13.07.2015 Views

AGENDA SINODE HOËVELD - NG Kerk

AGENDA SINODE HOËVELD - NG Kerk

AGENDA SINODE HOËVELD - NG Kerk

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

AGENDA, SINODE HOËVELD 2007 OPERASIONALISERING STRATEGIESE DOELWIT: TYDSGEES Bladsy 38LUISTERSINODE 2006(5) Skep luistergeleenthede.(6) Kry meer jeugaksies in plek.(7) Rig kerkraadsvergaderings meer geestelik.(8) Kommunikeer beter oor kerkraadsbesluite na die gemeente.(9) Begin ‘boiler room’ vir tieners.(10) Lê meer klem op Selgemeente – die visie van die gemeente moet die visie van elkeselgroep word.(11) Fokus meer op hulle wat buite die kerk is.(12) Bewerkstellig samewerking tussen plaaslike gemeentes.(13) Bevestig opnuut Bybelse opdragte en gee deur na lidmate.(14) Hersien sekere “ou” tradisies om aan te pas.(15) Lewe en doen positiewe gesindheid.(16) Begin nuwe liedere sing.(17) Nooi mense aktief na die kerk.(18) Ondersteun prediking deur moderne hulpmiddels.(19) Deel die stories met mekaar.(20) Stel bedieningskoördineerder.(21) Skakel anderstaliges in by die erediens, bv Engelse erediens?(22) Maak tyd om op God te fokus en te hoor wat Hy sê.3.1.3.4 SPESIFIEKE SAKE WAT NA DIE SDK VERWYS IS, IS:(1) Hoe hanteer ons die “Consumerist” post-moderne houding van ons mense?(2) Ons wil graag herenigde kerk hê. Doen ons genoeg om die kerk voor te bereihiervoor?(3) Kyk na kleiner gemeentes wat nie die kapasiteit het om die veranderinge te bestuurnie.(4) Aanpassing van die Kerkorde om verandering van strukture soos bv samestelling vandie kerkraad moontlik te maak.(5) Dankie vir riglyne en ruimte om dit toe te pas.(6) Hoekom kan ons nie meer uitgesproke wees teenoor wêreldse dinge en doen en latevanaf gemeente grondslag, asook van die NG Kerk in geheel? Bv vloekery in flieks, TV,advertensies wat aanstootlik is.(7) Die tipe van byeenkoms soos vandag, meer laat plaasvind.(8) Kan ander kerkgroepe ook betrek word?(9) Sinode kan meer betrokke raak in die aanbieding van gesamentlike Jeugbyeenkomste.(10) Luister ook na kundiges in Suid-Afrika m.b.t. die toekoms van die kerk en moenie dinkas iemand van oorsee iets sê moet ons meer luister nie.(11) Lidmate het belang wat by sinode gebeur en besluit word, wil dit nie in die koerantlees nie.(12) “Christen-gemeenskap ontwikkeling deur selgroepe te mobiliseer.”(13) Aksie-navorsingsprojek deur Bonaeroparkgemeente.(a) Resultate en terugvoering na Sinode.(b) Moontlike prototipe.(14) Hoe oortuig jy konserwatiewe leiers om saam te werk om die kerk te verander sonderom hulle en hul volgelinge af te skrik?(15) Die jeug aanvaar nie altyd die leiding wat beskikbaar is nie, maar dit lyk nie of hulleself presies weet wat hulle verwagtings van die kerk is nie. Hoe doen ons dit? HoeAgenda Sinode Hoëveld 25-27 Oktober 2007 Bladsy 38 van 226Birchwood Konferensiesentrum Boksburg

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!