07.05.2018 Views

Kamp-is-Lekker Jan 2018

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

K A M P I S L E K K E R

0 4

BREEDERIVIERVALLEI

GOUDMYN

ROBERTSON & BONNIEVALE

Goudmyn bied 16 pragtige kampplekke op

die oewer van die Breederivier. Elke

kampplek het sy eie elektrisiteit en elke

kampplek het sy eie privaat ablusiegeriewe.

Daar kan maks 6 persone per staanplek

kamp. Daar is ook pragtige selfsorg

akkomodasie vir gaste wat nie wil kamp nie.

Goudmyn is slegs 150km vanaf Kaapstad

en beslis die moeite werd om hier te kom

kamp en kuier!

Wateraktiwiteite

Bring jou eie kano of kayak

Bring jou eie klein bootjie – nie meer as 10

p/k

Geen jetski of ski nie.

Kontak persoon Cindy du Toit

Kontak nommer 082 324 9574

MEER...

Bonnievale River Lodge bied ‘n klein en

intieme kampterrein in die pragtige

Robertson Wynvallei. Die kampterrein is

langs die Breërivier en bied baie om te

doen vir gesinne. Kom kamp tussen die

wingerde of kom ontspan in die luukse

selfsorg akkomodasie.’n Groot

aantrekkingskrag is die swembad tussen

die wingerde. Die kampplek is ook slegs

15min se ry van die alombekende Route

62

BONNIEVALE RIVER LODGE

BONNIEVALE (3KM)

Troeteldiervriendelik

Kontak persoon Kathrin Devis

Kontak nommer +27 86 100 2784

MEER...

W W W . L E K K E R K A M P P L E K K E . C O . Z A

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!