12.07.2015 Views

Veediewe vasgetrek - heilbronherald.co.za

Veediewe vasgetrek - heilbronherald.co.za

Veediewe vasgetrek - heilbronherald.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

www.heilbronherald.co.zaWEEK 18 Deel 104 VRYDAG 10 MEI 2013R2-00 (BTW ingesluit)DIENSTE• Eie graan terug gewaarborg• Sif op plaas van kliënt• Verskaf van 25 kg - 1 ton sakke• Graan word geweeg en gesakSKAKELJackie 082 563 8009Jack 082 455 7799Sif van allesoorte graanMunisipaliteit staakDie plaaslike munisipaliteit van die dorp is besig om te staak. Daar is op die stadium niemand by die kantore nie, geen rekeninge kan betaal word of krag kan gekoop word nie. Teen druktyd kon daar nievasgestel word waaroor die staking gaan nie.Ontvangtoekenningvir 14de keerDr Kobus Hendriks is deur die Meestersuiwelboerverenigingas Suid-Afrika se Meestersuiwelboervan die jaar aangewys. Dr Hendriksvan die plaas Bronkhorstfontein in die Heilbrondistrikis reeds veertien keer as die streekswenneraangewys. Foto erkenning aan Die Volksblad.VeediewevasgetrekVier veediewe is vasgetrek nadat hulle81 skape verlede jaar op die plaas Elbie vanmnr Pieter Broodryk gesteel het.Die beskuldigdes het op 2 Mei in die hofverskyn waar hulle gevonnis is. Die streekshoflanddrosDirk Aucamp het uitspraak indie saak gegee.Samuel Mokotes is tot vier jaar tronkstrafgevonnis, Steven Melato sewe jaar,,Piet Buange tien jaar en Phillip SamkaMofokeng twaalf jaar.Spertyd viradvertensies enbydraes vir diekoerant isWoensdag om 10:00VOLGENDE HEILBRON VEILINGDINSDAG, 21 MEI 2013PIET BOSHOFFSel. 083 210 7135BKB Louwid Noord:“Waar sake ELKE keerdie EERSTE keer REGgedoen word!”

BLADSY 2Verkeer gesellig saamHEILBRON HERALD, VRYDAG 10 MEI 2013Mnr Martiens Botha het op 3 Mei sy 89ste verjaarsdag gevier. Sy vrou Beatrix, dogter Beatrix Serfontein van Pretoriaen sy suster Nellie Shaw (92) wat ook in Huis Bron-van-Heil woon het gesellig saamgekuier. Vriende het ingeloer vir’n koppie tee. Die egpaar was op 12 April 61 jaar getroud. Op die foto is Mevv Beatrix Botha, Nellie Shaw, BeatrixSerfontein en mnr Martiens.Hou SA-naam hoog inPhiladelphiaParysenaar Donovan Bezuidenhout was deelvan die Potchefstroom Gimnasium 0.19-seunsaflosspanwat genooi was om Suid-Afrika tegaan verteenwoordig by die InternasionalePENN-aflos byeenkoms in Philadelphia in dieVSA. Die byeenkoms is gehou van 21 tot 29April.Donovan en sy spanmaats, SP Grobler, Stianen Roman Slamber het ’n skitterende algehele16de plek uit die 296 deelnemende spanne met’n tyd van 43:07 behaal. Hulle was 38ste uitdie 550 spanne wat ingeskryf was vir diegekombineerde afdeling.Die Gimmies-span se beste tyd in Suid-Afrika was 42:57.Donovan is ’n graad 11 leerling.Die Penn Relays is een van die wêreld seoudste aflosbyeenkomste wat jaarliks by dieUniversiteit van Pennsylvania aangebied word.Vanjaar was dit die 119de keer gehou.Die aflosbyeenkoms val saam met die karnavalvieringeen lok jaarliks nie net derduisendeatlete van regoor die wêreld, maar ook duisendetoeskouers.Donovan is die seun van Albert Bezuidenhouten Marilouise van Zyl.Excelsus behaal toppryseop produksieveilingJaco Joubert (koper van duurste Simbra koei met kalf), Jan Mostert (afslaer), Graeme Currin (Excelsus stoetbestuurder)Hennie de Lande (verkoper).Hennie de Lange, eienaar van die Excelsusstoetery, het op Woensdag 1 Mei 2013 hulproduksie veiling op die plaas Roodepoortjie,in die Oranjevilledistrik aangebied.Die aanbod het bestaan uit 250 uitstekendevroulike diere waarvan 100 geregistreerdeSimbras en 150 kommersiële Bonsmaraswas.Die duurste Simbra koeie met kalf is deurJaco Joubert van Delmas teen R17 500 gekoop.Die gemiddeld op die Simbrakoeie metkalwers was ’n uitstekende R13 016 per paar.’n Gemiddeld van R10 045 elk, is op diedragtige Simbrakoeie behaal. WG Olivier vanBothaville het die duurste dragtige Simbraversteen R13 000 gekoop, terwyl ’n gemiddeldvan R8 000 op die Simbraverse behaal is.Die duurste groep Bonsmarakoeie metkalwers is teen R12 000 per paar aan DudleyMyburgh van Edenville verkoop. ’nGemiddeld van R10 909 per paar is op diekoeie met kalwers behaal.Eddie Badenhorst van Rynfield het diehoogste prys van R12 500 elk vir ’n groepdragtige Bonsmara koeie betaal. Die gemiddeldop die dragtige koeie was R9 711 elk.Neels du Plooy van Sasolburg het die hoogsteprys van R10 000 elk vir ’n groep dragtigeBonsmara verse en R8 000 elk vir ’n groepoop Bonsmara verse betaal. Die gemiddeld