. Gerrit SmitHoekom verskil Paasfees sedatum elke jaar?Paasfees is een van die belangrikstefeeste in die Christelike kalender. Danoordink ons die kruisiging en opstandingvan ons Heiland, die Here Jesus Christus.Die paasfees dateer uit die tyd van Israel seuittog uit Egipteland waarvan ons inEksodus 12 lees. Aanvanklik was hierdiefees as ‘n gesinsgeleentheid gevier, maarlater word die fees as ‘n volksfees by dietempel in Jerusalem gevier, met mense watvan vêr gekom het om in Jerusalem te komaanbid. Die woord pasga is ‘n transkripsievan ‘n Aramese woord, wat in Hebreeusbekend staan as pêsach. Die pasga het diefees van die ongesuurde brode ingelui en isjaarliks deur Israel gevier om die uittog uitEgipte te herdenk. Tydens hierdie fees hethulle ‘n lam geslag en die bloed aan diedeurkosyne gesmeer om die dag te herdenktoe God hulle lewens gespaar het, terwylhy die Egiptenare se eersgeborenes laatsterf het.Die Jode het die maankalender gevolg endaarom was die stand van die maan bepalendvir die datum van die pasga. Israel hetdie pasga gevier op die veertiende en vyftiendevan die maand Nisan (die huidigeMaart/April), ongeag op watter dag ditgeval het. Onder die Jode was daar egterverskille oor presies wanneer die paaslamgeslag moes word. Sommige het gemeendit behoort die aand van die veertiendeNisan gevier te word, terwyl ander weergereken het dit moet op die vyftiendeNisan gebeur. In die Joodse mondelingetradisie (die Misjna) word hierdie saakhaarfyn uitgewerk deur die skole vanShamai en Hillel.Die eerste Christene het die pasga saammet die Jode gevier (Lk. 22:1,7,8; Mt.26:2, 6-13; Jn. 11:55). Christus se kruisiginghet plaasgevind ten tye van die vieringvan die Joodse pasga en Hy het op dieeerste dag van die week (met ander woordeSondag) opgestaan (Mk. 16:2; Mt. 28:1;Lk. 24:1; Joh. 20:1). Tydens die viering vandie pasga het die kerk egter nie ‘n lamgeslag nie, maar Christus as die ware lamvan God herdenk wat geslag is ter wille vanons sonde. Christus word dikwels in dieNuwe Testament in die plek van die paaslamgeplaas (Jn. 1:17; 1 Kor. 5:7; 1 Pet. 1:19).In die vroeg-Christelike gemeentes was diedag voorafgegaan deur te vas en diePaasfees het gewoonlik begin op die uurvan kruisiging, naamlik Vrydagmiddag 3uur en het geduur tot die uur van opstanding,naamlik dagbreek Sondagoggend.Omdat die dag van die pasga nie noodwendigop ‘n Vrydag geval het nie, het ditgou reeds gebruik geword om die Vrydagnaaste aan die pasga en die Sondag ná diepasga die Christelike paasfees te vier.Alhoewel die kerkvader Eusebius meld datdit in die jaar 190 na Christus reeds algemenepraktyk was vir die Jode en dieChristene om paasfees op verskillende tyete vier, het die sinode van Nicea eers in 325n.C. formeel besluit dat Paasfees altyd op‘n Sondag gevier moet word.Ons gebruik nie vandag meer die maankalendersoos die Jode nie en derhalwe kandie bepaling van die datum van die paasfeesmoeilik wees. Om die saak te vergemaklikhet die sinode van Nicea tabelleopgestel om die datum van paasfees tebereken. Later is die Gregoriaanse kalenderin gebruik geneem en is die kerklike reëlingrondom die bepaling van die datum vanpaasfees soos volg: 21 Maart is die dag ennag ewe lank. Dis ook ‘n datum redeliknaby aan die Joodse maand Nisan(afhangend van die stand van die maan).Paasfees val vervolgens op die eersteSondag wat volg op die eerste volmaan ná21 Maart. Paasfees kan dus nooit vroeër as22 Maart wees nie en nooit later as 25 Aprilnie. Volgens hierdie berekening is diegrootste aantal dae wat die Christelikepaasfees en die Joodse pasga kan verskil 13dae.The Heilbron Methodist ChurchpresentsAn Easter Celebration inMusic, Song and WordSUNDAY 31 MARCH AT 15:00All Welcome - Almal WelkomLig opons padHy was verag endeur die menseverstoot, 'n man vanlyding wat pyn gekenhet, iemand vir wiedie mense die gesigwegdraai. Hy wasverag, ons het homnie gereken nie.Tog het hy óns lydingop hom geneem, ónssiektes het hy gedra.Maar ons het hombeskou as een watgestraf word, watdeur God geslaan engepynig word.Oor óns oortredingsis hy deurboor, ooróns sondes is hyverbrysel; die strafwat vir ons vredemoes bring, was ophom, deur sý wondehet daar vir onsgenesing gekom.Ons het almalgedwaal soos skape,ons het elkeen sy eiepad geloop, maardie Here het onsalmal se sonde ophom laat afkom.Jesaja 53Biblioteek TyeHeilbron Biblioteek