02.08.2018 Views

Kamp is Lekker Augustus 2018 Tydskrif

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamptydskrif met stories, woonwa wenke en resepte van kampeerders in Suid Afrika

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamptydskrif met stories, woonwa wenke en resepte van kampeerders in Suid Afrika

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Krag-opsies

wanneer jy

kamp

– Kort weergawe:

• Die meerderheid van kampers wat ‘n

vrieskas het, het ‘n 12V kompressor vrieskas.

• Die meerderheid van kampers wat ‘n 12V

kompressor vrieskas het, het ‘n 2de battery

sowel as ‘n “battery management” stelsel (die

solenoïde-skakelaar stelsels is baie gewild en

betroubaar, my gevoel is dat die “voltage

booster” stelsels alhoewel aansienlik duurder,

‘n groot rol in die mark begin speel omdat dit

jou 2de battery voller laai as ‘n solenoïde

stelsel en baie keer ‘n sonpaneel kan

akkommodeer)

• As my begroting klein is, sal ek’n “High

Cycle” battery installeer met ‘n Solenoïde

stelsel.

• ‘n Klein hoeveelheid van kampers gebruik ‘n

sonpaneel saam met hulle battery stelsel, dit

kom tot sy reg wanneer jy lank op een plek

staan waar daar nie 220V krag beskikbaar is

nie en die risiko daar is dat jou 2de battery

pap gaan raak.

• Jy wil dit vermei dat jou 2de battery se

potensiaal (Volts) tot onder 10.5V val, want

dis waar die skade gebeur. ‘n “Deep Cycle”

battery is meer gehard teen sulke skade as ‘n

“High Cycle” battery.

• ‘n 2de battery sal tipies ‘n kompressor

vrieskas kan aandryf vir 36 uur, en dit neem

jou voertuig se alternator so 6 ure om dit weer

vol te laai.

• ‘n 2de battery behoort 5 jaar+ te hou.

• Baie min kampers gebruik ‘n krag-opwekker

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!