11.07.2015 Views

Padwerke vorder goed - Heilbron Herald

Padwerke vorder goed - Heilbron Herald

Padwerke vorder goed - Heilbron Herald

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

www.heilbronherald.co.zaWEEK 12 Deel 104 donderDAG 28 maart 2013R2-00 (BTW ingesluit)DIENSTE• Eie graan terug gewaarborg• Sif op plaas van kliënt• Verskaf van 25 kg - 1 ton sakke• Graan word geweeg en gesakSKAKELJackie 082 563 8009Jack 082 455 7799Sif van allesoorte graanPadwerke vorder goedLangmarkstraat: Die een kant van die pad waar inwoners bly is besig om oorgedoen te word. ’n Inwoner van Heilbron het gesê dit is n groot irritasie vir hulle want dit gaan ’n gesukkel afgee om by hulle huise uit te kom. "Onsvoertuie is baie laag en kan nie deur die hope grond ry nie, maar ons is vol hoop dat die proses vinnig sal gaan," het hy gesê. Vir die inwoners wat nie weet nie, die ry/stopteken het geskuif en is al oorkant die Uniefeesdam.HEILBRONVANAF APRIL 2013is Spar se besigheidsure verleng vir u geriefMaandae tot Donderdae:07:00 tot 19:00Vrydae & Saterdae:07:00 tot 20:00Sondae & Publieke Vakansiedae:08:00 tot 17:00VOLGENDE HEILBRON VEILINGDINSDAG, 2 APRIL 2013PIET BOSHOFFSel. 083 210 7135BKB Louwid Noord:“Waar sake ELKE keerdie EERSTE keer REGgedoen word!”

BLADSY 2Sonop Boerevereniging- positiwiteit in landbouMnr Izak Bosman van Petrus Steyn (regs) saam met Mnr Kallie Schoeman van Schoeman Boerdery (links).HEILBRON HERALD, donderDAG 28 maart 2013Tydens die jaarlikse oesdag van SonopBoerevereniging wat Petrus Steyn, Lindley,Reitz en Bethlehem bedien, is ‘n suksesvolledag aangebied vir ± 230 gaste. Daar wasverskeie saad-, kunsmis- en chemiese maatskappyebetrokke wat verskillende mielieensojabone kultivar, bemestings en bespuitingproewe ten toon gestel het.Boere van regoor die gemeenskap het dieverrigtinge bygewoon. Die dag is geopendeur Mnr. Albert en Mev. Dalena Ferreira.Daarna was Mnr. Kallie Schoeman vanSchoeman Boerdery die hoofspreker. Hymotiveer boere oor hoe om positiwiteit tebehou in landbou deur produktiwiteit te verbeter.Mnr. Koos Muller van Frankfort hetas Seremoniemeester gesorg vir baie vermaak.Mnr. James Williams van VKB praatoor die voordele van VKB Versekering.Daarna is die wenner van die wenblokmielies bekend gemaak. Mnr. Izak Bosmanis aangewys as die jaarlikse wenner met diehoogste mielieopbrengs in die streek - 11.02ton per hektaar op droëland. Mnr. BernardMeyer in die tweede plek en Mnr. JohanKotze derde. Almal se gemiddeld beloopmeer as 10 ton per hektaar.Verskeie meganisasie uitstallers wasbetrokke. Die dag is afgesluit met ‘n heerlikeete deur Waterbron VLU.Rotteplaag• Ebeth MüllerSTOORSKOONMAAKEn toe tref die rotteplaag die Moederstad,Kaapstad en ’n rot byt mev Zille aan haartoon. ’n Paar jaar gelede was dit ’n rotplaagin Italië wat die inwoners desperaat gehadhet. Die dorpkatte kon nie meer byhou nie,ek glo die stomme goed was al so dik vanrotvleis dat hulle vegetariërs geword het.Die skepe en treine het die rotte na Kaapstadgratis vervoer vanaf ander lande en die binneland.Vanmelewe, toe die mielies en graansorghumnog in die store op "stacks" gepak wastot die boere eers gehoor het wanneer dieJode later hulle pryse gaan opsit, het rotfamiliesook lekker kom nesskop tussen diestapels graan en soms groot skade aangerig.Wanneer die stoorkatte, wat net melk gekryhet om te drink genoeg begin kry het vanrotvleis, het die boere begin navraag doenaan die Jode oor die pryse van die graan.Wanneer die pryse reg was, het die gewerskafbegin. Die waens is uit die stoor gehaalen die osse is ingespan.Vier werkers klim bo-op die "stacks", vatdie sak en laat sak hom waar een onder diesak inspring om dit op sy kop te balanseer enwa toe te dra. Hoe laer die "stacks" word,hoe meer rotte kom daar van die agterkantuit. Een of twee werkers is die rotslaners metpikstele of kieries, maar gee later moed op.My twee oudste broers, Koos (later boer) enFilus (later dominee) was die optellers enmoes die rotte in hope van tien pak. Jy't glonet sterte gesien lê. Nog ’n wa is gelaai naHoogtestasie waar Mr Freed gereël het vir ’ntreintrok en die koper was van die graan.Wanneer die stoor byna leeg was, is al wat’n hond op die plaas, opgekommandeer. Diewerkers wou ook sien wie se honde diebraafste is. Teen hierdie tyd het die stoorkatteal lankal bo in die bome die spulletjiesit en bekyk. Ons een ou buurman, oom Isakvan Niekerk, het met sy Foksie gekom, watnie geweet het hoe en wat nou nie. Hy het ’nrot gegryp en vir ’n paar minute die ding insy bek gestaan en rondskud, sy senuweeswas blykbaar aan die begin al klaar. Diewindhonde en Boele hardloop later inmekaarvas, dan moes hulle eers uitmekaargemaak word.Ou Andries, wat die kwaaiste ou vrou opdie