03.10.2020 Views

Kamp is Lekker Tydskrif OKTOBER 2020

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamp tydskrif met die beste kamp stories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou.

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamp tydskrif met die beste kamp stories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou.

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Oktober 2020

HIER word stories gebou

Kamp in die

Ek gaan “see” toe..

SEDERBERGE TOE

Reën

Uitspan in die

BAVIAANSKLOOF

VOORBLAD FOTO deur Rikus by NONA OSA WEGBREEK SUID-KAAP

Forever

en vir altyd

Mpumalanga

Badplaas

A Forever Resort

Forever Hotel

@ Badplaas

Rex’s Ranch

A Forever Retreat

Amanzi Mountain

Reserve, A Forever Lodge

Waterfall

A Forever Lodge

Leopard’s Trail

A Forever Retreat

Loskopdam

A Forever Resort

Isiyala Game Lodge

A Forever Lodge

Matombu

A Forever Lodge

Silverfalls

A Forever Retreat

Forever Hotel

@ White River

Blyde Canyon

A Forever Resort

limpopo

Swadini

A Forever Resort

Phalaborwa Safari Park

A Forever Resort

Tshipise

A Forever Resort

Ramoswe

A Forever Lodge

Lapa Lodge

A Forever Lodge

Warmbaths

A Forever Resort

gauteng

wes-Kaap

VRYSTAAT

Forever Hotel @ Centurion Plettenberg, A Forever Resort Gariep, A Forever Resort

TEL: +27 (0)12 423 5600

EPOS: info@foreversa.co.za

WEBTUISTE: www.foreversa.co.za

Sand-Free

Multimat Groundsheet

Straight:

Sizes:

1.5 x 1.5m

1.5 x 4.0m

3.0 x 3.6m

3.0 x 4.5m

3.0 x 5.4m

3.0 x 6.5m

3.0 x 7.5m

Reversible:

Green one side

Grey other side

L-Shape:

Sizes:

Medium Large 4x4

3m

2m

2m 3.5m

5m

3m

5m

2m

3m

3m

5m

1.5m

6.5m 5m

Reversible: Grey Only

3.5m

2m

1.5m

3.5m

Visit our website for a variety of sand-free beach products available

CGEAR Africa

cgear_africa

lekker

K A M P B Y N O N A - R O S A W E G B R E E K

L E K K E R K A M P P L E K K E

is mos regte kampeerders en sou ons nie

Ons

onder kry deur die koue en reën wat

laat

was nie. Ons het Donderdag vir ons

voorspel

bespreek by Nona Rosa Wegbreek,

kampplek

tussen Heidelberg en Witsand in die

geleë

Ons het gou ons koslysie gemaak

Suid-Kaap.

wat nodig is om die naweek lekker te kon

met

Ons het geweet dit gaan reën, so die

eet.

was 'n moet en dan ook vleis en groente

snacks

'n pot en steak en slaai vir die aand se braai.

vir

het so bietjie aangepas met ons

Ons

en ons groot Coleman tent

kamptoerusting

geneem. Daar is geen elektrisiteit by die

saam

nie, maar gelukkig het ek FlexoPower

kampplek

Lithium444 portable energy power en my

se

saamgeneem vir as die son skyn.

sonpaneel

het ons net betyds kamp opgeslaan,

Vrydag

toe begin dit sommer dadelik reën. Ek en

want

en my seun Karlo kon toe lekker kuier en

Loret

in die tent oor alles wat die week gebeur

gesels

En natuurlik was daar snacks om dit

het.

te maak!

gesellig

0 3 T R A V E L L E

Koue naweek in die

Suid-Kaap

G E S K R Y F E N F O T O S D E U R : R I K U S T R U T E R

N S N A W E E K S E K R A G W A S

O

O O N T L I K G E M A A K D E U R

M

L E X O P O W E R S E M O J A V E

F

2 0 W S O N P A N E E L

2

E S K R Y F D E U R : R I K U S

G

O T O S : R I K U S

F

kon nie gou genoeg opstaan die

Ons

oggend nie, want ons is bed toe

Saterdag

'n kampvuurtjie. Dit was 'n groot

sonder

Karlo het sommer vinnig die 20kg

fout...

