12.07.2015 Views

Veediewe vasgetrek - heilbronherald.co.za

Veediewe vasgetrek - heilbronherald.co.za

Veediewe vasgetrek - heilbronherald.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

BLADSY 6 HEILBRON HERALD, VRYDAG 10 MEI 2013KENNISGEWINGSGEREGTELIKE VERKOPINGIn die Laerhof vir die distrik van Reitz gehou te Reitz.Saaknommer: 85/2011In die saak tussen:HJ VENTEREksekusieskuldeiserenMJ RADEBEEksekusieskuldenaar1 X TOYOTA - VENTURE MOTORVOERTUIGMet Registrasienommer - DDT963FS(Groen kleur)Die verkoping sal geskied om 10:00 op 31 Mei 2013 teDe Wetstraat 22, Reitz ingevolge 'n Vonnis en Lasbriefvir Eksekusie gedateer 7 Augustus 2012 van dieLanddroshof vir die distrik van Reitz.Reëls van hierdie verkoping is beskikbaar 24uur voorafgaandedie verkoping te die kantoor te De Wetstraat 22,Reitz. Registrasie as koper is 'n vereiste onderworpe aanbepaalde voorwaardes o.a.1.1 Voorskrifte van die Verbruikersbeskermingswet68 van 2008 (URLhttp://info.gov.a/view/DownloadFileAction?ID=99961)1.2 Fica-wetgewing met betrekking tot identiteiten adresbesonderhede1.3 Betaling van Registrasiegelde1.4 Registrasievoorwaardes: Verkoping sal geskieddeur die kantoor van Balju Reitz.1.5 Met afslaer Mnr WF Minnie1.6 Advertensiegelde teen heersende publikasietarieween verkopingskostes volgens hofreëls,geldGedateer te Reitz op hierdie 12de dag van April 2013.M BLIGNAUTBLIGNAUT & WESSELSSAREL CILLIERSSTRAAT 29POSBUS 6, REITZ, 9810VERW: MNR BLIGNAUT/uvdb/4249GEREGTELIKE VERKOPINGIn die Landdroshof vir die distrik Reitz gehou te Reitz.Saaknommer: 450/2012In die saak tussen:AC ROETZEiserenK ZIMVerweerderIngevolge uitspraak in die landdroshof te Reitz en lasbrieftot geregtelike verkoping gedateer 15 Januarie2013, sal die ondervermelde goedere, Vrydag, 31 Mei2013 om 10:00 te die Landdroskantoor, De Wetstraat 22,Reitz, aan die hoogste bieër verkoop word, naamlik:1 X SITKAMERSTEL1 X MUUREENHEID1 X KISTIPE YSKAS1 X TELEVISIESTEL1 X YSKAS/VRIESKAS3 X STUK KOMBUISKASTE1 X TELEVISIESTEL1 X ELEKTRIESE STOOF2 X TAFEL MET 8 STOELE1 X MIKROGOLF1 X BROOD ROOSTER1 X HOUTRAKTerme: Voetstoots en vir kontantNeem verder kennis dat:Hierdie is 'n verkoping in eksekusie kragtens 'n vonnisbekom in bogenoemde hof in terme van Regulasie 20(3)van die Wet op Verbruikersbeskerming, 68 van 2008, isdie verkoping te die kantoor van die Balju van Reitz, deWetstraat 22, Reitz.Registrasie as koper is 'n vereiste onderworpe aanbepaalde voorwaardes o.a3.1 Voorskrifte van die Verbruikersbeskermingswet68 van 2008 (URLhttp://info.gov.a/view/DownloadFileAction?ID=99961)3.2 Fica-wetgewing met betrekking tot identiteiten adresbesonderhede3.3 Betaling van Registrasiegelde3.4 RegistrasievoorwaardesVerkoping sal geskied deur die kantoor van die BaljuReitz met WF Minnie 083 654 7512.Advertensiegelde teen heersende publikasietariewe &verkopingskoste volgens Hofreëls, geld wyse van betaling:Kontant, bankgewaarborgte tjek of elektronieseinbetaling onderhewig aan aanvaarbare bewys van betaling.Gedateer te Reitz op hierdie 9 de dag van April 2013.CHRISTIE VAN WYK/R688PROKUREUR VIR EISERSAREL CILLIERSSTRAAT 26POSBUS 98REITZ, 9810GEREGTELIKE VERKOPINGIn die Landdroshof vir die distrik Reitz gehou te Reitz.Saaknommer: 170/2012In die saak tussen:MNR PH POTGIETEREiserenESKOM FINANCE COMPANYPROPERTY LIMITEDVerweerderIngevolge uitspraak in die landdroshof te Reitz en lasbrieftot geregtelike verkoping gedateer 26 Maart 2013,sal die ondervermelde goedere, Vrydag, 31 Mei 2013 om10:00 te die Landdroskantoor, De wetstraat 22, Reitz, aandie hoogste bieër verkoop word, naamlik:5 X MEGER PLAT REKENAARSKERM1 X HP KLEUR PRINTER1 X CANON PRINTER6 X LESSENAARS3 X KANTOORSTOELE1 KIC YSKAS/VRIESKAS1 X TAFEL1 X LG MIKROGOLF1 X FAKSMASJIEN (BROTHER)3 X STUK BRUIN KANTOORLESSENAARS1 X HP