02.05.2013 Views

agra betree nuwe era met

agra betree nuwe era met

agra betree nuwe era met

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

SAKELYS VIR DIE

29ste ALGEMENE JAARVERGADERING

1. Opening, verwelkoming en konstituering

2. Goedkeuring van die notule van die Agt en Twintigste

Algemene Jaarvergadering van lede soos gehou op 27

November 2008 te Windhoek

(Bogenoemde notule sal by alle takke ter insae wees)

3. Oorsig deur die Hoof Uitvoerende Beampte ten opsigte

van die fi nansiële jaar geëindig 31 Julie 2009

4. Goedkeuring van:-

4.1 Verslag van die Raad van Direkteure

4.2 Honorarium van Direkteure en Toesighoudende

Komiteelede

4.3 Ouditeursvergoeding vir die afgelope fi nansiële jaar

4.4 Finansiële state soos op 31 Julie 2009

5. Begroting 2009/2010

5.1 Oorsig

5.2 Goedkeuring

6. Verkiesing van Direkteure:

VAN AGRA (KOÖP) BPK OP 27 NOVEMBER 2009

Streek 1 (Noord)

Herkiesbaar: Mnr P Schonecke

Geen nominasies ontvang

Streek 3 (Suid)

Herkiesbaar: Mnr LC van Wyk

Herkiesbaar: Mnr JW Visagie

Geen nominasies ontvang

Aanwys van Toesighoudende Komitee Lede:

Streek 1 (Noord)

Een vakature

Geen nominasies ontvang

Streek 3 (Suid)

Een vakature

Genomineer: Mnr JH Nieuwoudt

7. Intrekking van aandele kragtens Artikel 10.3 van die Statuut

ten opsigte van lede wat boerdery permanent gestaak het.

(Vergelyk inligtingstukke wat by alle takke ter insae sal wees)

6

www.agra.com.na

8. Intrekking van aandele kragtens Artikel 13.1 van die Statuut

ten opsigte van lede van Agra wat bedank het. (Vergelyk

inligtingstukke wat by alle takke ter insae sal wees)

9. Mosies:

Geen mosies is ontvang nie.

10. Kragtens Artikel 22.1.5 van die Statuut, enige ander

besigheid wat tydens ‘n algemene jaarvergadering hanteer

mag word:

11. Aanbieding oor die moontlike omskakeling van die

koöperasie in ‘n maatskappy.

GEREGISTREERDE ADRES:

Bessemerstraat 8, Privaatsak 12011, Windhoek.

BANKIERS: Bank Windhoek Beperk

OUDITEURE: PricewaterhouseCoopers

PROKUREURS: Engling, Stritter & Vennote

REGISTERED ADDRESS:

8 Bessemer Street, Private Bag 12011, Windhoek

BANKERS: Bank Windhoek Limited

AUDITORS: PricewaterhouseCoopers

ATTORNEYS: Engling, Stritter & Partners

IN OPDRAG VAN DIE RAAD

L van Wyk

Sekretaris

PRIVAATSAK 12011, WINDHOEK

12 Oktober 2009

AGRA NEWS

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!