28.05.2019 Views

Verkyker 1 2019

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

UITGAWE 1

IN HIERDIE UITGAWE

GAAN JY LEES

#OviesKykver in

2019

Ovies Are Unique!

#OviesJouToekoms

#OviesGeeOm in

2019

OVERKRUIN JOU TOEKOMS

REDAKTEURSBRIEF

CONTENT

OVIELAND VERWELKOM

ONS NUWE OVIES 2019!

04

BAREFOOT DAY WHAT A

JOYFUL DAY!

Redakteursbrief

Liewe Ovies

Die eerste deel van die jaar het behoorlik verby

gevlieg! Propvol opwinding soos Mnr en Mej

Ovie, nasionale Pi-dag, die swem en atletiek interhoër,

redenaars, public speaking,kaalvoetdag

en kruinfees. Die lewe bestaan altyd uit keuses,

vra maar die matrieks wat Macbeth se

ingewikkelde lewe en keuses probeer verstaan!

Jou keuse om ‘n Ovie te wees, was egter die

regte een! Hier lewe ons voluit elke dag. As jy

deur hierdie uitgawe blaai sal jy vir jouself kan

sien – hier het ons pret, werk ons hard en is ons

BAIE TROTS op elke Ovie . . . oordeel maar self!

Ons heet al die nuwe graad 8’s (Gwhapsies) en

nuwe onnies hartlik welkom! Ons hoop julle

voel nou al reeds soos ou vriende en is al goed

ingeburger!

06

MEV HELEN HAASBROEK

BY TSHWANE-NOORD

“TEACHERS’ AWARDS”

VEREER.

08

MNR EN MEJ OVIE STEP

UP 2019!

We are very excited about all the winter sports

and we know this is going to be a GREAT YEAR!

May all the push ups, sit ups and burpees pay

off! We trust that you will go from strength to

strength. Have a great season, Ovies!

“I am a product of all the ancestors getting together

and deciding these stories need to be told”

- Rupi Kaur

Remember these wise words and may this be

your day, your week, your season and year.

Create your own story and let it be told. Make

your choices and make your mark, Ovies!

Baie dankie vir almal se harde werk, sonder al

die redaksielede se insette en mev den Hond,

ons organiseerder se ondersteuning, sou hierdie

uitgawe nie moontlik gewees het nie!

We hope you enjoy the first edition of 2019!

Groete tot volgende keer!

Claudi Esterhuizen

(Redaktrise)

OVIE SPORTS

10

Mia-Leigh Loubser

(sub-redaktrises)

14

Larisa van Breda

(sub-redaktrises)

02 VERKYKER 2019

Uitgawe 1

Hoërschool Driehoek

Tragedy.

On the first of February,

Hoërskool Driehoek in

Vandebijlpark suffered an

unforgettable tragedy! Three

learners, Roydon, Jandré and

Marli died when a school

bridge collapsed just after

assembly in the school hall.

Marnus succumbed to his

injuries just two days later. Over

twenty students were rushed to

hospital. We decided that the

only way they could know how

much we care, was by honouring

the school with a thoughtful

speech, we also released a

few balloons and symbolically

tied yellow and purple ribbons

to our school gate throughout

the day.

As ons dink aan hierdie

onverstaanbare tragedie dan

dink ons aan mede-leerders

wat net soos ons skool toe gekom

het en nie geweet het wat

op dié tragiese Maandag op

hulle gewag het nie! Ons dink

Roydon Olckers wat eers twee

vriende uit die pad gestamp

het, voor hyself onder die

vallende blokke beland het.

Ons dink aan Jennifer Bothma

wat onder die blokke vasgepen

gelê het. Sy het ‘n maat se

hand vasgehou en gesê:

“Ons sal hier uitkom”.

Daar is niks beter wat vasvang

hoe ons hier voel, as die

woorde geplaas deur Karen

Zoid op Driehoek se

Facebook-blad nie:

“Soms gaan jy voel,

Wat is die doel?

Genoeg is genoeg

Ek wil hê jy moet saam sing

As die musiek begin speel

En dans in die somer se reën

En soek vir die reënboog

Langs die pad, my skat.”

