03.10.2020 Views

Kamp is Lekker Tydskrif OKTOBER 2020

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamp tydskrif met die beste kamp stories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou.

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamp tydskrif met die beste kamp stories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou.

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

D

aar is ‘n populêre gesegde: almal

wil ‘n huisie by die see hê, maar

ek sal baie graag eerder my huisie

in die Sederberge wil hê. Dis ‘n plek van

stilte en prag wat jy nêrens anders in die

land sal kry nie. Van die mooiste

rotsformasies en

landskappe, tot

die mooiste

melkweg aande,

dis eenvoudig net

ongelooflik. Ek sal

sonder twyfel kan

sê dit is my

gunsteling plek.

Ek kamp al vir die

laaste 8 jaar in die

Sederberge gebied

(so ongeveer 4 keer ‘n jaar), en het al alles

aanskou van oorstromings tot perfekte

dae en ook natuurlik die somer se 40+

temperature, tog bly dit ‘n plesier.

Ek dink wat die Sederberge so spesiaal

maak is die feit dat daar “niks” van ons

alledaagse goed is nie, maar ‘n oormate

van natuurskoon. Dis ‘n plek waar jy rêrig

kan afskakel en besef dat die lewe se

gejaag nie die moeite werd is nie.

Die Sederberge het soveel om te bied:

mooi agterpaaie, watervalle, swemstrome,

natuurlike en bekende rotsformasies by

Truitjieskraal en die Stadsaal,

boesmantekeninge en dan ook die

algemene staproetes soos die gewilde

Wolfberg Arch en Maltese Cross. Die

aktiwiteite is eindloos as die natuur en

buitelewe jou passie is.

Die Sederberge is propvol unieke

kampplekke, maar as daar een kampplek

is wat my hart se punt is, is dit geen ander

as Mount Ceder nie. ‘n Plek waar ek

letterlike die bome sien groei het oor die

laaste paar jaar sedert ek daar begin kamp

het. Hoekom

Mount Ceder?

Wel, as jy daar

stop voel jy asof jy

by die huis in stap;

jy word hartlik

verwelkom en die

gasvryheid is

ongelooflik. Adele

en Pieter het ek

leer ken oor die

jare en hulle sal

altyd daai eksta myl gaan om ‘n mens se

besoek die beste ervaring te maak. Dis nie

net nog ‘n kamp plek nie, dis persoonlik

en dis wat mense soos ek elke keer

terugvat soentoe.

Nou ja toe kom ons vat die pad........ terug

“see toe......”

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!