Namib Kameeldoring nader getrek en

sak

vuurmaak. Ons fluitketteltjie was

begin

styf teen die vuurtjie gedruk om

dadelik

te maak vir daai eerste koppie

warmwater

Terwyl Loret alles uitkry vir

boeretroos.

cowboy brekkie en ons wag vir die

ons

het ek en Karlo sommer gou klaar

kole,

waar ons volgende kamp gaan

beplan

Resep Die

pannetjie wat ons by die kampvuurtjie

Die

word nou nadergetrek en op die

gebruik

gesit. Eerste is die botter en dan

kole

die uie gebraai. In geen spesifieke

word

word die bacon/spek,

volgorde

nie te veel biltong met geelvet

kaaswors,

mushrooms ingebraai. Hoe dan

en

ons moes van Jimmy's se nuwe

anders,

smoked sous ook daar inwerk. Nou

BBQ

hulle sê, vir die cherry op die koek.

soos

eiers om alles te bind en die brekkie

Die

in die pot gebeur het is 'n storie vir 'n

Wat

dag. ander

K A M P I S L E K K E R

Lekker

Kamp &

Kampkos

wees.

mooi af te rond. Sout en peper na smaak.

3 weke voor my kamp het ek en

So

van Diesel-Teck koffie saam

Stephan

drink en hy het my vertel van die

gaan

electrical system" wat hy in my

"auxiliary

kan installeer. Ek was

kampvoertuig

baie beïndruk. Die naweek voor

natuurlik

kamp het Stephan spesiaal na my toe

my

en die installasie in 'n japtrap

gekom

Ek het nou meer as genoeg

gedoen.

vir alles wat met 12V krag werk.

"PLUGS"

meer inligting besoek sy webblad.

Vir

https://dieseltechstore.co.za/

een van my nuwe kampgoeters is

Nog

paar lekker skoene.

die

kinders was ons groot gemaak om net

As

te loop, maar soos die jare

kaalvoet

het die voete maar sag geraak

aanstap

wie wil nou in die nat gras loop

en

toe. Met my nuwe KAALFOOT

badkamer

het ek daai ektra sooltjie onder my

skoene

K A M P I S L E K K E R

Daai ekstras

wat kamp

gemaklik

maak

voete sonder dat jy weet jy dra 'n skoen.

die eerste oogopslag kan jy sien dat die 444

Met

is om 'n voertuiguitleg te kan hanteer. Sy

ontwerp

smal vorm gly mooi langs 'n yskas of op die

lang

agter die voorste sitplekke in. Daar is

vloer

toegang tot die kragpunte sonder om jou

maklike

motor uit te pak. Die enigste punt aan die

hele

is die standaard 12V sigaretuitlaat,

agterkant,

jou yskasdrade van die res van die ander

wat

weghou. Selfs die punte aan die voorkant

punte

dit maklik om van voertuiglaaier na sonkrag

maak

ruil as jy vir 'n lang periode kamp opslaan. Ek

te

gevind dat die Lithium444 die naweek vir my

het

die gebruik van die 444 betref, werk alles

Wat

soos ek dit sou verwag het. Jy skakel dit

presies

aan en druk alles wat krag benodig by

eenvoudig

toestel in. Daar is geen moeilike knoppies oor

die

om dit te gebruik nie. Daar is slegs 'n ry blou

hoe

wat 'n eenvoudige weergawe gee van

LED-liggies

oorblywende batterylewe. Die agt proppe

die

die voorkant bevat drie 110V- en drie USB-

aan

wat jou in staat stel om feitlik enigiets in

poorte,

prop. te

ek die Flexopower Lithium444 begin

Nadat

het, is ek regtig beïndruk. Hulle het nêrens

gebruik

nie, maar dit eenvoudig en so effektief

afgeskeep

gehou. As jy op soek is na 'n eenvoudige

moontlik

wat ontwerp is om die behoefte aan 'n

eenheid

batterystelsel te vervang, dan is die 444

dubbele

5.5kg

Gewig:

30 x 13 x 18 cm

Groote(LBH):

K A M P I S L E K K E R

oorgenoeg krag kon voorsien.

'n uitstekende keuse.