plaas gehad en naweke met die krag vandie tuisgemaakte sorghumbier wat hyskelmpies uit die rotgevrete sakke gehaalhet, was g'n bang vir ’n rot nie. En systeekhaarbrak was die braafste, want hy'tblykbaar die ou se besoekies aan die stoorgoed geken. Die ou staan eenkant en moedigvir steekhaar aan terwyl Foksie die rotte eersmorsdood skud in plaas van doodbyt. Maarou Andries het glo nog en grootbek staan enspog oor sy hond en dat hyself g'n gril het vir’n rot nie, toe hy ’n paar voet in die lug opvlie,want die rot is by sy broekspyp in en optot in sy hemp. Die rot was pap gedruk asofdie wa se agterwiel oor hom gery het.Dis ’n gelag en lawaai want nou vlug dierotte balke toe, die stoor is leeg. Party werkersis met kieries agterna en slaan die rottevan bo af terwyl die dood onder wag, hetsy’n hond of ’n piksteel. Die lawaai van lag engeraas het die steekhaar, Foksie en windhondestert tussen die bene laat weghol.Oom Isak was so kwaad dat hy sy hondonder die klippe gesteek het.My ma het my eendag die hele affêre sit envertel, dat die twee boeties toe ook so op holgeraak het met die rotte se hope van tienmaak, dat die twee ook aanmekaar gespringhet en mekaar bloedneus geslaan het. In diegeharwar, het die klein predikantjie wat linksen regs ewe goed was, sy broertjie byna vermorsel,Pa moes glo ingryp.In al die geraas en lawaai het Pa die getalsakke op die waens verloor en ’n briefiesaam met die touleier gestuur hoeveel dit iswat hy dink dit is. Ou Mr Freed skryf toeterug dat Pa sewe sakke te min getel het endat die tjek vir die regte getal uitgeskryf is.Ma het vertel dat die Foksie van oom Isakglo ’n paar dae net lê en slaap het. Hy het of’n nekwerwel geskuif of harsingskuddinggehad. Toe daar by oom Isak ’n rot in dierondawel uitspring agter die meelsak, het diebrak rotse toe gehardloop en eers teruggekomdie aand vir sy pap en melk.Dit is nou nog, na al die jare, op al dieplase ’n gewoonte. Die boere hou nog stoorkatteaan en gee nie meer veel gif nie, metdie gevolg dat die uile weer hulle verskyninggemaak het. Die graan word deesdae mosdirek van die land na die graansuiers metlorries vervoer.So Kaapstad, bring julle honde en laat diekranse van die berge weergalm. As hulle nethulle paspoorte kan sien, kan die Kapenaarsdie rotte se visums inkort en terugstuur vanwaarhulle vandaan kom!Sterkte!Veldtog teen transformasie en swartekonomiese bemagtiging beginDie Vryheidsfront Plus het vandag oorlogverklaar teen transformasie in die vorm vanregstellende aksie en swart ekonomiesebemagtiging (SEB) nadat president JacobZuma in die parlement op 'n mondelingevraag van die VF Plus verklaar het dat hy nievan enige slagoffers weet wat deur die beleidgeraak is nie.Hy het die opposisie genooi om die gevallevan diskriminasie onder sy aandag te bring."Die VF Plus loods dus vandag 'n veldtogwaarin alle persone wat negatief geraak isdeur regstellende aksie en swart ekonomiesebemagtiging, gevra word om 'n petisie teteken en hul verhaal te vertel van die onregvan 'n beleid wat hulle gereduseer het tottweedehandse landsburgers.“Die ANC kan nie meer langer hierdie diskriminerendepraktyke volhou nie en hierdieis 'n daadwerklike geleentheid om dit feitelikonder die aandag van die regering te bring ensodoende te begin met die afskaffing van diebeleid," sê adv. Anton Alberts, die VF Plus separlementêre woordvoerder oor ekonomiesesake."Die erkenning van die president dat geeninligting of navorsing bestaan oor die effekvan transformasie nie, is 'n bewys dat diebeleid onderlê is deur swak navorsing en dusirrasioneel is. Dit maak die beleid aanvegbaarin die howe.Indien die regering nie die skade wat diebeleid van transformasie skep wil erken nie,sal die howe en internasionale fora soos dieVN, hieroor genader moet word.Die VF Plus sal later ook vennote in dieEuropese Parlement vra om sanksies teen dieANC in te stel indien nodig. Die tyd vir sosioekonomiesediskriminasie teen wit- en bruinmense,is verby," sê Alberts.Hy sê ook dat ANC-lede in parlementêrekomitees privaat erken dat hulle al hoe meerongemaklik raak met die voortsetting vandiskriminasie teen wittes."Hierdie is dus nou 'n geleentheid vir diegenewat diskriminasie persoonlik ervaar, omhul stem te laat hoor. Die VF Plus sal teenaanstaande week aankondig waar mense diepetisie teen diskriminasie kan teken en waarhulle die verhaal van hul persoonlike ervaringkan vertel.“Dit sal oorhandig word aan die president,asook aan die twee parlementêre komitees,naamlik die arbeidskomitee en die handel- ennywerheidskomitee wat onderskeidelik oorsigdoen oor regstellende aksie en SEB, om diegesprek oor die beëindiging van die diskriminerendebeleid aan die gang te kry.“Die oorlog teen transformasie het begin,”sê Alberts.