isvyf dae per week virdie publiek oop en dietye is as volg:MAANDAE -VRYDAEOop 09:00 - 16:30Biblioteek isgesluitop Saterdae.HeilbronDienssentrumBreëstraat 54 HeilbronTel: 058 853 0317Bestuurder: R v VuurenTel: 072 341 2730MaandelikseprogramMaandag:08:45 GimtrimDinsdag:10:00 Algemene byeenkomsmet interessante programaanbiedingEerste Woendag:08:30 HaarsalonTweede Woensdag:10:00 Pure bederf ofsommer netDerde Woensdag:08:30 VoetsorgDonderdag:17:00 KooroefeningOp en WakkerDienssentrumvir Bejaardes ReitzProgram vir weekMaandag09:00 KooroefeningDinsdag09:00 BloeddrukkeWoensdag09:00 Dorp toe10:00 VoetsorgDonderdag10:00 Sosiale programVrydag09:00 BybelstudieKontakpersoonPetro Pretorius082 325 1322HEILBRON KERKNUUSNG MOEDERSondag:Paasfees09:30 Ges. Erediens (Moeder)Sin Kol: Helpmekaar StudiefondsGemeentetee Blok 5NG SUIDSondag:Paasfees09:30 Ges Erediens (Moeder)GEREFORMEERDE KERKSONDAG:1ste Diens: 09:30 Erediens2de Diens: 11:00 ErediensNEDERDUITSCHHERVORMDE KERKDs Herman Gothan058 852 1174 of 076 889 6680SONDAG:09:30 ErediensPaassondagVoorleser: Ouderling RademeyerAGS Pleinstraat 72Sondag 10:00 ErediensSondagskool Sondag 10:00Biduur Woensdag 18:30Kontakpersone: Past CJ GroblerTel: 058 853 1016 • Sel: 082 344 4638CHRISTUS GEMEENTE(H/v Right- & Gilbertstrate)SONDAG: 09:30 ErediensNavrae: Past Marius DelportSel: 076 500 9836 / Faks: 058 853 0582AP-KERKTweedestraat, Vegkop-uitbr.sondag:Paasfees10:00 Erediens (Heilbron)METHODIST CHURCHSUNDAY: Worship service 09:30 eachSunday. Almal welkom / All welcome.Contact Pastor Caryl Loots083 435 8889 or 058 853 0486.LOFPRYSING EN AANBIDDINGSDIENSTEHeilbronners word uitgenooi om Sondaeoggendesaam te kom aanbid en sing saammet ander Heilbron Christene. Die dienstevind plaas om 8:30 by die School of Destinyen is nie verbonde aan ‘n spesifieke kerkgroepnie. Die dienste is oop vir alle kerkgroepeen sal betyds klaarmaak vir lidmateom die kerkdienste in hulle eie gemeentes byte woon. Vir navrae kontak Mick Farmer by082 456 8411.EVANG. GEREF. KERKFRANKFORT (Markstr. 20)SONDAGOGGEND: 10:00 ErediensSondagaand: 18:00 ErediensWOENSDAE: 18:00 BiduurNavrae: Ds Johann DörnbrackTel: 083 275 6326 of 058 813 2424LEWENDE WOORD GEMEENTE(AGS) PETRUS STEYNPastoor Kobus Davids Tel: 058 871 4063SONDAE: 09:30 Erediens17:00 Woordskool in SomerDINSDAE: 06:30 IntersessieWOENSDAE: 10:00 Vrouebiduur18:00 Selgroep en biduurPENTECOSTAL CENTRE(Assemblies of God, Sandersville)SONDAG: 10:00 Heiligmakingsdiens17:00 EvangeliediensMAANDAG: 18:30 JeugDINSDAG: 18:00 GemeentebiduurMatt 26:38, Jak 5:16, Eff 6:18WOENSDAG: HuisselDONDERDAG: 18:00 SustersbidaandVRYDAG: 18:00 JeugaandSATERDAG: 15:00 Worship Team oefen.Enige gebedsversoeke skakel:(058) 852 2190Navrae: Pastoor B Bentosha(058) 852 2190A.G.S KERK SANDERSVILLESONDAG: Oggenddiens 10:00Maandag Huissel 06:00Biduur Woensdag 06:00Kontak P. van StadenCANAAN APOSTOLIC FAITH MISSIONSANDERSVILLEDINSDAE: 17:00 Jeugdienste & OefeningeWOENSDAE: 17:00 Gemeentediens & BiduurSONDAE: Heiligmaking om 10:30Vir meer inligting kontak Pastoor JoeyPienaar 082 673 2321 of Evangelis FransLottering 078 402 2000.ASSEMBLIES OF GOD WORSHIPCENTRE SANDERSVILLETUESDAY: Prayer service 18:00WEDNESDAY: Home service 18:00THURSDAY: Bible Study 18:00SATURDAY: A.OG 4G Practices 16:00(Great Gifted Gospel Group)SUNDAY: Home service 10:00Sunday School 09:00A.OG 4G Practices 16:00Prayer request:Church Pastor Revell 078 425 2502Pastor Edward 082 407 3106Pastor Steven 083 943 4285PINKSTER PROTESTANTE KERKFRANKFORTSONDAE: 08:45 Sondagskool10:00 Erediens18:00 Evangelie diensWOENSDAE: 10:00 Sustersbiduur18:30 GemeentebiduurVRYDAE: 19:00 JeugbyeenkomsNavrae: Pastoor SFP GroblerTel: 058 813 2036 Sel: 071 123 1013AFRIKAANSE BAPTISTE KERKFRANKFORTSONDAG: Oggenddiens 10:0018:00 BybelstudieWOENSDAG: Biduur 18:00Navrae: 082 324 4436Christ the RockKoinonia ChurchHeilbron/PhiritonaEk is ’n evangelis met ’n passie om siele vir die Here te wen, in besonder diepersone wat nog nooit die Evangelie van Jesus Christus gehoor het nie. Ekverkondig die reddende genade van die Here vir alle mense. Ek wil baie graagdie geleentheid gegun word om die Evangelie op die plase in die Heilbrondistrikte verkondig. Boere is baie welkom om my te kontak in die verband.PASTOOR AARON MOEPISel: 071 017 8024Epos: aaronmoepi@gmail.com

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!