11.07.2015 Views

Gebruik van Qwemikelp as 'n plantry behandeling tydens ... - Nulandis

Gebruik van Qwemikelp as 'n plantry behandeling tydens ... - Nulandis

Gebruik van Qwemikelp as 'n plantry behandeling tydens ... - Nulandis

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Gebruik van Qwemikelp as ‘n plantry behandeling tydens plant ommieliesaad “flinkheid” (vigour) te verhoog.Deur Anthonie Botes en Alwyn Vorster – tegniese bestuurders van NulandisInleiding.Moderne mieliekultivars bestaan uit hoogs geteelde genetiese material, en iseen van die insette wat die afgelope klompie jare baie duur geword het. Dieprodusent moet dus toesien dat alle sade wat geplant word, gesonde sterkplante vooortbring wat tot die ongelooflike hoë opbrengs potential vanmodern cultivars kan bydrae. Die moderne neiging m.b.t mieliesaad produksieis om kleiner sade te produseer. Die kleiner sade beskik dieselde genetiesematerial as die groter sade, benodig baie minder vog om te ontkiem, hanteermakliker (minder stoor ruimte, goedkoper verpakking en vervoer ens), en wordmakliker/akkurater deur presisie planters geplant.‘n Mieliesaad wat ontkiem, sal vog absorbeer en die wortel sal eerste verskyn.Dit staan bekend as “ontkieming”. Dit is nie ‘n uitgemaakte saak dat so ‘n“ontkiemende saad” bo die grond sal verskyn nie. Die saad het “seed vigour” –“saad kiemkragtigheid” nodig om dit te kan doen. Saad flinkheid is ook nodigom ‘n sterk gesonde saailing daar te stel.Die probleem met die klein sade is dat hulle nie genoegsame koolhidraatreserwes bevat (wat bydrae tot saadkiemkragtigheid of “seed vigour”) omtydens die ontkiemings proses, asook tydens opkoms, ongewensteomgewingstoestande te kan trotseer. Omgewenste omstandighede sluit o.a. inkoel nat weer wat baie maal tydens die plant periode voorkom – en veralvroeg in die seisoen. Onder optimale ontkiemings omstandighede, behoortdaar amper geen verskil te wees tussen plante voortgebring van groter enkleiner sade nie, maar soos genoem, bevat die kleiner sade kleiner koolhidraatreserwes. Voldoende koolhidraat reserwes in ‘n mieliesaad word vir dievolgende prosesse benodig:

1. Om vinnig te kan ontkiem en bo die grond te verskyn. Hoe langer ‘nmieliesaad neem om te ontkiem, hoe meer van die volgende problemekan voorkom;a. Grond insekte soos Swartmieliekewers/Draadwurms/Astyluslarwes kan die saad/saailing aanval terwyl dit nog onder die grondis.b. Grond swamme soos Fusarium, Pythium, Houtskoolvrot(Macrophomina) ens. kan die ontkiemende saad en saailing aanvalen verswak, of dood.c. Die blootstellings periode van ‘n ontkiemende mieliesaad/saailingaan ‘n vooropkoms onkruiddoder soos ‘n asetanalied in die grondword verleng met verwagte hoër adsorpsie van die onkruiddoder.Dit kan lei tot verskillende grade van fitotoksisiteit van die saailinga.g.v.;i. Meer onkruiddoder wat opgeneem word a.g.v. verlengdeblootstelling daaraanii. Verminderde vermoë van die ontkiemende saad/saailingom die onkruiddoder af te breek a.g.v. ‘n gebrek aankoolhidrate (energy). Die kleiner sade bevat baie minderendosperm (koolhidraat reserwe – die wit gedeelte van diesaad) wat nodig is om die onkruiddoder wat saam met vogwat opgeneem word tydens die ontkiemings proses, af tebreek. Die ensiemgedrewe prosess in die saad/saailingbenodig energie as kragbron.2. Om van dieper plant dieptes te ontkiem en bo die grond te verskyn. Asdie vog dieper in die grond nog reg is om te plant, en die planttyd gaanverby, moet die produsent nog aanhou plant. Die planters word dandieper gestel. Kleiner sade sal nie genoeg energy (koolhidraat) reserwesbeskik om bo die grondoppervlakte te verskyn nie (saad flinkheid) ensterk gesonde saailinge voort te bring nie. As die saad se groei vertraagword a.g.v. te diep plant, kan die bogenoemde faktore lei tot verswaktesaailinge en verlaagde stand met gepaardgaande opbrengs verliese.