HEILBRON HERALD, DONDERDAG 28 maart 2013BLADSY 3

BLADSY 4 HEILBRON HERALD, DONDERDAG 28 maart 2013Herald Fokus: PaasfeesGeskryf deur Prof. Gerrit SmitHoekom verskil Paasfees sedatum elke jaar?Paasfees is een van die belangrikstefeeste in die Christelike kalender. Danoordink ons die kruisiging en opstandingvan ons Heiland, die Here Jesus Christus.Die paasfees dateer uit die tyd van Israel seuittog uit Egipteland waarvan ons inEksodus 12 lees. Aanvanklik was hierdiefees as ‘n gesinsgeleentheid gevier, maarlater word die fees as ‘n volksfees by dietempel in Jerusalem gevier, met mense watvan vêr gekom het om in Jerusalem te komaanbid. Die woord pasga is ‘n transkripsievan ‘n Aramese woord, wat in Hebreeusbekend staan as pêsach. Die pasga het diefees van die ongesuurde brode ingelui en isjaarliks deur Israel gevier om die uittog uitEgipte te herdenk. Tydens hierdie fees hethulle ‘n lam geslag en die bloed aan diedeurkosyne gesmeer om die dag te herdenktoe God hulle lewens gespaar het, terwylhy die Egiptenare se eersgeborenes laatsterf het.Die Jode het die maankalender gevolg endaarom was die stand van die maan bepalendvir die datum van die pasga. Israel hetdie pasga gevier op die veertiende en vyftiendevan die maand Nisan (die huidigeMaart/April), ongeag op watter dag ditgeval het. Onder die Jode was daar egterverskille oor presies wanneer die paaslamgeslag moes word. Sommige het gemeendit behoort die aand van die veertiendeNisan gevier te word, terwyl ander weergereken het dit moet op die vyftiendeNisan gebeur. In die Joodse mondelingetradisie (die Misjna) word hierdie saakhaarfyn uitgewerk deur die skole vanShamai en Hillel.Die eerste Christene het die pasga saammet die Jode gevier (Lk. 22:1,7,8; Mt.26:2, 6-13; Jn. 11:55). Christus se kruisiginghet plaasgevind ten tye van die vieringvan die Joodse pasga en Hy het op dieeerste dag van die week (met ander woordeSondag) opgestaan (Mk. 16:2; Mt. 28:1;Lk. 24:1; Joh. 20:1). Tydens die viering vandie pasga het die kerk egter nie ‘n lamgeslag nie, maar Christus as die ware lamvan God herdenk wat geslag is ter wille vanons sonde. Christus word dikwels in dieNuwe Testament in die plek van die paaslamgeplaas (Jn. 1:17; 1 Kor. 5:7; 1 Pet. 1:19).In die vroeg-Christelike gemeentes was diedag voorafgegaan deur te vas en diePaasfees het gewoonlik begin op die uurvan kruisiging, naamlik Vrydagmiddag 3uur en het geduur tot die uur van opstanding,naamlik dagbreek Sondagoggend.Omdat die dag van die pasga nie noodwendigop ‘n Vrydag geval het nie, het ditgou reeds gebruik geword om die Vrydagnaaste aan die pasga en die Sondag ná diepasga die Christelike paasfees te vier.Alhoewel die kerkvader Eusebius meld datdit in die jaar 190 na Christus reeds algemenepraktyk was vir die Jode en dieChristene om paasfees op verskillende tyete vier, het die sinode van Nicea eers in 325n.C. formeel besluit dat Paasfees altyd op‘n Sondag gevier moet word.Ons gebruik nie vandag meer die maankalendersoos die Jode nie en derhalwe kandie bepaling van die datum van die paasfeesmoeilik wees. Om die saak te vergemaklikhet die sinode van Nicea tabelleopgestel om die datum van paasfees tebereken. Later is die Gregoriaanse kalenderin gebruik geneem en is die kerklike reëlingrondom die bepaling van die datum vanpaasfees soos volg: 21 Maart is die dag ennag ewe lank. Dis ook ‘n datum redeliknaby aan die Joodse maand Nisan(afhangend van die stand van die maan).Paasfees val vervolgens op die eersteSondag wat volg op die eerste volmaan ná21 Maart. Paasfees kan dus nooit vroeër as22 Maart wees nie en nooit later as 25 Aprilnie. Volgens hierdie berekening is diegrootste aantal dae wat die Christelikepaasfees en die Joodse pasga kan verskil 13dae.The Heilbron Methodist ChurchpresentsAn Easter Celebration inMusic, Song and WordSUNDAY 31 MARCH AT 15:00All Welcome - Almal WelkomLig opons padHy was verag endeur die menseverstoot, 'n man vanlyding wat pyn gekenhet, iemand vir wiedie mense die gesigwegdraai. Hy wasverag, ons het homnie gereken nie.Tog het hy óns lydingop hom geneem, ónssiektes het hy gedra.Maar ons het hombeskou as een watgestraf word, watdeur God geslaan engepynig word.Oor óns oortredingsis hy deurboor, ooróns sondes is hyverbrysel; die strafwat vir ons vredemoes bring, was ophom, deur sý wondehet daar vir onsgenesing gekom.Ons het almalgedwaal soos skape,ons het elkeen sy eiepad geloop, maardie Here het onsalmal se sonde ophom laat afkom.Jesaja 53Biblioteek TyeHeilbron Biblioteek isvyf dae per week virdie publiek oop en dietye is as volg:MAANDAE -VRYDAEOop 09:00 - 16:30Biblioteek isgesluitop Saterdae.HeilbronDienssentrumBreëstraat 54 HeilbronTel: 058 853 0317Bestuurder: R v VuurenTel: 072 341 2730MaandelikseprogramMaandag:08:45 GimtrimDinsdag:10:00 Algemene byeenkomsmet interessante programaanbiedingEerste Woendag:08:30 HaarsalonTweede Woensdag:10:00 Pure bederf ofsommer netDerde Woensdag:08:30 VoetsorgDonderdag:17:00 KooroefeningOp en WakkerDienssentrumvir Bejaardes ReitzProgram vir weekMaandag09:00 KooroefeningDinsdag09:00 BloeddrukkeWoensdag09:00 Dorp toe10:00 VoetsorgDonderdag10:00 Sosiale programVrydag09:00 BybelstudieKontakpersoonPetro Pretorius082 325 1322HEILBRON KERKNUUSNG MOEDERSondag:Paasfees09:30 Ges. Erediens (Moeder)Sin Kol: Helpmekaar StudiefondsGemeentetee Blok 5NG SUIDSondag:Paasfees09:30 Ges Erediens (Moeder)GEREFORMEERDE KERKSONDAG:1ste Diens: 09:30 Erediens2de Diens: 11:00 ErediensNEDERDUITSCHHERVORMDE KERKDs Herman Gothan058 852 1174 of 076 889 6680SONDAG:09:30 