opdie verse was ’n allemintige R8 919 elk.Die veiling is aangebied deur BKB LouwidVereeniging met Jan Mostert as afslaer.Griekwa Humor• Ebeth MüllerBARMHARTIGHEIDMY KROP WIL OORLOOP"Nee pastoor, ek kannie meer help nie. Ditgaan te knerstanne, my helphanne is afgekap.Ek smous nie meer nie, ek is te op vir vloek.As mense eet van my wil hê (kos op skuldkoop) sien jy net tanne. As dit by petaalslagkom, dan's daar niks. As kerkmense gister sehonger moet petaal, is hul handjies vidag tepapperig. Hulle soewatte (soebat) staan inmy winkelboek geskryf. Ek het snags op mystoep geloop daaroor (bekommer)."By die pye (pensioene) sê ek: 'Hooik,baarde, waantoe saag jy so haastig? Hê-jyvergeert daar's fris hoenertjie van my in joumaag? Jy't gesê daar's ’n wolf in jou maagwat lê-tjank oor hoener, ondou jy?'"Atteran Taaierbek se môre kom nooit.'Die vleis was hard,' sê hy. 'Die vleis'tgestaan en hop innie pot, en het brak smaakgehet. Hê'jy steelvleis geverkoop?'"Ek sê: 'Taaierbek! Bedien die storie reg,krap die hele vark! (praat alles). As die vleisso hard was, waar 'aai vleis nou?'"'Hulle't daam'ie te hard geïs om af te gaannie!' 'Maak jy my naam jakkals? Ek soek mynaam by jou!'"Daar's nie terugwensmanier as jy kosklaargegee het nie. Dissie storie van jouAfriForum verwelkom die toegewings watdie Tshwane Universiteit van Tegnologie(TUT) gemaak het om die kampus en studentevervoermeer toeganklik vir 'n blinde student,Johan Venter en sy gidshond Ogzy,asook ander studente met spesiale behoefteste maak. Venter het AfriForum om bystandgenader omdat hy probleme met dié universiteitse busdiens ondervind het wat hom vansy onafhanklikheid ontneem het en hom enOgzy in vernederende en selfs gevaarlikesituasies laat beland het.Volgens Stef Potgieter, hoof van AfriForumse afdeling vir mense met gestremdhede enbejaardes, het sy organisasie se regspan 'nprokureursbrief aan TUT geskryf en 'nontmoeting met die universiteitsbestuur geëisom volhoubare oplossings te vind, sodatVenter, en persone in dieselfde posisie as hy,dieselfde regte as ander studente kan geniet.'n Vergadering het gevolg en TUT het aan alAfriForum en Venter se eise gehoor gegee.Die universiteitsbestuur het onderneem omalle busbestuurders wat vir studentevervoergebruik word, deurlopend sensitiwiteitsopleidingte laat ondergaan. Die SA Gidshondverenigingsal hierby betrek word.Verder sal ten minste twee sitplekke per busvir gesiggestremdes of studente met andergemeente se ledemate, pastoor."Antie Hoepelboud hier gekom metkirk'dro (maer) riempielyf. Pastoor het mosgesê ons moet uitruik na mekaar. Elke dagkry die ou sanafibiets (son of a bitch) halfloufen kouc (Coke). Later loop sy metkoeëlronne skilpad oener haar rokke, vetingesmeer (boepens van vet)."Niemand gee my eers ’n dankie nie. Totoor my vrou kry amil kliere (kwaadpraat).My smouskar het gevrek want tot my doinkietjie(donkie) se orle'te moeder word gevloek."Julle pastoorse het my uit die wal uit diesloot. Ek het nou nie watse eenkom nie, ekdoen bedel. Nou's my naam in smouse seuitveeboek. Hulle loop nou by stoep snags(bekommer)."Hulle wil mos, pastoor."Bron: Hetta Hager, Griekwastad.AfriForum bereikooreenkoms met TUTHerstruktureringvan BasieseGesondheidsorgRegistrasievorms vir huishoudings sal verspreiword in posbusse van al die pasiënte watin die Heilbron Kliniek se bedieningsareaval.Daar word versoek dat die vorms voltooi enaan die Heilbron Kliniek terugbesorg word.Alternatiewelik kan die voltooide vorms deurdie Gemeenskap Gesondheidsorgwerkers bydie betrokke huise afgehaal word. Dié werkerssal in wit en blou uniforms geklee wees.Die proses neem ’n aanvang op 13 Mei2013 om 08:00 tot 16:00 en sal daarna voortgesitword.In die geval waar daar pasiënte is wat aansekere siektes ly sal opvolgbesoeke gedoen enbehandeling by die huis toegepas word.Die publiek se samewerking word gevra inhierdie aangeleentheid. Indien u enige navraehet kontak asseblief vir Suster Rothman vanHeilbron Kliniek by 058 852 2021 ofVerpleegster Sibeko by 058 852 1711.spesiale behoeftes gereserveer word. Plakkersis reeds in 41 van die busse aangebring omdie reservering van die sitplekke aan te dui endie res sal ook binnekort gemerk word.Indien 'n busbestuurder voortaan onregmatigteenoor gestremde studente optree, sal dieuniversiteit se vervoerkoördineerders en diebetrokke bestuurder verantwoordelik gehouword – prosesse wat aanspreeklikheid verseker,is reeds in plek en tugstappe