Ons harte is nog steeds seer

saam elke ouer, kind en onnie

van Hoërskool Driehoek wie se

lewe in een dag so skielik tragies

aangeraak is.

#OVIESGEEOM

Maryke Schoeman

en Olivia Gatticchi

HOЁRSKOOL DRIEHOEK TRAGEDY

VERKYKER 2019 03

Uitgawe 1

OVIELAND VERWELKOM GWHAPSIES

Ovieland verwelkom ons

nuwe Ovies 2019!

Patriotisme, eenheid, deelwees, ja

almal woorde wat eintlik baie diep

ingewortel in die mensdom se harte

vas gemessel is. Hoe kan ‘n mens

dan nie deel wil wees van een of

ander groep nie? Jy is net eenmaal ‘n

tiener of hoe?

Hier by Ovieland verwelkom ons

elke jaar met opwinding in ons

harte, al die nuwe Ovie-gesiggies!

Nuwe bloed, nuwe moed – dit is

hoe die graad 12-groep voel oor ons

nuwe inkomelinge!

WELKOM GWHAPSIES!

Ons is baie bly om julle te ontmoet

en sodoende deel te maak van die

Ovie-familie!

Die graad 12 Mentors het hul als

gegee en vir ‘n volle week in

Januarie was al hul aandag gevestig

op die nuwe inkomelinge. Die

graad 8 kamp was ‘n besige tydjie en

die groentjiekonsert het ons almal

verbaas! Wie sou kon raai dat daar

soveel “Oscar-sterre” onder ons

nuwelinge skuil?

Ja, Gwhapsies, julle gee ons moed

vir die toekoms want die jeug is die

toekoms en julle voorspel ‘n

fantastiese toekoms vir Overkruin.

Nie net is ons baie trots op julle almal

nie, ons voel geëerd om julle nou

ware Ovies te noem!

Carmen Brits

04 VERKYKER 2019

Uitgawe 1

Die Redaksie gaan

maak kennis met

mnr Erno Dykman.

“Eenmaal 'n Ovie, altyd ‘n Ovie”

Ek het nie besef hoe ironies, maar

tog treffend hierdie woorde in my

lewe sou wees nie. As Pansie (die

destydse naam van die 2006 Gr.

8’s) het ek hier by H/s Overkruin my

hoërskool loopbaan begin. Ek het

sommer gou by al wat ‘n aktiwiteit

was ingeval! Soveel so dat ek, heel

onverwags, die Meelewingstrofee in

my Gr.11 jaar ontvang het.

Na matriek was die fondasie vir my

pad vorentoe ferm deur H/s

Overkruin gelê en het ek die

hoërskool verlaat.

Jare later ontvang ek een oggend ‘n

oproep van Mnr. Nel en voor ek my

kon vind stap ek weer deur

Hoërskool Overkruin se hekke. Dié

keer as ‘n onderwyser. Baie het

verander, maar tog het baie ook

dieselfde gebly. Heelwat van die

onderwysers wat nog vir my klas gegee

het is nog hier en is nou my

kollegas, maar ek kan nie anders as

om hulle nogsteeds as juffrou en

meneer aan te spreek nie.

Op skool was ek baie lief vir landloop

en dit is voorwaar ñ fees om nou

weer as ñ afrigter daarby betrokke

te kon raak. Tussendeur die afrigting

gebruik ek elke geleentheid om

saam met die span te oefen, onder

leiding van mnr. Geyer, net soos in

my skooldae.

Dit is wonderlik om te sien dat die

skool ook nogsteeds na dieselfde

waardes streef. As Ovie-onnie werk

ek dus opnuut daaraan om respek,

balans, lojaliteit, integriteit en

uitnemendheid nie net by die

leerders nie, maar ook weer by

myself te bevorder.

Dit was ‘n opwindende en baie lekker

eerste kwartaal saam met ou en

nuwe gesigte en ek kan nie wag om

te sien wat die res van die jaar inhou

nie! Mnr Erno Dykman, die nuwe

Afrikaanse onnie . . . baie WELKOM!

nr

MM

MNR ERNO DYKMAN / PI DAG

Internasional Pi-dag 3/14

het in Ovieland aangebreek!