ErediensPaassondagVoorleser: Ouderling RademeyerAGS Pleinstraat 72Sondag 10:00 ErediensSondagskool Sondag 10:00Biduur Woensdag 18:30Kontakpersone: Past CJ GroblerTel: 058 853 1016 • Sel: 082 344 4638CHRISTUS GEMEENTE(H/v Right- & Gilbertstrate)SONDAG: 09:30 ErediensNavrae: Past Marius DelportSel: 076 500 9836 / Faks: 058 853 0582AP-KERKTweedestraat, Vegkop-uitbr.sondag:Paasfees10:00 Erediens (Heilbron)METHODIST CHURCHSUNDAY: Worship service 09:30 eachSunday. Almal welkom / All welcome.Contact Pastor Caryl Loots083 435 8889 or 058 853 0486.LOFPRYSING EN AANBIDDINGSDIENSTEHeilbronners word uitgenooi om Sondaeoggendesaam te kom aanbid en sing saammet ander Heilbron Christene. Die dienstevind plaas om 8:30 by die School of Destinyen is nie verbonde aan ‘n spesifieke kerkgroepnie. Die dienste is oop vir alle kerkgroepeen sal betyds klaarmaak vir lidmateom die kerkdienste in hulle eie gemeentes byte woon. Vir navrae kontak Mick Farmer by082 456 8411.EVANG. GEREF. KERKFRANKFORT (Markstr. 20)SONDAGOGGEND: 10:00 ErediensSondagaand: 18:00 ErediensWOENSDAE: 18:00 BiduurNavrae: Ds Johann DörnbrackTel: 083 275 6326 of 058 813 2424LEWENDE WOORD GEMEENTE(AGS) PETRUS STEYNPastoor Kobus Davids Tel: 058 871 4063SONDAE: 09:30 Erediens17:00 Woordskool in SomerDINSDAE: 06:30 IntersessieWOENSDAE: 10:00 Vrouebiduur18:00 Selgroep en biduurPENTECOSTAL CENTRE(Assemblies of God, Sandersville)SONDAG: 10:00 Heiligmakingsdiens17:00 EvangeliediensMAANDAG: 18:30 JeugDINSDAG: 18:00 GemeentebiduurMatt 26:38, Jak 5:16, Eff 6:18WOENSDAG: HuisselDONDERDAG: 18:00 SustersbidaandVRYDAG: 18:00 JeugaandSATERDAG: 15:00 Worship Team oefen.Enige gebedsversoeke skakel:(058) 852 2190Navrae: Pastoor B Bentosha(058) 852 2190A.G.S KERK SANDERSVILLESONDAG: Oggenddiens 10:00Maandag Huissel 06:00Biduur Woensdag 06:00Kontak P. van StadenCANAAN APOSTOLIC FAITH MISSIONSANDERSVILLEDINSDAE: 17:00 Jeugdienste & OefeningeWOENSDAE: 17:00 Gemeentediens & BiduurSONDAE: Heiligmaking om 10:30Vir meer inligting kontak Pastoor JoeyPienaar 082 673 2321 of Evangelis FransLottering 078 402 2000.ASSEMBLIES OF GOD WORSHIPCENTRE SANDERSVILLETUESDAY: Prayer service 18:00WEDNESDAY: Home service 18:00THURSDAY: Bible Study 18:00SATURDAY: A.OG 4G Practices 16:00(Great Gifted Gospel Group)SUNDAY: Home service 10:00Sunday School 09:00A.OG 4G Practices 16:00Prayer request:Church Pastor Revell 078 425 2502Pastor Edward 082 407 3106Pastor Steven 083 943 4285PINKSTER PROTESTANTE KERKFRANKFORTSONDAE: 08:45 Sondagskool10:00 Erediens18:00 Evangelie diensWOENSDAE: 10:00 Sustersbiduur18:30 GemeentebiduurVRYDAE: 19:00 JeugbyeenkomsNavrae: Pastoor SFP GroblerTel: 058 813 2036 Sel: 071 123 1013AFRIKAANSE BAPTISTE KERKFRANKFORTSONDAG: Oggenddiens 10:0018:00 BybelstudieWOENSDAG: Biduur 18:00Navrae: 082 324 4436Christ the RockKoinonia ChurchHeilbron/PhiritonaEk is ’n evangelis met ’n passie om siele vir die Here te wen, in besonder diepersone wat nog nooit die Evangelie van Jesus Christus gehoor het nie. Ekverkondig die reddende genade van die Here vir alle mense. Ek wil baie graagdie geleentheid gegun word om die Evangelie op die plase in die Heilbrondistrikte verkondig. Boere is baie welkom om my te kontak in die verband.PASTOOR AARON MOEPISel: 071 017 8024Epos: aaronmoepi@gmail.com

HeilbronHeraldEIENDOMME • EIENDOMMELUTEAPARFUUMEiendommebied jou 134 geure om tebemark. Elsstr. Uitstekende 47 HEILBRON Tel: (058) 852 2041kommissie. Skakel Petro of Meintjes - Sel: 083 308 9159stuur TE HUUR faksnr vir nodigePLOT inligting HUIS: na 3 Slpkhuis met sitk, woonk, oopplan083 308 8143 ofE-Mail:kombuis-eetk,lutea@lantic.net1 badk, motorhuis. Dadelik beskikbaar. R3 000 pmSENTRAAL Webwerf: GELEË: Eenman woonstel, kombuis, sitslpk,stort, badk, braaiarea, klein tuintjie.www.luteaperfume.co.zaBUITE DIE DORP: SKB 3 Slpkhuis, oopplan kombuiswoonk,sitk, 1 badk.R2 400 pmTE HUURVEGKOP: 3 Slpkhuis, sitk, eetk, kombuis met opwas,grasdak, lapa aan huis, 2 badk, 2 motorhuise plus afdakke. R740 000VEGKOP: Spoghuis, 4 slpk, sitk, eetk, groot netjiese kombuis,2 badk, woonk, 3 motorhuise, verhitte swembad. R990 000NABY DIE HOËRSKOOL: 4 Slpkhuis, 2 badk, sitk, eetk-,kombuis, groot woonk, 2 motorhuise, swembad, 2 afdakke. R840 000NABY DIE HOËRSKOOL: Baie netjiese 3 slpkhuis, ruimvertrekke, sitk, eetk, groot woonk, ruim kombuis, 1 badk metaparte toilet, swembad, toemotorhuis en afdakke vir 3 motors. R950 000NABY HOËRSKOOL: 4 Slpkhuis, 2 badk, sitk, eetk, sonkamer,woonarea, groot kombuis met baie kaste. Baie buitegeboue,2 motorhuise, afdakke goed omhein, netjiese tuin. R1 260 000GOEIE AREA: Spoghuis wat 2 woonhuise kan wees. 3Slpk, groot sitk, eetk, woonk, studeerk, kombuis, opwas,2 badk, 2de deel: groot leefvertrek wat op braai- areauitgaan. Dubbelverdieping, 2 slpk, badk, sitk. R1 575 000MEENTHUIS: 2 Slpk, oopplan, sitk-eetk, kombuis, 2badk, 2 motorhuise, netjiese tuin.R908 000PLASE TE KOOp GEVRA: Verskeie kopers stel belang in plase 100tot 500 ha in heilbron/ frankfort- en edenville-omgewing.Skakel 058 852 2041 • 082 448 7238ALLERLEI TE KOOPTE KOOPGEVRAEk koop bynaalle tweedehandsemotors en bakkiesvir kontant.Ek is bereid omop te tel.Skakel Unis by082 959 9120 of072 203 1614DBSmallsVakansiewoonstel te huur - Luukse 3 slpkamers,2 badkamers, dakwoonstel op Margate hoofstrand.Groot balkon met ingeboude braai. Hysbak metonderdakparkering vir 2 voertuie. Loopafstand van alles.Tercea • Sel: 082 455 7777 Jack • Sel: 082 455 7799"SCENTED"MALVASte koopMalvaplantjies te koop@ R15-00 elk - slegs eenvariëteit, dra pienk blommetjies,lekkerruik blare.Skakel:082 265 4202,HeilbronGeen sms-boodskappe salbeantwoord word nie.GAEROBIC / SPIN KLASSEGYM TYE VANAF 2 APRILDae 5:30 7:30 17:00MaandaeDinsdaeWoensdaeDonderdaeVrydaeSpinSpinSpinSpinSpinHOU HEILBRON SKOONVAKANTE POSMortimer ToyotaReitzVerkoopskonsultant vir voertuigverkopeword benodig.