Ekstras: 1 x AC herlaai kabel

1 x Car 12V herlaai kabel

1 x Sonpaneel kabel met Anderson grys

aansluiting

Our Seatcovers are made using a synthetic fabric which is

incredibly tough, 100% waterproof and extremely

comfortable to sit on. A range of colours is available to suit

most modern design trends.

www.takla.co.za

Ek gaan “see” toe..

..... Sederberge toe.

D

aar is ‘n populêre gesegde: almal

wil ‘n huisie by die see hê, maar

ek sal baie graag eerder my huisie

in die Sederberge wil hê. Dis ‘n plek van

stilte en prag wat jy nêrens anders in die

land sal kry nie. Van die mooiste

rotsformasies en

landskappe, tot

die mooiste

melkweg aande,

dis eenvoudig net

ongelooflik. Ek sal

sonder twyfel kan

sê dit is my

gunsteling plek.

Ek kamp al vir die

laaste 8 jaar in die

Sederberge gebied

(so ongeveer 4 keer ‘n jaar), en het al alles

aanskou van oorstromings tot perfekte

dae en ook natuurlik die somer se 40+

temperature, tog bly dit ‘n plesier.

Ek dink wat die Sederberge so spesiaal

maak is die feit dat daar “niks” van ons

alledaagse goed is nie, maar ‘n oormate

van natuurskoon. Dis ‘n plek waar jy rêrig

kan afskakel en besef dat die lewe se

gejaag nie die moeite werd is nie.

Die Sederberge het soveel om te bied:

mooi agterpaaie, watervalle, swemstrome,

natuurlike en bekende rotsformasies by

Truitjieskraal en die Stadsaal,

boesmantekeninge en dan ook die

algemene staproetes soos die gewilde

Wolfberg Arch en Maltese Cross. Die

aktiwiteite is eindloos as die natuur en

buitelewe jou passie is.

Die Sederberge is propvol unieke

kampplekke, maar as daar een kampplek

is wat my hart se punt is, is dit geen ander

as Mount Ceder nie. ‘n Plek waar ek

letterlike die bome sien groei het oor die

laaste paar jaar sedert ek daar begin kamp

het. Hoekom

Mount Ceder?

Wel, as jy daar

stop voel jy asof jy

by die huis in stap;

jy word hartlik

verwelkom en die

gasvryheid is

ongelooflik. Adele

en Pieter het ek

leer ken oor die

jare en hulle sal

altyd daai eksta myl gaan om ‘n mens se

besoek die beste ervaring te maak. Dis nie

net nog ‘n kamp plek nie, dis persoonlik

en dis wat mense soos ek elke keer

terugvat soentoe.

Nou ja toe kom ons vat die pad........ terug

“see toe......”

D

is Maandag en die weer lyk perfek

vir die komende naweek se kamp.

Ek kontak vir Adele by Mount

Ceder en sy’t goeie nuus,

daar is ‘n staanplek nog beskikbaar,

Vrydag vat ons die pad.

Die week kan baie lank raak en Vrydag wil

net nie nader kom nie, maar ek is greed -

Maandag is my kar reeds gepak en reg vir

die naweek. Vrydag breek uiteindelik aan

en ons vat die pad. Ek dink wat die

Sederberg ook so lekker maak is die feit

dat in afstand dit nie ver is nie, maar tog

voel jy so ver weg van als.

Vanaf die Paarl is dit presies 186 km tot by

Mount Ceder via Ceres oor die Gydo pas

en dan net na Dorp die Berg draai jy regs

by die bordjie wat aandui Klein

Sederberge. Van daaraf is dit so ongeveer

50 km grondpad tot by Mount Ceder. Op

ons aankoms het Gladson ons gou gehelp

in te teken en toe beweeg ons af na ons

kampplek toe.

Elke keer wat ek daar stilhou, gaan dit

deur my kop dat daar nêrens anders is

waar ek op daardie oomblik wil wees nie.

Ons het dadelik kamp opgeslaan sodat ons

die meeste van die mooie laat middag kon

inneem. Dis doodstil, nie ‘n blaartjie roer

onder die Kameeldoring bome nie ,my

vuur se rokie trek en als is nou net perfek.

