12.07.2015 Views

Veediewe vasgetrek - heilbronherald.co.za

Veediewe vasgetrek - heilbronherald.co.za

Veediewe vasgetrek - heilbronherald.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

BLADSY 4 HEILBRON HERALD, VRYDAG 10 MEI 2013Herald Fokus:Moedersdag Sondag 12 MeiSondag is dit Moedersdag. Het jyal iets spesiaals vir die moederin jou gesin gekoop of beplan?Wees kreatief en onthou dat ’nkaartjie of geskenk wat jy selfgemaak het, ’n ma se hart baiewarmer laat klop as ’n gekooptewinkelgeskenk. Natuurlik bly ontbytin die bed met ’n blom wat jy indie tuin gepluk het altyd ’n wenner!O orsprong:Inligting wat deur ensiklopedieëoor die geskiedenisvan Moedersdag verstrek word, duidaarop dat die viering vanMoedersdag teruggaan na die lentefeesvieringsin antieke Griekelandter ere van Rhea, die Moeder vandie gode. Later, teen 250 v.M. (voorMessias), is daar ook soortgelykefeesdae in Rome ter ere van Cybele,die Moedergodin, gehou.Hierdie fees het as “Hilaria”bekend gestaan en is gewoonlikvan 15 Maart tot 18 Maartgehou.Heelwat later, teen die sewentiendeeeu, het die Katoliekekerk in Engeland begin om“Mothering Sunday” op die vierdeSondag van die “Lent”-seisoen tehou (“Lent” is die 40 dae periodevan verootmoediging voor “Easter”elke jaar en die vierde Sondag valgewoonlik in Maart of April).Hierdie vierde Sondag van“Lent” (ook genoem: “MidlentSunday”) is spesifiek daaraangewy om die moeders van Engelandte vereer.Die arm werkers wat in baiegevalle ver van hul gesinne afby hul base gewoon en gewerk het,het hierdie dag “af” gekry en isaangemoedig om na hulle gesinnete gaan en die dag saam met hullemoeders deur te bring.Hulle het gewoonlik ’n spesialekoek, die sogenaamde “motheringcake” saamgeneem huis toe,sodat daar behoorlik feesgevier konword.Met die verspreiding van dieChristendom deur Europa hetdit gebruiklik geraak om op“Mothering Sunday” na die plaaslikeRooms Katolieke kapel te gaanen spesiale offers te bring ter erevan die “Mother Church”. So hethierdie dag die konnotasie verkrydat dit ’n dag is om gawes aan diegewone moeders, sowel as die groter“Moeder”(dit wil sê die KatoliekeKerk) te bring.Historici meen dat die redewaarom die “Mother Church”ook op hierdie dag vereer is, isomdat die vroeë kerk (in die tyd vanKonstantyn) meeste van die gebruikewat voorheen aan die moedergodingekoppel is, effens aangepas het endit toe in hierdie gewysigde vormaan die “Mother Church” gekoppelhet.Seremonies, gebruike en titelswaarmee Moeder Cybele voorheenvereer is, is deur die kerk indiens geneem om Moerder Maria tevereer.Die bekendste voorbeeld hiervanis die benaming “theotokos”(“Mother of God”) wat vandag nogvir Maria gebruik word en watopvallend ooreenstem met die titel(“Mother of the gods” – soms ook“Mother of God”) wat voorheen virRhea en Cybele gebruik is.Met die aanvang van dieIndustriële Revolusie teen dieeinde van die 18 de eeu het“Mothering Sunday” sy