3. Die vermoë beskik om deur ‘n grondkors te groei. Reënbuie net na plant,sal in die meeste gronde lei tot ‘n grondkors wat vorm. Hoe sanderig diegrond is, hoe erger kan die kors wees. As die ontkiemende saad nie dienodige koolhidraat reserwes beskik om aggressief deur die grondkors tegroei, sal die saailing of onder die grond verstik, of as dit te lank neemom deur die kors te groei, ‘n verswakte, “toegedraaide” saailing totgevolg hê. Van die plante kan later “oopvou” en gesonde plante vorm,maar baie bly verpot en dra nie by tot opbrengs nie. Die langer periodewat die saailing onder die grond vertoef, stel die ontkiemende plantjieaan al die gevare soos onder punt nommer 1 hierbo, bloot.Daar bestaan produkte wat wel gebruik kan word om die ontkiemingsprosesen vroeë saailing groei en ontwikkeling te verbeter. Die probleem is dat as dieprodukte op die saad as ‘n saad-behandeling toegedien word, die produsent sy“ontkiemings waarborg” verloor op die saad. Daar is gevind dat van dieprodukte:1. maak die sade baie stowwerig en lugdruk planters sukkel om ditakkuraat te plant. Arbeiders asem ook die stof in tydens plant wat kan leitot asemhalings probleme.2. ander produkte maak die saad weer taai wat ook kan lei tot moeilikeplant daarvan en gevolglike swak stand.Met die toedien van die additional saadbehandelings kan die sade teveel benatword, wat sal lei tot vog absorbering en swel van die sade. Die ontkieming vandie sade sal dan benadeel word.Alwyn Vorster van Nulandis, saam met Natie van der Merwe van Amersfort hetproewe gedoen op die Hoëveld om te kyk hoe die probleem te bowe gekomkan word.Behandelings.Maxiboost en Qwemikelp is getoets teen Qwemifert DS. Die produkte is in dievoor, bo-oor die pas geplante saad toegedien teen ‘n dosis van 1 /ha met ‘ninvoor toediener. Die water volume is aangepas om die produk egalig oor een

ha se saad toe te dien. In die geval was dit in die order van 60 /ha. ‘nVergelyking van die behandelings getoets verskyn in Tabel 1.Vergelyking van behandelings gebruik in die mieliesaad "vigour" proefMakro-elemente g/kg (M/M) Mikro-elemente - mg/kg (M/M) Plant hormoneg g g g mg/ mg/ mg/ mg/ mg/ mg/Reg. No Produk Opsomming N P K Mg S B Fe Mn Zn Cu Mo Sitokiniene AuksieneB3815 MAXIBOOST EDTA Chelate & seewier 10.2 13.8 2800 5700 2800 1700 2900 40 0.025 8.8K6329 Qwemifert DS Seawier loof blaarvoeding 25 712 250 200 25 25 & seewier??K6250 QWEMIKELP EDTA Chelate & seewier 79 10.5 10.5 1 1500 1000 500 400 300 0.25 0.015 5.5Tabel 1. Ontledings van die drie produkte gebruik in die mieliesaadontkiemings en “vigour = kiemkragtigheid” proef.Maxiboost en Qwemikelp bevat albei wateroplosbare plantgroei reguleerdersafkomstig van Kelpak, die seëwier produk wat aan die Suid Afrikaanse Weskusontgin word (nie uit ingevoerde “Chineese” seewier, of sintetiese vervaardigdeauksiene en sitokiniene nie). Maxiboost bestaan uit 85% Kelpak en Qwemikelp50% Kelpak – die orige spasie in die formulasie bestaan uit gecheleerde mikroelemente.Qwemikelp bevat ook bietjie makro-elemente, naamlik stifstof,fosfaat en kalium (dit is hoekom dit net uit 50% Kelpak bestaan) .Die produkte is auksien dominant; en die verhouding auksiene tot sitokinieneis 350:1. Die verhouding is die optimale verhouding om maximale wortelontwikkelingte stimuleer in die ontkiemende mieliesaailing. Omdat diegroeistowwe uit natuurlike seewier ontgin word, is daar ook ander natuurlikekoolhidraat komplekse in die produk wat ook bydrae tot verbeterdewortelontwikkeling en groeiKleiner sade kan tydens ontkieming en saailing ontwikkeling makro- enmikroelement tekorte ondervind. Deur die elemente in ‘n maklik opneembarevorm in die nabyheid van die saad te plaas, word enige moontlike tekorteopgehef.Qwemikelp bevat gecheleerde mikro-elemente en ‘n lae dosis makro-elementewat dadelik beskikbaar is vir vinnige opname. In die oorweegende suurgrondewaarop mielies verbou word, word mikro-elemente deur die lading op diegronddeeltjies ge-adsorbeer, en word dus ontoeganklik vir die plant. Deur diemikro-elemente te kileer, en in die omgewing van die plant se wortels te plaas,