• Kandidaat moet verkieslik tussen 25 en35 jaar oud wees.• Bereid wees om in Reitz te vestig.Sluitingsdatum: 6 April 2013E-pos CV na: chane@mortimertoyota.co.zaSpin/Aerobic SpinSpin/Steps cardio Steps/CardioSpin/Sirkel SpinSpin/Taebo/Cardio Taebo/CardioSpinKostes: R130 minder as 15 sessies • R200 per maandnavrae: Louise 076 299 8014 • 058 852 2235te koopFord 2.5 Turbo DieselXL Hi Trail met kappie.Baie mooi.R55 000 BTW uitgesluit.Skakel 084 701 9098H0029Your onestop shopElsstraat 44Heilbron • 9650Tel: 058 852 3033Faks: 058 853 0140HEILBRON HERALD, DONDERDAG 28 maart 2013 BLADSY 5Neem van professionele foto's• Couples • Singles • Spesiale geleenthedeVir navrae kontak Cynthia071 379 2600aandag• Koekversieringsklassevir beginnerssowel as gevorderd• Mosaïekteëls te koopasook voltooideartikels.Skakel:083 306 1301 of058 853 0286,Heilbron.SKBTE HUURHEILBRONROLBAL-KLUBHUISTE HUURGeskik vir ongeveer70 mense - huur beloopR500. Sluit in volledigeeetgerei, stoof en 2oonde, gelisensieerdekroeg beskikbaar.Bespreek byIna Slabbert083 389 3279058 8522963Gjaarprogram 2013MAART 201330 Mrt. Rhino River Run Mountain BikingAPRIL 201327 Apr. Rhino River Run Mountain BikingMEI 201324 Mei Fynproewersgilde: Kop, stert en tussenin25 Mei Rhino River Run Mountain BikingJUNIE 201329 Jun. Rhino River Run Mountain BikingJULIE 201326 Jul. Gereformeerde kerk - Wildsete27 Jul. Rhino River Run Mountain BikingAUGUSTUS 201316 Aug. Fynproewersgilde ete31 Aug. Rhino River Run Mountain BikingSEPTEMBER 201328 Sept. Rhino River Run Mountain BikingOKTOBER 2013aandagHeilbronBiblioteekledeNeem kennisdat die biblioteektussen12:00 en 12:45gesluit sal weesvir middagete,Maandagtot Vrydag.26 Okt. Rhino River Run Mountain BikingNOVEMBER 20138 Nov. Fynproewersgilde: Kersete30 Nov. Rhino River Run Mountain BikingDESEMBER 201328 Des. Rhino River Run Mountain BikingDIENSTETANKER &TRAILERREPAIRSHEILBRONGeen werk is te groot ofte klein vir ons nie.Spesialis in vlekvryestaal sweiswerkSkakel:Petzer083 280 9943of Alet073 268 7565GDANKIEGraag wil ons elkeenbedank wat ons per sms,telefoonoproep, teenwoordigheidby diebegrafnis of welke anderwyse ondersteun het inhierdie tyd van Henniese afsterwe. Dit wordopreg en uit die diepevan ons harte waardeer.Dit dra ons beslis deurhierdie tyd en ons isdankbaar dat hy vir byna55 jaar aan onsgeleen was.Liefde groete.Dawie, Hennah Naudéen familie.DBaandag!Vir enigenuus in diegemeenskap.KontakTammyWatsonSel:083 792 6778kennisgewingKENNISGEWING VANRESTOURASIEBOUWIES CONSTRUCTION(2007/052907/23)Hiermee gee ons kennis dat: BOUWIES CON-STRUCTION (2007/052907/23) weer sy werksaamhedehervat.Indien daar enige besware teen die restourasie vandie BK is moet die beswaar binne 21 dae na plasingvan hierdie advertensie by E & E Rekenmeestersingedien word.(Finale datum vir beswar is 26 April 2013)NAAM EN ADRES VAN REKENMEESTERE & E REKENMEESTERSPOSBUS 564HEILBRON, 9650TEL: 058 853 0931/2/3FAKS: 058 853 0934WeervoorspellingDag Min/maks 0 WeerSa. 30 Mrt. 13 - 24 Gedeeltelik bewolk, 50% kans vir reënSo. 31 Mrt. 16 - 23 Gedeeltelik bewolk, 46% kans vir reënMa. 1 Apr. 14 - 19 Gedeeltelik bewolk, 60% kans vir reënDi. 2 Apr. 13 - 28 SonnigWo. 3 Apr. 12 - 27 SonnigDo. 4 Apr. 14 - 27 SonnigVr. 5 Apr. 14 - 28 SonnigSa. 6 Apr. 15 - 25 Gedeeltelik bewolk, 50% kans vir reënSo. 7 Apr. 15 - 26 SonnigMa. 8 Apr. 15 - 28 Sonnigbesigheidsurevanaf1 april2013Maandae -Vrydae07:30 tot17:00Saterdae08:30 tot13:00Kursus oor verblyfreg(esta) wetgewingMnr Tiaan van Dyk, ‘n prokureur van Pretoria, bied op Vrydag 5 April vanaf15:00 tot 19:00 'n seminaar by die Kommando-kantore op Heilbron aan oor dieESTA wetgewing.Die ESTA wetgewing, wat van groot belang vir die boere is,handel onder andere oor die verblyfreg van arbeiders op plase.Wysigings aan die bestaande ESTA wetgewing is ook huidig onder bespreking.Voorgestelde wysiginge sluit onder andere ʼn redelik wye definisie van familie inasook dat familie van arbeiders onder sekere omstandighede verblyfreg op dieplaas kan kry tesame met weidingsregte vir hulle vee en grond virdie aanplant van gewasse.Mnr van Dyk is 'n kenner van die huidige wetgewing en is ook betrokke by diewerkgroep waar die voorgestelde wysiginge bespreek word.Die koste vir die seminaar beloop R100 per persoon.Alle belangstellendes is welkom.Die Heilbron Herald worduitgegee & gedruk deur dieeienaars Heilbron Herald (Edms)betrekkingSBpk, Elsstraat 44,Posbus 166, Heilbron.Tel: (058) 852 3033/4/5Faks: (058) 853 0140E-Pos: herald@heilbron.co.zaWebadres:www.heilbronherald.co.zaSirkuleer in Heilbron, Petrus Steyn, Frankfort,Koppies, Edenville, Oranjeville en Reitz.Ons hou veiling DV Donderdag4 April 2013 om 11:00by Heilbron VeilingskraleVeiling is ten bate van Leonard en Mari Crause wat groot skade gely het.As gevolg van 21 Maart 2013 wat ‘n publieke vakansiedag(Menseregtedag) is, sal daar nie ‘n Heilbron veiling plaasvind nie.Boere, maak asb. seker dat jul skape en beeste gebrand of getatoeëer is.Ons het die kopersVir inskrywings envervoer skakelKobus Strydomby 082 839 2723