Op 14 Maart het die Ovies weereens

gewys hulle skrik vir niks! Die gedugte

Wiskunde Departement het

met mag en krag op die aantreevlak

toegesak en kort voor lank het dié

bekwame onnies die stryd teen die

waaghalsige leerders aangepak!

Rajver Meena van Vallore, Indië hou

al seder 2015 die rekord om Pi tot

by 70 000 desimale getalle op te

noem. Ons het toe sommer ons eie

kompetisie hier gehou! Dit was ‘n

titaniese stryd en kopkrap om getalle

te kan onthou en die skaterlag van

die opgewonde gehoor het gemaak

dat dié gewone Donderdag sommer

gou in ‘n super Donderdag verander

het!

Ja, die Ovies het nog ‘n goeie

kwartaal met pret en plesier goed

afgesluit!

Charlize en Anzé Nel

VERKYKER 2019 05

Uitgawe 1

BAREFOOT DAY IN OVIE LAND!

Barefoot day what a joyful

day!

On the 15th of March we had a

joyful day at school and everything

happened while we were all walking

around . . . bare foot! But as Murphy’s

law would have it . . . what a cold day

we had too!

This made us realize just how cold

the unlucky ones, without a pair of

warm shoes, must feel every day!

Charity begins at home and the

purpose of this event, scheduled by

the ATKV members, was to give back

to the less fortunate and to feel their

pain! #OVIESGEEOM.

Bob Marley once said: “Never expect

God to do for you what you do not

want to do for others!”

Thank you Ovies, we have done it

again! At the end of the event the

members let go of colourful

balloons, all in the colours of the

South African National Flag. Each of

these balloons had some

sentimental value and we would like

to congratulate Mrs Jordaan and the

ATKV group for their

continuous interest in the things

that really matter and inviting us, as

school to be part of that. We are very

fortunate indeed! The speaker was

great like always and again we truly

felt like #OVIESGEEOM!

Nthati Badirwang and Zinhle

Skosana

06 VERKYKER 2019

Uitgawe 1

Fantastiese nuus!

Zelmari de Clercq graad 11-

Duitsleerder wat die keuring van die

FSA-uitruilskema tussen Suid-Afrika

en Duitsland met ‘n ongelooflike

gemiddeld van 97.43% geslaag het!

Dit is die hoogste punt in Gauteng

en tweede hoogste in Suid-Afrika!

Fantastiese nuus! Baie geluk,Zelmari!

Zelmari gaan Duitsland in Junie vir

vier weke besoek.

Ovies maak hulle harte vir

flaminkkuikens oop

Duisende flaminkkuikens is na

rehabilitasiesentrums uitgeplaas

nadat die Kamfersdam in Kimberley

opgedroog het. Afgesien van

die droogte word wanbestuur en

nalatigheid ook geblameer vir dié

katastrofe. Die Kamfersdam, wat die

tuiste van duisende kleinflaminke

was, het opgedroog. . .maar alles is

nie verlore nie! Ons het vir Kaptein

Overkruin tot ons redding! Op 12

Februarie 2019 het hy sy verskyning

gemaak en al ons Ovies gemotiveer

om deel te wees van die Flaminkprojek.

Leerders en ouers het betrokke

geraak deur donasies en tyd te skenk

en so die flaminkkuikens te help.

Baie dankie aan elke vrywilliger wat

moeite gedoen het om in te spring

en tot hul redding te kom. Dit was

werklik ‘n belewenis!#OVIESGEEOM!

Claudi Esterhuizen

2018 MATRIEKS PRESTEER/FLAMINKUIKENS

Geniet die avontuur!

MATRIEKS 2018

PRESTEER!

Ons is voorwaar trots op ons

matriekgroep van 2018 en die

volgende uitstaande

prestasies laat ons harte warm klop

#TrotsOverkruin#OviesinAksie!

Baie geluk met julle ongelooflike

prestasies!

Monique ontvang

Wiskunde Eerste

in Stad en 2e in TN

met 96%

Stefani, toppresteerder

van

Tshwane Noord

Distrik gemiddeld

van 91.3%

Karien

Nel

Monique

Pretorius

Stefani

Odendaal

Junior Stadsraad

Wenner Is Uit Ovieland!