word hulle nie deur die gronddeeltjies aangetrek nie, en is beskikbaar viropname.Die ontkiemende saailinge het ook ‘n bron van N, P en K nodig. Die elementemoet naby die ontwikkelende wortels toegedien word, maar moet nie diewortels kan brand nie. Qwemikelp het net genoegsame N, P en K om die plantese groei ‘n hupstoot te gee totdat die wortels by die bandgeplaasde kunsmiskan uitkom, sonder om enige brand te veroorsaak. As die grond temperaturenog laag is, ondervind die ontkiemende en ontwikkelende mieliesaailinge veralfosfaat (P) tekorte. Die fosfaat in Qwemikelp sal die tekorte ophef enmaksimale wortelgroei bevorder.‘n Plant se “immuunstelsel” word ook versterk deur organismes wat in diewortelsone groei en floreer. Die organismes skei weer verbindings af wat dieplantwortels absorbeer en translokeer na die bogronddele waar dit die plant seweerstand teen stress toestande verhoog. Die toediening van die Qwemikelpkan as voedingsbron dien vir die bevorderlike grondmikrobes.Die proef is in blokke geplant, en 24 m stroke is met die hand ge-oes, gedorsen geweeg. Gemiddeldes is bepaal vir elke behandeling en verskyn in Tabel 2.Resultate.Tabel 2. Gemiddelde opbrengste verkry na aanleiding van plantvoedingsproduktewat bo-oor mieliesaad toegedien was tydens plant.

Plante is getrek in die verskillende behandelde rye op die 6 blaarstadium en diewortels is ondersoek vir wortelmassa en gesondheid. Die waarnemingsverskyn in Fotos 1 en 2.Foto 1 gee ‘n indikasie van die wortel ontwikkeling van verteenwoordigendeplante wat se saad nie behandel was nie (linker plant) teenoor die watbehandel was (drie regter plante – eerste plant Qwemikelp gevolg deurMaxiboost gevolg deur Qwemifert DS)). Foto 2 wys hoe het die wortelsontwikkel in plante wat se saad met Qwemikelp behandel was tydens plant.Kontrole Qwemikelp Maxiboost Qwemifert DSFoto 1. Voorbeelde van die wortel ontwikkeling van plante in die proef. Daarwas ‘n sigbare verskil in die wortelvolume van die behandelde plante teenoordie kontrole plante, maar nie tussen die behandelde plante nie.

.Foto 2. Voorbeelde van die wortel ontwikkeling van plante in die Qwemikelprye.In Foto 3 en 4 word die kopvul tussen die kontrole en Qwemikelp behandelinguitgebeeld. Daar kan in Foto 4 gesien word dat die Qwemikelp behandelings sekoppe baie goed bestyf het, en tot bo met pitte gevul was, teenoor die paar cmongevulde pitspasie in die kontrole rye – sien Foto 3.

Foto 3. Kontrole plante se koppe wat wys op swak kop vul – die boonsteklompie sade het nie bestyf nie.Foto 4. Koppe van plante waar Qwemikelp oor die sade tydens plant toegedienwas. Die koppe is volledig bestuif.In Foto 5 kan die koppe gesien word van die kontrole plante (bo) en dieQwemikelp saad behandelde plante onder. Daar was ‘n 18% verskil inopbrengs soos gesien kan word tussen die 2 groepe mielies.