wordgewaarborg. Tot al hierdie maatreëls tenvolle in werking is, is 'n bestuurder en motoraan Venter toegewys om te sorg dat hy en sygidshond ten alle tye toegang tot vervoerhet.Venter sê dat hy hoogs tevrede met dieuitkoms is en dankbaar is vir die manierwaarop AfriForum sy saak hanteer het.Volgens Potgieter is AfriForum bly dathulle lid se waardigheid nou erken word enhy dieselfde geleenthede as ander studenteaan TUT kan geniet. Dit is egter jammer datdit, soos so dikwels, eers gebeur het náregsdreigemente en ʼn prokureursbrief metultimatums afgelewer moes word. AfriForumsal die stappe wat TUT aangekondig het,asook die voortspruitende prosesse deurlopendmonitor.Potgieter beklemtoon dat AfriForum 'nomgewing wil help skep wat vir mense metgestremdhede én afhanklike bejaardesakkommoderend en toeganklik is. AfriForummoedig alle persone met gestremdhede aanom diskriminerende optrede en toeganklikheidsproblemeby AfriForum aan te meld.Leonard CrauseHulpfondsNa aanleiding van die brand by Leonard enMari Crause waarin hulle huis totaal afgebrandhet, het die gemeenskap gevoel om ’nhulpfonds op die been te bring om hulle by testaan.Dit sal baie waardeer word indien u asseblief’n geldelike bydrae kan maak en enigeander bydraes is ook welkom.Bankbesonderhede:ABSA BANK HEILBRONTAKKODE: 334336REKENINGNOMMER: 928 209 4537Navrae:Cassie 082 787 4522, Louis 082 626 9005Johan 082 334 9819

HEILBRON HERALD, VRYDAG 10 MEI 2013BLADSY 3

BLADSY 4 HEILBRON HERALD, VRYDAG 10 MEI 2013Herald Fokus:Moedersdag Sondag 12 MeiSondag is dit Moedersdag. Het jyal iets spesiaals vir die moederin jou gesin gekoop of beplan?Wees kreatief en onthou dat ’nkaartjie of geskenk wat jy selfgemaak het, ’n ma se hart baiewarmer laat klop as ’n gekooptewinkelgeskenk. Natuurlik bly ontbytin die bed met ’n blom wat jy indie tuin gepluk het altyd ’n wenner!O orsprong:Inligting wat deur ensiklopedieëoor die geskiedenisvan Moedersdag verstrek word, duidaarop dat die viering vanMoedersdag teruggaan na die lentefeesvieringsin antieke Griekelandter ere van Rhea, die Moeder vandie gode. Later, teen 250 v.M. (voorMessias), is daar ook soortgelykefeesdae in Rome ter ere van Cybele,die Moedergodin, gehou.Hierdie fees het as “Hilaria”bekend gestaan en is gewoonlikvan 15 Maart tot 18 Maartgehou.Heelwat later, teen die sewentiendeeeu, het die Katoliekekerk in Engeland begin om“Mothering Sunday” op die vierdeSondag van die “Lent”-seisoen tehou (“Lent” is die 40 dae periodevan verootmoediging voor “Easter”elke jaar en die vierde Sondag valgewoonlik in Maart of April).Hierdie vierde Sondag van“Lent” (ook genoem: “MidlentSunday”) is spesifiek daaraangewy om die moeders van Engelandte vereer.Die arm werkers wat in baiegevalle ver van hul gesinne afby hul base gewoon en gewerk het,het hierdie dag “af” gekry en isaangemoedig om na hulle gesinnete gaan en die dag saam met hullemoeders deur te bring.Hulle het gewoonlik ’n spesialekoek, die sogenaamde “motheringcake” saamgeneem huis toe,sodat daar behoorlik feesgevier konword.Met die verspreiding van dieChristendom deur Europa hetdit gebruiklik geraak om op“Mothering Sunday” na die plaaslikeRooms Katolieke kapel te gaanen spesiale offers te bring ter erevan die “Mother Church”. So hethierdie dag die konnotasie verkrydat dit ’n dag is om gawes aan diegewone moeders, sowel as die groter“Moeder”(dit wil sê die KatoliekeKerk) te bring.Historici meen dat die redewaarom die “Mother Church”ook op hierdie dag vereer is, isomdat die vroeë kerk (in die tyd vanKonstantyn) meeste van die gebruikewat voorheen aan die moedergodingekoppel is, effens aangepas het endit toe in hierdie gewysigde vormaan die “Mother Church” gekoppelhet.Seremonies, gebruike en titelswaarmee Moeder Cybele voorheenvereer is, is deur die kerk indiens geneem om Moerder Maria tevereer.Die bekendste voorbeeld hiervanis die benaming “theotokos”(“Mother of God”) wat vandag nogvir Maria gebruik word en watopvallend ooreenstem met die titel(“Mother of the gods” – soms ook“Mother of God”) wat voorheen virRhea en Cybele gebruik is.Met die aanvang van dieIndustriële Revolusie teen dieeinde van die 18 de eeu het“Mothering Sunday” sy prominensiein Engeland en die res vanEuropa verloor.Hierna het die toneel van moedersdagvieringna Amerika verskuif.Anna M. Jarvis (1864-1948)het met die idee vorendag gekomom elke jaar ’n dag af te sonderwaarop daar erkenning gegee wordvir die onontbeerlike rol van