13.07.2015 Views

Kruis-en-Dwars 2009-09-10 - Kerkweb.org

Kruis-en-Dwars 2009-09-10 - Kerkweb.org

Kruis-en-Dwars 2009-09-10 - Kerkweb.org

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

10 SEPTEMBER 2009 Bladsy 15 van 17Nuusblad van die Sinode HoëveldKan ook volledig afgelaai word by ons webblad www.kerkweb.orggevolglik geen geduld nie - alles moet nóú dadelik gebeur. Hoe kan jy jou kind leer om tewag?My kind woon saam met geliefde: Dit is nie net in stryd met jou waardes nie, maarook met alles wat jy aangaande die huwelik glo en veral met hoe jy jou kind grootgemaakhet. Wat nou?Aftreeplek: Kies só: Ouetehuis, huis vir bejaardes, seniorverblyf, aftree-oord – watter mooinaam jy dit ook al noem, dit bly die laaste staning op die lewenspad. Wanneer is dit dieregte tyd om na jou laaste aftreeplek te verhuis? En hoe kies jy die regte soort verblyf?Letsels op my hart: Dit is gewoonlik maklik om ’n slagoffer van fisiese mishandeling uit teken, maar mense wat emosioneel mishandel word – wat hulle seerplekke op hulle hart enin hulle siel dra – ly soms jare lank sonder dat iemand daarvan weet. Wanneer is iemand ’nslagoffer van emosionele mishandeling? En is daar hoop anderkant die hartseer?Lees ook:• Wat hoor my kind as ek praat?• Brekfis met Derrich Gardner• Kwesbare mans• Skep ’n rus-roetine vir jou gesin• Geniet jou gawes• Genees jou verlede• DAVINE: wéér in die kankerwoestynAkkerpret: DVD- reeks vir kinders ... vir net R 329,95Die kleingoed gaan jakker soos akkers danksy hierdie prettige poppekas-DVD’s! In hierdie DVD’sleer die kykers die karaktereienskappe van God ken en hoe Sy karaktereienskappe al meer in onskan groei soos wat ons aan Hom gehoorsaam is. Die verhaaltjies kweek aanvaarding en respekvir die self en vir ander, en word gevolg deur heerlike saamsingliedjie.Dit is ideaal vir kinders tussen 3-8 jaar oud en kan effektief vir junior kategese of in skole gebruikword.Koop nou DVD 1, 2 en 3 en kry gratis CD met 27 saamsing-treffersliedjies uit die reeks!Inligting, Navrae en Diensverskaffing: Skakel 0860 26 33 42• Of stuur jou bestelling per e-pos na: bestel@bmedia.co.za• Of koop direk met jou kredietkaart op die webtuiste: www.bybelmedia.co.zaGroete vanuit Wellington.Hans SteynHoof: Bemarking en FondswerwingE-pos: hans@bmedia.co.zaTel: 021 864 822310 VAKATURES10.1 VAKATURE: KINDERWERKER TE NG KERK WIERDAPARK-SUIDPos teen vergoeding Koördinering van verskillende groepe in kinderbediening (kinders 2tot 12 jaar)Leiding en ondersteuning van Kategete.Ongeveer 20 ure per week [Sondag oggend verpligtend]Moet telefonies en elektronies beskikbaar weesVan tyd tot tyd aand vergaderingsBywoon van konferensies Indiensname: +- 1 Oktober 2009Besoek gerus ons webblad vir meer inligting by http://208.109.99.205/ngwps/default.aspxKantoor: Minnie Watkins: 012 653 2195 Marié v Rooyen: 012 653 2280

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!