Baie geluk aan Keorapetse Lesolang

(KK) wat vanjaar se mnr JCC wenner

is!

VERKYKER 2019 07

Uitgawe 1

TEACHERS AWARDS/ PUBLIC SPEAKING

Mev Helen Haasbroek

by Tshwane-Noord

“Teachers’ Awards”

vereer.

Op 8 Februarie is ons eie mev Helen

Haasbroek as die Tshwane-Noord

Distrik se Top Rekeningkunde-onnie

aangewys met ‘n vakgemiddeld van

79%! Hierdie toekenning ontvang

mev Haasbroek vir die vierde opeenvolgende

jaar. Sy is ook aangewys

as deel van die Top 3 onderwysers in

die distrik van alle vakke!

Ons is voorwaar TROTS op jou

mevrou!#TROTSOVERKRUIN

#OVIESINAKSIE

Claudi Esterhuizen

English public speaking

evening 2019.

On the 12th of March the English

department hosted a great public

speaking evening event. During this

highly successful evening the junior

learners took part in a debate about

the Winnie the Pooh quotes that

had us all talking non-stop! A lot of

amazing speeches were presented

and the judges unanimously echoed

this in their reply to each participant.

Even the parents’ faces bloomed

with joy! Some of the judges actually

seemed speechless at this great

speech evening! The seniors had

their debates going on in the staff

room and not only did they challenge

one another on a very high

level, but they had the audience on

the ends of their seats! One of the

adjudicators had the following to

say: “ My name is Ryan Haines and I

am the 2019 University of Pretoria's

SRC Secretary. Tonight I had the

privilege of adjudicating at Hoërskool

Overkruin's Public Speaking

Festival – and what a pleasure! I

received a warm welcome from the

organizer of this event. I am really

impressed with the general atmosphere

of the room in which I adjudicated,

moreover the supportive

attitude of the speakers towards one

another! Furthermore, the standard

of public speaking at your school is

exceptional! To whom this may

concern – congratulations! Kind

regards, Ryan.” Thank you Ryan – this

means a lot to us! The final results of

the 48 learners who took part in this

festivity were as follows:

GRADE 8

3rd Place : Caitlin Irshwadhar

2nd Place : Bianca Jacobs

Winner : Joané de Swardt

GRADE 9

3rd Place : Cailin Spickett

2nd Place : Talita Vermaak

Winner : Olivia Gatticchi

OVERALL WINNER JUNIOR :

Olivia Gatticchi (87%)

GRADE 10

3rd Place : Klarissa van der Merwe and

Sisipho Lamani

2nd Place : Charl Collet

Winner : Reyn Reyneke

GRADE 11

3rd Place : Elné Worst

2nd Place : Claudi Esterhuizen

Winner : Tineke van der Vyver

GRADE 12

3rd Place : Maryke Schoeman

2nd Place : Annie Tselana

Winner : Carmen Britz

OVERALL WINNER SENIORS :

Prize was shared between Carmen

Britz (86.5%) and

Tineke van der Vyver (86.5%)

Gomo Maseko

08 VERKYKER 2019

Uitgawe 1

ENGLISH DEPARTMENT

TEACHERS

REYN REYNEKE, CHARL COLLET,

KLARISSA VAN DER MERWE,

CLAUDI E STERHUIZEN, TINEKE VAN DER VYVER,

ELNÉ WORST, SISI PHO LAMANI

AND CARMEN BRITZ

TALITA AND OLIVIA

JUNIOR WINNERS

KAALVOETDAG-KOMPETISIE!

Tyd vir pret . . . wie sou kon regraai?

HIERDIE ONNIES SAL

“KAALVOET OOR DIE

BERGE”

VIR JOU LOOP, OVIES!

HIER IN DIE SIRKELTJIE

STAAN OVIE ONNIES.

PAS DIE TONE BY DIE

ONNIE EN GAAN KYK

DAN OP BLADSY 13

OF JY REG WAS!

BAIE STERKTE !

KAALVOETDAG KOMPETISIE!

Honesty is the best policy.