prominensiein Engeland en die res vanEuropa verloor.Hierna het die toneel van moedersdagvieringna Amerika verskuif.Anna M. Jarvis (1864-1948)het met die idee vorendag gekomom elke jaar ’n dag af te sonderwaarop daar erkenning gegee wordvir die onontbeerlike rol van moedersin mense se lewens.Die goewerneur van WesVirginia het die eersteMoedersdag Proklamasie in 1910uitgevaardig.Teen 1911 was daar nie meer ’nstaat in Amerika waarMoedersdag nie op een of anderwyse gevier is nie. Hierdie gebruikhet spoedig na ander lande oorgewaaien op 12 Desember 1912 is die“Mother’s Day InternationalAssociation” gestig met die doel omwêreldwyd die viering vanMoedersdag te bevorder en aan temoedig.In 1914 het President WoodrowWilson van Amerika Moedersdagas amptelike vakansiedag verklaarwat jaarliks op die tweede Sondagvan Mei gehou moes word. Dieselfdegebruik word vandag nog in meestelande ter wêreld gevolg.Lig opons padHartsgeskenkeDis nie die dingewat ons koopWat ons verryk ofverbly nieMaar wel die"geskenkiesvan die hart"Deur geld niete verkry nie.'n Glimlag bly, 'nwoordjie sag,'n Hoofknik stilen teer,Is alles kleingeskenkies uitDie skathuisvan die Heer.Dis dinge wat onsnie kan koopWant disonmoontlik omMet geld of goud,bedagsaamheidEn liefde tebekom.Dis lewensskattewat ons nooitMet geld te koopkan kry,en ryklik is dieloon van hulWat dit somildelik versprei.Helen Steiner RiceSpreuke 3: 5 - 6Vertrou volkomeop die Here enmoenie op jou eieinsigte staatmaak nie.Ken Hom in alleswat jy doen en Hysal jou die regtepad laat loop.HeilbronDienssentrumBreëstraat 54 HeilbronTel: 058 853 0317Bestuurder: R v VuurenTel: 072 341 2730MaandelikseprogramMaandag:08:45 GimtrimDinsdag:10:00 Algemene byeenkomsmet interessante programaanbiedingEerste Woendag:08:30 HaarsalonTweede Woensdag:10:00 Pure bederf ofsommer netDerde Woensdag:08:30 VoetsorgDonderdag:17:00 KooroefeningOp en WakkerDienssentrumvir Bejaardes ReitzProgram vir weekMaandag09:00 KooroefeningDinsdag09:00 BloeddrukkeWoensdag09:00 Dorp toe10:00 VoetsorgDonderdag10:00 Sosiale programVrydag09:00 BybelstudieKontakpersoonPetro Pretorius082 325 1322HEILBRON KERKNUUSNG MOEDERSondag: (Moedersdag)09:30 Kerkraadsbiduur10:00 ErediensSin Kol: Vir VrouelidmateKategese / Gemeentetee Blok 218:30 Pinkster (Suid)18:30 Maandag tot Vrydag Pinksterby NG Suid KerkNG SUIDSondag: (Moedersdag)09:30 ErediensSin Kol: VrouelidmateKategese18:30 Pinkster18:30 Maandag tot Vrydag PinksterGEREFORMEERDE KERKSONDAG:1ste Diens: 09:30 Erediens2de Diens: 11:00 ErediensNEDERDUITSCHHERVORMDE KERKDs Herman Gothan058 852 1174 of 076 889 6680SONDAG:09:30 ErediensVoorbereidingsdiensSewende Sondag van die OpstandingKategese Les 12Teeskink Wyk 3Voorleser: Ouderling BiermanAGS Pleinstraat 72Sondag 10:00 ErediensSondagskool Sondag 10:00Biduur Woensdag 18:30Kontakpersone: Past CJ GroblerTel: 058 853 1016 • Sel: 082 344 4638CHRISTUS GEMEENTE(H/v Right- & Gilbertstrate)SONDAG: 09:30 ErediensNavrae: Past Marius DelportSel: 076 500 9836 / Faks: 058 853 0582AP-KERKTweedestraat, Vegkop-uitbr.sondag:08:00 Erediens (Edenville)10:00 Erediens (Heilbron)VoorbereidingVBO Les 13METHODIST CHURCHSUNDAY: Worship service 09:30 eachSunday. Almal welkom / All wel<strong>co</strong>me.Contact Pastor Caryl Loots083 435 8889 or 058 853 0486.EVANG. GEREF. KERKFRANKFORT (Markstr. 