moedersin mense se lewens.Die goewerneur van WesVirginia het die eersteMoedersdag Proklamasie in 1910uitgevaardig.Teen 1911 was daar nie meer ’nstaat in Amerika waarMoedersdag nie op een of anderwyse gevier is nie. Hierdie gebruikhet spoedig na ander lande oorgewaaien op 12 Desember 1912 is die“Mother’s Day InternationalAssociation” gestig met die doel omwêreldwyd die viering vanMoedersdag te bevorder en aan temoedig.In 1914 het President WoodrowWilson van Amerika Moedersdagas amptelike vakansiedag verklaarwat jaarliks op die tweede Sondagvan Mei gehou moes word. Dieselfdegebruik word vandag nog in meestelande ter wêreld gevolg.Lig opons padHartsgeskenkeDis nie die dingewat ons koopWat ons verryk ofverbly nieMaar wel die"geskenkiesvan die hart"Deur geld niete verkry nie.'n Glimlag bly, 'nwoordjie sag,'n Hoofknik stilen teer,Is alles kleingeskenkies uitDie skathuisvan die Heer.Dis dinge wat onsnie kan koopWant disonmoontlik omMet geld of goud,bedagsaamheidEn liefde tebekom.Dis lewensskattewat ons nooitMet geld te koopkan kry,en ryklik is dieloon van hulWat dit somildelik versprei.Helen Steiner RiceSpreuke 3: 5 - 6Vertrou volkomeop die Here enmoenie op jou eieinsigte staatmaak nie.Ken Hom in alleswat jy doen en Hysal jou die regtepad laat loop.HeilbronDienssentrumBreëstraat 54 HeilbronTel: 058 853 0317Bestuurder: R v VuurenTel: 072 341 2730MaandelikseprogramMaandag:08:45 GimtrimDinsdag:10:00 Algemene byeenkomsmet interessante programaanbiedingEerste Woendag:08:30 HaarsalonTweede Woensdag:10:00 Pure bederf ofsommer netDerde Woensdag:08:30 VoetsorgDonderdag:17:00 KooroefeningOp en WakkerDienssentrumvir Bejaardes ReitzProgram vir weekMaandag09:00 KooroefeningDinsdag09:00 BloeddrukkeWoensdag09:00 Dorp toe10:00 VoetsorgDonderdag10:00 Sosiale programVrydag09:00 BybelstudieKontakpersoonPetro Pretorius082 325 1322HEILBRON KERKNUUSNG MOEDERSondag: (Moedersdag)09:30 Kerkraadsbiduur10:00 ErediensSin Kol: Vir VrouelidmateKategese / Gemeentetee Blok 218:30 Pinkster (Suid)18:30 Maandag tot Vrydag Pinksterby NG Suid KerkNG SUIDSondag: (Moedersdag)09:30 ErediensSin Kol: VrouelidmateKategese18:30 Pinkster18:30 Maandag tot Vrydag PinksterGEREFORMEERDE KERKSONDAG:1ste Diens: 09:30 Erediens2de Diens: 11:00 ErediensNEDERDUITSCHHERVORMDE KERKDs Herman Gothan058 852 1174 of 076 889 6680SONDAG:09:30 ErediensVoorbereidingsdiensSewende Sondag van die OpstandingKategese Les 12Teeskink Wyk 3Voorleser: Ouderling BiermanAGS Pleinstraat 72Sondag 10:00 ErediensSondagskool Sondag 10:00Biduur Woensdag 18:30Kontakpersone: Past CJ GroblerTel: 058 853 1016 • Sel: 082 344 4638CHRISTUS GEMEENTE(H/v Right- & Gilbertstrate)SONDAG: 09:30 ErediensNavrae: Past Marius DelportSel: 076 500 9836 / Faks: 058 853 0582AP-KERKTweedestraat, Vegkop-uitbr.sondag:08:00 Erediens (Edenville)10:00 Erediens (Heilbron)VoorbereidingVBO Les 13METHODIST CHURCHSUNDAY: Worship service 09:30 eachSunday. Almal welkom / All welcome.Contact Pastor Caryl Loots083 435 8889 or 058 853 0486.EVANG. GEREF. KERKFRANKFORT (Markstr. 20)SONDAGOGGEND: 10:00 ErediensSondagaand: 18:00 ErediensWOENSDAE: 18:00 BiduurNavrae: Ds Johann DörnbrackTel: 083 275 6326 of 058 813 2424LEWENDE WOORD GEMEENTE(AGS) PETRUS STEYNPastoor Kobus Davids Tel: 058 871 4063Biblioteek TyeSONDAE: 09:30 Erediens17:00 Woordskool in SomerDINSDAE: 06:30 IntersessieWOENSDAE: 10:00 Vrouebiduur18:00 Selgroep en biduurPENTECOSTAL CENTRE(Assemblies of God, Sandersville)SONDAG: 10:00 Heiligmakingsdiens17:00 EvangeliediensMAANDAG: 18:30 JeugDINSDAG: 18:00 GemeentebiduurMatt 26:38, Jak 5:16, Eff 6:18WOENSDAG: HuisselDONDERDAG: 18:00 SustersbidaandVRYDAG: 18:00 JeugaandSATERDAG: 15:00 Worship Team oefen.Enige gebedsversoeke skakel:(058) 852 2190Navrae: Pastoor B Bentosha(058) 852 2190A.G.S KERK SANDERSVILLESONDAG:Oggenddiens 10:00Maandag Huissel 06:00Biduur Woensdag 06:00Kontak P. van StadenCANAAN APOSTOLIC FAITH MISSIONSANDERSVILLEDINSDAE: 17:00 Jeugdienste & OefeningeWOENSDAE: 17:00 Gemeentediens & BiduurSONDAE: Heiligmaking om 10:30Vir meer inligting kontak Pastoor JoeyPienaar 082 673 2321 of Evangelis FransLottering 078 402 2000.ASSEMBLIES OF GOD WORSHIPCENTRE SANDERSVILLETUESDAY: Prayer service 18:00WEDNESDAY: Home service 18:00THURSDAY: Bible Study 18:00SATURDAY: A.OG 4G Practices 16:00(Great Gifted Gospel Group)SUNDAY: Home service 10:00Sunday School 09:00A.OG 4G Practices 16:00Prayer request:Church Pastor Revell 078 425 2502Pastor Edward 082 