Thomas Jefferson – third President of

the United States (1801-1809) wisely

stated that “Honesty is the first

chapter of the book of wisdom.”

We would like to congratulate

another wise person here in Ovieland!

During one of the winter sport

games, the lovely Remotshepile

Motsoadi in grade 9 handed in a

sport’s blazer with the cell phone

of one of our girls who had left it

behind after a game.

This is of course the right thing to

do, but these days we do not really

meet a lot of people who practise

what they preach!

We are proud of you Remoshepile!

#OVIESCARE

Ovie Teachers

Welkom mev Anita

van Loggerenberg

FAK Skolekoerantslypkool

‘ n EERSTE!

Op 11 April het drie van ons Verkyker

redaksielede ‘n ongelooflik interessante

koerantkursus gaan bywoon by

die Voortrekkermonument. Die kursus

is aangebied in die De Kroon Kamer en

onder die bekwame leiding van drie

kenners het die dag behoorlik verby

gevlieg. Me Jo van Eeden (Vryskut

joernalis), Me Daniëlla van Heerder

(Nuusleser & Veldverslaggewer eNuus)

asook mnr Nico Strydom (Redakteru

Maroela Media) het van die slypskool

‘n moet gemaak vir die toekoms. Ons

hoop van hartes ons redaksie sien julle

volgende jaar weer daar!

-Alexi Esterhuizen

VERKYKER 2019 07

Uitgawe 1

Mnr en Mej Ovie STEP UP 2019!

REDAKTEURS

MNR

BRIEF

& MEJ

OVIE

HUWELIKSKLOKKIES

2019

Carly Simon had a great hit in 1987, “the Stuff that Dreams Are Made of” – which could just as much have

been the theme to the annual Mnr en Mej Ovie-contest we had this year. Once you entered the venue you felt as if you

were dreaming! The judges were stunning, the crowd cheerful and amazing and the contestants – well, they were out

of this world! We were literally star struck with the amazing theme like STEP UP!

We would like to congratulate Mrs Vos and Mrs Botha for having presented a truly splendid evening! The opening act

had us on the front of our seats – it felt just like dancing with the stars! We truly have some great talent here in Ovieland!

A huge applause to our fantastic winners – may you bask in the sun the whole year and always know we admire

your beautiful personalities and attractive looks – we are very proud of you!

Ayanda Siyenga, Karabo Mogana and Tshego Ngwenya

10 VERKYKER 2019

Uitgawe 1

VERKYKER 2019 11

Uitgawe 1

MNR & MEJ OVIE 2019

REDAKTEURS BRIEF // HUWELIKSKLOKKIES

OVIE LANDLOOP WATER PUNT

12 VERKYKER 2019

Uitgawe 1

Koorkamp 2019

Die Oviekoorkamp het vanjaar oor

die naweek van 25 tot 27 Januarie

plaasgevind. Onder die vrolike gekwetter

van die voëltjies buite in

die natuur, het die koorlede en onnies

die kort roete aangepak na die

“Joy Unspeakable” – Kampterrein.

Die ure se swoeg en sweet kan

baie gou ‘n hoë vlak van moedeloosheid

teweeg bring onder

ons sangers, maar spanbou aktiwiteite

en swemsessies bring telkemale

nuwe moed en vuur onder

ons verenigde koorspannetjie.

Die asemrowende uitsig tydens

sonsopkoms het die Roodeplaatdam

in ‘n kragbron vir ons span

verander. Wat ‘n voorreg om deel te

wees, nie net van so ‘n mooi omgewing

nie, maar ‘n span wat op hierdie

manier tot nuwe hoogtes gelei is.