20)SONDAGOGGEND: 10:00 ErediensSondagaand: 18:00 ErediensWOENSDAE: 18:00 BiduurNavrae: Ds Johann DörnbrackTel: 083 275 6326 of 058 813 2424LEWENDE WOORD GEMEENTE(AGS) PETRUS STEYNPastoor Kobus Davids Tel: 058 871 4063Biblioteek TyeSONDAE: 09:30 Erediens17:00 Woordskool in SomerDINSDAE: 06:30 IntersessieWOENSDAE: 10:00 Vrouebiduur18:00 Selgroep en biduurPENTECOSTAL CENTRE(Assemblies of God, Sandersville)SONDAG: 10:00 Heiligmakingsdiens17:00 EvangeliediensMAANDAG: 18:30 JeugDINSDAG: 18:00 GemeentebiduurMatt 26:38, Jak 5:16, Eff 6:18WOENSDAG: HuisselDONDERDAG: 18:00 SustersbidaandVRYDAG: 18:00 JeugaandSATERDAG: 15:00 Worship Team oefen.Enige gebedsversoeke skakel:(058) 852 2190Navrae: Pastoor B Bentosha(058) 852 2190A.G.S KERK SANDERSVILLESONDAG:Oggenddiens 10:00Maandag Huissel 06:00Biduur Woensdag 06:00Kontak P. van StadenCANAAN APOSTOLIC FAITH MISSIONSANDERSVILLEDINSDAE: 17:00 Jeugdienste & OefeningeWOENSDAE: 17:00 Gemeentediens & BiduurSONDAE: Heiligmaking om 10:30Vir meer inligting kontak Pastoor JoeyPienaar 082 673 2321 of Evangelis FransLottering 078 402 2000.ASSEMBLIES OF GOD WORSHIPCENTRE SANDERSVILLETUESDAY: Prayer service 18:00WEDNESDAY: Home service 18:00THURSDAY: Bible Study 18:00SATURDAY: A.OG 4G Practices 16:00(Great Gifted Gospel Group)SUNDAY: Home service 10:00Sunday School 09:00A.OG 4G Practices 16:00Prayer request:Church Pastor Revell 078 425 2502Pastor Edward 082 407 3106Pastor Steven 083 943 4285PINKSTER PROTESTANTE KERKFRANKFORTSONDAE: 08:45 Sondagskool10:00 Erediens18:00 Evangelie diensWOENSDAE: 10:00 Sustersbiduur18:30 GemeentebiduurVRYDAE: 19:00 JeugbyeenkomsNavrae: Pastoor SFP GroblerTel: 058 813 2036 Sel: 071 123 1013AFRIKAANSE BAPTISTE KERKFRANKFORTSONDAG: Oggenddiens 10:0018:00 BybelstudieWOENSDAG: Biduur 18:00Navrae: 082 324 4436Heilbron Biblioteek is vyf dae per week vir die publiek oop en dietye is as volg: MAANDAE - VRYDAEOop 09:00 - 16:30Biblioteek is gesluit op Saterdae.Christ the RockKoinonia ChurchHeilbron/PhiritonaEk is ’n evangelis met ’n passie om siele vir die Here te wen, in besonder diepersone wat nog nooit die Evangelie van Jesus Christus gehoor het nie. Ekverkondig die reddende genade van die Here vir alle mense. Ek wil baie graagdie geleentheid gegun word om die Evangelie op die plase in die Heilbrondistrikte verkondig. Boere is baie welkom om my te kontak in die verband.PASTOOR AARON MOEPISel: 071 017 8024 • Epos: aaronmoepi@gmail.<strong>co</strong>m

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!