407 3106Pastor Steven 083 943 4285PINKSTER PROTESTANTE KERKFRANKFORTSONDAE: 08:45 Sondagskool10:00 Erediens18:00 Evangelie diensWOENSDAE: 10:00 Sustersbiduur18:30 GemeentebiduurVRYDAE: 19:00 JeugbyeenkomsNavrae: Pastoor SFP GroblerTel: 058 813 2036 Sel: 071 123 1013AFRIKAANSE BAPTISTE KERKFRANKFORTSONDAG: Oggenddiens 10:0018:00 BybelstudieWOENSDAG: Biduur 18:00Navrae: 082 324 4436Heilbron Biblioteek is vyf dae per week vir die publiek oop en dietye is as volg: MAANDAE - VRYDAEOop 09:00 - 16:30Biblioteek is gesluit op Saterdae.Christ the RockKoinonia ChurchHeilbron/PhiritonaEk is ’n evangelis met ’n passie om siele vir die Here te wen, in besonder diepersone wat nog nooit die Evangelie van Jesus Christus gehoor het nie. Ekverkondig die reddende genade van die Here vir alle mense. Ek wil baie graagdie geleentheid gegun word om die Evangelie op die plase in die Heilbrondistrikte verkondig. Boere is baie welkom om my te kontak in die verband.PASTOOR AARON MOEPISel: 071 017 8024 • Epos: aaronmoepi@gmail.com

HeilbronHeraldEIENDOMME • EIENDOMMELUTEAPARFUUMEiendommebied jou 134 geure om tebemark. Elsstr. Uitstekende 47 HEILBRON Tel: (058) 852 2041kommissie. Skakel Petro of Meintjes - Sel: 083 308 9159stuur TE HUUR faksnr vir nodigeVEGKOP: inligting 3 na Slpkhuis met 2 badkamers, eetkamer, kombuis,groot083 308 8143 ofE-Mail: lutea@lantic.netleefvertrek, 2 motorhuise, goed omhein.Groot Webwerf: stoor met kantore vanaf einde April.www.luteaperfume.co.zaBesigheidsgebou netjiese gebou in goeie areaSKBTE KOOPGOEIE AREA: Baie netjiese grasdakhuis, 3 slpk, 3badk, sitk, woonkamer, kombuis, 2 motorhuise, goedomhein.SENTRAAL GELEë: 2 slpk huis, netjiese kombuis, 2badk, sitk, eetk, 1 motorhuis, baie netjies.VEGKOP: 3 slpkhuis, sitkamer, eetkamer, lapa aan huis, 2badkamers, studeerkamer, 2 motorhuise, goed omhein.GOEIE AREA: 4 Slpkhuis, groot sitkamer, eetkamer,woonkamer, kombuis met spens, 2 motorhuise, 2 afdakke, goedomhein.GOEIE AREA: 3 Slphuis, 2 badkamers, sitkamer, eetkamer,kombuis, opwas area, gaste vertrek, 2 motorhuise, afdakke.NABY DIE HOËRSKOOL: Spoghuis, dubbelverdieping.Onderste verdieping groot sitkamer, eetkamer, TV kamer, 3slaapkamers, 2 badkamers, kombuis, opwas, studeerkamer,groot leef area. Bo: badkamer, 2 slaapkamers, sitkamer. Buite:pragtige braaiarea (onderdak), netjiese tuin, 2 motorhuise,afdakke.Skakel 058 852 2041 • 082 448 7238TE KOOPGEVRAEk koop bynaalle tweedehandsemotors en bakkiesvir kontant.Ek is bereid omop te tel.Skakel Unis by082 959 9120 of072 203 1614DBSmallsTercea • Sel: 082 455 7777 Jack • Sel: 082 455 7799R3 700 pmR4 000 pmR3 600 pmR795 000R490 000R750 000R480 000R630 000R1,2 MonderhandelbaarPLASE TE KOOp GEVRA: Verskeie kopers stel belang in plase 100tot 500 ha in heilbron/ frankfort- en edenville-omgewing."SCENTED"MALVASte koopMalvaplantjies te koop@ R15-00 elk - slegs eenvariëteit, dra pienk blommetjies,lekkerruik blare.Skakel:082 265 4202,HeilbronGeen sms-navrae salbeantwoord word nie.GTE HUURVierslaapkamerhuis, twee badkamers,naby Meule. R2750 per maand.ALLERLEI TE KOOP• Printing of ads for vehicles• Printing on magnetstickers• Printing on PVC• Printing of canvas• Printing of banners• Printing of stickers• Printing of signage• Printing on T-shirts44 Els Street HeilbronTel: 058 852 3033Fax: 058 853 0140heilbron.herald@gmail.comHOU HEILBRONSKOONLARGE FORMATPRINTINGVarsgebaaldeSojareste1.2m bale.R130-00 per baal.Hoogte Heilbronomgewing.Kontak Nic083 378 2786K0041Moedersdagsondag12 meiHEILBRON HERALD, VRYDAG 10 MEI 2013 BLADSY 5DIENSTE • DIENSTECreative HerbalsDr. De Vill van Zyl (D.Emed, B.Sc.)Ethnomedisyne Praktisyn # DEM 91001013Nou inheilbron• Iridologie• Sklerologie• Live Bloed Analise• Natuurlike MedisyneaandagHeilbronBiblioteekledeNeem kennis datdie biblioteektussen 12:00en 12:45gesluit sal weesvir middagete,Maandag totVrydag.jaarprogram 2013MEI 2013JUNIE 201329 Jun. Rhino River Run Mountain BikingJULIE 201326 Jul. Gereformeerde kerk - Wildsete27 Jul. Rhino River Run Mountain BikingAUGUSTUS 201316 Aug. Fynproewersgilde ete31 Aug. Rhino River Run Mountain BikingSEPTEMBER 201328 Sept. Rhino River Run Mountain BikingOKTOBER 2013Help met:• KronieseSiektetoestande• AkuteSiektetoestande• Gewigsverlies• SportbeseringsVir afsprake in Heilbron kontakMagda du Preez 071 454 6791vakanteposHighlands Computersbeskik oor dievolgende vakante pos:JNRREKENAARTEGNIKUSVereistes:Graad 12, Rekenaarondervindingvoordelig, Geldigerybewys