Die koorspan het onder die bekwame

leiding van mnre Attie Rossouw (ons

koorleier) en Ferdie Geyer (koorbegeleier)

nuwe liedere aangepak, bekendes

se stof afgeskud en weereens

besef hoeveel talent hierdie leiers vir

ons bied. Dr Marlene le Roux en mev

Janneke Lemke en die personeel van

die “Joy Unspeakable”-kampterrein

het ons tot in die grond toe bederf en

verseker dat ons 2019 se koorkamp

nie gou gaan vergeet nie! ‘n Spesiale

woord van dank aan mnr Daneel de

Beer wat die spreekwoordelike “ekstra

myl” gestap het om die atlete en mnr

en mej Ovie debutante veilig by

die kamp vir ons te besorg. Dit is ‘n

groot voorreg om deel te wees van

‘n uitstaande skool en so ‘n spesiale

koor wat gehore oral betower. Die

Oviekoor is slaggereed vir die jaar

wat voorlê en die woorde van Robin

Williams lê ons na aan die hart en

spreek presies uit oor hoe ons voel

oor die suiwer klanke wat ons gaan

lewer hierdie jaar: “You know what

music is? God’s little reminder that

there’s something else besides us in

this universe; harmonic connection

between all living beings, everywhere,

even the stars.”

Monique du Plessis

KOORKAMP 2019

KOMITEE GEE OM VIR ONNIES

VERKYKER 2017 2019 13

Uitgawe 21

INTER HIGH SWIMMING 2019.

Inter high Swimming 2019

On Wednesday 20th of February,

the Ovie-swimming team was ready

for action as they embarked to the

Hatfield Swimming Pool to show

their amazing talents. They did an

amazing job with the girls obtaining

a 6th place and the boys obtaining a

4th place. All in all, the Ovies ended

5th out of 9 schools. These are

amazing results!

The following swimmers

obtained a 1st place in some of

the events: Carmen de Clerck,

Tian Stoltz, Tian Henken, Jan-Willem

Oosthuysen, the u/14 boys

medley and the u/19 girls medley.

WELL DONE OVIES! You make us

PROUD!

A big thanks to Mrs Odendaal, mrs

Labuschagne, and the Ovies swimming

coach for encouraging the Ovies to do

their best!

Zinhle Skosana

Mev Michelle Young

(sagtebalorganiseerder)

en Claudi Esterhuizen

14 VERKYKER 2019

Uitgawe 1

#OVIELETICS

Na Interhoër op 21 Februarie kan die atletiekafrigters met bre bors rondloop, die Ovie-atlete het puik presteer. Hulle

ontvang 69 medaljes (29 goud, 11 silwer, 28 brons). Die Ovie span stap weg met 13 van die 17 trofees.

• Vihan Kemp: Beste junior hekkies-atleet, beste junior baan-atleet

• Martiné Degenaar: Beste senior hekkies-atleet, beste senior baanatleet, senior Victrix Ludorum

• Carmen Britz: Beste senior veld-atleet

• Beste seuns aflosspan

• Beste seuns hekkiespan

• Beste dogters sprongespan (5de agtereenvolgende jaar)

• Beste spronge skool

Maar die Ovies se sukses stop nie daar nie…

• By die Gauteng Kampioenskappe stel Tian Stoltz ‘n nuwe diskus rekord op en Odette van Wyk word as

dogters o.17 Victrix Ludorum aangewys.

• Daar is 5 atlete wat deurdring na die SA- Skole Kampioenskappe. Carmen, Martiné, Tian, Odette en Thato

baie geluk julle hou die Ovies se naam hoog! Baie sterkte met die seisoen wat nog voorlê!

OVIELETICS

Ons sien uit na die volgende atletiekseisoen wat nog vele goeie uitslae sal oplewer.

Ovie atlete julle maak ons trots!

Charlize en Anzé Nel

CHANEL VILJOEN

VIHAN KEMP

CARLA BRITZ

ODETTE VAN WYK

THATO YEDWA

MARTINÉ DEGENAAR

AMONÉ BRITS

MEGAN ANDERSON

MENÉSHA MARX

ANTWOORD: 1. Mev N Bierbaum, 2. mnr Maurice van Wyk, 3. mev Shanelle Pretorius, 4. mev

Aldali Kotze, 5. mej Milize Swanepoel, 6. mnr Heinrich Enslin, 7. mev Elna van Jaarsveld , 8. mev

Noekie Oosthuizen, 9. mev Kariena Smit !

