03.10.2020 Views

Kamp is Lekker Tydskrif OKTOBER 2020

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamp tydskrif met die beste kamp stories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou.

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamp tydskrif met die beste kamp stories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou.

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

geniet ons dit nogsteeds om ‘n draai te ry,

want mooi bly maar mooi, ons kan

eenvoudig net nie.

Die landskap is prentjie mooi en die feit

dat daar geen verkeer is nie, is altyd ‘n

bonus. Ons vat die agterpad deur na

Truitjieskraal en kry ‘n beskutte

rotsformasie om n koppie koffie in die veld

te geniet. Daar is nie ‘n siel in sig nie, ‘n

stukkie hemel op aarde.

O

ns keer terug Mount Ceder se

kant toe en stap die Waterval

roete wat op die plaas is. Ek glo

enige natuurliefhebber sal saam my stem

dis so mooi om die natuur nog so rou te

sien. Die Sederberge is nog een van

daardie min plekke wat ongerept is.

Terug by die kamp is Saterdae middae se

ete altyd vars aartapelskyfies wat geniet

word met Vastrap op RSG om 2 uur. Kan

die tyd nie maar stadiger verby gaan nie?

Ons ontspan en verken bietjie die veld

rondom ons en die mooi pink Vygies blom

pragtig. As mens moet ons leer om die

mooi in niks te sien nie, want dan sal mooi

altyd oneindig wees.

D

ie jaar het ‘n baie goeie reën

seisoen vir die Kaap gebied,

riviere het gevloei in die

Sederberge wat ek nog nooit gesien het

nie, sodat ons ‘n “sundowner” die middag

langs die rivier reg by ons kamp kon geniet

– ‘n ervaring vir die eerste keer vir my na

al die jare.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!