sal in jouguns tel, Nie bang virhoogtes nie.CV kan per handafgelewer word by:Highlands ComputersKerkstraat 33Faks na:058 852 2410E-Mail: accounts@highlandscomputers.co.za24 Mei Fynproewersgilde: Kop, stert en tussenin25 Mei Rhino River Run Mountain Biking11, 12 & 13 Okt. Purperfees AGS Kerk26 Okt. Rhino River Run Mountain BikingNOVEMBER 20138 Nov. Fynproewersgilde: Kersete30 Nov. Rhino River Run Mountain BikingDESEMBER 201328 Des. Rhino River Run Mountain BikingTE HUURHEILBRONROLBAL-KLUBHUISTE HUURGeskik vir ongeveer70 mense - huur beloopR500. Sluit in volledigeeetgerei, stoof en 2oonde, gelisensieerdekroeg beskikbaar.Bespreek byIna Slabbert083 389 3279058 8522963Gwoonstelte huur± 6km op Sasolburgpad.2 Slaapkamers,krag ingesluit.2 Badkamers, sitkamer,eetkamer, kombuis,motorhuis.Beskikbaar einde MeiR1 900 per maand.Skakel Danie083 269 5294K0040WARMBRONBOSVELDVAKANSIEVakansiehuis te huur3 Slaapkamersplus loft (slaap 8)2 Badkamers en lapaTans wintertarieweDie OogWarmbronNaboomspruitKontak Loraine082 925 7768Elzabi 076 245 5065K0038woonstelte huurBinne erf.Net beskikbaar vir50jaar en ouer!Geen troeteldiere.Kontak 073 021 1073K0042Neem van professionele foto's• Couples • Singles • Spesiale geleenthedeVir navrae kontak Cynthia071 379 2600Spertyd vir advertensies enbydraes vir die koerant isWOENSDAE om 10:00Menings enopinies watuitgespreekword in brieween rubrieke,is dié van dieindividue enweerspieël nienoodwendig diesiening van dieredaksie nie.BloedskenkkliniekeHier volg die datums vir die bloedskenkklinieke vir Mei 2013:Heilbron - LOKAAL: PolisiesaalKLINIEK TYD: 12h30 – 18h00Dinsdag 28 MeiDag Min/maks 0 WeerKoppies - LOKAAL: NG Moeder KerksaalKLINIEK TYD: 11h30 – 15h30Woensdag 15 MeiFrankfort: LOKAAL: NG KERKSAALKLINIEK TYD: 11:00 – 15:00Vrydag 3 MeiWeervoorspellingSa. 11 Mei 10 - 15 Gedeeltelik bewolk, 50% kans vir reënSo. 12 Mei 7 - 17 SonnigMa. 13 Mei 8 - 19 SonnigDi. 14 Mei 8 - 20 SonnigWo. 15 Mei 10 - 20 SonnigDo. 16 Mei 8 - 18 SonnigVr. 17 Mei 8 - 19 SonnigSa. 18 Mei 9 - 18 SonnigSo. 19 Mei 8 - 18 SonnigMa. 20 Mei 7 - 18 SonnigBEDANKINGOns wil graaghiermee ons dankbetuig aan elkeen watons bygestaan,vertroos enondersteun het bywyse van gebede,telefoonoproepe,sms'e, e-pos enbesoeke tydensdie heengaan vanBarbara.Baie dankie.Koot en Ina Naudeen WaldoK0040Die Heilbron Herald worduitgegee & gedruk deur dieeienaars Heilbron Herald (Edms)betrekkingSBpk, Elsstraat 44,Posbus 166, Heilbron.Tel: (058) 852 3033/4/5Faks: (058) 853 0140E-Pos: herald@heilbron.co.zaWebadres:www.heilbronherald.co.zaSirkuleer in Heilbron, Petrus Steyn, Frankfort,Koppies, Edenville, Oranjeville en Reitz.veiling DV Donderdag16 MEI 2013 om 11:00by Heilbron VeilingskraleBoere, maak asb. seker dat jul skape en beestegebrand of getatoeëer is.Ons het die kopersVir inskrywings envervoer skakelKobus Strydomby 082 839 2723

BLADSY 6 HEILBRON HERALD, VRYDAG 10 MEI 2013KENNISGEWINGSGEREGTELIKE VERKOPINGIn die Laerhof vir die distrik van Reitz gehou te Reitz.Saaknommer: 85/2011In die saak tussen:HJ VENTEREksekusieskuldeiserenMJ RADEBEEksekusieskuldenaar1 X TOYOTA - VENTURE MOTORVOERTUIGMet Registrasienommer - DDT963FS(Groen kleur)Die verkoping sal geskied om 10:00 op 31 Mei 2013 teDe Wetstraat 22, Reitz ingevolge 'n Vonnis en Lasbriefvir Eksekusie gedateer 7 Augustus 2012 van dieLanddroshof vir die distrik van Reitz.Reëls van hierdie verkoping is beskikbaar 24uur voorafgaandedie verkoping te die kantoor te De Wetstraat 22,Reitz. Registrasie as koper is 'n vereiste onderworpe aanbepaalde voorwaardes o.a.1.1 Voorskrifte van die Verbruikersbeskermingswet68 van 2008 (URLhttp://info.gov.a/view/DownloadFileAction?ID=99961)1.2 Fica-wetgewing met betrekking tot identiteiten adresbesonderhede1.3 Betaling van Registrasiegelde1.4 Registrasievoorwaardes: Verkoping sal geskieddeur die kantoor van Balju Reitz.1.5 Met afslaer Mnr WF Minnie1.6 Advertensiegelde teen heersende publikasietarieween verkopingskostes volgens hofreëls,geldGedateer te Reitz op hierdie 12de dag van April 2013.M BLIGNAUTBLIGNAUT & WESSELSSAREL CILLIERSSTRAAT 29POSBUS 6, REITZ, 9810VERW: MNR BLIGNAUT/uvdb/4249GEREGTELIKE VERKOPINGIn die Landdroshof vir die distrik Reitz gehou te Reitz.Saaknommer: 450/2012In die saak tussen:AC ROETZEiserenK ZIMVerweerderIngevolge uitspraak in die landdroshof te Reitz en lasbrieftot geregtelike verkoping gedateer 15 Januarie2013, sal die ondervermelde goedere, Vrydag, 31 Mei2013 