Ons geniet n lekker glasie Cederberg wyn

uit die hartjie van die Sederberge.

D

aar is twee belangrike faktore

waarna ek altyd na kyk wanneer

ek by ‘n plek kom: dit is hoe

netjies hul gras gensy is en hoe die braairooster

lyk (sou ‘n plek dit bied), dis die

klein goed wat tel. Alles hier is soos die

Engelsman sal sê: spotless.

Vrydae aande maak ons gewoonlik

roosterkoek burgers, want dis vinnig en

maklik en sal dit dan afwissel met

hoender, steak, lam of n tuisgemaakte

mince pattie. Die roosterkoeke wat oorbly

word dan gebêre vir ontbyt met eier en

spek, iets wat geen restaurant vir jou kan

bied nie. Dis ‘n lieflike aand buite, die

sterre is uit en wat ‘n manier om die week

af te sluit?

D

ie volgende oggend toe ek uit my

tent klim, word ek gegroet met n

ysige 2-grade, wat glad nie ‘n

probleem is nie, want ‘n lekker vars koppie

koffie is die perfekte oplossing Ketel, laat

jy begin fluit.....

Die dagbreek lig kleure is ongelooflik mooi

en binnekort gaan die sonnetjie sy

verskyning maak sodat die dag kan begin.

Na ‘n stewige roosterkoek ontbyt rolletjie

is ons reg vir die pad. Alhoewel ek reeds

die Sederberge gefynkam het,

geniet ons dit nogsteeds om ‘n draai te ry,

want mooi bly maar mooi, ons kan

eenvoudig net nie.

Die landskap is prentjie mooi en die feit

dat daar geen verkeer is nie, is altyd ‘n

bonus. Ons vat die agterpad deur na

Truitjieskraal en kry ‘n beskutte

rotsformasie om n koppie koffie in die veld

te geniet. Daar is nie ‘n siel in sig nie, ‘n

stukkie hemel op aarde.

O

ns keer terug Mount Ceder se

kant toe en stap die Waterval

roete wat op die plaas is. Ek glo

enige natuurliefhebber sal saam my stem

dis so mooi om die natuur nog so rou te

sien. Die Sederberge is nog een van

daardie min plekke wat ongerept is.

Terug by die kamp is Saterdae middae se

ete altyd vars aartapelskyfies wat geniet

word met Vastrap op RSG om 2 uur. Kan

die tyd nie maar stadiger verby gaan nie?

Ons ontspan en verken bietjie die veld

rondom ons en die mooi pink Vygies blom

pragtig. As mens moet ons leer om die

mooi in niks te sien nie, want dan sal mooi

altyd oneindig wees.

D

ie jaar het ‘n baie goeie reën

seisoen vir die Kaap gebied,

riviere het gevloei in die

Sederberge wat ek nog nooit gesien het

nie, sodat ons ‘n “sundowner” die middag

langs die rivier reg by ons kamp kon geniet

– ‘n ervaring vir die eerste keer vir my na

al die jare.

S

aterdae aande sal altyd ons

ordentlike ete wees, waar ons nou

meer tyd het om voor te berei vir

lekker ‘n potjie of braai. Vannand gaan

ons dit gesond hou met gebraaide groente

(porkbelly en hoender) saam met braaipap

en sous.

Terwyl ek so om die vuur sit besef ek net

weer hoe bevoorregd ons is om dit te kan

ervaar, hoe kan ek dan ooit oomblike ne

plekke soos dié verruil vir ‘n ander land?

Dit is weer ‘n perfekte aand wat my net

meer angstig maak dat ek môre weer

moet terugkeer huistoe. My kuiers by

Mount Ceder is kosbaar, ‘n plek waar my

siel diep lê; dis ‘n plek na aan my hart.

Mount Ceder is ‘n pit stop en die

hoofgrondpad deur die Sederberge waar

jy iets kan drink en eet, of net so bietjie

die bene strek. Dis ‘n werkende olyfplaas

met top gehalte olywe en olie. Die

kamppeerplek bestaan uit 3 privaat

staanplekke met geen krag, alhoewel daar

solar en ‘n batterystelsel. Daar is vars,

lopende drinkwater. Dan is daar ook die

gewilde mooi akkomodasie huisies wat in

die kloof versprei is. Ons geniet ook ‘n

huisie in die koue winter maande omrede

elkeen ‘n kaggel het, perfek vir daardie

winter atmosfeer.