18% verskil in opbrengsFoto 5. Bo is die mielies ge-oes uit die kontrole rye, en onder uit dieQwemikelp saad behandelde rye.Verduideliking.Die invoor, oor die saad toedienings het almal ‘n groot invloed gehad opopbrengs. Daar kan verskeie redes aangevoer word hoekom die opbrengste soverbeter is. Die redes is as volg:1. Die auksien/sitokinien samestelling in Maxiboost en Qwemikelp is vanso ‘n aard dat dit fenominale wortel ontwikkeling stimuleer. In droëlandmielies, is ‘n gesonde, wyd verspreide wortelsisteem van kardinalebelang. Die wortelsisteem moet in verhouding tot die bo-grond groeiwees (blare en stingel). Hoe meer marginaal die verbouings toestande(droog/warm), hoe belangriker word ‘n groot gesonde wortelsisteem virdie plant. Daar kan aangeneem word dat hoe groter en gesonder dieplant se wortelstelsel is, hoe beter sal die plante stress toestande kanhanteer bv. droogte toestande/siekte aanvalle/stronkboorderbesmettings ens. Die plante sal ‘n beter staanvermoë hê, en aan dieeinde van die seisoen, heel waarskynlik, ook ‘n hoër opbrengs.

2. Gecheleerde mikro-elemente. Mikro-elemente teenswoordig in diegrond is optimaal beskikbaar tussen ‘n pH van 6 en 6.5. In dieoorweegende suurgronde waarop mielies vebou word, word mikroelementtekorte baie maal ondervind. Deur die mikro-elemente techeleer, en in die omgewing van die plant se wortels te plaas, wordhulle nie deur die gronddeeltjies aangetrek nie, en is beskikbaar viropname. Aanhoudende bewerking en benutting van die gronde put ookdie inherente mikro-elemente vlakke van die gronde uit en aanvullingdaarvan word nodig – veral tydens vroëe saailing ontwikkeling.3. Die gebrek aan pitte op die kop-ente in die kontrole rye, en tot ‘n matein die Qwemifert DS rye, kan ‘n aanduiding wees van ‘n boor tekort.Qwemikelp bevat 98% meer boor as Qwemifert DS, en dit is dadelikbeskikbaar vir die plant. Genoegsame boor is uiters belangrik viroptimale bestuiwing.4. Qwemikelp bevat ook ‘n klein hoeveelheid makro-elemente, naamlikstifstof, kalium en fosfaat. Die hoeveelhede is min (dus sal die sade niegebrand word nie), maar genoeg vir vinnige opname om die ontkiemendesaad en jong plantjie ‘n goeie “afskop” te gee. Fosfaat word ookbaie swak opgeneem as die grond temperature laag is. Deur ‘n bietjieteen en oor die saad toe te dien, baat die ontkiemende plantjie baiedaarby en dit veroorsaak sterk groei van die begin af.5. Die Qwemikelp toegedien so naby aan die saad sal die voordeligemikrobes om die saad en ontwikkelende saailing voed, wat aanleidingsal gee tot verbeterde mikrolewe in die risofere om die wortels. Dievoordelige organismes verbeter die plant se weerstand teen stressfaktore.Gevolgtrekking.Die toediening van 1 /ha Qwemikelp in die plantvoor tydens plant maak dieontkiemingssone optimaal vir vinnige ontkieming en saailing ontwikkeling vanmielieplante. Die vinniger ontkieming en ontwikkeling kan baie maaldeurgetrek word tot opbrengs verhoogings, soos wat die geval was in dieproef.

Verder, na aanleiding van proewe gedoen in die Lichtenburg omgewing, waarBiocult (‘n mengsel van mikorisas en trichodermas) oor mieliesade toegedienwas, was opbrengste ook betekenisvol verbeter. Die Biocult saadbehandelingkan saam met die Qwemikelp toegedien word. Die voordele wat die Biocult salgee, is die volgende:1. Beskerm wortels teen wortelsiektes soos Fusarium, Pythium,Houtskoolvrot ens. Die trichoderma tree as ‘n soldaatjie op en val diepatogeniese swamme aan en verorber hulle!!2. Vergroot wortel stelsel tot 100x. Verbeter mineraal opname deurensieme af te skei in die grond wat die vasgelegde minerale vrystel.3. Verhoog die plante se natuurlike “immuun” stelsels deur middels af teskei wat deur die plantwortels opgeneem word (pro-antibiotika).4. Mychorrhiza verhoog die plant se vermoeë om vog op te neem uit diegrond uit – tree as “wortelhare” op vir die plant.DAAR WORD AANBEVEEL DAT 1 LITER QWEMIKELP EN EEN PAKKIE BIOCULTSAADBEHANDELING OPGELOS IN 50-60 LITER PER HA TOEGEDIEN WORDOOR MIELIESAAD IN DIE PLANTVOOR .Opbrengs van onbehandeldesaadOpbrengs van Biocultbehandelde saad

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!