om 10:00 te die Landdroskantoor, De Wetstraat 22,Reitz, aan die hoogste bieër verkoop word, naamlik:1 X SITKAMERSTEL1 X MUUREENHEID1 X KISTIPE YSKAS1 X TELEVISIESTEL1 X YSKAS/VRIESKAS3 X STUK KOMBUISKASTE1 X TELEVISIESTEL1 X ELEKTRIESE STOOF2 X TAFEL MET 8 STOELE1 X MIKROGOLF1 X BROOD ROOSTER1 X HOUTRAKTerme: Voetstoots en vir kontantNeem verder kennis dat:Hierdie is 'n verkoping in eksekusie kragtens 'n vonnisbekom in bogenoemde hof in terme van Regulasie 20(3)van die Wet op Verbruikersbeskerming, 68 van 2008, isdie verkoping te die kantoor van die Balju van Reitz, deWetstraat 22, Reitz.Registrasie as koper is 'n vereiste onderworpe aanbepaalde voorwaardes o.a3.1 Voorskrifte van die Verbruikersbeskermingswet68 van 2008 (URLhttp://info.gov.a/view/DownloadFileAction?ID=99961)3.2 Fica-wetgewing met betrekking tot identiteiten adresbesonderhede3.3 Betaling van Registrasiegelde3.4 RegistrasievoorwaardesVerkoping sal geskied deur die kantoor van die BaljuReitz met WF Minnie 083 654 7512.Advertensiegelde teen heersende publikasietariewe &verkopingskoste volgens Hofreëls, geld wyse van betaling:Kontant, bankgewaarborgte tjek of elektronieseinbetaling onderhewig aan aanvaarbare bewys van betaling.Gedateer te Reitz op hierdie 9 de dag van April 2013.CHRISTIE VAN WYK/R688PROKUREUR VIR EISERSAREL CILLIERSSTRAAT 26POSBUS 98REITZ, 9810GEREGTELIKE VERKOPINGIn die Landdroshof vir die distrik Reitz gehou te Reitz.Saaknommer: 170/2012In die saak tussen:MNR PH POTGIETEREiserenESKOM FINANCE COMPANYPROPERTY LIMITEDVerweerderIngevolge uitspraak in die landdroshof te Reitz en lasbrieftot geregtelike verkoping gedateer 26 Maart 2013,sal die ondervermelde goedere, Vrydag, 31 Mei 2013 om10:00 te die Landdroskantoor, De wetstraat 22, Reitz, aandie hoogste bieër verkoop word, naamlik:5 X MEGER PLAT REKENAARSKERM1 X HP KLEUR PRINTER1 X CANON PRINTER6 X LESSENAARS3 X KANTOORSTOELE1 KIC YSKAS/VRIESKAS1 X TAFEL1 X LG MIKROGOLF1 X FAKSMASJIEN (BROTHER)3 X STUK BRUIN KANTOORLESSENAARS1 X HP FOTOSTAATMASJIEN2 X BRUIN KANTOORRAKKE1 X MECER REKENAAR1 X LESSENAAR MET 3 STOELETerme: Voetstoots en vir kontantNeem verder kennis dat:Hierdie is 'n verkoping in eksekusie kragtens 'n vonnisbekom in bogenoemde hof in terme van Regulasie 20(3)van die Wet op Verbruikersbeskerming, 68 van 2008, isdie verkoping te die kantoor van die Balju van Reitz, deWetstraat 22, Reitz.Registrasie as koper is 'n vereiste onderworpe aanbepaalde voorwaardes o.a3.1 Voorskrifte van die Verbruikersbeskermingswet68 van 2008 (URLhttp://info.gov.a/view/DownloadFileAction?ID=99961)3.2 Fica-wetgewing met betrekking tot identiteiten adresbesonderhede3.3 Betaling van Registrasiegelde3.4 RegistrasievoorwaardesVerkoping sal geskied deur die kantoor van die BaljuReitz met WF Minnie 083 654 7512.Advertensiegelde teen heersende publikasietariewe &verkopingskoste volgens Hofreëls, geld wyse van betaling:Kontant, bankgewaarborgte tjek of elektronieseinbetaling onderhewig aan aanvaarbare bewys van betaling.Gedateer te Reitz op hierdie 12 de dag van April 2013.CHRISTIE VAN WYK/P428PROKUREUR VIR EISERSAREL CILLIERSSTRAAT 26POSBUS 98REITZ, 9810WF MINNIEBALJUAAN: DIE BALJU VAN DIE LANDDROSHOFREITZADRES: Voorspoedlaan 2, Industriële gebied, Reitzkennisgewing vanrestourasiesunfox 72CC (2004/068430/23)Hiermee gee ons kennis dat:Sunfox 72 CC (2004/068430/23) weer sy werksaamhedehervat.Indien daar enige besware teen die restourasie van dieBK is moet die beswaar binne 21 dae na plasing vanhierdie advertensie by E & E Rekenmeesters ingedienword.(Finale datum vir beswaar is 10 Junie 2013)NAAM EN ADRES VAN REKENMEESTER:E & E REKENMEESTERSPOSBUS 564, HEILBRON, 9650TEL: 058 853 0931/2/3faks: 058 853 0934VeldbrandeDit is alweer wintertyd en ongelukkig ook dietyd waarin veldbrande ontstaan. Boere/grondeienaarsmoet asseblief vroegtydig voorsiening maak omvoorbrande, brandpaaie ens. te maak om dierisiko te verminder.Hannes Viljoen, oud-Wilgie, het op 16 Maart 2013 in die huwelik getree met Amelda Pieterse te Frankfort met dieonthaal te Siesta Gastehuis. Hannes is die seun van Albert en Ina Viljoen van Frankfort. Die paartjie vestig hulle opPetrus Steyn.Tau Thaba doen dit weerDie 27ste en 28ste April het Tau Thaba Wilds- en Leeuplaas 'n heerlike fees aangebied. Op die foto bo is 'n orkeslidvan die Skemeraand Orkes. 