12.07.2015 Views

Veediewe vasgetrek - heilbronherald.co.za

Veediewe vasgetrek - heilbronherald.co.za

Veediewe vasgetrek - heilbronherald.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

BLADSY 2Verkeer gesellig saamHEILBRON HERALD, VRYDAG 10 MEI 2013Mnr Martiens Botha het op 3 Mei sy 89ste verjaarsdag gevier. Sy vrou Beatrix, dogter Beatrix Serfontein van Pretoriaen sy suster Nellie Shaw (92) wat ook in Huis Bron-van-Heil woon het gesellig saamgekuier. Vriende het ingeloer vir’n koppie tee. Die egpaar was op 12 April 61 jaar getroud. Op die foto is Mevv Beatrix Botha, Nellie Shaw, BeatrixSerfontein en mnr Martiens.Hou SA-naam hoog inPhiladelphiaParysenaar Donovan Bezuidenhout was deelvan die Potchefstroom Gimnasium 0.19-seunsaflosspanwat genooi was om Suid-Afrika tegaan verteenwoordig by die InternasionalePENN-aflos byeenkoms in Philadelphia in dieVSA. Die byeenkoms is gehou van 21 tot 29April.Donovan en sy spanmaats, SP Grobler, Stianen Roman Slamber het ’n skitterende algehele16de plek uit die 296 deelnemende spanne met’n tyd van 43:07 behaal. Hulle was 38ste uitdie 550 spanne wat ingeskryf was vir diegekombineerde afdeling.Die Gimmies-span se beste tyd in Suid-Afrika was 42:57.Donovan is ’n graad 11 leerling.Die Penn Relays is een van die wêreld seoudste aflosbyeenkomste wat jaarliks by dieUniversiteit van Pennsylvania aangebied word.Vanjaar was dit die 119de keer gehou.Die aflosbyeenkoms val saam met die karnavalvieringeen lok jaarliks nie net derduisendeatlete van regoor die wêreld, maar ook duisendetoeskouers.Donovan is die seun van Albert Bezuidenhouten Marilouise van Zyl.Excelsus behaal toppryseop produksieveilingJa<strong>co</strong> Joubert (koper van duurste Simbra koei met kalf), Jan Mostert (afslaer), Graeme Currin (Excelsus stoetbestuurder)Hennie de Lande (verkoper).Hennie de Lange, eienaar van die Excelsusstoetery, het op Woensdag 1 Mei 2013 hulproduksie veiling op die plaas Roodepoortjie,in die Oranjevilledistrik aangebied.Die aanbod het bestaan uit 250 uitstekendevroulike diere waarvan 100 geregistreerdeSimbras en 150 kommersiële Bonsmaraswas.Die duurste Simbra koeie met kalf is deurJa<strong>co</strong> Joubert van Delmas teen R17 500 gekoop.Die gemiddeld op die Simbrakoeie metkalwers was ’n uitstekende R13 016 per paar.’n Gemiddeld van R10 045 elk, is op diedragtige Simbrakoeie behaal. WG Olivier vanBothaville het die duurste dragtige Simbraversteen R13 000 gekoop, terwyl ’n gemiddeldvan R8 000 op die Simbraverse behaal is.Die duurste groep Bonsmarakoeie metkalwers is teen R12 000 per paar aan DudleyMyburgh van Edenville verkoop. ’nGemiddeld van R10 909 per paar is op diekoeie met kalwers behaal.Eddie Badenhorst van Rynfield het diehoogste prys van R12 500 elk vir ’n groepdragtige Bonsmara koeie betaal. Die gemiddeldop die dragtige koeie was R9 711 elk.Neels du Plooy van Sasolburg het die hoogsteprys van R10 000 elk vir ’n groep dragtigeBonsmara verse en R8 000 elk vir ’n groepoop Bonsmara verse betaal. Die gemiddeld opdie verse was ’n allemintige R8 919 elk.Die veiling is aangebied deur BKB LouwidVereeniging met Jan Mostert as afslaer.Griekwa Humor• Ebeth MüllerBARMHARTIGHEIDMY KROP WIL OORLOOP"Nee pastoor, ek kannie meer help nie. Ditgaan te knerstanne, my helphanne is afgekap.Ek smous nie meer nie, ek is te op vir vloek.As mense eet van my wil hê (kos op skuldkoop) sien jy net tanne. As dit by petaalslagkom, dan's daar niks. As kerkmense gister sehonger moet petaal, is hul handjies vidag tepapperig. Hulle soewatte (soebat) staan inmy winkelboek geskryf. Ek het snags op mystoep geloop daaroor (bekommer)."By die pye (pensioene) sê ek: 'Hooik,baarde, waantoe saag jy so haastig? Hê-jyvergeert daar's fris hoenertjie van my in joumaag? Jy't gesê daar's ’n wolf in jou maagwat lê-tjank oor hoener, ondou jy?'"Atteran Taaierbek se môre kom nooit.'Die vleis was hard,' sê hy. 'Die vleis'tgestaan en hop innie pot, en het brak smaakgehet. Hê'jy steelvleis geverkoop?'"Ek sê: 'Taaierbek! Bedien die storie reg,krap die hele vark! (praat alles). As die vleisso hard was, waar 'aai vleis nou?'"'Hulle't daam'ie te hard geïs om af te gaannie!' 