18.01.2021 Views

NUUSBRIEF DES 2020

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Wanneer ek terugkyk na 2020 sien ons COVID-19, vreeslike hartseer, baie

uitdagings, tawwe tye en woeste storms. Maar ek sien ook ‘n jaar van

oorwinning. ‘n Jaar van groei. Ek sien reënboë vol beloftes en strale van genade

en hoop. Ek het weereens dié jaar besef dat ons ‘n Almagtige God dien. Ek kies

om my Engo-drome vir die nuwe jaar op Jeremia 29:11 te vestig.

“Ek weet wat Ek vir julle beplan het…Ek beplan voorspoed vir julle, nie teëspoed

nie. Ek wil hê julle moet hoop vir die toekoms hê.”

Baie dankie vir al ons personeel, vrywilligers en beheerraadslede wat ons hande

sterk maak en ons help om ‘n verskil in die lewens van ander te maak, om hoop

te skep in die lewens van ander. Nie net hoop vir nou nie, maar hoop vir altyd.

Ewige Hoop! Mag ons vir altyd instrumente in Sy Hande wees.

It is with a great pleasure that I launch our very first GO! Newsletter. This

newsletter will be filled with stories of hope, exciting interviews with amazing

individuals, bright colours and much more. Watch the space…

Ons Koningskind verjaar. Mag jul elkeen ‘n Somerson Kersfees beleef gevul met

Jesus liefde.

May 2021 be filled with peace, love and laughter. May the new year be a fresh

start. The best is yet to come!

December 2020

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!