D

ie Sondagoggend het aangebreek

en ons besluit om koffie oor die

koppie langs die rivier te geniet

met sonopkoms. Die mooiste uitkykpunt

oor die rivier en valley, dis pragtig, dis

rustig, dis stil. Na kamp opslaan geniet

ons altyd ‘n ontbyt by die restaurant en

dan vat ons die grondspore weer terug

huis toe, totwedersiens vir nou…..

FOTOS &TEKS Deur: Alex Kock

https://www.instagram.com/grondspore/

CAMPING

MADE

EASY

https://bundutec.co.za

UITSPAN IN DIE

BAVIAANSKLOOF

D

it is een van baie

lekker kampplekke

in die Baviaans en

hier doen ‘n mens net wat

die naam sê - uitspan!

Omdat ons by die see woon

vermy ons gewoonlik die

malligheid van ‘n Desember

vakansie by die see en kies

eerder koers binneland toe.

Karoo toe. En waar meer

kry jy Karoo as in die

Baviaanskloof?

Hier is dit boeklees-tyd,

koffie-tyd, gesels-tyd en

vriende maak-tyd weg van

tegnologie en die gewoel

van die stad. Die

staanplekke is met groot

sorg uitgelê sodat elkeen ‘n

koelte kolletjie het, wat

belangrik is in die somer,

maar tog nie so ingedruk

dat jy oor mekaar kamp nie.

Dit is nogal iets wat vir ons

baie punte tel. Hier is

oorgenoeg om te doen, as

jy iets wil doen! Jy word

begroet met ‘n blouste blou

plaasdam

swembad met ‘n groen

grassie wat sorgvuldig elke

dag nat gemaak word en

waar die kinders bal skop

en speel terwyl die

grootmense in en rondom

die dam kuier. Wat is nou

lekkerder as dit?

As jy die oggend energiek

voel kan jy met die paadjie

stap tot bo op die kop en

die wêreld bespied tot daar

ver. Begin maar vroeg,

want hier word dit warm in

die somer.

I

ndien jy wil weet in die buitewêreld

aangaan kan jy data koop en op die regte

kolletjie opvangs kry. Omdat die kloof

afgeleë is, is tegnologiese konneksies

uitdagend hierso, so hou moed. Die klein

winkeltjie het die mees basiese goed en

ietsie koud, maar bring maar jou luukses

saam vanaf die huis. In die droogte tyd is die

kampplek en winkeltjie vir die mense ‘n

lewensaar so ondersteun hulle. Jy kan ook

jou fiets pak om die paaie in die kloof verder

te verken. Ons gesin het egter heelwat tyd

spandeer om die kleiner voël lewe dop te

hou en te identifiseer terwyl ons agter die

koelte aan geskuif het.

Die weer verander vinnig hier. Ons het in die

hitte van die somer gekamp, maar een

middag het die weer vinnig ‘n ander neiging

betoon toe ‘n ysige wind instoot en ons

moes skuiling gaan soek in die lapa teen

bakke vol reën. Wees maar voorbereid vir

alles! Uitspan is ook ‘n lekker oornag stop vir

‘n eerste of laaste aand wanneer jy ver reis,

want dit is aan die westelike ingang van die

Baviaanskloof geleë. Daar is ook chalets

indien jy wil vroeg roer omdat die pad nog

lank is.

Akkommodasie: Kamp, Boskamp en Chalets

Waar: Westelike ingang na die Baviaanskloof

(• Longitude: 23.7008 • Latitude: -33.51585)

Naaste dorp: Willowmore (45 km)

Kontak: Nico & Alta Smith (0440 923 1511)

TEKS & FOTOS: Felicity Triegaardt

http://travelbucket.co.za/

i

Kom toer saam na

Namaqua en Richtersveld

info@stoftrappers.com of WhatsApp: 082 660 1765

Werner Pretorius

0829290824

info@borderx.co.za

ICE COLD

Anywhere

Top 10

Travel & Holiday

Guides

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!