BLADSY 6 HEILBRON HERALD, DONDERDAG 28 maart 2013NGWATHE LOCAL MUNICIPALITYTENDER NOTICE AND INVITATIONTO TENDERSuitable service providers are herebyinvited to submit proposalson the following:SkolenuusBid No. andCIBDGradingDescriptionDocumentFeeTechnicalContact PersonBid No.NLM/TS/01/13CIBD GradingN/ASupply, Delivery and Off load ofHigh Tensile Fence for Vredefortand Koppies.R250-00(Non-Refundable)Mr. Siyanda MbanxaCell No: 072 768 2746Tel: 056 817 7611Fax: 056 817 7709E-Mail: mbanxa@webmail.co.zaBid No.NLM/TS/02/13CIBD Grading4CE/3CE PERefurbishment of SchonkenvilleSports ComplexR350-00(Non-Refundable)Me Dudu RatselaneCell No. 083 387 0131Tel: 056 817 7611Fax: 056 817 7709E-Mail: ratselaned@gmail.comBid No.NLM/TS/03/13CIBD Grading4CE/3CE PEBid No.NLM/TS/04/13CIBD GradingN/AConstruction of Heilbron SportsComplexSupply and Delivery and off loadof cold bagged premix potholepatching. As and when requiredR350-00(Non-Refundable)R250-00(Non-Refundable)Me Lungile MlondoCell No. 083 387 0131Tel: 056 817 7611Fax: 056 817 7709E-Mail: lungilemlondo@gmail.comMr Themba JonaCell No. 072 377 4771Tel: 056 817 7611Fax: 056 817 7709E-Mail: thembaj@ngwathe.co.zaPRIMÊRE SUID-AFRIKAANSE KAMPIOENSKAP: Carlo van Wyk vandie Hoërskool Wilgerivier eindig 1ste van al die Vrystaat atlete in die 200mHekkies, S.O 13, terwyl Saroné Grobler 'n tiende plek in Suid-Afrikaverower in die Hoogspring, Dogters O.12.GHOLFKAMPIOEN: Pierre Davis,'n graad 12-leerling van dieHoërskool Reitz, is aangewys as dieJunior Gholfkampioen van ReitzGholfklub.Bid No.NLM/TS/05/13CIBD Grading5CE/4CE PETurnkey approach (contractor +consultant) Costruction of internalaccess roads in EdenvilleR500-00(Non-Refundable)Mr Siyanda MbanxaCell No. 072 768 2746Tel: 056 817 7611Fax: 056 817 7709E-Mail: mbanxa@webmail.co.zaBid No.NLM/TS/06/13CIBD Grading5CE/4CE PETurnkey approach (contractor +consultant) Costruction of internalaccess roads in KoppiesR500-00(Non-Refundable)Me Dudu RatselaneCell No. 083 387 0131Tel: 056 817 7611Fax: 056 817 7709E-Mail: ratselaned@gmail.comThe employer is Ngwathe Local Municipality.The physical address for collection of tender documents is the office of Ngwathe Local Municipality,ground Floor, Cashier's Office, Liebenberg trek Parys 9585. Supply Chain Management Unit (Enquiries:Me Tilly Hlongwane Tel: 056 816 2741, E-mail: tillyh@ngwathe.co.za)Documents may be collected during working hours after 08:30 to 15:30 on day, 28 March 2013 and duringweekdays thereafter.A non-refundable tender deposit as indicated payable by cheque or cash made out in favour of the employeris required on collection of the tender documents (project documents).The closing time for receipt of bids above is 12:00 on Friday, 19 April 2013. Telegraphic, telephonic, telex,facsimile and late tenders will not be accepted.Tenders, completed as prescribed, shall be sealed in an envelope marked with the bidders address, TenderNo. and Description and be deposited in the Tender Box at Ngwathe Local Municipality (The tender boxis outside the building, ground floor).bidders must take note of the following:• Bids must only be submitted on the bid documentation provided by the Ngwathe Local Municipality;TENNISSPAN: Die seunstennispan van die Hoërskool Reitz het presteer, tydens die Sun City Tennistoernooi virlaerskole. Hierdie span het 4de geëindig uit 'n groep van 18 spanne. Die spanlede is vl: Armant van Deventer, Erikvan Wyk, Righard Swanepoel, Heinrich Swanepoel en Armand Fivaz.• Bids will be evaluated according to the 80/20 & 90/10 preferential points system as applicableto each tender;• Persons in the service of the state are not allowed to bid;• The lowest or any other bid will not necessarily be accepted and the Municipality reserves theright to accept the whole bid or part thereof, or not to accept any bid;• Late, unsigned, or incomplete bids will be disqualified;• Bidders are requested to submit two copies (one copy and one original). Each copy must beclearly marked "copy" and "original";• Bidders must ensure that the company status is "In business" with the Company and IntellectualProperty Commission (CIPC);• Bidders are requested to read and take note of the "Information to Bidders" attached on thebid documents;• Bidders are required to submit original or certified copies of B-BBEE Status Level VerificationCertificate together with their bids to substantiate their B-BBEE rating claims; and• A trust, consortium or joint venture must submit a consolidated B-BBEE Status Level Verification.Tenders should attach an Original Valid Tax Clearance Certificate and Up to date utilities Account / Statement.Failure to attach these documents will result to a tender being non-responsive.Compulsory Briefing Session will held as follows:Bid No. Venue Date TimeNLM/TS/02/13Parys Municipal Building, LiebenbergstrekSingle Street, Forum Building10 April 2013 10:00UITHOURIT: Drie leerlinge van die Hoërskool Reitz het aan 'n Perde uithourit te Bethlehem deelgeneem. Hulle isvl: Cornel Rautenbach (80km), Hanli Hammann (Pretrit - 40km) en Christiaan van Deventer (60km).NLM/TS/03/13NLM/TS/05/13NLM/TS/06/13Adv. T MokoenaMunicipal ManagerHeilbron Municipal Offices,Ringer Street, HeilbronEdenville Municipal Offices, CnrMentz & Jordaan Street, EdenvilleKoppies Municipal Offices, Cnr3rd and Church Street, Koppies09 April 2013 11:0009 April 2013 14:0009 April 2013 09:00None attendance of compulsory briefing session will lead to immediate disqualification.LARGE FORMAT PRINTINGPrinting of ads for vehicles, magnetstickers, PVC, canvas, banners,stickers, signageElsstraat 44 HeilbronTel: 058 852 3033 • Faks: 058 853 0140E-Mail: heilbron.herald@gmail.com