FOTOSTAATMASJIEN2 X BRUIN KANTOORRAKKE1 X MECER REKENAAR1 X LESSENAAR MET 3 STOELETerme: Voetstoots en vir kontantNeem verder kennis dat:Hierdie is 'n verkoping in eksekusie kragtens 'n vonnisbekom in bogenoemde hof in terme van Regulasie 20(3)van die Wet op Verbruikersbeskerming, 68 van 2008, isdie verkoping te die kantoor van die Balju van Reitz, deWetstraat 22, Reitz.Registrasie as koper is 'n vereiste onderworpe aanbepaalde voorwaardes o.a3.1 Voorskrifte van die Verbruikersbeskermingswet68 van 2008 (URLhttp://info.gov.a/view/DownloadFileAction?ID=99961)3.2 Fica-wetgewing met betrekking tot identiteiten adresbesonderhede3.3 Betaling van Registrasiegelde3.4 RegistrasievoorwaardesVerkoping sal geskied deur die kantoor van die BaljuReitz met WF Minnie 083 654 7512.Advertensiegelde teen heersende publikasietariewe &verkopingskoste volgens Hofreëls, geld wyse van betaling:Kontant, bankgewaarborgte tjek of elektronieseinbetaling onderhewig aan aanvaarbare bewys van betaling.Gedateer te Reitz op hierdie 12 de dag van April 2013.CHRISTIE VAN WYK/P428PROKUREUR VIR EISERSAREL CILLIERSSTRAAT 26POSBUS 98REITZ, 9810WF MINNIEBALJUAAN: DIE BALJU VAN DIE LANDDROSHOFREITZADRES: Voorspoedlaan 2, Industriële gebied, Reitzkennisgewing vanrestourasiesunfox 72CC (2004/068430/23)Hiermee gee ons kennis dat:Sunfox 72 CC (2004/068430/23) weer sy werksaamhedehervat.Indien daar enige besware teen die restourasie van dieBK is moet die beswaar binne 21 dae na plasing vanhierdie advertensie by E & E Rekenmeesters ingedienword.(Finale datum vir beswaar is 10 Junie 2013)NAAM EN ADRES VAN REKENMEESTER:E & E REKENMEESTERSPOSBUS 564, HEILBRON, 9650TEL: 058 853 0931/2/3faks: 058 853 0934VeldbrandeDit is alweer wintertyd en ongelukkig ook dietyd waarin veldbrande ontstaan. Boere/grondeienaarsmoet asseblief vroegtydig voorsiening maak omvoorbrande, brandpaaie ens. te maak om dierisiko te verminder.Hannes Viljoen, oud-Wilgie, het op 16 Maart 2013 in die huwelik getree met Amelda Pieterse te Frankfort met dieonthaal te Siesta Gastehuis. Hannes is die seun van Albert en Ina Viljoen van Frankfort. Die paartjie vestig hulle opPetrus Steyn.Tau Thaba doen dit weerDie 27ste en 28ste April het Tau Thaba Wilds- en Leeuplaas 'n heerlike fees aangebied. Op die foto bo is 'n orkeslidvan die Skemeraand Orkes. 'n Boere-orkeskompetisie is die Vrydagaand gehou waarna die "Kannie Worrie"Orkes die wenner was. Van die ander gaskunstenaars wat tydens die fees opgetree het was verskeie Boere-orkeste,Adam Tas, Chri<strong>za</strong>an, Hannes van Tonder, Annel Botha en Andre Nel. Die 26ste Mei tree Jay en Liani May op.Dolly Pretorius saam met een van die leeuwelpies.Van die gaste wat die fees bygewoon het.WF MINNIEBALJUAAN: DIE BALJU VAN DIE LANDDROSHOFREITZADRES: Middeltonstraat 48, ReitzPOLIO AND MEASLESCAMPAIGN 20131st Round 29 April - 17 May 2013POLIO AND MEASLES 2nd Round17 - 28 June 2013TARGETS GROUPSPOLIO - All children less than 5 years will receive twodoses of Polio - 4 weeks apart (During 1st and 2nd rounds)MEASLES - All children at 9 moths to less than 5 years ofage will receive one doses of measles during first round.CAMPAIGN WILL BE HANDLE ASA FAST LINE IN THE CLINICSPLEASE REPORT AT RECEPTION AND BRINGYOUR CHILD's IMMUNISATION CARD WITH.THANK YOU!Verseker ook dat daar om werkershuise enander geboue waar brande nog kan ontstaan, voorsorgmaatreëlsgetref is om brande te voorkom.Sluit ook aan by u naaste brandvereniging indienu nog nie lid is van ‘n brandvereniging nie.Menings en opinies watuitgespreek word inbriewe en rubrieke,is dié van die individueen weerspieël nienoodwendig die sieningvan die redaksie nie.Die kinders is vermaak deur "vryf 'n welpie". Op die foto is van die kinders tydens die fees.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!