'n Boere-orkeskompetisie is die Vrydagaand gehou waarna die "Kannie Worrie"Orkes die wenner was. Van die ander gaskunstenaars wat tydens die fees opgetree het was verskeie Boere-orkeste,Adam Tas, Chrizaan, Hannes van Tonder, Annel Botha en Andre Nel. Die 26ste Mei tree Jay en Liani May op.Dolly Pretorius saam met een van die leeuwelpies.Van die gaste wat die fees bygewoon het.WF MINNIEBALJUAAN: DIE BALJU VAN DIE LANDDROSHOFREITZADRES: Middeltonstraat 48, ReitzPOLIO AND MEASLESCAMPAIGN 20131st Round 29 April - 17 May 2013POLIO AND MEASLES 2nd Round17 - 28 June 2013TARGETS GROUPSPOLIO - All children less than 5 years will receive twodoses of Polio - 4 weeks apart (During 1st and 2nd rounds)MEASLES - All children at 9 moths to less than 5 years ofage will receive one doses of measles during first round.CAMPAIGN WILL BE HANDLE ASA FAST LINE IN THE CLINICSPLEASE REPORT AT RECEPTION AND BRINGYOUR CHILD's IMMUNISATION CARD WITH.THANK YOU!Verseker ook dat daar om werkershuise enander geboue waar brande nog kan ontstaan, voorsorgmaatreëlsgetref is om brande te voorkom.Sluit ook aan by u naaste brandvereniging indienu nog nie lid is van ‘n brandvereniging nie.Menings en opinies watuitgespreek word inbriewe en rubrieke,is dié van die individueen weerspieël nienoodwendig die sieningvan die redaksie nie.Die kinders is vermaak deur "vryf 'n welpie". Op die foto is van die kinders tydens die fees.

HEILBRON HERALD, VRYDAG 10 MEI 2013BLADSY 7

BLADSY 8 HEILBRON HERALD, VRYDAG 10 MEI 2013LARGE FORMATPRINTING• Printing of ads for vehicles• Printing on magnet stickers• Printing on PVC• Printing of canvas• Printing of banners• Printing of stickers• Printing of signage• Printing on T-shirts44 Els Street HeilbronTel: 058 852 3033Fax: 058 853 0140heilbron.herald@gmail.comDie Heilbron Herald worduitgegee & gedruk deur dieeienaars Heilbron Herald (Edms)betrekkingSBpk, Elsstraat 44,Posbus 166, Heilbron.Tel: (058) 852 3033/4/5Faks: (058) 853 0140E-Pos: herald@heilbron.co.zaWebadres:www.heilbronherald.co.zaSirkuleer in Heilbron, Petrus Steyn, Frankfort,Koppies, Edenville, Oranjeville en Reitz.SPERTYD VIRADVERTENSIES ENBYDRAES VIR DIEKOERANT ISWOENSDAGOM 10:00VAKATUREOK-DELIASSISTENT BESTUURDERVOLWASSE DAMEVereistes:• Deeglike kennis van kosmaak.• Goeie menseverhoudingskan handhaaf.Mededingende salaris en aangenamewerksomstandighede word gebied.Aansoeke sluit20 Mei 2013Dien CV's in byOK Grocervir aandag Santie du Toit.Rolbalklubsverbind hullemet moedersNoudat die winterseisoenop hande isen die rolbalbane vinnigerspeel kan dieouers van dae weertot hulle reg kom -hulle kan nou al diegevoel deur die jareopgebou tentoonstel.Maar Meimaand isook nie net die inleidingtot die winter sekoue weer nie. Daarword ook tereg gedinkaan die rol wat diemoeders van hierdiewêreld speel.Koppies rolbalklubbied Saterdag ’nMoedersdagfunksieaan waar al die moedersspeel en ookelkeen ’n prys wen.Hulle verwag 22spelers gaan deelneemen indien daarnog belangstellendesis kan hulle opruk rolbalbaantoe. Dit gaan’n fees wees. Diemoeders gaan bederfword.Noord-Vrystaat seBESIGHEIDSUREMaandaetotVrydaeviere kampioenskaphet toe nie vir Valsrivierhoogtepunte opgelewernie. Diemansafdeling is gewendeur Goudvelden die dames deurRiemland.Rolbal hou dieonderstaande gediggievoor aan al diemoeders wat jaar inen uit meer as hullekant bring om die spelen hulle klubs in standte hou - julle speel ’ngroot en onbaatsugtigerol.Die gedig is diewerk van Viooltjie.Mamma...ek bring vir jou’n mandjiedis vol en styf gepak...hierin het ekdankies...dis vir alleswat jy doenvir elke liewe drukkieen vir elkevoorkop soenvir al die pleisters07:30 tot 17:00Saterdae08:30tot 13:00wat jy plakook elketjoklitkoek gebakvir elke traan virmy gepinkook elke lag oormy gelukvir die voorbeeldwat jy leefaltyd weer enweer vergeefen die sagte woordewat jy praatwat nooit verwyt enniemand haatvir elke las wat jyhelp drajou vermoë omnooit te klajou liefde is nie inpraat of klank niedis in omgee...en ek sê DANKIE...en in my mandjie isdaar ook blommein geel...die kleur waarvanjy houen ek weet jy geenie om niemaar daar's ook ’ntitseltjie blou.Elsstraat 44 HEILBRONTel: 058 852 3033 • Faks: 058 853 0140epos: heraldoffice@heilbron.co.zaThe nüvi42LM comeswith FREELifetime MapUpdatesNO REGISTRATION ORACTIVATION REQUIREDSimply connect the unit toyour computerusing the supplied USB cable,and let Garmin Express do allthe available updates.44 Els Street HEILBRON Tel: 058 852 3033herald@heilbron.co.zaR1250.00

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!