HEILBRON HERALD, DONDERDAG 28 maart 2013BLADSY 7Don't let the Easter Polisieman gewondbunny bringyou heartburnResearch shows that at least 2.5 millionSouth Africans experience heartburn everyday. Over Easter, they may reach for theirchests in discomfort more often than usual andthe culprit, says a local pharmaceutical company,is chocolate.“Very few people are aware that chocolate isone of the top causes of heartburn and thatover-indulgence in Easter eggs can lead topainful bouts of heartburn,” says MariskaFouche, public affairs manager at PharmaDynamics, a leading supplier of over-thecounter(OTC) heartburn medication.She explains that, despite its name, heartburnhas got nothing to do with your heart.“It’s a digestive rather than a cardiac ailment.When the lower oesophageal sphincter(LOS), a tight muscle at the bottom of youroesophagus that acts like a valve, gets irritatedor relaxed, heartburn results. The muscle preventsfood from your stomach travelling backup your oesophagus by contracting. But sometimesit relaxes too soon and food, mixed withstrong stomach acids, does squirt back up,causing the burning sensation. That is whyanother name for heartburn is acid reflux.”Some of the key chemicals in chocolate cantrigger muscle relaxation and thus heartburn.“Chocolate contains concentrations of theobromine,a compound that occurs naturally incocoa, which slackens the LOS. It also containsserotonin – the “feel-good” chemical thatsome say accounts for why we enjoy chocolateso much – which has also been shown to affectthe function of the LOS. In addition, chocolateis high in fat, another cause of heartburn.“So those delicious Easter eggs are full ofheartburn-inducing chemicals!”Chocoholics who can’t resist nibbling on achocolate rabbit or egg this Easter shouldchoose options that contain the least amount oftheobromine.“Dark chocolate with a very high cocoa contenthas the highest levels,” says Fouche.“Milk chocolate has less and white chocolateonly has trace amounts. Your best choice is asmall amount of white chocolate becausealthough it is low in theobromine, it is high infat and sugar.”If you have an attack of heartburn, there area few immediate measures you can take to helpquell the pain.“First, stand up, don’t lie down. Gravity willhelp keep the acid in your stomach. Then drinka glass of water to wash the acid and food backdown your oesophagus. If you can, stimulateand swallow extra saliva by chewing gum, ordrink an alkaline vegetable juice or eat veggieslike cucumbers, radishes, carrots or beetroot.Avoid bending at the waist and wear loosewaistedgarments.”You could also reach for popular OTCmedicines like antacids and proton pumpinhibitors or PPIs.“Antacids typically neutralise the pH levelsin the stomach, offering fast relief. But you runthe risk of suffering from heartburn again oncethe stomach acids return to their previous levels.Antacids are not a long-term solution.Flu-vaccine2013Flu-vaccines now available at all clinicsuntil 15 April 2013.Target group for flu-vaccine:• Adults and children at high risk for influenzarelated complications such as asthma,TB, diabetes and HIV-infected persons.• Pregnant women - irrespective of stage ofpregnancy.• Children aged 6 months to under 5 years(59 months).• Residents of old-age homes.• All persons aged over 65 years.• Health care workers.Heilbron Clinic - 058 852 2021“PPIs - also known as acid secretion reducers- inhibit the proton pumps responsible fortransporting gastric acid to the stomach. Lessacid is released and the patient gets up to 24hours’ relief.“Chronic sufferers may have to make otheradjustments. Try to eat supper at least two tothree hours before going to bed so that acidlevels have subsided by the time you lie down.Stick to smaller but more frequent meals tominimize the production of stomach acid.“If these measures aren’t enough, try sleepingon your left side so that your stomach acidspool away from your LOS and raise the headof your bed by about 10 to 15cm – or sleepslightly propped up - so that gravity helps keepacids in the stomach.”She points out that your physical conditionalso affects your chances of suffering fromheartburn.“If you’re overweight, excess body fat canpush on the stomach, increasing gastric pressureand forcing food and acid up the oesophagus.Obese patients can also suffer from lowerLOS pressure and impaired emptying of thestomach, meaning food and acid are alwayspresent.“Many pregnant women suffer from heartburnbecause increased levels of hormones cansoften the ligaments that usually keep the LOStightly shut. Smokers generally suffer moreheartburn because smoking stimulates stomachacid, weakens the oesophageal muscle andslows the production of saliva, which works toprevent harm to the oesophagus. Drinkers ofalcohol also show heightened levels of heartburnbecause alcohol increases production ofstomach acid and relaxes the LOS. If you combinethese factors with chocolate consumption,you may suffer from recurring and severeheartburn.”“International research shows that up to 94%of heartburn sufferers can link their symptomsto specific foods if they keep a ‘heartburndiary’ for a few weeks. If you know chocolateis a trigger, rather avoid it this Easter, especiallyif you are also overweight, pregnant,smoke or drink alcohol.“Heartburn is also more common at night,which means it may not be immediately obviousthat the chocolate you ate during the day isthe cause. Keeping a diary that tracks your dietand instances of heartburn should quicklyreveal your food triggers.”According to consumer research by confectioners,Africa produces 75% of the world’scocoa and the per capita consumption ofchocolate in South Africa is 1.3kg annually.