'Maak jy my naam jakkals? Ek soek mynaam by jou!'"Daar's nie terugwensmanier as jy kosklaargegee het nie. Dissie storie van jouAfriForum verwelkom die toegewings watdie Tshwane Universiteit van Tegnologie(TUT) gemaak het om die kampus en studentevervoermeer toeganklik vir 'n blinde student,Johan Venter en sy gidshond Ogzy,asook ander studente met spesiale behoefteste maak. Venter het AfriForum om bystandgenader omdat hy probleme met dié universiteitse busdiens ondervind het wat hom vansy onafhanklikheid ontneem het en hom enOgzy in vernederende en selfs gevaarlikesituasies laat beland het.Volgens Stef Potgieter, hoof van AfriForumse afdeling vir mense met gestremdhede enbejaardes, het sy organisasie se regspan 'nprokureursbrief aan TUT geskryf en 'nontmoeting met die universiteitsbestuur geëisom volhoubare oplossings te vind, sodatVenter, en persone in dieselfde posisie as hy,dieselfde regte as ander studente kan geniet.'n Vergadering het gevolg en TUT het aan alAfriForum en Venter se eise gehoor gegee.Die universiteitsbestuur het onderneem omalle busbestuurders wat vir studentevervoergebruik word, deurlopend sensitiwiteitsopleidingte laat ondergaan. Die SA Gidshondverenigingsal hierby betrek word.Verder sal ten minste twee sitplekke per busvir gesiggestremdes of studente met andergemeente se ledemate, pastoor."Antie Hoepelboud hier gekom metkirk'dro (maer) riempielyf. Pastoor het mosgesê ons moet uitruik na mekaar. Elke dagkry die ou sanafibiets (son of a bitch) halfloufen kouc (Coke). Later loop sy metkoeëlronne skilpad oener haar rokke, vetingesmeer (boepens van vet)."Niemand gee my eers ’n dankie nie. Totoor my vrou kry amil kliere (kwaadpraat).My smouskar het gevrek want tot my doinkietjie(donkie) se orle'te moeder word gevloek."Julle pastoorse het my uit die wal uit diesloot. Ek het nou nie watse eenkom nie, ekdoen bedel. Nou's my naam in smouse seuitveeboek. Hulle loop nou by stoep snags(bekommer)."Hulle wil mos, pastoor."Bron: Hetta Hager, Griekwastad.AfriForum bereikooreenkoms met TUTHerstruktureringvan BasieseGesondheidsorgRegistrasievorms vir huishoudings sal verspreiword in posbusse van al die pasiënte watin die Heilbron Kliniek se bedieningsareaval.Daar word versoek dat die vorms voltooi enaan die Heilbron Kliniek terugbesorg word.Alternatiewelik kan die voltooide vorms deurdie Gemeenskap Gesondheidsorgwerkers bydie betrokke huise afgehaal word. Dié werkerssal in wit en blou uniforms geklee wees.Die proses neem ’n aanvang op 13 Mei2013 om 08:00 tot 16:00 en sal daarna voortgesitword.In die geval waar daar pasiënte is wat aansekere siektes ly sal opvolgbesoeke gedoen enbehandeling by die huis toegepas word.Die publiek se samewerking word gevra inhierdie aangeleentheid. Indien u enige navraehet kontak asseblief vir Suster Rothman vanHeilbron Kliniek by 058 852 2021 ofVerpleegster Sibeko by 058 852 1711.spesiale behoeftes gereserveer word. Plakkersis reeds in 41 van die busse aangebring omdie reservering van die sitplekke aan te dui endie res sal ook binnekort gemerk word.Indien 'n busbestuurder voortaan onregmatigteenoor gestremde studente optree, sal dieuniversiteit se vervoerkoördineerders en diebetrokke bestuurder verantwoordelik gehouword – prosesse wat aanspreeklikheid verseker,is reeds in plek en tugstappe wordgewaarborg. Tot al hierdie maatreëls tenvolle in werking is, is 'n bestuurder en motoraan Venter toegewys om te sorg dat hy en sygidshond ten alle tye toegang tot vervoerhet.Venter sê dat hy hoogs tevrede met dieuitkoms is en dankbaar is vir die manierwaarop AfriForum sy saak hanteer het.Volgens Potgieter is AfriForum bly dathulle lid se waardigheid nou erken word enhy dieselfde geleenthede as ander studenteaan TUT kan geniet. Dit is egter jammer datdit, soos so dikwels, eers gebeur het náregsdreigemente en ʼn prokureursbrief metultimatums afgelewer moes word. AfriForumsal die stappe wat TUT aangekondig het,asook die voortspruitende prosesse deurlopendmonitor.Potgieter beklemtoon dat AfriForum 'nomgewing wil help skep wat vir mense metgestremdhede én afhanklike bejaardesakkommoderend en toeganklik is. AfriForummoedig alle persone met gestremdhede aanom diskriminerende optrede en toeganklikheidsproblemeby AfriForum aan te meld.Leonard CrauseHulpfondsNa aanleiding van die brand by Leonard enMari Crause waarin hulle huis totaal afgebrandhet, het die gemeenskap gevoel om ’nhulpfonds op die been te bring om hulle by testaan.Dit sal baie waardeer word indien u asseblief’n geldelike bydrae kan maak en enigeander bydraes is ook welkom.Bankbesonderhede:ABSA BANK HEILBRONTAKKODE: 334336REKENINGNOMMER: 928 209 4537Navrae:Cassie 082 787 4522, Louis 082 626 9005Johan 082 334 9819

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!