13.07.2015 Views

AGENDA SINODE HOËVELD - NG Kerk

AGENDA SINODE HOËVELD - NG Kerk

AGENDA SINODE HOËVELD - NG Kerk

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Agenda, Sinode Hoëveld 2007 OPERASIONALISERING STRATEGIESE DOELWIT: TYDSGEES Bladsy 25STUDENTEBEDIENING STUDENTE KERK MELLVILLE3.1.2 STUDENTEBEDIENING: STUDENTE-KERK MELVILLE,KRUISGEMEENTE.3.1.2.1 DIE STUDENTE-KERK SE ROEPING(1) Wanneer jy die studentewêreld betree kom jy op die tydvak waarin die 3 belangrikstevrae van jou lewe heel moontlik gaan beantwoord word: “Wie is ek, wie wil ek weesen met wie wil ek trou?” Dit is ook die tyd wanneer mens belangrike besluite oorjou toekoms neem, en reflekteer oor jou verlede. Die Studente-Kerk ag dit nodig omdie studente by te staan in hierdie kritieke tyd van hulle lewe. Groot gedeelte vandie Studente-Kerk se bediening is die ontwikkeling van lidmate se vaardighede in dieverskillende terreine van hulle lewens.(2) Ons visie is om jongmense holisties te ontwikkel, nie net in terme van hulgeloofslewe nie, maar ook om hulle te help heel word van seerkry in die verlede, enas leiers en meningsvormers toe te rus vir die wêreld waar hulle as volwassenes hulplek gaan volstaan. Ons streef daarna om lidmate toe te rus met kennis envaardighede wat hulle na afloop van hul studentedae by ander gemeentes kangebruik.(3) By die Studente-Kerk word tans bedieningsmodel ontwikkel waar daar baie nouerwisselwerking tussen die studente en die plaaslike gemeente (Melville KruisGemeente) plaasvind.(4) Die vestiging van eietydse bediening by Melville Kruis Gemeente is in sykinderskoene. Hierdie bediening fokus op die groep jong werkendes en hoop om leemte in die NG Kerk aan te spreek om juis aan dié groep wat nie werklik tuiste vindin die tradisionele kerk nie, geestelike tuiste te verskaf.(5) In die verlede het studentebediening bestaan uit bediening aan die AucklandparkKampus, maar met die verwikkelinge wat by UJ plaasgevind het die afgelope 2 jaar, engemeentes wat saamgesmelt het om Melville Kruis Gemeente te vorm, besef ons datdie bediening aan die studente in die omgewing nie langer so sterk geografies kanfunksioneer nie, maar wyer roeping het. Daarom word die moontlikhede ondersoekom meer generatiewe bediening daar te stel, wat nie gekoppel is net aan studenteby spesifieke universiteitskampus nie, maar fokus op generasie jongmense wat indie omgewing woon en leef. Hierdie bedieningsmoontlikheid het dan diemoontlikheid en die uitdaging om oor die tradisionele taal- en kultuurgrense testrek, en al die kampusse in die omgewing te teiken. So bediening sal egter ookfinansiële implikasies inhou, bv. die aanstelling van swart leraar en bedieningskoördineerder.(6) In terme van die bediening van NG Kerk lidmate is ons hooffokus steeds die Kingswaykampus (ou RAU). Van die 1915 ingeskrewe NG lidmate is daar +/- 500 woonagtig indie koshuise wat die gedagte verder ondersteun dat ons bediening skuif van lokalena generatiewe bediening. Op hierdie wyse gaan dit vir ons die bediening meermoontlik maak om die ander studente wat wel in die omgewing woon te betrek.(7) Die volgende tabel sit die getalle van NG studente by UJ uiteen:Kampus Geloof Student getalleAPB Auckland Park Bunting NG Kerk 40Agenda Sinode Hoëveld 25-27 Oktober 2007 Bladsy 25 van 226Birchwood Konferensiesentrum Boksburg

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!