“As our diets and lifestyles become moreWesternised and sedentary, and we eat morechocolate, we can expect to see an increase inthe prevalence of heartburn. As always, preventionis always better than treatment. Keepfit, avoid trigger foods, don’t smoke and drinkmoderately or not at all to keep heartburn atbay.”Dinsdagoggend omstreeks 02:40 is dieeienaar van Boulevard beroof nadat hylangs die Heilbron/Sasolburgpad gestaan enwag het vir ’n werknemer om saam te ry.Twee onbekende gewapende mans hetlangs hom gestop en hom beroof van kontanten ’n selfoon.Een van Heilbron SAPD se patrollievoertuiehet op die toneel af gekom. Die offisierLeonard CrauseHulpfonds gestigNa aanleiding van die brand by Leonard enMari Crause waarin hulle huis totaal afgebrandhet, het die gemeenskap gevoel om ’nhulpfonds op die been te bring om hulle by testaan.Dit sal baie waardeer word indien u asseblief’n geldelike bydrae kan maak en enigeander bydraes is ook welkom.LARGE FORMAT PRINTINGPrinting of ads for vehicles, magnetstickers, PVC, canvas, banners,stickers, signageElsstraat 44 HeilbronTel: 058 852 3033 • Faks: 058 853 0140E-Mail: heilbron.herald@gmail.comMenings enopinies watuitgespreekword inbriewe enrubrieke,is dié vandie individueen weerspieëlnienoodwendigdie sieningvan dieredaksie nie.HEILBRONhet uit die voertuig geklim en daar is ophom geskiet. Offisier Motsili is in beidebene gewond en oorgeplaas na Vereenigingvir verdere behandeling.Die booswigte het weggehardloop in dierigting van Phiritona.As u beskik oor enige inligting kan u virkaptein Groenewald kontak by 0588535211of 0825291908.Bankbesonderhede:ABSA BANK HEILBRONTAKKODE: 334336REKENINGNOMMER: 928 209 4537Navrae:Cassie 082 787 4522Louis 082 626 9005Johan 082 334 9819OORSPRONKLIKE LUGVERKOELDEDEUTZ ENJINS TE KOOP(O.E.M)Deutz Enjins is veral geskik vir aandryfvan kragopwekkers en waterpompe.Die enjins is in 'n uitstekende toestanden behoorlik getoets.6 Maande waarborg op alle eenhede.Vir navrae kontak stenhard@telkomsa.netTel: 058 852 1850 / Faks: 058 853 0794

BLADSY 8 HEILBRON HERALD, DONDERDAG 28 maart 2013Paasnaweek ideaalvir gholfVir die minderbevoorregteswat nie jou naweek net ’ngeriewe is daar omdie naweek weggaan plesier te maak. Dienie, is daar ’n oplossing– kom kuier by vanaf nege uur.klub is daagliks oopdie gholfklub en speel FNB hou op 13’n potjie gholf. Dit is April hulle jaarliksegoedkoop en die dag en lede kan reedsvir die dag inskryf.Die gholfboekiehet ook weer lig gesienen al die jaar seborgdae is daaruiteengesit, gaan krygerus jou kopie by dieklub.Wat die liga betrefis die volgende ligaop 11 Mei opHeilbron, die baan isbesig om in sy dormantefase te beweegmaar die setperke siennog pragtig daaruit.Saterdag is daarformele spel en dit isIPS-loting met JC aandiens. Inskrywingsvanaf 12:00.Vakatures Ringerstraat Jeugsorgsentrum HeilbronMAATSKAPLIKE WERKER: (DEELTYDS 1/5 POS)Verantwoordelik vir die ontwikkeling en behandeling vankinders en statutêre take wat daarmee verband hou.POSVEREISTES:• Geregistreerde Maatskaplike werker• In besit wees van ’n geldige rybewys (kode 8)• Rekenaarvaardig wees• Ondervinding van werk met kinders sal ’n aanbeveling weesVOORDELE:Vergoedingspakket onderhandelbaar + 13de tjekDIENSAANVAARDING: So spoedig moontlikSLUITINGSDATUM: 5 April 2013Navrae: Antoinette Bosman 082 449 0108Faks CV na 086 650 0263 of epos na antoinette@vironskinders.co.zaIndien u nie teen 10 April 2013 gekontak is nie, was u aansoek onsuksesvol.AFLOS-KINDERVERSORGERDie persoon sal verantwoordelik wees vir die emosionele enfisiese versorging en opvoeding van twaalf sorgbehoewendekinders tussen die ouderdomme van 3 tot 17 jaar. Sy sal vier(4) aaneenlopende dae in ’n maand, wat oor ’n naweek strek,moet instaan vir die kinderversorger, asook wanneer die kinderversorgermet verlof gaan, siek word of op kursus gaan.POSVEREISTES:• Vorige ondervinding met kinders• Graad 12• Rybewys (PDP verkieslik ook)• Ouderdom tussen 35 - 58 jaar verkieslik• Goeie gesondheid en baie energieDIENSAANVAARDING: So spoedig moontlikSLUITINGSDATUM: 5 April 2013The nüvi 42LMcomes with FREELifetime MapUpdatesNO REGISTRATION ORACTIVATION REQUIREDVliegseisoen ophandeTydens die Heilbron duiweklub se prysuitdelingsfunksie watgehou is op die plaas van Danie Els het die volgende persone trofeesontvang: Frikkie Spangenberg vir die Matjiesfonteinwedvlugwat hy gewen het, Ben Slabbert vir die opeduifwedvlug vanafVictoria-Wes en Frik Viviers as klubkampioen.Die duiwe het byna klaar verveer en dan moet hulle begin oefenvir die vliegseisoen wat in Junie begin.PlesierritSaterdag'n Plessierrit word Saterdag 30 Maart om15:00 gehou op Hilltop (Faans Pretorius).Bring eie vleis, drinkgoed en eetgerei,vure, pap en sous sal voorsien word. Laatweet asb. of jy kan kom. Kontak 084 092 5827.LARGE FORMATPRINTING• Printing of ads for vehicles• Printing on magnet stickers• Printing on PVC• Printing of canvas• Printing of banners• Printing of stickers• Printing of signage• Printing on T-shirts44 Els Street HeilbronTel: 058 852 3033Fax: 058 853 0140heilbron.herald@gmail.comR1250.00Simply connect the unit to your computerusing the supplied USB cable, and let GarminExpress do all the available updates.44 Els Street HEILBRON Tel: 058 852 3033herald@heilbron.co.za

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!