VERKYKER 2019 15

Uitgawe 1

REDAKTEURS BRIEF // HUWELIKSKLOKKIES

OVIE-ATLETE SKITTER / SAGTEBAL

Ovie-atlete skitter by

Suid-Afrikaanse

Atletiek kampioenskappe

Mary Lou Retton was die eerste

Amerikaanse vrou om die goue

medalje vir die mees veelsydigste

atleet by die Olimpiese spele te wen.

By die Somer Olimpiese Spele van

1984 verwerf hierdie uiters gewilde

Amerikaanse atleet onder andere

haar goue medalje in Gimnastiek.

Dit is egter haar woorde wat vir

hierdie spesiale groepie Ovie-atlete

“goud” werd is : “A trophy carries

dust. Memories last forever.”

– Mary Lou Retton.

CARMEN BRITZ

Dit was dus meer as net die trofeê

en medaljes wat vir ons Ovies saak

gemaak het tydens die

Suid-Afrikaanse skole atletiek

kampioenskappe in Maart.

Gedurende hierdie skitter-byeenkoms

in Port-Elizabeth het hulle

stories en mooi herinneringe gaan

bymekaar maak!

Die volgende Ovie-atlete soos altyd

hul beste gegee en die volgende

uitstekende prestasies is deur hulle

verwerf:

Carmen Britz 0/19 meisies

hoogspring : 2 de plek ,

Tian Stoltz 0/15 seuns

diskus : 2 de plek ,

Martiné Degenaar meisies 0/17 400m

hekkies : 5de plek,

Odette van Wyk meisies 0/17

Verspring : 6de plek en 100m 5 de

plek, Thato Yedwa 0/17 seuns 2000m

Hindernis : 5 de plek.

Ons is saam julle dankbaar dat dit

so ongelooflik goed gegaan het,

baie geluk! Mag julle op hierdie

herinneringe voortbou en nog baie

gelukkige ure op die atletiekbaan

deurbring!

Carmen Britz

ODETTE VAN WYK

MARTINÉ DEGENAAR

Die Sagtebal seisoen skop

sommer vroeg af!

Mnr Drikus Jacobs is vuur en vlam

oor die Sagtebal seisoen wat vir ons

voorlê in 2019. Onder sy bekwame

inisiatief, vind daar reeds sedert

November 2018 ons eie PITCHING

KLINIEK plaas. Die Onthaallokaal en

die krieketnette word elke Woensdag

vanaf 14:30 tot 15:30 ingespan

om ons eie OVIE Pitchers die nodige

afronding te kan gee. Intussen het

die woord soos blits versprei en dié

gedugte oefengroepie het alreeds

uitgebrei tot twee catchers en ‘n

short stop wat behoorlik nuwe

betekenis aan die naam PITCHING

KLINIEK begin gee!

Die wens wat nou die rondte begin

doen, is die hoop dat hierdie oulike

kliniek kort voor lank tot ‘n volbloed

Sagtebalakademie kan lei! Ja, die

hoop het nog nooit beskaam nie!

Ons sien baie uit na die jaar wat

voorlê! #OVIESAGTEBAL.

Afrigters betrokke:

Nushka de Beer - SA Senior vrouespan

pitcher.

Marianke van der Merwe - SA Snr

vrouespan pitcher.

Pitchers reeds hard aan die oefen:

Inge Spangenberg

Kyla Hughes

Chanel Viljoen

Mev Michelle Young

(sagtebalorganiseerder)

en Claudi Esterhuizen

Nushka de Beer en Wilmandi Bester

16 VERKYKER 2019

Uitgawe 1

Ovie Atletiek Interhoër Prestasies

Vihan Kemp beste

junior seuns baan atleet.

Martinè Degenaar

Victrix Ludorum

Senior Meisies

OVIE’S ATLETIEK PRESTASIES

Tiaan Stolz

Junior

Victor Loudorum

Thato Yedwa

Henrico Greyling

beste seuns

aflos span

VERKYKER 2019 17

Uitgawe 1 Uitgawe 1

REDAKTEURS BRIEF // HUWELIKSKLOKKIES

OVIES GEE OM / MELKTERTDAG

Ovies Gee Om!

NASIONALE MELKTERTDAG

18 VERKYKER 2019

Uitgawe 1

mnr Heinrich, Erno en mev Retha du Toit

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!