03.10.2020 Views

Kamp is Lekker Tydskrif OKTOBER 2020

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamp tydskrif met die beste kamp stories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou.

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamp tydskrif met die beste kamp stories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou.

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

UITSPAN IN DIE

BAVIAANSKLOOF

D

it is een van baie

lekker kampplekke

in die Baviaans en

hier doen ‘n mens net wat

die naam sê - uitspan!

Omdat ons by die see woon

vermy ons gewoonlik die

malligheid van ‘n Desember

vakansie by die see en kies

eerder koers binneland toe.

Karoo toe. En waar meer

kry jy Karoo as in die

Baviaanskloof?

Hier is dit boeklees-tyd,

koffie-tyd, gesels-tyd en

vriende maak-tyd weg van

tegnologie en die gewoel

van die stad. Die

staanplekke is met groot

sorg uitgelê sodat elkeen ‘n

koelte kolletjie het, wat

belangrik is in die somer,

maar tog nie so ingedruk

dat jy oor mekaar kamp nie.

Dit is nogal iets wat vir ons

baie punte tel. Hier is

oorgenoeg om te doen, as

jy iets wil doen! Jy word

begroet met ‘n blouste blou

plaasdam

swembad met ‘n groen

grassie wat sorgvuldig elke

dag nat gemaak word en

waar die kinders bal skop

en speel terwyl die

grootmense in en rondom

die dam kuier. Wat is nou

lekkerder as dit?

As jy die oggend energiek

voel kan jy met die paadjie

stap tot bo op die kop en

die wêreld bespied tot daar

ver. Begin maar vroeg,

want hier word dit warm in

die somer.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!